Í2+È-A-LIS-FG01!Î 1
8
1 2
-
A
-
L
I
S
-
F
G
0
1
LEWENSWETENSKAPPE FASILITEERDERSGIDS
Graad 12
A member of the FUTURELEARN group
Lewenswetenskappe Fasiliteerdersgids
1812-A-LIS-FG01
Í2,È-A-LIS-FG01#Î
Graad 12
Aangepas vir KABV
ONDERWYSERSGIDS
SKRYWERS Jen Grogan Ruth Suter
LEWENSWETENSKAPPE ONDERWYSERSGIDS GRAAD 12 NKABV
ALLE REGTE VOORBEHOU ©KOPIEREG DEUR DIE SKRYWERS Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, opnames, databasis of enige ander stelsel van inligtingsbewaring. Alles moontlik is gedoen om kopiereg te verkry op alle gedrukte aspekte van die publikasie. Indien enige materiaal wat kopiereg benodig, onwetend gebruik is, word die kopiereghouer versoek om die saak onder die aandag van die uitgewer te bring sodat die nodige erkenning gegee kan word.
Lewenswetenskappe Handboek & Werkboek Graad 12 NKABV ISBN-13:
978-1-86921-883-6
Produksiekode:
LFS 74
Skrywers:
Jen Grogan Ruth Suter
DTP: Grafieke: Strokiesprente:
Kerry Thomas © Kerry Thomas © Tony Grogan
Eerste uitgawe:
November 2015 (Aanpassings gebaseer op Eksamenriglyne - Graad 12, van 2014)
Tweede uitgawe: May 2016 (Geringe veranderinge aangebring, sluit bylae in)
UITGEWERS ALLCOPY PUBLISHERS POSBUS 963 Sanlamhof, 7532
Tel: (021) 945-4111 Faks: (021) 945-4118 E-pos: info@allcopypublishers.co.za Webwerf: www.allcopypublishers.co.za
i
LEWENSWETENSKAPPE ONDERWYSERSGIDS GRAAD 12 NKABV
INHOUDSOPGAWE
Bladsy
1.1
DNA: Die kode van lewe
20-21
1.2
Meiose
22-24
1.3
Genetika & Erflikheid
25-31
2.1
Vertebrate se voortplantingstrategieĂŤ
32
2.2
Menslike voortplanting
33-35
2.3.1
Die menslike senuweestelsel
36-39
2.3.2
Reseptore
40-44
2.4
Die mens se endokrienstelsel
45-47
2.5
Homeostase in die mens
48-49
2.6
Plante se reaksies op die omgewing
50-51
3.
Impak van die mens op die omgewing
52-60
4.1
Evolusie
61-65
4.2
Evolusie van die mens
66-70
4.3
Hominien fossielterreine
71-74
4.4
Alternatiewe vir evolusie
75-76
ii
Aan die opvoeder Die klem van die Mind Action-Reeks Lewenswetenskap 12 Handboek is om die werk eenvoudig en in duidelike formaat aan te bied. Daar is baie verskillende soorte leeraktiwiteite om die leerder te help om die werk te verstaan en duidelik te weet wat onderrig is. Elke leerder sal sy/haar eie manier ontwikkel hoe om leerdiagramme, geheuekaarte, vloeidiagramme, ens. te skep en dit is baie belangrik dat u hulle aanmoedig om hierdie aktiwiteite te doen. Sommiges behels assessering deur maats, wat sal veroorsaak dat hulle by mekaar leer en hulle eie vordering kan dophou.
