Í2*È-A-CSS-SN01EÎ
1
8
1
0
-
A
-
C
S
S
-
S
N
0
1
VERBRUIKERSTUDIES STUDIENOTAS Graad 10
A member of the FUTURELEARN group
Verbruikerstudies Studienotas
1810-A-CSS-SN01
Í2*È-A-CSS-SN01EÎ
Graad 10
Aangepas vir KABV
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
INHOUDSOPGAWE VOORWOORD .................................................................................................................... 3 INLEIDING........................................................................................................................... 3 TYDSBESTUUR .................................................................................................................. 6 1. Jaarprogram ............................................................................................................ 7 2. Vereistes vir formele assessering in Verbruikerstudies ......................................... 15 3. Formele assessering in graad 10 .......................................................................... 16 4. Assesseringsplan .................................................................................................. 17 5. Kom ons kyk weer daarna ..................................................................................... 18 6. Studiewenke.......................................................................................................... 19 7. Benodighede ......................................................................................................... 23 8. Nuttige webwerwe ................................................................................................. 24 9. Waar om vorige eksamenvraestelle te kry ............................................................ 24 10. my.Impaq .............................................................................................................. 24 11. Facebook .............................................................................................................. 24 12. Kontakbesonderhede ............................................................................................ 24 13. Eksamenwenke ..................................................................................................... 25 14. Aktiwiteite (1 – 29)................................................................................................. 27 15. Memorandums vir aktiwiteite (1 – 29) ................................................................... 59
© Impaq
1
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
1.
Jaarprogram
WERKSKEDULE (KWARTAAL 1 – 4) LYS VAN AFKORTINGS: Aktiwiteite (Daar is ook addisionele aktiwiteite agter in die studienotas wat vir hersiening gedoen kan word, met antwoorde ingesluit.) Sleutelwoorde vir terminologie Onderwysersgids Leerderboek Portefeuljeboek
A SW OG LB PB
Graad 10 is ’n baie kort jaar. Alhoewel die KABV voorsiening maak vir 10 weke per kwartaal, laat die Departement van Basiese Onderwys se skoolkalender vir 2017 nie noodwendig hierdie indeling toe nie. Leerders word aangeraai om: 1. dadelik met die volgende kwartaal se werk te begin sodra ’n kwartaal se werk afgehandel is. Sodoende sal daar genoeg tyd vir deeglike studie en hersiening wees. 2. baie seker te maak van die vakinhoud wat per kwartaal afgehandel moet word ter voorbereiding vir die kwartaaltoetse. KWARTAAL 1 ONDERWERP DIE VERBRUIKER DOELWIT Inligting tot die inhoud van Verbruikerstudies.
DIE VERBRUIKER DOELWIT Kennis van die verbruiker.
© Impaq
INHOUD Inleiding tot Verbruikerstudies LB bl. 8 – 12 A – Eksamenhersiening: Inleiding tot Verbruikerstudies: LB bl. 13 Memo OG bl. 188 – 190 PRAKTIES: Benodighede: Voorskoot of sjefsbaadjie en -hoed, vadoeke (was en afdroog), oondvatlappe Inleiding tot kombuis, toerusting en gereedskap PRAKTIESE TAKE – KWARTAAL 1: Skons en variasies Muffins en variasies Plaatkoekies Praktiese toets – meting, toerusting en apparaat Wat is ’n verbruiker? Behoeftes en begeertes, regte en verantwoordelikhede LB bl. 16 – 21 A Maslow se Hiërargie van Behoeftes (Fig 2.1) LB bl. 16 A3 Toepassing van verbruikersregte LB bl. 19 Memo OG bl. 9 A4 Identifiseer verbruikersverantwoordelikhede LB bl. 20 Memo OG bl. 9 PRAKTIES: A Verdeel 500 g margarien in 100 g, 50 g, 75 g, 25 g, 10 g, 12,5 g LB bl. 268 Identifiseer toerusting LB bl. 263 – 269 Stowe, yskaste, vrieskaste, meetapparate en meet van droë en vloeibare bestanddele
7
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
DIE VERBRUIKER DOELWIT Die belangrikheid van goeie besluitneming. Kennis en bewustheid van volhoubare verbruik in SuidAfrikaanse huishoudings, asook eie omgewing.
DIE VERBRUIKER DOELWIT Aanknopingspunt: Identifiseer verskillende persoonlikhede bekend aan jou en stel die volgende vraag: Watter faktore beïnvloed verbruikergedrag wanneer koopbesluite geneem word?
