Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 3 Graad 2

Page 1


Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 3

Graad 2

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Huistaal

Werkboek 2: Skryf en Handskrif

Kwartaal 3

Graad 2

SAMPLE

Aangepas vir KABV
H Erasmus

SAMPLE

Aktiwiteit 68: Trek die patrone oor

Trek die patroon oor. Maak dan weer dieselfde patroon. Onthou om tussen die lyne te bly.

Aktiwiteit 69: Trek die patrone oor

Trek die patroon oor. Maak dan weer dieselfde patroon. Onthou om tussen die lyne te bly.

Aktiwiteit 70: Trek die patrone oor

Trek die patroon oor. Maak dan weer dieselfde patroon. Onthou om tussen die lyne te bly.

Aktiwiteit 71: Skryf ’n poskaart

Hierdie is die voorkant en agterkant van ’n poskaart. Teken of plak ’n prent van die plek wat jy besoek het op die voorkant, en skryf ’n brie±e vir die persoon aan wie jy dit stuur op die agterkant.

Aktiwiteit 72: Lopende skrif: a

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

Aktiwiteit 73: Lopende skrif: e

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

eSAMPLE

Aktiwiteit 74: Lopende skrif: n

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

nSAMPLE

e n e n e n e n e n n n n n n n n n n n n n n n n n n n

Aktiwiteit 75: Skryf ’n storie

Skryf jou eie storie bo-op die lyne.

Aktiwiteit 76: Lopende skrif: m

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

Aktiwiteit 77: Lopende skrif: o

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

oSAMPLE

o m o m o m o m o m o o o o o o o o o o o o o o o o o o

Aktiwiteit 78: Lopende skrif: r

r r SAMPLE

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings. r o r o

Aktiwiteit 79: Lopende skrif: s

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

s SAMPLE

s s s s s s s s s s s s s s s s s s s s s s s s

Aktiwiteit 80: Lopende skrif: u

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

Aktiwiteit 81: Lopende skrif: v

Trek die vorm van die groot letter met ’n uitdraaikryt oor. Trek die letter dan met ’n grys potlood oor. Skryf die letter self, en oefen dan die verbindings.

Aktiwiteit 82: Skryf ’n storie

Skryf jou eie storie van ten minste ses sinne.

Jou groente in die groentetuin groei pragtig. Een middag toe jy wil gaan kyk of die tamaties ryp is, hoor jy ’n stemmetjie: “Hallo, wat is jou naam?” Jy kyk af, en tot jou verbasing sien jy ’n ...

Teken ’n prent oor jou storie.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.