Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Wiskunde
Werkboek 3
Kwartaal 3
Graad 3
Kwartaal 3
Afdeling 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe
Week 21
Datum:
Lelanie lê op haar rug op die gras en tel die voëltjies wat verbyvlieg. Ná twee ure het daar al 234 voëltjies verbygevlieg. Skielik vlieg daar 'n hele swerm voëls oor. Lelanie neem 'n foto daarvan:
a) Skat eers hoeveel voëls daar op Lelanie se foto is. ___________
b) Tel nou hoeveel voëls daar op die foto is. ___________
c) Hoeveel voëls het sy altesaam gesien? ____________________________________
Aktiwiteit 2
Skryf die getalname neer. Getalsimbool
a) 359
b) 265
c) 448
d) 500
e) 219
f) 110
g) 421
h) 342
Aktiwiteit 3
Datum:
Trek 'n lyn van elke getalnaam na die regte getalsimbool.
a) Driehonderd-agt-en-sewentig
b) Honderd-vyf-en-twintig
c) Vierhonderd-drie-en-negentig
d) Tweehonderd-sewe-en-vyftig
e) Driehonderd-ses-en-veertig
f) Vierhonderd-nege-en-veertig
g) Vierhonderd-vier-en-negentig
Aktiwiteit 4
Datum:
Tel die krale en skryf die getal neer wat voorgestel word en teken die regte aantal krale op die stokkies.
Aktiwiteit 5
Breek die getalle op in honderde, tiene en ene.
SAMPLE
Aktiwiteit 6
Datum:
Hierdie optelsom lyk baie moeilik, maar volg die voorbeeld en kyk of jy die somme vinnig kan doen.
322 + 527 = (300 + 20 + 2) + (500 + 20 + 7) = 800 + 40 + 9 = 849
a) 325 + 141 = ______
b) 125 + 254 = ______
c) 332 + 217 = ______
d) 201 + 146 = ______
e) 438 + 241 = ______
f) 411 + 187 = ______
g) 263 + 236 = ______
Aktiwiteit 7
h) 225 + 152 = ______
i) 141 + 654 = ______
j) 381 + 312 = ______
k) 501 + 165 = ______
l) 638 + 221 = ______
m) 412 + 287 = ______
n) 127 + 422 = ______
Datum:
Daar is 'n makliker manier om die somme te skryf. Skryf die twee getalle onder mekaar.
Aktiwiteit 8
Datum:
Skryf die getal neer wat die blokkies voorstel en breek die onderste getalle op.
Watter
458 697 750 532
Aktiwiteit 9
Gebruik die volgende metodes om honderde, tiene en ene bymekaar te tel of van mekaar af te trek om by die antwoord uit te kom.
getalle stel die blokkies voor? 574 – 412 = (500 + 70 + 4) – (400 + 10 + 2) = 100 + 60 + 2 = 162 SAMPLE
a) 685 – 441 = ______
b) 425 – 212 = ______
c) 432 – 211 = ______
d) 414 – 403 = ______
e) 699 – 582 = ______
f) 365 – 264 = ______
g) 563 – 233 = ______
h) 219 – 113 = ______
i) 743 – 531 = ______
j) 676 – 123 = ______
k) 593 – 352 = ______
l) 528 – 413 = ______
m) 352 – 232 = ______
n) 685 – 234 = ______
Aktiwiteit 10
Doen die somme.
a) 167 – 9 = _____
b) 265 – 3 = _____
c) 343 + 7 = _____
d) 570 + 5 = _____
e) 689 – 4 = _____
f) 709 + 2 = _____
g) 153 – 6 = _____
h) 442 + 8 = _____
i) 634 + 9 = _____
Datum:
312 + 4 = _____
698 + 4 = _____
537 – 3 = _____
291 + 2 = _____
175 + 9 = _____
566 – 3 = _____
481 + 8 = _____
394 – 4 = _____
721 – 2 = _____
Aktiwiteit 11
Voltooi die tabel.