DIE VERBRUIKER DOELWIT Bewusmaking van verskeidenheid van verkooppunte m.b.t. klere, meubels, voedsel, ens. Evaluering van verkooppunte t.o.v. veiligheid, kwaliteit, prys en verskeidenheid. VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Kennis van verskillende kultuur- en geloofsgewoontes en die invloed op voedselpraktyke. Wat is die nut van samesyn om die etenstafel as ’n familie?
© Impaq
Besluitneming LB bl. 22 – 24 Tipes besluitneming: Impulsiewe besluite, gewoontebesluite, intuïtiewe besluite, rasionele besluite A Kies enige probleem, bv. ouers kan nie vervoer verskaf vir sportbeoefening nie. Ontleed die probleem volgens rasionele besluitneming. LB bl. 23 Volhoubare verbruik LB bl. 25 – 30 Gevallestudie: Vleislose Maandae LB bl. 28 Wat is volhoubare verbruik? Beginsels van volhoubaarheid. Volhoubare verbruikersbesluite Goeie koopgewoontes Biodiversiteit Ondersteun Trots Suid-Afrikaans HULPBRONNE: Internet, relevante artikels in tydskrifte en koerante A8 Ondersoek vergete groente en vrugte LB – bl. 28, vraag 1 en 2 Memo OG bl. 13 A9 Vind uit hoe jy ’n verskil kan maak LB bl. 29, vraag 1 en 2 (selfassessering) PRAKTIES: Lees en skryf resepte LB bl. 270 – 273 Faktore wat verbruikergedrag beïnvloed LB 31 – 35 Sielkundige faktore Sosiokulturele faktore Ekonomiese faktore SW Persepsie, kultuur, homogene en sosialisering A Praat met jou ouers oor die beskikbaarheid van kredietfasiliteite en die invloed op die ekonomie LB bl. 35 4.4 Ekonomiese invloede A – Eksamenhersiening: verantwoordelike verbruikersgedrag LB bl. 38 – 39 Memo OG 190 – 192 PRAKTIESE TOETS: Identifikasie van toerusting en apparaat, meting van vloeibare en droë bestanddele LB bl. 263 – 269 Soorte verkooppunte en evaluering LB bl. 42 – 53 A4 Redes vir inkopies by verskillende verkooppunte LB bl. 47, vraag 1 (selfassessering) Eksamenhersiening: Verkooppunte in Suid-Afrika LB bl. 55 Memo OG bl. 192 – 195 SW – Franchise, Het jy geweet? LB bl. 47 en emulsie bl. 281 PRAKTIES: Meelmengsels LB bl. 279 – 285 Beslag en deeg, klassifikasie, proporsies en eienskappe van meelmengsels Verkoopbaarheid van produkte, voorkoms en smaak LB bl. 285 Voedselpraktyke van verbruikers LB bl. 95 – 105 Invloed van kultuur, godsdiens en sosio-ekonomiese status op voedselpraktyke SW – Voorskrifte, kultuur, vegetariër, vegaan, sephatlo, shokwana, bunny chow, organiese voedsel A2 Ondersoek voedselpraktyke LB bl. 98, vraag 2 A3 Bespreek familie-voedselrituele LB bl. 100 A5 Ondersoek eetgewoontes en emosies LB bl. 103 Ondersoek advertensies in media en evalueer die invloed op eetgewoontes Eksamenhersiening: Die voedselpraktyke van verbruikers LB bl. 107 Memo OG bl. 199 – 202 PRAKTIES: Voorbereiding vir bak van skons met variasies en beantwoording van vrae in PB.
8
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Kennis oor voedselterminologie, voedselpiramiede, porsiegroottes en dieetriglyne vir Suid-Afrikaners volgens ons behoeftes. Hierdie hoofstuk vorm ’n belangrike basis vir graad 11 en 12.
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Basiese kennis van voedselgroepe, hoofvoedingstowwe, bronne, funksies, daaglikse porsies en porsiegroottes. Ontleding van voedsel in ’n spesifieke maaltyd. VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Toepassing van nutriënte en kennis om ’n maaltyd te analiseer.
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Beginsels van maaltyd- en spyskaartbeplanning.
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Kennis van daaglikse voedselinname en daaglikse aanbevelings.
