Í2,È-A-CSS-SN01IÎ
1
8
1
2
-
A
-
C
S
S
-
S
N
0
1
VERBRUIKERSTUDIES STUDIENOTAS Graad 12
A member of the FUTURELEARN group
Verbruikerstudies Studienotas
1812-A-CSS-SN01
Í2,È-A-CSS-SN01IÎ
Graad 12
Aangepas vir KABV
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies
INHOUDSOPGAWE VOORWOORD .................................................................................................................... 3 INLEIDING........................................................................................................................... 3 TYDSBESTUUR .................................................................................................................. 6 1. Jaarprogram ............................................................................................................ 7 2. Vereistes vir formele assessering in Verbruikerstudies ......................................... 17 3. Formele assessering in graad 12 .......................................................................... 18 4. Studiewenke.......................................................................................................... 19 5. Benodighede ......................................................................................................... 24 6. Nuttige webwerwe ................................................................................................. 25 7. Waar om vorige eksamenvraestelle te kry ............................................................ 25 8. my.Impaq .............................................................................................................. 25 9. Facebook .............................................................................................................. 25 10. Kontakbesonderhede ............................................................................................ 25 11. Eksamenwenke ..................................................................................................... 26 12. Aktiwiteite (1 – 28)................................................................................................. 28 13. Memorandums van aktiwiteite (1 – 28) ................................................................. 57
© Impaq
1
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies
1. Jaarprogram WERKSKEDULE (KWARTAAL 1 – 4) LYS VAN AFKORTINGS: Aktiwiteite agter in studienotas Sleutelwoorde vir terminologie Fasiliteerdersgids (onderwysersgids) Handleiding (leerderboek) Portefeuljeboek
A SW OG LB PB
Graad 12 is ’n baie kort jaar. Alhoewel die KABV voorsiening maak vir 10 weke per kwartaal, laat die Departement van Basiese Onderwys se skoolkalender vir 2017 nie noodwendig hierdie indeling toe nie. Kandidate word aangeraai om: 1. dadelik met die volgende kwartaal se werk te begin sodra ’n kwartaal se werk afgehandel is. Sodoende sal daar genoeg tyd vir deeglike studie en hersiening wees. 2. baie seker te maak van die vakinhoud wat per kwartaal afgehandel moet word ter voorbereiding van die kwartaaltoetse. KWARTAAL 1 ONDERWERP ORIËNTERING
INHOUD Bestudeer die studienotas en portefeuljeboek (assesseringstake en praktiese take).
LB
A
PRAKTIES: VOEDSELOPSIE
1
Spyseniering van die huis af LB bl. 194
ENTREPRENEURSKAP DOELWIT: Beweeg van ʼn idee na die vervaardiging en bemarking van ʼn produk (skakel met graad 11) • Identifiseer ʼn potensieelwinsgewende besigheidsgeleentheid. • Die formulering van die idee en spesifikasie van die produk. ENTREPRENEURSKAP DOELWIT: Faktore om te oorweeg in die entrepreneur se keuse van ʼn geskikte produk vir kleinskaalproduksie: die beskikbaarheid van menslike vaardighede, finansiële hulpbronne, beskikbare werkspasie, beskikbare grondstowwe (plaaslik beskikbaar) en aantrekkingskrag vir verbruikers. © Impaq
Identifisering van ʼn winsgewende tuisgebaseerde sakegeleentheid.
bl. 7
Formulering van ʼn idee en spesifikasie van die produk
bl. 8 – 9
Beskikbaarheid van menslike vaardighede
bl. 10
Beskikbaarheid van finansiële en ander hulpbronne
bl. 11
Beskikbaarheid van die werksruimte
bl. 12
7
2
Kosteberekening en verkoopprys LB bl. 197 – 199
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies Beskikbaarheid van insetgrondstowwe
bl. 13
Verbruikersaanklank van jou produk
bl. 13 – 14
ENTREPRENEURSKAP DOELWIT: Faktore wat die doeltreffende produksie van gehalteprodukte beïnvloed. • Beplanning, hou by spesifikasies, gehaltebeheer, ʼn netjiese werksplek, higiëne van werkers, beheer van finansies en voorraadkontrole.
Vereistes vir gehalteprodukte: • Gepas vir teikengroep, aanbieding van die produk, gehalte van grondstowwe gebruik, gehalte en ontwerp van verpakking, gehalte van opberging, veiligheid en etikettering. • Effektiewe gebruik van tyd, effektiewe opbergingsprosedures, kliënteverhoudinge, onderhoud van apparaat en opleiding van personeel. • Volhoubare produksie en verbruik: verantwoordelikhede van verbruikers en produsente. • Opberging- en afleweringstrategieë.
