Fase 11
Hoog bo die wolke
Die
avonture va
n
Ben, Lebo en Hanna
Inhoudsopgawe
Fase 11 Hoog bo die wolke............................................................... 7 Kyk al die olie!.................................................................... 19 Die beste vlieër in die wêreld............................................. 29 In die buitenste ruimte........................................................ 43 Boontjie kry sy loontjie....................................................... 55
6
Hoog bo die wolke Ben, Carin, Mom and Dad at the airport. We can see a plane taking off in the background. They have luggage on a trolley. pg 6 & 7
7
“Passasiers op vlug 458 na Londen moet nou by
D
hek 9 aanmeld.” “Wie was dit?” vra Karin.
i
“Die beampte wat die vlugte aankondig,” sê Pappa.
w
Die lughawe is ’n miernes van mense wat haastig
P
rondloop. Ben en Karin is baie opgewonde.
d
Hulle gaan met vakansie – en dit is hulle eerste keer op ’n vliegtuig! Hulle gaan vir hulle tannie in
“
New York kuier.
v
k Die gesin gaan staan in ’n ry by ’n toonbank.
H
“Hoekom moet ons hier wag?” vra Ben. “Ons moet
B
ons tasse inweeg,” sê Pappa. “Die vliegtuig kan nie
n
opstyg as dit te swaar gelaai is nie.” Ben lyk effens
“
bekommerd. Hy het twee ekstra boeke, ’n pak koekies en sy rubberslang ingepak. Hy hoop regtig
M
nie die vliegtuig gaan sukkel om op te styg nie.
k
h 8
a.
s
Die dame by die toonbank gee vir elkeen ’n instapkaart. Die nommer op die kaartjie wys waar hulle in die vliegtuig moet sit. “Kom, julle,” sê Pappa. “Ons moet naby die hek gaan wag waar die vliegtuig gaan parkeer.” “Hoe lank nog, Pappa?” vra Karin. “Net ’n klein rukkie, my kind. Hoekom gaan kyk jy en Ben nie deur die venster hoe die vliegtuie opstyg nie? Ons sal julle roep wanneer dit ons beurt is.” “Kom, Karin,” sê Ben en vat haar hand. Mamma en Pappa gaan drink kof±e by ’n kof±ekroeg terwyl hulle ’n ogie oor die kinders hou. 9