© Impaq
Verbruikers se energie- en voedingbehoeftes LB bl. 110 – 114 Suid-Afrika se voedselgebaseerde dieetriglyne Voedselgroepe in die Suid-Afrikaanse voedselpiramide en daaglikse dieet Voedselterminologie SW bl. 110 en anti-oksidante. A2 Ontleed suiker-, sout-, en vetinhoud van versnaperinge LB bl. 114 Memo OG bl. 32 – 33 Inligting m.b.t. ontleding van voedingsinligting op verpakkings (in Engels) onder Nutrition Suiker – carbohydrate of added sugars Sout – salt, sodium. Vet – fat, saturated, unsaturated, transfat Bymiddels – preservatives, colourants, flavourants, stabilisers, emulsifiers, antioxidants, ens. PRAKTIES: Bak van verskillende soorte muffins en voltooiing van praktiese voorbereiding wat op muffins van toepassing is Voedingstowwe en hul funksies LB bl. 115 – 116 Inligting in tabelvorm en sluit in: aantal porsies, verskillende voedselgroepe, bronne, porsiegroottes, hoofnutriënte en -funksies A Eksamenhersiening: Energiebehoeftes, voedingstowwe en maaltydbeplanning LB bl. 121 – 122, vraag 3 (porsiegroottes) Memo OG bl. 202 – 203, vraag 3.2 PRAKTIES: Voorbereiding van pannekoek en plaatkoekies en voltooiing van vrae in PB Voedingstowwe en hul funksies LB bl. 115 – 116 A3 Ontleed porsies per voedselgroep in ’n maaltyd LB bl. 116 Memo OG bl. 33 PRAKTIES: Redes vir gaarmaak van voedsel LB bl. 274 – 278 Droëhitte-gaarmaakmetodes: bak, oondtemperature, voorbereiding van panne Maaltydbeplanning LB bl. 117 – 119 A Gebruik voedseltydskrifte en soek aantreklike en kleurvolle maaltye en evalueer die voedsel volgens die riglyne (kleur, tekstuur, geur en vorm) LB bl. 117 – 118 Rookpunt LB bl. 276 PRAKTIES: Droëhitte-gaarmaakmetodes (vervolg): braai: droogbraai, vlakvetbraai en diepvetbraai: LB bl. 276 – 277 Maaltydbeplanning LB bl. 118 A (Maaltydplan vir een dag) Skryf alles neer wat jy gister geëet het, insluitend ontbyt, middagete, aandete en versnaperinge LB bl. 118 Assesseringsprogram: Kontroletoets 1 LB bl. 123 – 125, vraag 1 en 3 Memo OG bl. 38 – 39 PRAKTIES: Klamhitte-gaarmaakmetodes: kook, stoom, prut LB bl. 277 – 278. A4 Som gaarmaakmetodes op LB bl. 278 Memo OG bl. 143
9
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
KWARTAAL 2 ONDERWERP VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Kennis van voedselveiligheid en mikro-organismes. Sorglose praktyke kan lei tot ernstige siektes of voedselvergiftiging. Bestudeer natuurlike bederf in ’n vrugtebak in die kombuis. VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Persoonlike en kombuishigiëne. Voedselveiligheid. Kennis van vermindering. Herwinning en hergebruik. Afvalbeheer en –verwydering. Herwin huishoudelike afval.
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT Higiëniese berging. Klassifikasie van voedsel volgens bederfbaarheid.
DIE VERBRUIKER DOELWIT Kies van ’n restaurant. Restaurantetiket. Hantering van voedselsoorte.