Beplanning
bl. 15
Nakoming van spesifikasies
bl. 16
Gehaltebeheer
bl. 16
Netjiese werkplek
bl. 17
Higiëne van werkers
bl. 18
Noukeurige bestuur van finansies
bl. 18
Voorraadbeheer
bl. 19
Geskik vir teikengroep
bl. 20
3
bl. 20 Aanbieding van produk
bl. 21
Gehalte van grondstowwe
bl. 22
Gehalte en ontwerp van verpakking bl. 22 Gehalte van berging en doeltreffende bergingsprosedures
bl. 23
Veiligheid
bl. 24
Korrekte en aantreklike etikettering
bl. 24 bl. 25
Doeltreffende gebruik van tyd bl. 25 Klanteverhoudinge bl. 25 Instandhouding van toerusting
bl. 26
Opleiding van personeel
bl. 26
Afleweringstrategieë bl. 27
© Impaq
8
4
Spyseniering van buffetetes LB bl. 196 en 200
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies Volhoubare produksie en verbruik
bl. 28
Verantwoordelikhede van produsente Verantwoordelikhede van verbruikers ENTREPRENEURSKAP DOELWIT: Ontwikkel ʼn bemarkingsplan volgens die 5Pbemarkingstrategie • Produk: handelsmerk/naam, beeld, etikettering en verpakking. • Promosie/advertering. • Prys en prysstrategie. • Plek: waar gaan die produk vervaardig word? Waar gaan dit verkoop word? • Persone: teikengroep en mense wat die bemarking hanteer. ENTREPRENEURSKAP DOELWIT: Doen ʼn finansiële uitvoerbaarheidstudie om die volhoubare winsgewendheid van die besigheid vas te stel. • Bepaal die produksiekoste, verkoopsprys en wins en aanvangsbehoeftes. • Skep ʼn “besteverkope-scenario” en “slegsteverkope-scenario.”
Produk, promosie en advertensies, prys en prysstrategie, plek, persone
bl. 29 – 34
5
Wat is ʼn finansiële uitvoerbaarheidstudie ? Wat is volhoubare winsgewendheid?
bl. 35
bl. 35 PRAKTIES Hoendergeregte: Hoender à la king
Aanvangsbehoeftes bl. 36 Produksiekoste bl. 37 – 38 bl. 39 – 40 Verkoopscenario’s
© Impaq
6
bl. 35 – 36
Bepaal verkoopprys en wins.
9
PRAKTIES Visgeregte: Skelvisroulade
7
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies KLEDING DOELWIT: Mode en voorkoms in die werksomgewing • Die konsep van mode. • Invloede wat kontemporêre mode bepaal. • Modesiklusse: modegrille; klassieke en standaard modeneigings. • Mode-oplewings: retrospektiewe modes. • Hoekom modes verander. • Kontemporêre modeneigings vir jong volwassenes.
Konsep van mode Invloede wat kontemporêre mode bepaal Modesiklusse: giere, klassieke en standaard modeneigings Modeherlewings: retrospektiewe modes
bl. 48 – 49
bl. 49 8 PRAKTIES Gevorderde nageregte vir ʼn buffet-ete: Perskekaaskoek
bl. 49 – 50
bl. 51 bl. 51
Waarom mode verander
9 bl. 51 – 52
Kontemporêre modes vir jong volwassenes KLEDING DOELWIT: Die rol van voorkoms in die werksplek. • Riglyne wanneer klere en bykomstighede gekies en aangekoop word. • Beplanning van ʼn basiese klerekas vir die werksplek vir verskillende seisoene en verskillende geleenthede by die werk (mans en dames); faktore om te oorweeg, insluitend toepassing van kleur, ontwerpelemente en -beginsels.
Kleding en voorkoms stuur ʼn boodskap
bl. 53 – 54 Projek: entrepreneurskap
Riglyne vir die kies en aankoop van klere en bykomstighede Beplanning van ʼn basiese klerekas vir die werksplek
bl. 54 – 55 10
Implementeringsplan vir die produksie en bemarking van ʼn tuisgemaakte produk.
bl. 56 – 57 Sien PB bl. 58 – 60
Stappe in die beplanning van ʼn werksklerekas
KLEDING DOELWIT: • Verbruikerskwessies aangaande kleding en tekstiele wat ʼn impak op die natuurlike en ekonomiese omgewing het. • Eko-modes en die volhoubare gebruik van tekstiele en kleding. • Die invloed van die ongeoorloofde gebruik van wetlik beskermde handelsname (handelsmerke).
