Gr 2-Afrikaans Huistaal-Leesboek-Fase 6

Page 1

Fase 6

Hero wil nie stap nie

Die

avonture va

n

Ben, Lebo en Hanna


Inhoudsopgawe

Fase 6 Hero wil nie stap nie............................................................. 7 Die ongeluk........................................................................ 23 Die nuwe maatjie............................................................... 37 Die reĂŤndag....................................................................... 53 Ek wens ek was ................................................................ 71 Vakansie by die see........................................................... 83


6


Hero wil nie stap nie

7


Lebo word vroeg wakker. Dit is naweek en hy hoef nie vandag skoolwerk te doen nie. Hy spring vinnig uit die bed en gaan staan by die venster. Dit is 'n lekker sonskyndag. Lebo gaan vandag saam met Hero in die park stap. Hy wonder of Ben en Hanna sal saam stap. 8


Lebo trek sy stapskoene aan en sit sy hoed op sy kop. Hy vat Hero se leiband. Lebo stap tot op die stoep en roep vir Hero. “Hero! Kom, Hero!” roep Lebo. Hero lê in sy hondehuis. Hy kom nie uit nie. Lebo stap nader om te kyk of Hero nog slaap. 9


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.