SAMPLE
a) Skat eers hoeveel munte daar altesaam is. ___________
b) Tel nou hoeveel munte daar is. ___________
c) As elke munt R4 werd is, hoeveel geld sal julle daarvoor kry? ___________
Aktiwiteit 2 Datum:
Aktiwiteit 3 Vul
Aktiwiteit 4
Datum:
Doen die somme. Gebruik die antwoorde om die kolle te verbind. Begin by a) se antwoord.
a) 1 meer as 563 =_____
b) 700 is voor _____
c) _____ kom voor 611
d) Verdubbel 225 =_____
e) 350 is ná _____
f) 2 meer as 989 =_____
g) Halveer 250 =_____
h) 100 minder as 811 =_____
i) _____ kom ná 439
j) 25 meer as 675 =_____
k) 554 is voor _____
l) Verdubbel 340 =_____
m) 20 minder as 410
= _____
n) Halveer 680 =_____
o) 659 is voor _____
p) 40 meer as 600 =_____
q) 841 is voor _____
r) 50 minder as 210 =_____
s) 810 is ná _____
t) 15 minder as 615 =_____
u) _____ kom ná 713
v) 50 minder as 150 =_____
w) Verdubbel 400 =_____
x) 3 minder as 533 =_____
y) 75 meer as 400 =_____
z) 998 is voor _____
aa) _____ kom voor 570
bb) Verdubbel 450 =_____
cc) 910 is ná _____
dd) 10 minder as 431 =_____
ee) 1 meer as 399 = _____
ff) 50 meer as 880 =_____
gg) Halveer 500 = _____
hh) 100 meer as 400 =_____
ii) _____ kom ná 971
jj) 239 is voor _____
kk) 2 minder as 301 =_____
ll) 100 meer as 200 =_____
Aktiwiteit 5
Skryf die getalname neer.
Getalsimbool
a) 945
b) 759
c) 890
d) 913
e) 888
f) 701
g) 926
h) 1 000
Aktiwiteit 6
Datum:
Getalnaam
Trek 'n lyn van elke getalnaam na die regte getalsimbool.
a) Negehonderd agt-en-dertig
b) Vyfhonderd vyf-en-sestig
c) Agthonderd drie-en-vyftig
d) Seshonderd sewe-en-negentig
e) Sewehonderd ses-en-tagtig
f) Negehonderd-en-negentien
g) Eenduisend
Aktiwiteit 7
Datum:
Tel die krale en skryf die getal neer wat voorgestel word.
Aktiwiteit 8
Breek die getalle op in honderde, tiene en ene.
Aktiwiteit 9
Datum:
Wanneer ons 'n optelsom doen, word die ene by die ene getel, die tiene by die tiene en die honderde by die honderde.
412 + 563 = (400 + 10 + 2) + (500 + 60 + 3)
Kom ons skryf die som nou anders: 412 + 563 975
Jy moet ALTYD eers die ene optel, daarna die tiene en laaste die honderde.
Aktiwiteit 10
Datum:
Wanneer ons 'n aftreksom doen, word die ene van die ene afgetrek, die tiene van die tiene en die honderde van die honderde.
– 325 = (600 + 70 + 9) – (300 + 20 + 5)
Kom ons skryf die som nou anders:
Wanneer jy aftrek, moet jy ook ALTYD eers die ene aftrek, daarna die tiene en laaste die honderde.
Aktiwiteit 11
Skryf die getalsimbole.
a) Seshonderd-agt-en-sewentig 678
b) Driehonderd-een-en-twintig
c) Agthonderd-vier-en-sewentig
d) Vierhonderd-nege-en-sestig
e) Negehonderd-drie-en-dertig
f) Sewehonderd-agt-en-negentig
g) Vyfhonderd-twee-en-tagtig
h) Tweehonderd-ses-en-veertig
i) Driehonderd-en-vyf
j) Seshonderd-sewe-en-vyftig
Aktiwiteit 12
Datum:
Was dit maklik?
Tel vorentoe in veelvoude soos in die eerste blokkie aangedui.
1'e 900
2's 922
3's 943
4's 904
5'e 955
10'e 920
20's 720
25's 700
50's 600
Aktiwiteit 13
Datum: Vul die getalkombinasies in.
Aktiwiteit 14
Elke simbool het 'n naam. Daar is 'n maklike manier om dit te onthou. Vul die regte simbool ( <, > of =) op die lyntjie in.
a) 402 _____ 204
b) 555 _____ 556
c) 238 _____ 381
d) 699 _____ 600
e) 859 _____ 895
f) 365 _____ 653
g) 911 _____ 119
h) 760 _____ 760
i) 903 _____ 930
Week 32
Aktiwiteit 15 Datum: Metode 3: Breek albei getalle op om die bewerking makliker te maak.
642 + 347 = 642 + 347 = (600 + 40 + 2) + (300 + 40 + 7) = (600 + 300) + (40 + 40) + (2 + 7) = 900 + 80 + 9 = 989
a) 448 + 521 =
b) 519 + 360 =
c) 742 + 215 =
Kan jy nog onthou hoe?
d) 428 + 311 =
Aktiwiteit 16
Doen die somme.
a) 40 + 70 = _____
b) 120 – 110 = _____
c) 360 + 30 = _____
d) 650 + 100 = _____
e) 420 – 110 = ____
f) 980 + 20 = _____
g) 750 – 60 = ____
h) 60 + 140 = _____
i) 810 – 210 = _____
j) 100 – 50 = ____
Aktiwiteit 17
Doen die somme.
k) 470 – 300 = __
Datum:
l) 890 + 80 = _____
m) 20 + 260 = _____
n) 660 + 40 = _____
o) 570 – 90 = ____
p) 300 + 580 = _
q) 750 – 70 = ____
r) 920 – 340 = _____
s) 440 + 80 = _____
t) 70 + 110 = _____
u) 830 – 30 = _____
v) 650 – 180 = _____
w) 100 + 470 = _____
x) 210 – 50 = _____
y) 340 – 90 = ____
z) 500 + 140 = __
Aktiwiteit 18
19
Doen die somme.
Aktiwiteit 20 Datum: Metode 3: Breek die tiene en ene op om die bewerking makliker te maak.
845 + 52 =
845 + 52 = 800 + (40 + 5) + (50 + 2) = 800 + (40 + 50) + (5 + 2) = 800 + 90 + 7 = 897
a) 918 + 51 =
b) 842 + 57 =
Kyk mooi dat jy nie die tiene by die honderde tel nie.
c) 743 + 13 =
SAMPLE
d) 912 + 44 =
Aktiwiteit 21
Rangskik die getalle van klein na groot.
Rangskik die getalle van groot na klein.
Datum:
Aktiwiteit 22
Kleur die regte blokkie in sodat die getalnaam by die getalsimbool pas.
a) Vyfhonderd-ses-en-sewentig
b) Seshonderd-twee-en-twintig
c) Agthonderd-sewe-en-sestig
d) Vyfhonderd-ses-en-tagtig
e) Negehonderd-een-en-veertig
f) Agthonderd-vyf-en-vyftig
g) Seshonderd-en-tagtig
h) Agthonderd-drie-en-negentig
i) Negehonderd-en-agtien
j) Sewehonderd-vier-en-twintig
k) Negehonderd-nege-en-negentig
l) Eenduisend
m) Sewehonderd-en-dertig
• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.
• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.
• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.
• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.
• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.
• Gebruik in die klaskamer of tuis.
home classroom college workplace