Fase 4
Die vyeboom
Lees is lekker
Inhoudsopgawe
Fase 4 Die vyeboom........................................................................ 7 Wie eet ons blomme?........................................................ 19 Wat maak so?.................................................................... 29 Die geraas in die motor...................................................... 41 Oupa en sy trekker............................................................. 53
Die vyeboom
7
Pappa werk in die tuin. Hy snoei die vrugtebome. Die bome gaan in die somer vrugte dra. Die kinders sal self die vrugte kan pluk. 8
Die bome se nuwe blare kom uit. Daar is blomme aan die takke. Eendag sien Tom en Tandi daar is klein, groen vrugte aan die bome. 9
Tandi en Tom kyk elke dag of die vrugte al
10
ryp is. Hulle sien die vrugte word groter.
T
Die vrugte kry mooi kleure. Daar is geel
T
vrugte, groen vrugte en pers vrugte.
M