Gr 1 lewensvaardighede werkboek

Page 1

Lewensvaardighede Werkboek Graad 1 Naam: Klas:

A member of the FUTURELEARN group

Ë1801-A-LFS-WB01´¸´»µ¹Î


Lewensvaardighede Werkboek

1801-A-LFS-WB01

Í2!È-A-LFS-WB01tÎ

Graad 1

Aangepas vir KABV



Werkboek G01 ~ Lewensvaardighede

INHOUDSOPGAWE Kwartaal 1 ........................................................................................................................... 1 Tema: Ek ............................................................................................................................. 2 Tema: Gesonde gewoontes/gevare/somer en see ........................................................... 15 Kwartaal 2 ......................................................................................................................... 41 Tema: Waarvan als gemaak word/toeka tot nou/geld ....................................................... 42 Tema: My land/wilde diere ................................................................................................. 57 Tema: My woonbuurt ......................................................................................................... 72 Kwartaal 3 ......................................................................................................................... 85 Tema: Gesondheid, kos en goeie maniere ....................................................................... 86 Tema: Lente en water ...................................................................................................... 101 Kwartaal 4 ....................................................................................................................... 113 Tema: Troeteldiere .......................................................................................................... 114 Tema: Kersfees ............................................................................................................... 119

Š Impaq


Werkboek G01 ~ Lewensvaardighede

Š Impaq


KWARTAAL /

1


Datum:

Kwartaal 1 TEMA: EK

AKTIWITEIT 1 Teken ’n prentjie van jouself hier. Dit is ek.

2


Datum: Wie is jy? Vul die oop spasies in. My naam is _____________________. Ek is ’n ___________________________ (meisie/seun). Ek is __________________________ jaar oud. Ek hou van _______________________ (plak ’n prentjie).

3


Datum: AKTIWITEIT 2 Teken prente oor hoe jy vir jou troeteldier moet sorg.

Skoon water in sy/haar bak elke dag.

My troeteldier Naam

4


Datum: AKTIWITEIT 3: Afdeling A Knip uit en plak die familie in volgorde van oud tot jonk in die oop blok.

5


6


Datum: AKTIWITEIT 3: Afdeling B Voltooi die volgende: Woordblok - oudste jongste ouer 1. Pa en Ma is

as ouboet.

2. Baba is die

.

3. Ek is

as baba.

4. Ouma en Oupa is die

.

Teken julle familie hieronder van oudste tot jongste.

7


Datum: AKTIWITEIT 4 Wees veilig – veiligheid by die skool. Omkring die gevaarlike dinge in die prent.

Ek het _____________________ gevaarlike dinge gevind. Is dit veilig om op die plekke te speel? 8


Datum: AKTIWITEIT 5 Leerders luister na opdragte van fasiliteerder en voer dit dan uit. 1. Stap /0 treĂŤ vorentoe. 2. Hardloop in die kring. 3. Spring op die plek vir /0 tellings. 4. Hardloop vorentoe. Stop wanneer die fluitjie blaas. 5. Hardloop agteruit. Stop wanneer die fluitjie blaas. 6. Spring met albei voete tegelyk.

9


Datum: AKTIWITEIT 6 Klasreëls Skryf vyf klasreëls op die bladsy neer. Die fasiliteerder sal jou help. 1. 2. 3. 4. 5.

10


Datum: AKTIWITEIT 7 Ek vertrou hulle Teken prentjies van die mense wat jy vertrou langs die regte woorde.

pa

ma

ouma

oupa

fasiliteerder

polisie

Iemand anders? Wie? 11


Datum: AKTIWITEIT 8 Links en regs Voltooi haar ander kant. Wat is links? Wat is regs?

My linker- en regterkant is spieĂŤlbeelde van mekaar. 12


Datum: AKTIWITEIT 9 Alles oor my 1. My naam is 2. Ek ken my adres.

ja

nee

3. Ek ken my telefoonnommer. 4. Ek is 5. Ek is ’n

jaar oud. seun

meisie

Kleur die liggaamsdele in wat privaat is. Ek sal vertel as iemand aan my vat waar hulle nie mag nie.

13


Datum: AKTIWITEIT 10 My klas Teken ’n prent van jou klaskamer.

Skryf ’n paar sinne oor reëls in jou klaskamer. 1. 2. 3. 4. 14


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.