Volhoubaarheid
bl. 61
Wat is eko-mode?
bl. 61
Omgewingsvriendelike stowwe Die volhoubare gebruik van tekstiele en kleding
bl. 62 – 63 11 bl. 64
Wat is ʼn handelsmerk? Beskerming van handelsmerke en logo’s
bl. 64
© Impaq
10
Implementeringsplan vir die produksie en bemarking van ʼn tuisgemaakte produk Sien PB
bl. 64
Wat is handelsmerkplagiaat?
Projek: entrepreneurskap
bl. 61 – 62
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies bl. 64 – 65 Gevolge van handelsmerkplagiaat VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Voeding- en voedselverwante gesondheidstoestande Kort beskrywing, oorsake, voorkoming en bestuur. Fokus op voeding en eetgewoontes om ʼn bestaande toestand te voorkom of te bestuur. Sluit die glukemiese indeks van voedsel in. • Lae/hoë bloedglukosevlakke. • Diabetes. • Koronêre hartsiektes, insluitend hoë bloedcholesterol, wat lei tot arteriosklerose.
Lae en hoë bloedglukosevlakke
bl. 71
Diabetes
bl. 72 – 73
Koronêre hartsiektes
bl. 74 – 75
12
13
KWARTAAL 2 ONDERWERP VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: • Osteoporose, anemie, hoë bloeddruk. • Voedselallergieë. • Suiwel- en glutenintoleransie.
LB
INHOUD
Osteoporose
bl. 75 – 76
Anemie
bl. 76 – 77
Hoë bloeddruk
A
PRAKTIES: VOEDSELOPSIE
14
Bestudeer praktiese take vir kwartaal 2
bl. 77
Voedselallergieë
bl. 79
Suiwelintoleransie
bl. 79 – 80
Glutenintoleransie
bl. 80 – 81
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Eetversteurings: anorexia, bulimie, obesiteit. • MIV/vigs (verbetering van die immuunstelsel deur die korrekte voeding).
15 Anorexia
bl. 82
Bulimie
bl. 82
Obesiteit
bl. 83
MIV/vigs
bl. 84 – 85
Oordragmoontlikhede in die voedselomgewing
bl. 86 – 87
Gelatien – algemene reëls vir die voorbereiding van gelatiengeregte LB bl. 207 Algemene reëls vir suksesvolle gelatiengeregte LB bl. 208
16
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Voedseloordraagbare siektes • Oordragmoontlikhede in die voedselomgewing. • Simptome, inkubasieperiode en behandeling van: - hepatitis A (aansteeklike geelsug) - tuberkulose
© Impaq
Hoe kan oordrag verhoed word? Hepatitis A
17 bl. 87 – 88 bl. 89
11
PRAKTIES Gelatiengereg: Gevormde vrugtejellie
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies - Ecoli-infeksie - disenterie - gastro-enteritis
Tuberkulose
bl. 89
E-coli infeksie
bl. 90
Disenterie
bl. 90
Gastro-enteritis
bl. 91
Wat is voedselbymiddels?
bl. 92
Definisie en verduideliking van sommige voedselbymiddels?
bl. 93 – 94
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Voedselbymiddels: Kommersiële en huishoudelike gebruik • Wat is voedselbymiddels? Redes vir gebruik, effek op voedsel, veiligheid en invloed op gesondheid, moontlike allergiese reaksies. • Definisie en verduideliking van die volgende voedselbymiddels: - nutriënte, emulsifiseerders, stabiliseerders, bleikmiddels en kleurmiddels, chemiese preserveermiddels, antioksidante, additiewe om smaak te verbeter. • Verbruikerskwessies oor voedselbymiddels, bv.: verbeter voedselbymiddels die voedingswaarde van voedselitems soos energiedrankies, kougom en aartappelskyfies? • Behoort hierdie voedselitems in snoepwinkels by skole aangehou te word?
Veiligheid van voedselbymiddels
bl. 95
Invloede van voedselbymiddels op gesondheid
bl. 95
Moontlike allergiese reaksies
bl. 95
Verbruikerskwessies oor voedselbymiddels
bl. 96
Inligting wat op voedseletikette moet verskyn
bl. 97
18
Spyseniering van die huis af vir spesiale geleenthede LB bl. 210 – 212
VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Voedseletikette • As bron van voedingkundige en ander inligting vir produkseleksie. • Basiese inligting wat op voedseletikette moet verskyn. • Interpretasie van etikette. • Misleidende bewerings rakende voedingswaarde wat op voedseletikette voorkom.