Die opvoedersgids en antwoorde Die opvoedersgids en antwoorde is van onskatbare waarde saam met die handboek omdat dit u sal help om al die vereistes van die nuwe kurrikulum, soos uiteengesit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV), na te kom. Die volgende in die gids is besonder bruikbaar: A. Organisering van die kurrikulum van Lewenswetenskap
bl 2
B. Spesifieke doelwitte van Lewenswetenskap
bl 3
C. Wat leerders nodig sal hê
bl 3
D. Werkskedule
bl 4
Kwartaal 4 Graad 11
bl 4
Kwartaal 1 Graad 12
bl 6
Kwartaal 2 Graad 12
bl 9
Kwartaal 3 Graad 12
bl 12
E. Kort inleiding by elke string en module p 14 String 1
bl 14
2.5 Homeostase
bl 17
1.1 DNA; die kode van lewe
bl 14
2.6 Plante se reaksies op die
bl 17
1.2 Meiose
bl 15
1.3 Genetika en erflikheid
bl 15
String 3
bl 17
String 2
bl 16
Omgewingstudies
bl 17
2.1 Voortplantingstrategieë by
bl 16
String 4
bl 18
4.1 Evolusie deur natuurlike seleksie
bl 18
4.2 Evolusie van die mens
bl 18
2.3 Mense se reaksies op die omgewing bl 17
4.3 Hominien fossielterreine
bl 19
2.4 Endokrienstelsel
bl 17
4.4 Alternatiewe vir evolusie
bl 19
F. Antwoorde
bl 20
1.1 DNA: kode van lewe
bl 20
2.5 Homeostase
bl 48
1.2 Meiose
bl 22
2.6 Plante se reaksies op die omgewing
bl 50
1.3 Genetika & Erflikheid
bl 25
3.
bl 52
2.1 Voortplantingstrategieë
bl 32
2.2 Menslike voortplanting
bl 33
omgewing
vertebrate 2.2 Menslike voortplanting
bl 16
Die impak van die mens op die omgewing
4.1 Evolusie
bl 61
2.3 Mense se reaksies op die omgewing bl 36
4.2 Evolusie van die mens
bl 66
2.4 Endokrienstelsel
4.3 Hominien fossielterreine
bl 71
4.4 Alternatiewe vir evolusie
bl 75
bl 45
1
G. Assesseringsplan •
Hoe word leerders geassesseer?
bl 77
•
Wat is die vereistes vir assessering?
bl 79
•
Inligting oor verspreiding van punte
bl 80
A. Organisering van die kurrikulum van Lewenswetenskap Vier Kennisstringe word gebruik om Lewenswetenskap se inhoudsraamwerk te organiseer. Hierdie kennisstringe ontwikkel progressief oor die drie jaar van die VOO. Hulle is: 1. 2. 3. 4.
Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak Lewensprosesse in plante en diere Omgewingstudies Diversiteit, veranderinge en kontinuïteit
Die kennisstringe en die onderwerpe binne elke kennisstring kan nie apart en in isolasie betsudeer word nie. Dit is belangrik dat leerders die verwante onderwerpe verstaan en dat biologiese stelsels nie onafhanklik of in isolasie funksioneer nie. Opvoeders in al drie grade moet bewus wees van hierdie deurlopendheid. Lewe op molekulêre, Kennisstringe
sellulêre en weefselvlak
plante en diere
• Chemie van lewe –
• Ondersteuning- en
Anorganiese en
vervoerstelsels in
organiese verbindings
Graad 10
Lewensprosesse in
• Sel – eenheid van lewe • Seldeling - mitose
Diversiteit, Omgewingstudies
verandering en kontinuïteit
• Biosfeer tot ekosisteme
• Biodiversiteit en klassifikasie • Geskiedenis van
plante • Ondersteuningstelsels
lewe op aarde
in diere • Vervoerstelsels in soogdiere (mens)
• Plantweefsels • Dierweefsel • Energietransformasies
Graad 11
• Bevolkingsekologie
om lewe te
• Impak van die mens
ondersteun:
op die omgewing:
Fotosintese
huidige krisisse
• Diervoeding
Inligting hieroor in
• Energietransformasies:
hierdie onderwysersgids
Respirasie
• Biodiversiteit – klassifikasie van mikro-organismes • Biodiversiteit – plante • Voortplanting – plante • Biodiversiteit– diere
• Gaswisseling • Ekskresie • DNA – kode van lewe • RNA en
Graad 12
proteïensintese • Meiose
• Voortplantingstrategieë by vertebrate
• Impak van die mens op die omgewing:
• Menslike voortplanting
huidige krisisse In
• Senuweestelsel
graad 11 gedoen
• Sintuie • Endokrienstelsel • Homeostase
2
• Darwinisme en Natuurlike seleksie • Menslike evolusie
B. Wat is die spesifieke doelwitte van Lewenswetenskap? 1.
Die eerste doelwit is dat leerders kan:
•
Verstaan wat hulle geleer word
•
Sekere wetenskaplike terme en idees verstaan Leer wat hulle geleer word; nie uit die kop uit nie, maar deur oefeninge soos die teken van geheuekaarte, diagramme, tabelle, ens. sowel as deur die toets van hul kennis en die begrip daarvan soos hulle aangaan. Dit word alles in hierdie handboek verskaf.