© Impaq
INHOUD Voedselbederf LB bl. 128 – 138 A2 Ontleed die eienskappe van bakterieë, skimmels en giste LB bl. 132 Memo LB bl. 43 PRAKTIESE TAKE – KWARTAAL 2 Pannekoek Macaroni en kaas Eiers Kolwyntjies Voedselhigiëne en -veiligheid LB bl. 133 – 137 Afvalbeheer en -verwydering Herwinning Veiligheidsmaatreëls met voedselaankope Veilige voorbereiding en bediening A Bestudeer verkooppunte, skole, ens. se pogings om afval te beheer en te bestuur, bv. verskillende vullishouers vir plastiek, papier, glas, ens. Makro voorsien houers vir elektroniese toerusting PRAKTIES: Maaltydbeplanning vir een dag vir ’n gesin met kleuters (ontbyt, middag en aandete) Voedselberging LB bl. 139 – 140 Droë berging Yskasberging Vrieskasberging Berging sonder yskas A4 – Bespreek voedselbergingsprosedures LB bl. 140 Memo OG bl. 45 – 46 Eksamenhersiening: Voedselveiligheid LB bl. 142 Memo OG bl. 204 – 205 Assesseringsprogram: Kontroletoets 2 LB bl. 143 – 145, vraag 1 en 3 Memo OG bl. 58 – 60 PRAKTIES: Kolwyntjies met botterversier Kies en evalueer restaurante LB bl. 61 – 70 Soorte restaurante Keuse van restaurant Restaurantetiket Hantering van eetgerei Tafeletiket Algemene sosiale etiket Hantering van voedselsoorte SW Cuisine, smorgasbord, kafeteria, al fresco, gourmet, sjebeen, servet, gasheer/gasvrou, etiket, soesji A Eksamenhersiening LB bl. 72 – 73 Memo OG bl. 195 – 196. PRAKTIES: Voorbereiding en gaarmaak van grane LB bl. 286 – 287 Witsousverhoudings en -eienskappe
10
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
DIE VERBRUIKER DOELWIT Kennis van bemarking vir kleinskaalse produkontwikkeling.
DIE VERBRUIKER DOELWIT Kennis van bemarking. Bemarkingsmodel.
DIE VERBRUIKER DOELWIT Kennis van voordele en nadele van advertering. Bemarking kan verbruikers oorreed om aksie te neem.
© Impaq
Bemarking LB bl. 76 – 79 Doel van bemarking Onderskeid tussen bemarking en verkope Bemarkingstrategieë Marksegmentasie Teikenbemarking SW Bemarking, teikenmark, marksegmentasie, homogene, psigografies, demografies, geografies A Versamel tydskrifte, strooibiljette, brosjures en koerante en soek verskillende strategieë in advertensietegnieke A2 Identifiseer teikenmarkte bl. 79, vraag 1 en 2 Gebruik LB om jou antwoorde te assesseer PRAKTIES: Macaroni en kaas Die 5 P-Bemarkingsmodel LB bl. 80 – 81 Produk Plek Prys Promosie Persone PRAKTIES Gaarmaak van eiers LB bl. 288 – 290 (posjeer, braai, roereiers) Bemarkingstrategieë LB bl. 82 – 90 Bemarkingskommunikasiekanale Die ABBA-model Invloed op verbruikersgedrag Advertensies: Voordele en nadele Advertensietegnieke Verpakking en etikettering Inligting op verpakking Verpakking en die omgewing Winkeluitleg en uitstaltegnieke A Bestudeer winkeluitleg en uitstaltegnieke LB bl. 86 en 90 (selfassessering) Assesseringsprogram: Kontroletoets 2 LB bl. 144 – 145 (die verbruiker), vraag 2.2 – 2.2.7 Memo LB bl. 59 – 60, vraag 2.2 – 2.2.7. PRAKTIES Gevulde eiers en omelette JUNIE-EKSAMEN Alle afdelings voltooi PRAKTIESE EKSAMEN PAT 1 – Alle take voltooi en individueel voorberei (Gedurende die eksamen of soos deur Impaq gereël)
11
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
KWARTAAL 3 ONDERWERP ENTREPRENEURSKAP DOELWIT Die belangrikheid van suksesvolle entrepreneurs in Suid-Afrika en hul bydrae tot die ekonomie en samelewing.
ENTREPRENEURSKAP DOELWIT Koste van bestanddele van ’n resep.
ENTREPRENEURSKAP DOELWIT Omskakelings van bestanddele.
VESELS EN TEKSTIELSTOWWE DOELWIT Bekendstelling met vesels en tekstielstowwe. Vertoon verskillende vesels en tekstielstowwe onder mikroskoop. Ondersoek klere en identifiseer verskille tussen weef en brei. VESELS EN TEKSTIELSTOWWE DOELWIT Identifiseer en hanteer verskillende tekstielstowwe.
