Gr 10-Wiskundige Geletterdheid-Fasiliteerdersgids

Page 1


Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskundige Geletterdheid

Fasiliteerdersgids

Graad 10

Aangepas vir KABV

G10 ~ Wiskundige Geletterdheid

Leselemente

AKTIWITEIT

Formatiewe assessering om leerders se vordering en kennis aan die einde van elke les te toets.

G10 ~ Wiskundige Geletterdheid

Voorwoord

Aanvullende boeke

Enige ander boek kan aanvullend tot die handleiding gebruik word. Dit is altyd goed om ander handboeke as aanvulling te gebruik om sodoende ’n breër perspektief van die vak te ontwikkel.

 Die Antwoord-reeks: Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1

 Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 10 Leerderboek

Assesseringsvereistes

Daar word regdeur hierdie fasiliteerdersgids na DV1, DV2, DV3 en DV4 verwys. Dit verwys na die denkvlak wat vereis word om die spesifieke vraag te kan beantwoord.

Die denkvlakke stel die volgende vaardighede voor

 Denkvlak 1

Ken of weet

 Denkvlak 2

Toepassing van prosedures in bekende kontekste

 Denkvlak 3

Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste

 Denkvlak 4

Beredenering en oorweging

Wanneer take, ondersoeke en veral toetse en eksamens opgestel word, word die volgende riglyne gebruik om ’n besluit te neem rakende die aantal punte wat aan vrae by elke denkvlak toegeken word.

Sample

Verspreiding van punte volgens die denkvlakke

Denkvlakke

Persentasie van punte toegeken

Denkvlak 1: Kennis 30% (±5%)

Denkvlak 2: Toepassing van prosedures in bekende kontekste 30% (±5%)

Denkvlak 3: Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste

(±5%)

Denkvlak 4: Beredenering en oorweging 20% (±5%)

G10 ~ Wiskundige Geletterdheid

Die assesseringsprogram

Verwys na Impaq se aanlynplatvorm vir assesseringstake, eksamens en die assesseringsplan.

Jaarplan

1 Getalle en berekeninge

2 Patrone, verhoudings en voorstellings

3 Meting: Herleidings en tyd

4 Finansies: Finansiële dokumente en tariefstelsels

5 Meting: Lengte, massa, volume en temperatuur

6 Kaartwerk

7 Waarskynlikheid

8 Finansies: Inkomste, uitgawes, wins/verlies, inkomste-en-uitgawestate en begrotings

9 Meting: Omtrek en oppervlakte

10 Instruksies, monteringsdiagramme en verpakking

11 Finansies: BTW, bankwese, rente en bankkostes

12 Datahantering

Kwartaal 1

Januarie – Maart

Kwartaal 2

April – Junie

Kwartaal 3

Julie – September

Kwartaal 4

Oktober – November

Wiskundige Geletterdheid

Voorgestelde tyd om aan elke eenheid te spandeer (volgens KABV)

Kwartaal 1

Kontekste wat op Getalle en berekeninge fokus

Onderwerpe

Kontekste wat op Patrone, verhoudings en voorstellings fokus

Kontekste wat op Meting (herleidings en tyd) fokus

Kwartaal 2

Kontekste wat op Finansies (finansiële dokumente en tariefstelsels) fokus

Kontekste wat op Meting (lengte, massa, volume en temperatuur) fokus

Onderwerpe

Onderwerpe

Kontekste wat op Kaarte, planne en ander voorstellings van die fisiese wêreld (skaal- en kaartwerk) fokus

Kontekste wat op Waarskynlikheid fokus

Hersiening

Onderwerpe

Kwartaal 3

Kontekste wat op Finansies (inkomste, uitgawes, wins/verlies, inkomsteen-uitgawestate en begrotings) fokus

Kontekste wat op Meting (omtrek, oppervlakte en volume) fokus

Kontekste wat op Kaarte, planne en ander voorstellings van die fisiese wêreld (modelle en planne) fokus

Kwartaal 4

Kontekste wat op Finansies (rente, bankwese en belasting) fokus

Kontekste wat op Datahantering fokus

Hersiening

G10 ~ Wiskundige Geletterdheid

Die tydsindeling per onderwerp dien slegs as riglyn en kan volgens leerders se pas aangepas word. Hou in gedagte dat leerders eers die betrokke lesse moet afhandel voordat hulle ’n toets of betrokke eksamen kan aflê.

Daar moet 4,5 uur per week aan Wiskundige Geletterdheid spandeer word. Let op dat hierdie tydsindeling per week alle aktiwiteite, assesserings en eksamens uitsluit en slegs ’n aanduiding is van die tyd wat aan teoretiese aspekte spandeer moet word. Indien leerders stadiger werk, moet die nodige aanpassings gemaak word sodat hulle steeds al die werk betyds onder die knie kry.

Die voorgestelde onderrigtyd per week:

• Omvattende verduidelikings van wiskundige konsepte in eenvoudige taal.

• Praktiese, alledaagse voorbeelde.

• Aktiwiteite wat leerders se toepassing van kennis en hul redeneervermoë uitdaag.

• Die fasiliteerdersgids bevat stap­vir­stap­bewerkings en antwoorde.

• Sluit ’n formuleblad en alfabetiese lys van wiskundige terme in vir maklike verwysing.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.