2. Die tweede doelwit is dat leerders: •
Nuuskierig sal raak oor watter veranderinge plaasvind en waarom.
•
Praktiese ondervinding opdoen in die ondersoek en ontdekking van antwoorde op hierdie vrae. Hulle moet hierdie praktiese kennis vir sowel assesserings- as eksamendoeleindes hê. Die handboek verduidelik watter vaardighede nodig is wanneer daar navorsing of eksperimente gedoen word en maak ook voorstelle aangaande benodigdhede sodat, indien daar nie hulpbronne is nie, dit moontlik is om alledaagse artikels wat geredelik beskikbaar is, te gebruik. In hierdie praktiese ondersoek het leerders die geleentheid om: −
Hul verworwe kennis toe te pas
−
Hul vaardighede te ontwikkel, veral ten opsigte van: waarneming optekening interpretasie van data.
3. Die derde doelwit is dat leerders: •
Die rol en toepassing van Lewenswetenskap in die alledaagse lewe kan verstaan
•
Die belangrikheid van inheemse kennis in hierdie opsig kan verstaan.
•
’n sekere hoeveelheid kennis oor die geskiedenis van wetenskap kan opdoen.
C. Wat het leerders nodig? Hulle moet hê: • ’n lêer •
folio
•
plastiekkoeverte (opsioneel)
Die lêers is belangrik omdat dit sal verseker dat die leerder se werk op datum bly en beskikbaar is, wat sal insluit: • antwoorde van alle informele toetse (leeraktiwiteite) •
leerdiagramme/vloeikaarte/geheuekaarte
•
ekstra aantekeninge, grafieke, ens, in die klas
D. Werkskedule Die werkskedule verskaf: • ’n riglyn oor watter onderwerpe wanneer gedek moet word vir elke week van elke kwartaal; die volgorde is dieselfde soos voorgeskryf deur die DvO. • Bladsynommer van verskillende onderwerpe om te help om die leerplan binne die voorgeskrewe tyd te voltooi. • SBA = Skoolgebaseerde Assessering 3
Graad 11 NB Hierdie werk moet in die laaste kwartaal van Graad 11 afgehandel wees. Kwartaal 4 Week
Module
Inhoud
Ondersoek/Prakties
Assessering Informeel/formeel Informeel – Leeraktiwiteite in handboek
Formeel – sien onder Kan gebruik word vir SBA
1
3
Impak van die mens op die omgewing (bl 217 – 264)
LA 1, bl 218
LA 2 , bl 219
Koolstofvoetspoor
Die gevolge van
A. Atmosferiese & klimaatsverandering, bl 217
LA 3 , bl 221 Kweekhuiseffek
ontbossing LA 4, bl 222
1.
CO2 emissies, bl 217
Sirkelgrafiek om
2.
Koolstofvoetspoor, bl 218
kweekhuisgasse aan
3.
Ontbossing, bl 219
te dui
4.
Kweekhuiseffek/aardverwarming, bl 220
5.
Metaanvrystellingss, bl 221
6.
Afbreek van Osoon, bl 222
LA 5, bl 223 Osoonverswakking
LA 6, bl 224 Kortvrae
2
3
B. Beskikbaarheid van water bl 225
LA 1, bl 227
LA 2, bl 229
1.
Konstruksie van damme, bl 226
Teken kaart van plaaslike
Opstel oor
2.
Vernietiging van vleilande, bl 226
vleiland. Lys van fauna en
waterskaarste in Suid-
3.
Swak boerderypraktyke, bl 227
flora
Afrika
4.
Droogtes en vloede, bl 227
5.
Uitheemse plantasies: uitputting van
C. Waterkwaliteit, bl 230
LA 4, bl 232
LA 3, bl 230
1.
Hoe die gebruik van water kwaliteit
Vloeidiagram om
Waterverbruik
beïnvloed, bl 230
eutrofikasie uit te beeld
watertafel, bl 228 6.
Boorgateen hul effek op akwaters,
7.
Vermorsing van water, bl 229
8.
Koste van water, bl 229
bl 228
3
3
2.
Effek van mynbou op die kwaliteit van water, bl 232
Faktore wat waterkwaliteit
3.
Termiese besoedeling, bl 233
4.