© Impaq
INHOUD Entrepreneurskap LB bl. 245 – 246 Wat is ’n entrepreneur? Waarom word mense entrepreneurs? Eienskappe van suksesvolle entrepreneurs Belangrikheid entrepreneurs in Suid-Afrika A1 LB bl. 246. (Selfassessering) PRAKTIESE TAKE – KWARTAAL 3: Kosteberekening van ’n resep Groente en slaaie: pampoenkoekies, aartappelslaai Rysgeregte: kerrie-eiers op rys, ryspoeding Spaghetti bolognese, pasta Alfredo Kosteberekening LB bl. 247 – 249 Die koste van ’n produk Berekening van produksiekoste Omskakelings Opstel en kosteberekening van ’n inkopielys SW Oorhoofse koste, ekonomiese lewensvatbaarheid PRAKTIES: A resep vir kosteberekening OG bl. 151 Memo OG bl. 151 Kosteberekening (vervolg) A2 Bereken die koste van ’n produk LB bl. 249 Memo LB bl. 77 PRAKTIES: Groente en slaaie LB bl. 291 – 295 Gaarmaak van groente Reëls vir maak van slaai Eienskappe van suksesvolle groente en slaaie Tekstielvesels LB bl. 148 – 150 Natuurlike vesels: katoen, linne, wol en sy: beskrywing, eienskappe, gebruike, nadele en sorg SW Slytbestand, absorpsievermoë, veerkragtigheid, superwaswol PRAKTIES: Voorbereidingstegnieke LB bl. 291 – 292 Pampoenkoekies/blomkool au gratin
Geregenereerde sellulose vesels en sintetiese polimeervesels LB bl. 151 – 154 Viskose Rayon Lyocell Bamboes Asetaat Poliëster Nylon Akriel Polipropileen A Identifiseer vesels met behulp van brandtoetse SW Stapelgarings, bakteriostatiese agent, frummel PRAKTIES: Slaaie en slaaisouse: aartappelslaai, mengelslaai wat al die voedselgroepe insluit
12
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
VESELS EN TEKSTIELSTOWWE DOELWIT Hantering van verskillende tekstiele om die kombinasie goeie en slegte eienskappe te sien. VESELS EN TEKSTIELSTOWWE DOELWIT Mode lei tot volgehoue navorsing van tekstiele en veseleienskappe om tred te hou met moderne behoeftes.
KLEDING DOELWIT Keuse van klere vir verskillende geleenthede. Waarom dra ons klere? Hoe word jy beïnvloed deur jou portuurgroep met betrekking tot die keuse van klere? KLEDING DOELWIT Bestudering van etikette om hul voorkoms en gemak te behou.
KLEDING DOELWIT Kennis van die behoeftes van mense met gestremdhede om onafhanklik te funksioneer.
© Impaq
Voordele van vermenging LB bl. 154 – 157 Gewilde mengsels Bestudeer etikette wat veselmengsels aandui Leer, eienskappe en die verskille tussen egte en sintetiese leer. Egte leer-logo PRAKTIES: Kerrie-eiers op rys Die keuse van tekstiele vir klere en meubels LB bl. 158 – 159 Mode Geskiktheid vir ’n bepaalde doel Veseleienskappe Prys Omgewingsbesorgdheid A Eksamenhersiening: tekstiele LB bl. 162 – 163 Memo OG bl. 206 – 208 SW Eko-modes, opsuigvermoë PRAKTIES: Spaghetti bolognese, pasta Alfredo Die jong volwassene se keuse van geskikte klere LB bl. 166 – 171 Redes waarom ons klere dra: Beskerming, fatsoenlikheid, estetika en mode, status Klere vir verskillende geleenthede: skool, sport, slenterdrag en formele drag SW Estetiek, mode, sosio-ekonomiese status, konformeer, individualiteit A2 Kies geskikte klere LB bl. 171 Memo OG bl. 85
Keuse van klere volgens persoonlikheid en leefstyl LB bl. 170 – 171 Versorging en onderhoud van klere LB bl. 172 – 175 Persoonlikheid Leefstyl Inligting op klere-etikette Versorgingsinstruksies Hantering van vlekke A Eksamenhersiening: klerekeuses LB bl. 177 Memo OG bl. 208 – 209 Aangepaste klere vir mense met gestremdhede LB bl. 179 – 183 Ontwerpe: klere, skoene, broeke, hemde, baadjies, ens. Tekstielstowwe Vasmaakmiddels Fisiese gemak Veiligheid Gerief en versorging Duursaamheid Aantreklike voorkoms SW kwadrupleeg, parapleeg, hemipleeg LB bl. 179 A Eksamenhersiening: Aangepaste klere vir mense met gestremdhede LB bl. 185 Memo OG bl. 209 – 210 Assesseringsprogram: Oopboektoets LB bl. 186 –187, vraag 2 – 6 Memo OG bl. 91 – 93
13
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
KWARTAAL 4 ONDERWERP BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT Bewusmaking van huidige ekonomiese en veiligheidsomstandighede.
BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT Evaluering van eiendom volgens individuele behoeftes.
BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT ’n Deeglike begrip van ’n groot verskeidenheid van mense se fisiese eienskappe is noodsaaklik vir die studie van ergonomie. BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT Verskaf agtergrond deur na nuwe ontwikkelings te verwys waar universele ontwerp gebruik is met verwysing na parkeerruimte, toeganklikheid, badkamers, hysbakke, aanpaskamers. Bestudeer kombuisapparaat, en let veral op na die “Good Grips”-reeks.
© Impaq
INHOUD Behuisingsbehoeftes LB bl. 190 – 193 HULPMIDDELS: Tydskrifte, brosjures beskikbaar by eiendomsagente, www.ebooks.co.za Maslow se Behuisingsbehoeftes Norme en waardes Behuisingsbehoeftes in die sosio-ekonomiese konteks: Sosiale stand, ekonomiese vlak, lae-inkomste gesinne, middel-inkomste gesinne, hoëinkomste gesinne Behuisingsbehoeftes binne die kulturele konteks Soorte behuising LB bl. 195 – 199 Enkelgesinswonings: losstaande huise, meenthuise, plakkershutte Multi-gesinswonings: kondominiums, woonstelle Norme, waardes, kondominium/deeltiteleienaarskap, heffing, inheems, heterogeen, SW bl. 194 – 198 Faktore wat behuisingbesluite in die lewensiklus beïnvloed LB bl. 194 – 206 Ligging bl. 194 – 195 Veiligheid bl. 199 Funksionaliteit bl. 200 – 202 Stadium in die gesinsiklus bl. 203 – 206 A Definieer: verkeerspatrone, verskillende stadiums in die gesinsiklus LB bl. 204 – 206 A5 Bespreek behuisingsbehoeftes van die gesinsiklus met betrekking tot: tipe behuising, ruimtebehoeftes, ligging van die huis LB bl. 206 1. Pasgetroude egpaar 2. Ontwikkelende gesin 3. Aftrede Memo OG bl. 101 Eksamenhersiening: Faktore wat behuisingsbesluite beïnvloed LB bl. 208 – 209 Memo OG bl. 211 – 212 Ontwerpkenmerke van behuising en interieur LB bl. 211 – 221 Wat is ergonomie? Beginsels van ergonomie gegrond op menslike dimensies Gebruik van korrekte spiere vir spesifieke take Toepassing in huis en werkplek SW Ergonomie LB bl. 212, antropometrie LB bl. 213 Universele ontwerp LB bl. 222 – 226 Wat is universele ontwerp? Beginsels en voordele Kenmerke Toepassing in behuising, apparate en toerusting A4 Evalueer kenmerke van universele ontwerp LB bl. 226, vraag 1 – 2 Gebruik eie woning of inkopiesentrum (selfassessering) Eksamenhersiening: Ontwerpkenmerke van behuising en interieur LB bl. 228 – 229 Memo OG bl. 212 – 214
14
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT Bewusmaking van verskillende gestremdhede, en toeganklikheid van inkopiesentrums, skole, ens.
ENTREPRENEURSKAP DOELWIT Deeglike navorsing moet gedoen word voor ’n produk vervaardig word. ENTREPRENEURSKAP VOEDSELPRODUKTE DOELWIT Wat word benodig om ’n produk by die huis te produseer?
Behuisingsomgewings vir mense met gestremdhede LB bl. 231 – 241 Antropometrie en toeganklikheid Soorte gestremdhede Beligting Tekstielstowwe A3 Pas ’n huis-oudit toe LB bl. 241 (selfassessering) Eksamenhersiening: Geskikte behuisingsomgewing vir mense met gestremdhede LB bl. 243 Memo OG bl. 214 – 215 Keuse van items vir kleinskaalse vervaardiging LB bl. 250 – 252 Ondersoek teikenmark ten opsigte van kultuur, sosio-ekonomiese omstandighede en voorkeure Beskikbaarheid van hulpbronne SW Hulpbronne A Evalueer jou menslike, materiële en omgewingshulpbronne om ’n suksesvolle entrepreneur te word LB bl. 251 – 252 Beplanning van kleinskaalse produksie LB bl. 253 – 258 (voedsel) Werksvereenvoudiging Beplanning van werksruimtes Groottes en hoogtes van werkoppervlaktes en voorbereidingsareas SW Vloeikaart, gehaltebeheer, werksvereenvoudiging A – Eksamenhersiening: Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie LB bl. 260 – 261 Memo OG bl. 215 – 217 NOVEMBEREKSAMEN – ALLE AFDELINGS PAT 2 – Alle take voltooi en individueel voorberei (Gedurende die eksamen of soos deur Impaq gereël)
2.
