Fase 7
Die snaakse vissie
Die
avonture va
n
Ben, Lebo en Hanna
Inhoudsopgawe
Fase 7 Die snaakse vissie............................................................... 7 Die storie van die groot boom............................................ 23 Die groentetuin................................................................... 37 Is jy bang?.......................................................................... 55 Lebo maak 'n plan.............................................................. 69 Kan dit waar wees?............................................................ 83
6
Die snaakse vissie
7
Ben speel vandag by Lebo. Hulle speel met Lebo se groot groen bal. Ben skop die bal hoog in die lug. Lebo hardloop en vang die bal voor dit in die water val. Nou is dit Lebo se beurt. Lebo skop die bal. Die bal trek deur die lug en val in die visdam. Die seuns trek vinnig hulle skoene uit en klim in die visdam. Hulle wil die bal uit die water haal.
8
9