Watersuiwering en hersirkulering, bl 234
5.
LA 5, bl 235
Uitheemse plante, bv Eichornia, bl 235
4
beïnvloed
LA 6, bl 236 Kortvrae
4
3
D. Voedselsekerheid, bl 237
LA 1, bl 239
Faktore wat voedselsekerheid beïnvloed,
Swak
bl 238
boerderypraktyke
1.
Menslike bevolkingsgroei, bl 238
2.
Droogtes en vloede, bl 238
3.
Swak boerderypraktyke, bl 238
4.
Uitheemse plante en vermindering van
LA 2, bl 241 Verlies van wilde variëteite
landbougrond, bl 239
5
3
5.
Verlies van wilde variëteite, bl 240
6.
Geneties gemanipuleerde kos, bl 241
LA 3, bl 242
LA 4, bl 242
7.
Vermosing, bl 242
Klasdebat oor geneties
Kortvrae
gemodifiseerde voedsel
6
3
E. Verlies aan biodiversiteit, bl 243
LA 1, bl 245
LA 2, bl 246
1.
Vernietiging van habitat, bl 244
Habitat vernietiging
Renosterstropery
2.
Stroping, bl 245
3.
Indringerplanttoename, bl 248
4.
Inheemse kennisstelsels, bl 250
5.
Volhoubare gebruik van omgewing -
LA 3, bl 249 Beheer van uitheemse plante
Duiwelsklou, rooibos, fynbos, Afrika-
LA 4, bl 252
aartappel, Hoodia , bl 250
Toets oor inheemse kennisstelsels en medisinale plante
LA 5, bl 253 Rooibos
LA 6, bl 254 Fynbos
LA 7, bl 255 Kortvrae
7
3
F. Wegdoen van soliede afval, bl 257
LA 1, bl 259
LA 4, bl 261
1.
Besoek vullisgat
Herwinning – metaan
Bestuur van afvalhope vir rehabilitasie, bl 257
2.
Noodsaaklikheid van hersirkulering, bl 260
3. 4.
Metaan uit stortingsterreine vir
LA 2, bl 259
van afvalhope
Rehabilitasie van
LA 5, bl 263
vullisgate
Verwydering van
huisafval, bl 261
LA 3, bl 260
Verwydering van kernafval, bl 262
Analise van soliede afval
kernafval
LA 6, bl 263 Invloed van die mens op die omgewing. Geskrewe verslag oor gekose onderwerp
LA 7, bl 264 Kortvrae
5
DBO se eksamenvoorskrifte moet saam met hierdie skedule gebruik word.
Graad 12 Kwartaal 1 Week
Module
Inhoud
Ondersoek/Prakties
Assessering Informeel/formeel Informeel – Leeraktiwiteite in handboek
Formeel – sien onder Kan vir SBA gebruik word
1
1.1
Deoksiribonukleïensuur (DNA) (bl 1 – 18) Ligging in sel, bl 1 Ontdekking van DNA – Watson, Crick, Franklin en Wilkens, bl 2 Bou van DNA, bl 3 Rol van DNA: gene & niekoderende DNA, bl 4
1.1
LA 3, bl 5 Onttrekking van DNA uit uieskille
LA 1, bl 2 DNA; ontdekking en ligging LA 2, bl 4 Bou en belangrikheid van DNA
LA 4, bl 8 Replisering
Replisering bl 7
Ribonukleïensuur Bou van RNA, bl 11 Proteïensintese A. Proses in kern bl 12 B. Proses by ribosome, bl 13
LA 5, bl 10 profilering en forensiese ondersoeke LA 6, bl 12 Verskille tussen DNA & RNA LA 7, bl 13 Proteïensintese
2
Meiose (bl 19 – 34)
LA 8, bl 14 Algemene vrae
Agtergrondinligting, bl 17 Meiose 1, bl 20
LA 9, bl 16 Kortvrae
Genetiese kode bl 15
1.2
LA,1, bl 19 Chromosome LA 3, bl 22 Meiose
Meiosie 2, bl 21 Redes vir reduksieverdeling, bl 25 Belangrikheid van meiose, bl 25
LA 5, bl 24 Identifikasie van mikrograwe
LA 2, bl 21 Meiose 2 – ’n kopiërende verdeling LA 4, bl 23 Meiose en uitwisseling LA 6, bl 25 Seldeling en chromosoomgetalle
3
LA 7, bl 28 Klasdebat oor aborsie
Genetiese variasie, bl 26 Gevolge van abnormale meiose, bl 26 Ooreenkomste en verskille tussen Mitose en Meiose, bl 30
6
LA 8, bl 28 Chromosoommutasies
LA 9, bl 31 Diagramme om verskille tussen meiose en mitose te illustreer LA 10, bl 32 Kortvrae
3
2.1
Vertebrate se voortplantingstrategieë