Vereistes vir formele assessering in Verbruikerstudies
•
SGA – Voltooi alle take en lees die punte op my.Impaq betyds in soos in die portefeuljeboek aangedui. Eksamenvraestelle en -toetse sal op ’n alternatiewe metode of in die portefeuljeboek aan jou beskikbaar gestel word. Eksamens word afgelê soos jaarliks deur Impaq gereël. Praktiese lesse moet weekliks voltooi word soos in die jaarprogram aangedui. Jou Praktiese Assesseringstaak (PAT) bestaan uit twee (2) take. o PAT 1 – Gedurende die Junie-eksamen of soos deur Impaq gereël. o PAT 2 – Gedurende die Novembereksamen of soos deur Impaq gereël.
• • • •
© Impaq
15
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
3.
Formele assessering in graad 10 ASSESSERING
PUNTE
PERSENTASIE (%) Kwartaal 1
ASSESSERINGSINSTRUMENT
Projek
100 ÷ 4
25%
Memorandum
Toets
100 ÷ 2
50%
Memorandum
Praktiese lesse
100 ÷ 4
25%
Praktiese assessering, raamwerk en memorandum
Kwartaal 2 Toets
50 ÷ 2
25%
Memorandum
Junie-eksamen
100 ÷ 2
50%
Memorandum
Praktiese lesse
100 ÷ 4
25%
Praktiese assessering, raamwerk en memorandum
Kwartaal 3 Toets
100 ÷ 2
50%
Memorandum
Toets (Prakties)
100 ÷ 4
25%
Memorandum
Praktiese lesse
100 ÷ 4
25%
Praktiese assessering, raamwerk en memorandum
Finale punt SGA (Kwartaal 1 – 3)
300 ÷ 3 = 100
25%
Totale (Kwartaal 1 – 3)
PAT 1 en 2
50 + 50 = 100
25%
Praktiese assessering, raamwerk en memorandum
200
50%
Memorandum
400 ÷ 4 = 100
100 %
Novembereksamen Jaarpunt
© Impaq
16
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
4.
Assesseringsplan KWARTAAL 1
KWARTAAL 2
Projek: Snoepwinkelondersoek
Toets: Voedselveiligheid en bemarking, eet uit in restaurante
Toets: Verantwoordelike verbruikersgedrag, voedselpraktyke, energiebehoeftes, nutriënte en maaltydbeplanning
Junie-eksamen: Voorgeskrewe werk tot aan einde van kwartaal 2
PRAKTIES Identifisering van toerusting en apparaat
PRAKTIES Pannekoek
PRAKTIES Skons en variasies PRAKTIES Muffins en variasies PRAKTIES Plaatkoekies
© Impaq
PRAKTIES Macaroni en kaas
KWARTAAL 3
KWARTAAL 4
Toets: Entrepreneurskap, kosteberekening, vesels en tekstielstowwe, kleding Toets: • Praktiese toets oor alle teorie rakende praktiese take • (Vervaardig voedselprodukte) PRAKTIES Kosteberekening
Volg werkskedule, geen formele toetse of praktiese lesse
PRAKTIES Roerbraai of pampoenkoekies
PRAKTIES Gaarmaakmetodes vir eiers PRAKTIES Kolwyntjies met botterversiering JUNIE-EKSAMEN PAT 1 – Gedurende eksamen of soos deur Impaq gereël
17
PRAKTIES Gaarmaak van rys – kerrie-eiers PRAKTIES Spaghetti bolognese NOVEMBEREKSAMEN PAT 2 – Gedurende eksamen of soos deur Impaq gereël
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
5.
