Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 2
Graad 2
Naam: Klas:
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 2: Skryf en Handskrif
Kwartaal 2
Graad 2
SAMPLE
Aangepas vir KABV
H Erasmus
SAMPLE
Aktiwiteit 33: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
A A Annie B B Belinda
C C Charl SAMPLE
Aktiwiteit 34: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
D D Daleen
E E Edward F F Fiona SAMPLE
Aktiwiteit 35: Skryf ’n kaartjie
Skryf ’n bedankingskaartjie vir die veearts wat mooi na jou troeteldier gekyk het toe hy siek was.
Aktiwiteit 36: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
G G Gert
H
I
H Heleen
I Ignus SAMPLE
Aktiwiteit 37: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
J J Jana
K K Karabo
L L Lebo SAMPLE
Aktiwiteit 38: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
M M Manus
N N Nadine
O O Otto
SAMPLE
Aktiwiteit 39: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
P P Palesa
Q Q Quinn
R R Ralie
SAMPLE
Aktiwiteit 40: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
S S Steve T T Tebogo
U U Ulrich
SAMPLE
Aktiwiteit 41: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
V V Venter W W Wilna X X Xander SAMPLE
Aktiwiteit 42: Skryf die hoo¶etters
Trek die hoo¶etters oor, en skryf die name eers op die kolletjies, dan op jou eie. Trek die patroon oor.
Y Y Yolandi
Z
Z Zanele SAMPLE
Aktiwiteit 43: Skryf die sinne oor
Skryf die sinne wat hier gegee word oor.
Die koei loei.
My boom groei.
Ons rivier vloei.
Gloei die lamp?
Aktiwiteit 44: Skryf die sinne oor
Skryf die sinne wat hier gegee word oor.
Die spreeu is mak.
Hy skreeu kliphard.
Kyk die seeleeu!
Sneeu dit buite? SAMPLE
Aktiwiteit 45: Skryf die sinne oor
Skryf die sinne wat hier gegee word oor.
Kan jy raai wie ek is?
Sy is te fraai.
Ons haan kraai.
Swaai my, asseblief.
Aktiwiteit 46: Patrone
Trek die patrone oor sonder om jou potlood op te tel.
Aktiwiteit 47: Skryf ’n weervoorspelling
Kyk hoe die weer lyk. Skryf dan ’n weervoorspelling op die lyntjies.