LA 1, bl 74 Inwendige vs. uitwendige bevrugting
(bl 73 – 82) Uitwendige of inwendige bevrugting,
LA 2, bl 75 Ovipari
bl 73
LA 3, bl 78
Ovipari, ovovivipari, vivipari, bl 74
4
2.2
Amnioneier, bl 76
Vroegselfstandigheid & altrisieel
Vroegselfstandige & altrisiële ontwikkeling, bl 77
LA 4, bl 80 Voortplantingstrategieë
Ouersorg, bl 78
LA 5, bl 82 Kortvrae
Menslike voortplanting (bl 83 – 116) Bou van manlike en vroulike voortplantingsorgane (skakel met graad 7 en 9), bl 83 -88 1. Puberteit, bl 89
Identifiseer weefsel en verskillende strukture van ovarium, testis en penis deur skyfies en mikrograwe van Internet en/of handboek te gebruik. LA 2, bl 85 Manlike voortplantingsorgane
5
2.2
2. Gametogenese:gee verband met meiose (geen individuele name van fases nie), bl 90
LA 11, bl 100 Blastosist se vorming
LA 1, bl 84 Bou van testis LA 3, bl 87 Buise van Fallopius LA 4, bl 88 Bou en werking van vroulike voortplantingsorgane LA 5, bl 90 Fisiese verandering tydens puberteit LA 6, bl 91 Opsomming van spermatogenese
3. Menstruasie; klem op hormonale beheer, bl 94
LA 7, bl 92 Spermatogenese
4. Bevrugting en ontwikkeling van sigoot na blastosist, bl 99
LA 8, bl 95 Bou van ovarium, gametogenese en verskille tussen gamete LA 9, bl 97 Menstruasiesiklus LA 10, bl 100 Bevrugting LA 12, bl 101 Embrioniese ontwikkeling en inplantasie
7
6
2.2
5. Gestasie; vinnig noem, bl 99 6. Inplantasie en ontwikkeling; rol van plasenta, bl 100
LA 13, bl 103 Ontwikkeling tydens fetale fase Neem fases van swangerskap waar, bl 107 LA 16, bl 107 Gestasie Dit word sterk aanbeveel dat leerders kyk na National Geographic se DVD, In the Womb. Die nuutste tegnologie laat toe dat mens ongelooflike detail van die fetus sien soos dit ontwikkel. Daar is baie DVD’s van embrionale ontwikkeling en geboorteprosesse wat gebruik kan word.
LA 14, bl 106 Funksies van plasenta LA 15, bl 106 Funksies van amnionvloeistof LA 17, bl 110 Fases van geboorte LA 19, bl 113 Kortvrae
Neem kontraseptiewe toestelle waar, bl 110
7
1.3
LA 18, bl 112 Kontrasepsie Onvolledige dominansie:
Genetika & erflikheid (bl 35 – 72) Mendel, “ die vader van genetika”, bl 35 Erflikheidsbegrippe bl 35 - 43 •
Gene/allele, bl 35 – 37
•
Dominant en resessief, bl 37
•
Fenotipes en genotipes, bl 37
•
Homosigoties en heterosigoties,
1.3
LA 3, bl 41 Toetskruisings LA 4, bl 42 Onvolledige dominansie
Genetiese diagramme, bl 37 – 38
LA 5, bl 42 Ko-dominansie/ bloedgroepe
Monohibriede kruisings/Tipes dominasie, bl 40 - 45
LA 6, bl 43 Monohibriede kruisings
bl 37
8
LA 2, bl 40 Volledige dominansie
•
Genetiese diagramme, bl 39
•
Volledige dominansie, bl 40
•
Toetskruisings, bl 41
•
Onvolledige dominansie, bl 42
•
Ko-dominansie, bl 42
Geslagsbepaling, bl 43 – 45 Bloegroepering, bl 45 – 46 Mutasies, bl 46 – 51 • Skadelike, skadelose en voordelige mutasies, bl 47 - 48 Genetiese afwykings, bl 48 – 52 •
Albinisme, bl 50 8
LA 7, bl 44 Oorerflikheid van verslag LA 8, bl 46 Bloedgroepering LA 9, bl 49 Hemofilie
LA 1, bl 38 Genetiese terme
• Sistiese fibrose, bl 51 Geslagsoorerwing, bl 48 – 50 Chromosoomafwykings, bl 48 Genetiese variasie en natuurlike seleksie, bl 48
LA 10, bl 49 Rooi-groen kleurblindheid
LA 11, bl 51
Ondersoek/Prakties
Assessering
Mutasies, albinisme en sistiese fibrose
Geslagsverwante siektes, bl 48 – 50 1. 2.
