Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek Graad 1 Naam: Klas:
A member of the FUTURELEARN group
Ë1801-E-EAT-WB01´¸·¸¶¸Î
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek
1 8 0 1 - E - E AT- W B 0 1
Í2!È-E-EAT-WB018Î
Graad 1
Aangepas vir KABV
Dr N Scheepers R Venter
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Inhoudsopgawe Aktiwiteit 1.............................................................................................................................3 Aktiwiteit 2.............................................................................................................................4 Aktiwiteit 3.............................................................................................................................5 Aktiwiteit 4.............................................................................................................................6 Aktiwiteit 5:............................................................................................................................7 Aktiwiteit 6.............................................................................................................................8 Aktiwiteit 7.............................................................................................................................9 Aktiwiteit 8.......................................................................................................................... 10 Aktiwiteit 9...........................................................................................................................11 Aktiwiteit 10........................................................................................................................ 12 Aktiwiteit 11......................................................................................................................... 13 Aktiwiteit 12........................................................................................................................ 14 Aktiwiteit 13........................................................................................................................ 15 Aktiwiteit 14........................................................................................................................ 16 Aktiwiteit 15........................................................................................................................ 17 Aktiwiteit 16........................................................................................................................ 18 Aktiwiteit 17........................................................................................................................ 19 Aktiwiteit 18........................................................................................................................ 20 Aktiwiteit 19........................................................................................................................ 21 Aktiwiteit 20........................................................................................................................ 22 Aktiwiteit 21........................................................................................................................ 23 Aktiwiteit 22........................................................................................................................ 24 Aktiwiteit 23........................................................................................................................ 25 Aktiwiteit 24........................................................................................................................ 26 Aktiwiteit 25........................................................................................................................ 27 Aktiwiteit 26........................................................................................................................ 28 Aktiwiteit 27........................................................................................................................ 29 Aktiwiteit 28........................................................................................................................ 30 Aktiwiteit 29........................................................................................................................ 31 Aktiwiteit 30........................................................................................................................ 32 Aktiwiteit 31........................................................................................................................ 33 Aktiwiteit 32........................................................................................................................ 34 Aktiwiteit 33........................................................................................................................ 35 Aktiwiteit 34........................................................................................................................ 36
Š Impaq
2
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 1 Die leerder voltooi die gesig. Teken die dele van die gesig en die hare met vetkryt in.
3
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 2 Kyk na die ‘aksies’ aan die linkerkant. Watter sintuig sal jy gebruik om elkeen te doen? Teken die sintuig in die blokkie langsaan, bv. teken oë by sien, ens.
sien
hoor
ruik
proe © Impaq
4
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 3 Trek die lyne van bo na onder oor die stippellyne. Die lyne is blommetjies se steeltjies. Teken die blommetjie bo-op elke steel. Versier jou blomtuin.
5
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 4 Kyk na die prent en soek die huise. Hoeveel huise sien jy in die prentjie? Die leerder moet die lyn van elke huis natrek volgens die instruksies: Trek die huis se lyne met blou kryt en die tent se lyne met groen kryt.
Š Impaq
6
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 5: Die fasiliteerder verduidelik aan die leerder dat hy/sy na ‘n spesifieke opdrag moet luister en dit op die bladsy uitvoer. Die leerder moet mooi luister. Die fasiliteerder lees elke opdrag slegs een keer. Geen opdrag mag herhaal word nie.
7
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 6 Die fasiliteerder verduidelik aan die leerder dat hy/sy na ‘n spesifieke opdrag moet luister en dit op die bladsy uitvoer. Die leerder moet mooi luister. Die fasiliteerder lees elke opdrag slegs een keer. Geen opdrag mag herhaal word nie.
Š Impaq
8
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 7 Kyk na die patrone in die blokkies. Plak met vuurhoutjies presies dieselfde patroon in die blokkie langsaan.
9
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 8 Kyk na die kossoorte in elke ry. Trek ‘n rooi kruis oor die een wat nie pas nie. Verduidelik vir die fasiliteerder waarom jy dink dit nie pas nie. Kleur die ander prentjies in.
Š Impaq
10
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 9 Die karretjie wil tot in die motorhuis ry. Kyk of jy die karretjie se pad kan vind.
11
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 10 Plant die paaltjies en voltooi die patroon: Een van bo na onder, een dwars, een van bo na onder, een dwars, ens. Voltooi eers die patroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reĂŤl.
Š Impaq
12
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 11 Voltooi die prentjie van die hond. Kleur die prentjie in.
13
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 12 Voltooi eers die sigsagpatroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reĂŤl.
Š Impaq
14
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 13 Die woord in die eerste blokkie is weggesteek tussen die ander woorde. Kyk of jy die woorde kan raaksien. Omkring die versteekte woorde.
see
tee ees ses see SPOT ammam
kos
sok kso kos ees mamam POTS
STOP
TOPS sev ese siv maamm STOP
mamma
ivs mamma SPOT ees tee
15
© Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 14 Die fasiliteerder verduidelik aan die leerder dat hy/sy na ‘n spesifieke opdrag moet luister en dit op die bladsy uitvoer. Die leerder moet mooi luister. Die fasiliteerder lees elke opdrag slegs een keer. Geen opdrag mag herhaal word nie.
Š Impaq
16
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 15 Voltooi die patroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reĂŤl.
17
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 16 Die leerder blaai deur ou tydskrifte en/of koerante. Soek die name van winkels wat vir jou bekend is en knip dit uit. Plak die name wat jy uitknip in die werkboek. Lees dit vir die fasiliteerder.
Š Impaq
18
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 17 Daar is verskillende diere wat in die boom wegkruip. Kyk hoeveel diere jy in die boom kan sien. Kleur al die diere in.
19
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 18 Voltooi die aktiwiteit na aanleiding van die instruksies in die Fasiliteerdersgids, Sien Leereenheid 11, Dag 10.
Š Impaq
20
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 19 Kyk na die patrone in die blokkies. Plak met vuurhoutjies presies dieselfde patroon in die blokkie langsaan.
21
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 20 Voltooi die aktiwiteit na aanleiding van die instruksies in die Fasiliteerdersgids, Sien Leereenheid 12, Dag 6.
Š Impaq
22
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 21 Voltooi die patrone. Versier die patrone met verskillende kleure.
23
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 22 Voltooi die patroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reĂŤl.
Š Impaq
24
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 23 Voltooi die aktiwiteite na aanleiding van die instruksies in die Fasiliteerdersgids. Hierdie werkkaart word vir ‘n hele paar aktiwiteite in Leereenheid 13 en Leereenheid 14 gebruik.
25
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 24 Voltooi die patrone oor die stippellyne. Versier jou patrone.
Š Impaq
26
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 25 Voltooi die apieswaaipatroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reĂŤl.
27
Š Impaq
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 26 Die fasiliteerder verduidelik aan die leerder dat hy/sy na ‘n spesifieke opdrag moet luister en dit uitvoer. (Sien opdrag in Leereenheid 16, Dag 7). Die leerder moet mooi luister. Die fasiliteerder lees elke opdrag slegs een keer. Geen opdrag mag herhaal word nie.
Š Impaq
28
Werkboek Graad 1 ~ Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Aktiwiteit 27 Die leerder kyk na die simbool in die eerste blokkie. Omkring die simbool wat dieselfde lyk.
irjlh
h v e d
fehgu olvmfy r`feh drtnjl
29
Š Impaq