English First Additional Language Workbook Grade 1

Page 1


English First Additional Language Workbook

Grade 1

Name: Class:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

English First Additional Language

Workbook

Grade

Activity 1: Greeting

Skryf jou naam op die lyntjie en teken jouself op die gesiggie.

Good morning, how are you?

My name is Zac. What is your name?

My name is:

Activity 2: Colours

Luister na die instruksies en kleur elke potlood die regte kleur in.

Wat is jou gunstelingkleur?

Write your favourite colour in English on the line.

Activity 3: Shapes

Luister na die instruksies en kleur elke vorm die regte kleur in.

I know all my shapes and colours in English. What are they in Afrikaans?

rectangle

Activity 4: Shapes

Luister na die instruksies en kleur elke vorm die regte kleur in.

Sample

Activity 5: My body

Luister na die instruksies en voer dit uit.

Sample

Could you draw me some black hair?

Activity 6: My body

Luister na die instruksies en teken al die dele op die regte plekke. Trek die letters van die opskrif oor.

My face Sample

Activity 7: My body

Knip die liggaamsdele uit die leerderhulpmiddel. Luister na die instruksies en plak die dele op die regte plekke. eyebrow

Activity 8: Senses

Luister na die instruksies en teken die prentjies in die regte blokkie.

Activity 9: Little Red Riding Hood

Skryf die nommers 1–8 in elke blokkie sodat die volgorde van die storie reg is.

Sample

Activity 10: Boys’ clothing

Luister na die instruksies en voer dit uit.

I am a boy Sample

Activity 11: Girls’ clothing

Luister na die instruksies en voer dit uit.

Sample

I am a girl

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.