Hemofilie, bl 48 - 49 Kleurblindheid, bl 49 - 50
Kwartaal 2 Week
Module
Inhoud
Informeel/formeel 1
1.3
Genetiese afkoms, bl 52 Genetiese toetsing en berading, bl 52 Genetiese ingenieurswese, bl. 53-65 1.
Stamselnavorsing, bl 53 - 54
2.
Genetiese modifisering, bl. 55-59
3.
Kloning, bl. 59-61
4.
Vaderskaptoetsing, bl. 62-65
LA 12, bl 52 Stambome
LA 13, bl 54 Stamselle
LA 17, bl. 61 Klasbespreking oor betwisbare onderwerpe
LA 14, bl 57 Rekombinante DNAtegnologie
LA 18, bl. 62 Debat in klas oor die gevare van genetiese ingenieurswese
LA 15, bl 59 Geneties gemodifiseerde organismes
LA 20, bl. 63 Vaderskaptoetsing
2
3
1.3
2.3.1
Genetiese skakels, bl. 64-65
LA 22, bl 66
Dehibriede kruisings, bl. 65-67
Dehibriede kruisings
Mens se reaksies op die omgewing (bl 117 – 178) Menslike senuweestelsel A. Sentrale senuweestelsel bl 118
Serebrum, bl 120 Serebellum, bl 121 Medulla oblongata, bl 122 2. Rugmurg, bl 124 B. Periferale senuweestelsel, bl 126 1. Somatiese senuweestelsel, bl 126 2. Outonome senuweestelsel, bl 127 Senuwees, bl 130
4
2.3.1
Senuweefsel, bl 131 - 138 Neurone, bl 131
9
LA 21, bl 65 Genetiese skakels/DNA LA 24, bl 71 Kortvrae
LA 3, bl 121 Leerdiagram – funksies van die serebellum
LA 1, bl 117 Ko-ordinasie
LA 5, bl 122 Praktiese ondersoek om dele van skaap se brein te identifiseer
LA 2, bl 120 Funksies van die serebrum LA 6, bl 123 Algemene vrae - brein LA 9, bl 126 Algemene vrae oor senuweestelsel LA 10, bl 130 Outonome senuweestelsel
LA 7, bl 125 Leerdiagram – funksies van die rugmurg LA 8, bl 125 Praktiese ondersoek om bou van rugmurg aan te dui
Refleksboog, bl 134
LA19, bl. 62 Opstel oor genetiese ingenieurswese
LA 23, bl 67 Gevallestudie oor die swartrenoster
LA 4, bl 122 Leerdiagram – funksies van die medulla oblongata
1. Brein, bl 119
LA 16, bl 61 Kloning
LA 11, bl 133 Neurone
Reaksietyd, bl 136
LA 13, bl 136 Ondersoek reaksietye LA 17, bl 146 Gevolge van dwelms
Sinapse, bl 137 Siektes van die senuweestelsel, bl 138 Beserings, bl 140
LA 12, bl 135 Refleksboog en aksies LA 14, bl 138 Sinapse LA 15, bl 139 Siektes van die SS
Gevolge van dwelms op SSS, bl 142
LA 16, bl 141 Beserings van die SS LA 18, bl 147 Kortvrae
5
2.3.2
Reseptore – opmerk van stimuli,
LA 20, bl 157 Disseksie van skaap se oog
bl 151 Menslike oog, bl 152
LA 21, bl 158 Funksies van dele van die oog
Bou en werking,152 Binokulêre visie, bl 160 Akkommodasie, bl 160
LA 22, bl 159 Fotoreseptore
Visuele defekte, bl 162
LA 19, bl 156 Meganisme van pupil LA 23, bl 160 Werking van die oog LA 25, bl 161 Akkommodasie LA 26, bl 163 Visuele defekte 1
LA 24, bl 161 Ontwerp diagram om sig van voorwerpe wat ver is, te illustreer LA 27, bl 165 Visuele defekte 2
2.3.2
Menslike oor, bl 167 - 173 Bou & werking; gehoor & balans Gehoorprobleme, bl 174
LA 28, bl 168 Bou & funksies van die middeloor LA 29, bl 170 Kogleêr LA 30, bl 171 Vestibulêre apparaat LA 31, bl 172 Gehoor en balans LA 32, bl 175 Gehoorprobleme LA 33, bl 176 Kortvrae
6
2.4
Mens se endokrienstelsel
LA 1, bl 181 Hipotalamus en pituïtêre hormone
(bl 179 – 195) Posisie van kliere, hormone afgeskei, rol van hormone van volgende: 1.
