Wiskunde Werkboek 1 Kwartaal 1 Graad 3

Page 1


Werkboek 1 Kwartaal 1 Graad 3

Naam:

Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 1

Kwartaal 1

Graad 3

SAMPLE

Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus Í7#È-A-MAM-WB01&Î

Inhoudsopgawe

SAMPLE

Kwartaal 1

Afdeling 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe

Week 1

Aktiwiteit 1 Datum:

Doen die somme. a)

Aktiwiteit 2

Datum: Doen die getalkombinasies van 20.

Aktiwiteit 3

Datum:

Breek die getalle op. 98 23 70 65 14

Aktiwiteit 4

Teken die regte aantal krale op die stokkies.

Watter getalle stel die blokkies voor?

Datum:

Tel die krale en skryf die getal neer wat voorgestel word. T E T E T E

Aktiwiteit 5

Breek die getalle op in tiene en ene.

Datum:

Tiene Ene

a) 18

b) 33

c) 80

d) 75

e) 41

f) 26

g) 39

h) 94

i) 62

Aktiwiteit 6

Datum:

Hierdie optelsom lyk baie moeilik, maar volg die voorbeeld en kyk of jy die somme vinnig kan doen.

62 + 27 = (60 + 2) + (20 + 7) = 80 + 9 = 89

SAMPLE

a) 25 + 32 = _____

b) 33 + 41 = _____

c) 72 + 15 = _____

d) 60 + 18 = _____

e) 54 + 45 = _____

f) 31 + 34 = _____

g) 16 + 53 = _____

h) 47 + 42 = _____

i) 36 + 52 = _____

j) 73 + 22 = _____

k) 44 + 13 = _____

l) 38 + 21 = _____

m) 56 + 22 = _____

n) 13 + 82 = ______

Aktiwiteit 7

Verbind die getalnaam met die regte getalsimbool.

Honderd-en-sewe

Tweehonderd-en-agtien

Drie-en-sestig

Een-en-negentig

Nege-en-tagtig

Sewe-en-dertig

Vier-en-vyftig

Aktiwiteit 8

Datum:

Tweehonderd-een-en-dertig

Honderd-vyf-en-vyftig

Honderd-nege-en-sestig

Tweehonderd-vier-en-twintig

Tweehonderd-drie-en-dertig

Honderd-twee-en-tagtig

Honderd-agt-en-veertig

Datum:

Hierdie aftreksom werk net soos die optelsom. Kyk of jy dit kan regkry.

a) 65 – 32 = _____

b) 87 – 66 = _____

c) 38 – 23 = _____

d) 29 – 17 = _____

e) 99 – 54 = _____

f) 63 – 51 = _____

g) 58 – 32 = _____ h) 27 – 12 = _____ i) 47 – 32 = _____ j) 77 – 43 = _____ k) 94 – 72 = _____ l) 69 – 45 = _____ m) 85 – 75 = _____ n) 56 – 34 = _____

Aktiwiteit 9

Datum:

Kleur die regte blokkie in sodat die getalnaam by die getalsimbool pas.

a) Vyf-en-tagtig

b) Honderd-en-nege

c)

d)

i)

j)

k)

Aktiwiteit 10

Datum: Vul die regte simbool in.

a) 18 _____ 19

b) 25 _____ 25

c) 37 _____ 73

d) 12 _____ 10

e) 29 _____ 30

f) 32 _____ 33

g) 48 _____ 58

< > = SAMPLE

Week 2

Ons noem dit: - deling, of - gedeel deur

Aktiwiteit 11

Deel die 24 aarbeie gelykop tussen die 6 kinders.

Datum:

SAMPLE

Getalsin: 24 (aarbeie) ÷ 6 (kinders) = _____

Hoeveel aarbeie kry elke kind? _____

Dit beteken 24 ÷ 6 = _____

12

Aktiwiteit 13

Aktiwiteit 14

Doen die somme.

a)

50 + 3 = _____

40 + 2 = _____

20 + 4 = _____

70 + 9 = _____

10 + 1 = _____

30 + 7 = _____

80 + 8 = _____

60 + 5 = _____

90 + 6 = _____

50 + 0 = _____

Aktiwiteit 15

Doen die somme.

a) 2 + _____ = 11

5 + _____ = 11

8 + _____ = 11

1 + _____ = 11

7 + _____ = 11

b) 11 + _____ = 12

6 + _____ = 12

8 + _____ = 12 0 + _____ = 12

9 + _____ = 12

c) 7 + _____ = 13

8 + _____ = 13 10 + _____ = 13 5 + _____ = 13

Datum:

b) 10 + 6 = _____ 60 + 1 = _____

+ 7 = _____

+ 0 = _____

+ 2 = _____

+ 3 = _____

+ 8 = _____

+ 5 = _____

+ 4 = _____ 70 + 9 = _____

Datum:

3 + _____ = 13 d) 1 + _____ = 14 7 + _____ = 14

Aktiwiteit 16

Datum:

Metode 3: Breek een getal op om die bewerking makliker te maak.

