Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 1 Graad 2

Page 1


Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 1

Graad 2

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Huistaal

Werkboek 2: Skryf en Handskrif

Kwartaal 1

Graad 2

SAMPLE

Aangepas vir KABV
H Erasmus

SAMPLE

Aktiwiteit 1: Drukskrif b, B, a en A

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

b B a A

b b b B B B a a a

A A A

Bobbie en Abby is babasSAMPLE

Aktiwiteit 2: Drukskrif m, M, s en S

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon. m M s S m m m M M M

s s s

S S S Mia is saam met Samlie SAMPLE

Aktiwiteit 3: Kreatiewe skryf

Skryf ten minste twee sinne oor die prent. Kleur daarna die prent in.

Aktiwiteit 4: Drukskrif h, H, e en E

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

h H e E

h

h h

H H H e e e

E E E Hetjy Eben se hoed gevatSAMPLE

Aktiwiteit 5: Drukskrif t, T, k en K

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

t T k K

t t t T T T

k k k

K K K

Tokkie en Kietsie is katteSAMPLE

Aktiwiteit 6: Drukskrif o, O, l en L

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

L o o o O O O

L L L Lollie hou van Ollie OlifantSAMPLE

Aktiwiteit 7: Drukskrif v, V, n en N

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

N

v v v V V V

N N N Nonna en Via vlieg vinnigSAMPLE

Aktiwiteit 8:

Drukskrif i, I, g en G

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

I g G i i i I I I g g g

G G G Gia en Ina bly in n igloe v v SAMPLE

Aktiwiteit 9: Drukskrif r, R, d en D

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

r R d D

r r r R R R d d d

D D D

Druiwe is Ruda se gunstelingSAMPLE

Aktiwiteit 10: Die komma

Skryf die sin oor, en sit kommas op die regte plekke in. Watter woord kan jy uithaal?

In ons koskas is daar meel en suiker en olie en sout en konfyt.

In die yskas is daar eiers en ham en kaas en koeldrank en melk en vrugte en groente.

Mamma koop lekkers en roomys en suigstokkies en koek en jellie en suurwurms vir die partytjie.

Aktiwiteit 11: Drukskrif p, P, f en F

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

p P f F

p p p P P P

f f f

F F F

SAMPLE

Flip en Pappa drink koffie

Aktiwiteit 12: Drukskrif u, U, q en Q

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

u u u U U U q q q Q Q Q

SAMPLE

Quinton en Una eet quiche

Aktiwiteit 13: Drukskrif j, J, y en Y

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

j J y YSAMPLE

j j j J J J y y y Y Y Y Jy jok oor die ys Yolanda

Aktiwiteit 14: Maak ’n kaartjie

Skryf vir iemand ’n kaartjie.

Aktiwiteit 15: Drukskrif w, W, x en X

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

w w w W W W x x x X X X Wiwwie wys Xia n xilofoonSAMPLE

Aktiwiteit 16: Drukskrif z, Z, c en C

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Trek die letters van die sin oor. Voltooi dan die patroon.

z Z cC

z z z Z Z Z

c c

SAMPLE

C C C Zane en Clint het chloor v

v v v

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.