Gr 2-Eerste Addisionele Taal-Leesboek-Fase 5

Page 1

Fase 5

Linda luister musiek

Lees is lekker


Inhoudsopgawe

Fase 5 Linda luister musiek............................................................. 7 Tandi kan nie roei nie......................................................... 17 Die maats speel tennis....................................................... 27 Hoe voel jou maatjie?........................................................ 35 Ons help vir Mamma.......................................................... 43


Linda luister musiek

7


Die maats kuier by Linda. Hulle luister na liedjies.

8


Hulle luister na 'n liedjie waarvan Tandi hou. Almal hou daarvan. Hulle sing saam. 9


Die maats luister na 'n liedjie waarvan Robbie hou. Dit is mooi. Linda klap haar hande saam met die liedjie. 10


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.