53 + 46 = 53 + (40 + 6) 53 + 40 → 93 + 6 = 99

a) 14 + 52 =

d) 67 + 31 = e) 33 + 25 =

b) 61 + 23 = ________________________

SAMPLE

f) 64 + 25 = ________________________

c) 42 + 13 = ________________________ g) 78 + 21 = ________________________

Aktiwiteit 17

Tel aan in 2's. 220; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Tel terug in 2's. 366; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Aktiwiteit 18

Skryf die regte getalnaam langs elke getalsimbool.

a) 16 _______________________________

b) 25 ____

c) 41 ____

d) 3 _____

e) 55 ____

f) 60 ____

Datum:

g) 92 ______________________________ h) 83 ______________________________ i) 67 ____ j) 34 ____ k) 9 l) 79 ____

Skryf die regte getalsimbool langs elke getalnaam.

a) Vyf f) Vyftien k) Ses-en-veertig

b) Agt _____ g) Een-en-negentig l) Twee-en-twintig

c) Tien h) Vier-en-sestig m) Vyf-en-sewentig

d) Elf i) Nege-en-tagtig n) Sewe-en-vyftig

e) Twintig j) Dertig _____ o) Honderd

Aktiwiteit 19

Doen die somme so vinnig as moontlik.

a) 4 x 2 = _____ 1 x 2 = _____

SAMPLE

5 x 2 = _____

10 x 2 = _____

6 x 2 = _____

9 x 2 = _____

2 x 2 = _____

7 x 2 = _____

3 x 2 = _____

0 x 2 = _____

Datum:

7 x 3 = _____

9 x 2 = _____

8 x 3 = _____

6 x 2 = _____

9 x 3 = _____

8 x 2 = _____ b) 2 x 3 = _____ 0 x 3 = _____ 7 x 3 = _____ 8 x 3 = _____ 1 x 3 = _____ 5 x 3 = _____ 3 x 3 = _____ 6 x 3 = _____ 9 x 3 = _____ 4 x 3 = _____ 10 x 3 = _____ c) 8 x 2 = _____ 6 x 3 = _____ 5 x 2 = _____

Ek het die somme in ________ minute gedoen.

Aktiwiteit 20

Doen die woordsomme met deling.

Deel 12 perskes gelykop tussen 3 kinders.

Datum:

Deel 8 mango's gelykop tussen 4 kinders.

Getalsin: 12 ÷ 3 =

Deel 10 nartjies gelykop tussen 2 kinders.

SAMPLE

Getalsin: 8 ÷ 4 =

Deel 9 appels gelykop tussen 3 kinders.

Getalsin: 10 ÷ =

Getalsin: _____ ÷ _____ =

Aktiwiteit 21

Datum:

Metode 3: Breek een getal op in tiene om die bewerking makliker te maak.

a) 23 + 42 =

b) 65 + 31 =

c) 33 + 46 =

Aktiwiteit 22

Rangskik die getalle van klein na groot.

Rangskik die getalle van groot na klein.

Datum:

Voltooi die getalpatrone.

a) 60; 62; 64;

b) 140; 145; 150;

c) 100; 200; 300;

Aktiwiteit 23

Week 3

Datum:

Metode 4: Breek albei getalle op om die bewerking makliker te maak.

c) 69 – 31 =

a) 87 – 54 =

d) 46 – 25 =

b) 73 – 42 =

e) 66 – 32

f) 99 – 82 =

Aktiwiteit 24

Vul die getalkombinasies van 10 en 20 in.

a) ___ + 5 = 10 ___ + 3 = 10 9 + _____ = 10

10

+ 6 = 10

+ _____ = 10

+ 7 = 10 8 + _____ = 10 2 + _____ = 10 ___ + 10 = 10

Aktiwiteit 25

+ 2 = 20

+ 3 = 20

Datum:

Skryf die regte getalsimbool langs elke getalnaam.

Datum:

SAMPLE

a) Tweehonderd-drie-en-tagtig

b) Honderd-nege-en-twintig

c) Tweehonderd-vier-en-veertig

d) Tweehonderd-ses-en-vyftig

e) Honderd-agt-en-negentig

f) Honderd-een-en-sestig

g) Honderd-twee-en-sewentig

h) Tweehonderd-en-dertien g) 73 – 53 =

Weet jy hoe om negehonderd-en-nege te skryf?

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.