Fase 4
Hanna leer ’n les
e av Di
onture v
an
Ben, Lebo en Hanna
Inhoudsopgawe
Fase 4
Hanna leer ’n les.................................................................. 6 Ben en Lebo kuier op die plaas......................................... 15 Hanna kuier by Ouma........................................................ 24 ’n Lekker dag by Lebo........................................................ 32
Hanna leer ’n les
6
Mamma en Hanna ry met die rooi bus na die stad. Hulle gaan winkel toe. 7
Die bus stop voor die winkel. Hulle klim uit. Hanna hou Mamma se hand vas. 8
Mamma staan by ’n rak. Sy pak kos in die trollie. Hanna sien ’n mooi pop. 9