Gr 3-Afrikaans Huistaal-Werkboek 4

Page 1

Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 2 Graad 3 Naam: Klas:

A member of the FUTURELEARN group

Ë1903-A-AHT-WB04¶ µ ´ Î


Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 2

1903-A-AHT-WB04

Í3#È-A-AHT-WB04oÎ

Graad 3

Aangepas vir KABV

Dr N Scheepers


Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 2 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal

Inhoudsopgawe Aktiwiteit 37: Lopende skrif....................................................................................................5 Aktiwiteit 38: Selfstandige naamwoorde................................................................................7 Aktiwiteit 39: Lopende skrif....................................................................................................8 Aktiwiteit 40: Lopende skrif..................................................................................................10 Aktiwiteit 41: Lopende skrif..................................................................................................12 Aktiwiteit 42: Byvoeglike naamwoorde................................................................................13 Aktiwiteit 43: Lopende skrif..................................................................................................14 Aktiwiteit 44: Hoofletters en leestekens...............................................................................15 Aktiwiteit 45: Lopende skrif..................................................................................................17 Aktiwiteit 46: Skryf ’n boekresensie.....................................................................................18 Aktiwiteit 47: Lopende skrif..................................................................................................22 Aktiwiteit 48: Byvoeglike naamwoorde................................................................................23 Aktiwiteit 49: Dagboekinskrywing........................................................................................24 Aktiwiteit 50: Lopende skrif..................................................................................................26 Aktiwiteit 51: Selfstandige naamwoorde..............................................................................27 Aktiwiteit 52: Werkwoorde en bywoorde..............................................................................28 Aktiwiteit 53: Lopende skrif..................................................................................................29 Aktiwiteit 54: Verlede tyd.....................................................................................................30 Aktiwiteit 55: Lopende skrif..................................................................................................32 Aktiwiteit 56: Bywoorde.......................................................................................................33 Aktiwiteit 57: Skryf ’n koerantberig......................................................................................34 Aktiwiteit 58: Lopende skrif..................................................................................................36 Aktiwiteit 59: Toekomende tyd.............................................................................................37 Aktiwiteit 60: Byvoeglike naamwoorde................................................................................39 Aktiwiteit 61: Lopende skrif..................................................................................................40 Aktiwiteit 62: Skryf ’n paragraaf...........................................................................................41 Aktiwiteit 63: Lopende skrif..................................................................................................43 Aktiwiteit 64: Lopende skrif..................................................................................................44 Aktiwiteit 65: Verlede tyd.....................................................................................................45 Aktiwiteit 66: Lopende skrif..................................................................................................47

3

© Impaq


Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 2 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal

Aktiwiteit 46: Skryf ’n boekresensie Hier is ’n voorbeeld van ’n boekresensie.

Wat moet in jou boekresensie wees? Voor jy begin skryf, dink mooi oor die volgende punte. Gebruik dit daarna in jou resensie. 1. Die titel van die boek Jy kan in jou resensie sê of jy van die titel van die boek gehou het. Het die titel jou aandag getrek? Dink jy die skrywer kon ’n beter titel gekies het? 2. Die naam van die skrywer Jy kan in jou resensie noem of dit die eerste keer is dat jy een van hierdie skrywer se boeke lees, of het jy juis hierdie boek gekies omdat jy van die skrywer se boeke hou? 3. Inligting oor die storie of intrige Wat gebeur in die storie? Die doel van ’n resensie is nie om vir die leser die hele storie te vertel nie. Gee net kortliks inligting wat vir die leser verduidelik waaroor die storie gaan. Moenie die einde verklap nie! 4. Inligting oor die karakters Wie is die hoofkarakter? Hoe oud is hy/sy? Watter ander karakters speel ook ’n belangrike rol in die storie? Van watter karakters het jy gehou, en waarom? Van watter karakters het jy glad nie gehou nie en waarom? 5. Inligting oor die agtergrond waarin die storie afspeel – ruimte, tydperk Waar speel die grootste deel van die storie af (byvoorbeeld ’n plaas of ’n skool)? Speel dit in die hede (nou), die verlede of selfs in die toekoms af? Is hierdie inligting belangrik vir die storie? As dit belangrik is, moet jy dit in jou resensie noem. 6. Jou mening oor die boek Het jy van die storie gehou? Waarom? 7. Aanbeveling Dink jy jou maats sal dit geniet om die boek te lees? Sal jy dit vir iemand aanbeveel? Gee redes waarom jy so dink. (Bron: goo.gl/S65vN7) © Impaq

18


Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 2 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal

Aktiwiteit 57: Skryf ’n koerantberig Jy is ’n verslaggewer by ’n koerant. Skryf ’n kort berig oor iemand wat ’n nuwe dier ontdek het. Beskryf hoe die dier lyk en waar dit gevind is. Teken ’n prent van die dier.

___________________________________________________________ ___________________________________________________________

___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ © Impaq

34


Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 2 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal

Aktiwiteit 65: Verlede tyd Skryf die sinne in die verlede tyd in lopende skrif.

Die maats sien die groot skip op die see. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ Die wind waai en dit is koud. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ Tobie gee die honde kos en gooi skoon water in die bakke. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ Mamma pluk rose in die tuin. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ 45

Š Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.