Hipotalamus: ADH, bl 179
2.
Pituïtêre klier: TSH, FSH, LH, prolaktien, groeihormoon (skakel
10
LA 2, bl 182 Tiroïedklier en sy werking LA 3, bl 185 Homeostatiese beheer van glukose
met voortplanting), bl 179
LA 4, bl 188 Diabetes
3.
Tiroïedklier: tiroksien, bl 181
4.
Pankreas: insulien, glukagon; diabetes, bl 183
5.
Byniere: aldosteroon, adrenalien,
6.
bl 188 Gonade: estrogeen, progesteroon en testosteroon (skakel met voortplanting), bl 191
LA 7, bl 191 Hormone van die voortplantingstelsel
LA 6, bl 191 Estrogeenfunksies LA 8, bl 192 Algemene vrae oor endokriene
Voorbeeld van negatiewe terugvoermeganismes: • TSH, bl 182
LA 9, bl 193 Kortvrae
• Insulien en glukagon bl 186 en 184
7
2.5
LA 5, bl 189 Adrenalien
Homeostase (bl 197 – 206)
LA 1, bl 198 Homeostatiese beheer van koolstofdioksied
Negatiewe terugvoer: • Glukose – sien bo
LA 2, bl 199 Homeostatiese beheer van water by ADH
• Koolstofdioksied, bl 197 • Water en soute, bl 198 Termoregulering:
bl 201
LA 3, bl 199 Homeostatiese beheer van soute
Vasokonstriksie, Vasodilasie, Sweet, bl 202
LA 4, bl 200 Hitteverlies en hitte-opbou
Aanpassings van die mens se vel,
LA 5, bl 203 Termoregulering in mense LA 6, bl 204 Klasbespreking LA 7, bl 205 Kortvrae
8
2.6
Plante se reaksie op die omgewing (bl 207 – 216)
LA 3, bl 210 Ondersoek in geotropisme
Planthormone: algemene funksies,
LA 4, bl 211 Ondersoek in geotropisme
1. Ouksiene, bl 207 Tropismes en ouksiene, bl 208 Fototropismes, bl 208
LA 1, bl 208 Ouksiene LA 2, bl 209 Fototropisme LA 5, bl 213 Funksies van gibberelliene en absisiensuur
Geotropismes, bl 208 LA 6, bl 215 Plante se verdediging
2. Gibberelliene, bl 212 3. Absisiensuur, bl 212 Plant se verdedigingsmeganismes bl 213 • Chemies, bl 213 • Fisies, bl 214
11
LA 7, bl 215 Kortvrae
Kwartaal 3 Week
Module
Inhoud
Ondersoek/Prakties
Assessering Informeel/formeel
1
4.1
Evolusie deur natuurlike seleksie bl 265 - 303 A. Bewyse van evolusie, bl 260 Tipes bewyse: 1. Fossielrekord (geskakel met graad 10), bl 267 2. Afkoms met modifikasie , bl 269 3. Biogeografie (geskakel met graad 10), bl 270 4. Genetika (graad12), bl 270 5. Ander vorms, bl 272
LA 8, bl 280 Speletjie om natuurlike seleksie te demonstreer
LA 1, bl 265 Biologiese evolusie LA 2, bl 268 Toename in diversiteit LA 3, bl 271 Genetika en evolusie LA 4, bl 273 Oorsake van verskille in individue LA 5, bl 276 Darwin se vier belangrike waarnemings
B. Variasie, bl. 272 Deurlopende en onderbroke variasie, bl. 273
LA 6, bl 277 Natuurlike seleksie
C. Oorsprong van die idees oor oorsprong, bl. 273
LA 7, bl 279 Evolusie deur natuurlike seleksie
Kort oorsig oor geskiedenis van verskillende teorieë van evolusie, bl 273 1. Lamarckisme, bl 274 2. Darwinisme, bl 274 D. Evolusie deur natuurlike seleksie, bl 275 Ander meganismes van evolusie, bl 278