SAMPLE
a) 247 200 + 40 + 7 2H + 4T + 7E b) 748 c) 3H + 3T + 2E
d) 651
e) 500 + 10 + 0
f) 7H + 2T + 5E
g) 100 + 20 + 3
h) 409 i) 299 j) 6H + 9T + 3E
Aktiwiteit 12 Vul die getalkombinasies in.
Aktiwiteit 13
Datum: Tel vorentoe.
Aktiwiteit 14
Week 22
Datum:
Metode 3: Breek albei getalle op om die bewerking makliker te maak.
451 + 346 = 451 + 346 = (400 + 50 + 1) + (300 + 40 + 6) = (400 + 300) + (50 + 40) + (1 + 6) = 700 + 90 + 7 = 797 Kan jy nog onthou hoe?
a) 168 + 521 =
b) 545 + 223 =
c) 412 + 326 =
d) 325 + 313 =
Aktiwiteit 15
Datum:
Doen die somme en gebruik dan die antwoorde om die kolle te verbind. Begin by a) se antwoord.
a) 30 – 10 – 10 – 6 = _____
b) Verdubbel 7 = _____
c) 7 minder as 30 = _____
d) Halveer 66 = ___
e) 40 – 6 = _____
f) 7 meer as 57 = _____
g) 88 + 6 = _____
h) 5 minder as 100 = _____
i) Halveer 150 = __
prentjie sien jy?
j) 5 meer as 72 = _____
k) 105 – 8 = _____
l) Verdubbel 49 = _____
m) 10 meer as 58 = _____
n) 40 meer as 17 = _____
o) 20 + 10 + 20 + 5 = _____
p) 100 – 95 = ____
q) 1 minder as 16 = _____
r) 8 meer as 6 = _____
Watter
Aktiwiteit 16
Doen die somme.
a) 180 + 40 = _____
b) 560 – 40 = _____
c) 240 + 60 = ___
d) 410 + 20 = ____
e) 130 – 50 = _____
f) 780 + 20 = _____
g) 610 – 10 = _____
h) 440 + 90 = _____
i) 330 – 80 = _____
Aktiwiteit 17
Vul die regte simbool in.
a) 55 _____ 87
b) 23 _____ 32
c) 16 _____ 61
d) 80 _____ 90
e) 69 _____ 96
f) 74 _____ 74
g) 21 _____ 12
h) 98 _____ 97
i) 20 _____ 19
Datum:
j) 760 – 70 = _____
k) 430 – 10 = _____
l) 110 + 50 = _____
m) 570 + 10 = ____
n) 350 + 70 = ___
o) 240 – 20 = _____
p) 690 + 80 = _____
q) 800 – 90 = _____
r) 360 – 30 = _____
s) 710 + 30 = ____
t) 620 + 60 = _____
u) 380 – 90 = _____
v) 710 – 40 = _____
w) 150 + 90 = ____
< > = SAMPLE
x) 650 – 50 = _____ y) 520 – 70 = _____
z) 260 + 10= _____
Was dit maklik?
Aktiwiteit 18
Datum:
Metode 3: Breek die ene en die tiene op om die bewerking makliker te maak.
653 + 42 = 653 + 42 = 600 + (50 + 3) + (40 + 2) = 600 + (50 + 40) + (3 + 2) = 600 + 90 + 5 = 695
a) 731 + 56 =
b) 632 + 57 =
Kyk mooi dat jy nie die tiene by die honderde tel nie.
c) 766 + 34 =
d) 515 + 41 =
Aktiwiteit 19
Datum: Vul die ontbrekende getalle in en doen die somme.
Aktiwiteit 20
Datum:
Metode 3: Breek een getal op om die bewerking makliker te maak.
324 + 345 =
324 + (300 + 40 + 5)
324 + 300 → 624 + 40 → 664 + 5 = 669
Onthou, jy kan die getalle in enige volgorde optel.
a) 426 + 271 =
b) 157 + 421 =
SAMPLE
c) 379 + 211 =
Aktiwiteit 21
Omkring die kleinste getal.
Aktiwiteit 22
Rangskik die getalle van klein na groot.
Rangskik die getalle van groot na klein.
• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.
• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.
• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.
• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.
• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.
• Gebruik in die klaskamer of tuis.
home classroom college workplace