Kom ons kyk weer daarna
KWARTAAL 1
KWARTAAL 2
Taak 1: Toets 1 (50%)
Taak 4: Toets 2 (25%)
Taak 2: Project (25%)
Taak 5: Junie-eksamen (50%)
Taak 3: Praktiese lesse (25%)
Taak 6: Praktiese lesse (25%)
KWARTAAL 3 Taak 7: Toets 3 (25%) Taak 8: Toets 4 (50%) Taak 9: Praktiese lesse (25%)
PAT (Praktiese Assesseringstaak) Taak 11.1: PAT – (100 punte) Gedurende Junie-eksamen of soos deur Impaq gereël. Taak 11.2: PAT – (100 punte) Gedurende Novembereksamen of soos deur Impaq gereël. • • • •
© Impaq
Hierdie take kan enige tyd tydens die eksamens of soos gereël deur Impaq voltooi word. Metode van assessering – soos deur Impaq gereël. Inlees van punte – soos in portefeuljeboek. Opdragte word in die portefeuljeboek uiteengesit of op my.Impaq beskikbaar gestel.
18
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
6.
Studiewenke
Jy kan enige studiemetode gebruik om Verbruikerstudies te bemeester, maar om goeie uitslae te behaal, word die volgende beginsels voorgestel:
1. Oorsig
2. Vrae
3. Lees en leer 4. Opsê
5. Kontroleer
6. Herhaal
Kry ’n oorsig oor die werk wat geleer moet word. Met ander woorde, lees alles vinnig deur om te sien waaroor die werk gaan. Bv. hoofstuk oor vleis – struktuur, aankoopriglyne, gaarmaakmetodes, vleissnitte, ens. Stel vrae op oor die werk wat jy kan gebruik om te leer. Hoekom? Hoe? Wat? Waar? Wie? Wanneer? Watter? Bv. Wat is braai? Wanneer word dit gedoen? Wie doen dit? Waarmee word dit gedoen? Lees en leer hierdie vrae deeglik deur. Bv. jy kan nou al die vrae antwoord en verstaan wat die term braai beteken. Sê die vrae en antwoorde hard op sonder om jou boek te gebruik. Bv. Wat is braai? Sê die antwoord hard op. Indien jy die werk nou kan verstaan, ken en opsê, vergelyk jou antwoorde met die inhoud in die leerderboek. Hou aan leer totdat jy alles onthou. Bv. Wat is braai? As jy nie presies kan onthou nie, vat jou boeke en kyk wat die regte antwoord is. Probeer weer en weer totdat jy sonder die boeke alles kan onthou. Herhaal die werk elke dag. Bv. herhaal die vrae en antwoorde hardop elke dag. (Jy hoor jou naam elke dag en sal daarom nie vergeet wat mense jou noem nie – dus, waarborg hierdie metode SUKSES!)
Besoek die volgende webtuistes vir meer inligting:
Studietegnieke: www.academictips.org/acad
https://goo.gl/1Z8Hin
© Impaq
19
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
https://goo.gl/t2qTz5
https://goo.gl/LPYGnH © Impaq
20
Studienotas G10 ~ Verbruikerstudies
https://goo.gl/OIeBnJ
•
• • • • •
• •
Praktiese vakke vereis dat vaardighede ingeoefen moet word. Hoe meer jy oefen, hoe beter sal jy in Verbruikerstudies presteer, in bv. praktiese lesse, bedryfsure (soos verduidelik in die portefeuljeboek), ens. Maak kontak met mense in die bedryf of ’n skool in jou dorp/stad wat hulp kan verleen. Dit is belangrik dat alle portefeulje-opdragte volledig en netjies voltooi word. Die PAT tel 25% van die jaarpunt en moet voltooi word om jou graad 10-uitslae te ontvang. Werk hard en moenie die PAT uitstel nie. Impaq het vakdeskundiges beskikbaar om jou te help. Maak gebruik van hulle kundigheid om jou uitslae te verbeter. (Besoek Impaq se webwerf by www.impaq.co.za vir die vaksteunlys wat jou met die e-posadres van elke vakdeskundige sal voorsien). Dit is nuttig om nou al goeie toerusting aan te koop, veral as jy na graad 12 in die verbruikerbedryf wil gaan werk, bv. ’n goeie sjefsmes. Neem aan kompetisies deel by bv. Pick n Pay.
Bestudeer die opsomming van die inhoud na elke afdeling asook die eksamenvrae. Die antwoorde word in die fasiliteerdersgids (onderwysersgids) verskaf. Bladsynommers word in die werkskedule aangedui.
© Impaq
21