2
4.1
E. Kunsmatige seleksie, bl 281 • Makgemaakte dier, bl 282
LA 11, bl 284 Kunsmatige seleksie navorsing
• Gewasspesie, bl 283 F. Gepunktueerde akwilibrium, bl 285 G. Ontstaan van nuwe spesies, bl 288 Een voorbeeld van spesiasie deur geografiese isolasie, bl 290 - 294 H. Voortplantingsisolasie, bl 294 Meganismes vir voortplantingsisolasie 1. Voortplanting op verskillende tye van die jaar 2. Spesie-spesifieke hofmakery 3. Aanpassing by verskillende bestuiwers 4. Voorkoming van bevrugting 5. Onvrugbare nageslag in kruisingspesie hibriede
LA 9, bl 292 Verskil tussen kunsmatige en natuurlike seleksie LA 10, bl 282 Selektiewe teling van makgemaakte dier LA 12, bl 286 Ontwikkeling van die idee van evolusie LA 13, bl 289 Geografiese spesiasie LA 14, bl 294 Spesiasie LA 15, bl 297 Meganisme vir voortplantingsisolasie LA 16, bl 298 Weerstand teen insekdoders
I. Evolusie vandag, bl 297 - 299 A. Weerstandigheid 1. Weerstand teen insekdoders 2. Bakteriese weerstand teen antibiotika 12
3. MIV-weerstand teen ARM’s B. Grootte van snawel en liggaam van Galapagos vinke
LA 17, bl 300 Evolusie deur natuurlike seleksie vandag LA 18, bl 301 Kortvrae
3&4
4.2
Evolusie van die mens (bl 305 – 336) Bewyse van gemeenskaplike voorvader vir lewendige hominiede, bl 306 Vergelyk Afrika-ape en mens, bl 307
LA 1, bl 308 Afrika-aap en mens vergelyk
Menslike evolusie van voorvaders, bl 310 - 314 A. Fossielbewyse, bl 310 1. Bipedalisme, 311
LA 2, bl 311 Bipedalisme
aapagtige
LA 3, bl 312 Hominiede se tande
2. Breingrootte, bl 311
LA 4, bl 313 Verskille tussen Afrika-ape en mense
3. Tande, bl 312 4. Prognatisme, bl 312 5. Vorm van verhemelte , bl 312 6. Kraniale en oogbankriwwe, bl 312 B. Genetiese bewyse, bl 314 C. Kulturele bewyse, bl 315 Evolusie van klipwerktuie, bl 316 Belangrike fases in evolusie van hominiene van 6 mjg tot vandag, bl 319 - 323 Bogenoemde inligting is nodig vir leeraktiwiteit 9 - Hominiedevolusie
LA 9, bl 328 Hominienevolusie
LA 5, bl 315 Genetiese bewyse wat aandui hoe die mens uit die aapagtige voorvader ontwikkel het LA 6, bl 318 Klipwerktuie in Afrika
‘Uit Afrika’-hipotese, bl 329 1. Fossiele, bl 329
LA 7, bl 322 Australopithecines
2. Genetiese skakels, mtDNA, bl 329
LA 8, bl 326 Hominien se skedel identifikasie
3. Argeologiese bewyse, bl 331
LA 10, bl 330 ‘Uit Afrika’-hipotese LA 11, bl 333 Kortvrae
5
4.3
Hominien fossielterreine, (bl 337 – 356) Groot Skeurvallei, bl 337 Suid-Afrikaanse fossielterreine, bl 340 1. Die Wieg van die mensdom, bl 341 Belangrikheid van die W van die M se fossiele, bl 345 13
LA 1, bl 340 Fossielterreine by Groot Skeurvallei LA 2, bl 346 Belangrikheid van die W van die M