© Impaq
Interpretasie van voedseletikette
bl. 97 – 100
Misleidende bewerings aangaande voedingswaarde op voedseletikette
bl. 101 – 102
12
PRAKTIES Maalvleisgeregte: Lasagne 19
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies VOEDSEL EN VOEDING DOELWIT: Voedselverwante verbruikerskwessies wat ʼn impak het op die natuurlike en ekonomiese omgewing, insluitend publieke gesondheid. • Geneties-gemodifiseerde voedsel. • Organies-geproduseerde voedsel. • Bestraalde voedsel. • Plaaslike voedselproduksie en voedselsekuriteit in SuidAfrika. - Selfonderhoudendheid, uitvoere, invoere. - Probleme geassosieer met plaaslike voedselvoorrade en moontlike oplossings. BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT: Verskillende opsies om huise te bekom • Huur, bou, koop (voltitel, deeltitel). • Voordele en nadele van die verskillende opsies. • Finansiële verantwoordelikhede vir die drie behuisingsopsies. • Kontraktuele verantwoordelikhede vir die drie behuisingsopsies.
Geneties gemodifiseerde voedsel
bl. 103 – 104
Organies geproduseerde voedsel
bl. 104
Bestraalde voedsel
bl. 105
Selfonderhoudendheid, uitvoere en invoere
bl. 106
Probleme geassosieer met plaaslike voedselvoorrade en moontlike oplossings
bl. 106 – 107
Huur van ʼn huis
bl. 117 – 118
Bou van ʼn huis
bl. 119 – 121
Koop van ʼn huis
bl. 121 – 123
20
PRAKTIES Vleisgeregte: Bobotie en geelrys
21 Finansiële oorwegings voor die aankoop van ʼn huis
bl. 124
Kontraktuele aspekte by die koop van ʼn huis
bl. 125 – 126
JUNIE-EKSAMEN PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK 7 – gedurende eksamen of soos deur Impaq gereël.
© Impaq
13
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies
KWARTAAL 3 ONDERWERP BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT: Finansiering verwant aan die koop van ʼn huis • Deposito’s, verbande, versekering, maandelikse afbetaling van verband, oordrag en ander verborge kostes, banke se vereistes vir die toestaan van verbande. • Staatsgesubsidieerde behuising, werkgewersondersteuning.
LB
INHOUD
Deposito’s
bl. 126
Verbande
bl. 127
Versekering
bl. 127
Maandelikse terugbetalings
bl. 128
Oordrag van verskuilde kostes
bl. 128
A
22 Bankvereistes vir die toekenning van huislenings en registrasie van verbande Regeringbehuisingsubsidies
bl. 129
bl. 130 – 132
Werkgewerondersteuning
bl. 132
Faktore om te oorweeg wanneer huishoudelike toestelle aangekoop word
bl. 133 – 134
Keuse van huishoudelike apparaat t.o.v. energieverbruik
bl. 134 – 136
Universele ontwerp
bl. 136 – 137
BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT: Aankoop van huishoudelike toestelle: wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en stofsuier. • Faktore om te oorweeg wanneer huishoudelike toestelle aangekoop word: behoefte van die gesin, begroting, gemak van gebruik. • Keuse van huishoudelike apparaat met betrekking tot: - universele ontwerp en ander eienskappe, funksionaliteit van verskillende tipes, energie (menslik en nie-menslik) en waterverbruik; en - die potensiële omgewingsimpak.
© Impaq
Waterverbruik van toestelle
bl. 137
Omgewingsimpak van huishoudelike toestelle
bl. 138
14
23
PRAKTIES: VOEDSELOPSIE
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies Koop van ʼn stoof
bl. 139 – 141
Koop van ʼn mikrogolfoond
bl. 141 – 142
Koop van ʼn stofsuier
bl. 142 – 143
Koop van ʼn wasmasjien
bl. 143 – 144
Koop van ʼn tuimeldroër
bl. 144 – 145
Koop van ʼn vrieskas
bl. 145
Koop van ʼn yskas
bl. 145 – 146
Koop van ʼn skottelgoedwasser
bl. 146 – 147
BEHUISING EN INTERIEUR DOELWIT: • Finansiële en kontraktuele verantwoordelikhede wanneer meubels en huishoudelike toestelle aangekoop word. • Regte en verantwoordelikhede van verbruikers en verkopers.
Koop van meubels en toestelle in kontant
bl. 148
Gebruik van krediet om meubels en toestelle te koop Regte en verantwoordelikhede van verbruikers na die aankoop van toestelle
bl. 148 – 149
bl. 150
DIE VERBRUIKER DOELWIT: Finansiële en kontraktuele aspekte waarvan verbruikers moet kennis neem • ʼn Kontrak. • Tipes kontrakte van toepassing op verbruikers. • Die afkoelperiode. • Uitsluitingsklousules (wettig/onwettig). • Onregverdige besigheidspraktyke. • ʼn Waarborg en ʼn vrywaring. • Grys goedere/parallelle invoere. • Swendelstreke: tipes swendelstreke waarvan verbruikers bewus moet wees. • Stokvelle (wettig/onwettig). • Piramideskemas (wettig/onwettig).
© Impaq
Wat jy moet weet oor kontrakte
bl. 155 – 156
Soorte kontrakte van toepassing op verbruikers
bl. 156
Uitsluitingsklousules en onbillike voorwaardes
bl. 156
Afkoeltydperk
bl. 157
Onbillike besigheidspraktyke
bl. 157 – 158
Waarborg en garansie
bl. 158
Grysgoedere en parallelle invoere
bl. 158 – 159
Swendelary
bl. 159 – 161
Stokvel
bl. 161 – 162
Piramideskema
bl. 162
15
24
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies DIE VERBRUIKER DOELWIT: Belastings, rentekoerse en inflasie • Tipes belastings betaal deur Suid-Afrikaners, soos inkomstebelasting, BTW, eiendomsbelasting, belasting op goedere en dienste (soos brandstof, drank, sigarette, motorlisensies). • Rentekoerse: van toepassing op verskillende tipes krediet. • Eenvoudige en saamgestelde rente (wat is die verskil, geen berekeninge nie). • Inflasie: definisie, inflasiekoers, die VPI in Suid-Afrika. • Sluit enige wetlike veranderinge/nuwe ontwikkelinge in wat mag plaasvind. DIE VERBRUIKER DOELWIT: Volhoubare verbruik van elektrisiteit • Vergelyking van die hoofbronne van elektrisiteitsverskaffing soos fossielbrandstowwe en regenereerbare bronne soos water, wind en sonkrag. • Verantwoordelike gebruik van elektrisiteit in verband met behuising en huishoudelike toestelle en apparate. • Die gebruik van gas in huishoudings as ʼn energiebron: voordele, nadele en kostes. Volhoubare verbruik van water. • Water (verduidelik die kwessie in die algemeen, maar fokus dan op huishoudings): waterbesoedeling, tekort aan water, tekort aan vars, skoon water. • Verantwoordelike gebruik van water wat verband hou met behuising en huishoudelike toestelle en apparate.
© Impaq
bl. 163 – 164
Direkte belasting Indirekte belasting
bl. 165
Rentekoerse
bl. 166 – 167
Inflasie en verbruikersprysindeks
bl. 167 – 168
25
Hoofbronne van elektrisiteitsverskaffing
bl. 169 – 172
Verantwoordelike gebruik van elektrisiteit
bl. 173 – 174
Gebruik van gas as energiebron in huishoudings
bl. 174 – 176
Watertekort in Suid-Afrika
bl. 177
Tekort aan vars skoon water
bl. 177 – 178
Besoedeling van water
bl. 178 – 179
Verantwoordelike gebruik van water
bl. 179 – 181
Wat is munisipaliteite?
26
27
bl. 182
Lewering van basiese dienste deur munisipaliteite
bl. 182 – 184
Gemeenskapsregte en –verantwoordelikhede
bl. 185 – 186
28
16
Studienotas G12 ~ Verbruikerstudies
Munisipale dienste • Die verantwoordelikheid van munisipaliteite rakende dienste en diensverskaffing. • Verantwoordelikhede van gemeenskappe rakende die gebruik van munisipale dienste. REKORDEKSAMEN
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK 10 – word gedurende die eksamen gedoen of soos deur Impaq gereël.
KWARTAAL 4 ONDERWERP HERSIENING
LB
INHOUD
PRAKTIES: VOEDSELOPSIE
2.
Vereistes vir formele assessering in Verbruikerstudies
SGA – Voltooi alle take en handig dit betyds in by Impaq, soos in die portefeuljeboek aangedui. Eksamenvraestelle en toetse sal op ’n alternatiewe metode of in die portefeuljeboek aan jou beskikbaar gestel word. Eksamens word by die goedgekeurde eksamensentrums afgelê, soos aangewys deur Impaq/SACAI. Praktiese lesse moet voltooi word soos in die jaarprogram aangedui. NB: assessors moet hierdie punte volledig voltooi – word slegs deur Impaq gemodereer. Jou Praktiese Assesseringstaak (PAT) bestaan uit twee take. o PAT – Gedurende die Junie-eksamen of soos deur Impaq gereël. o PAT – Gedurende die Rekordeksamen of soos deur Impaq gereël.
© Impaq
17