Í2’È-A-TEC-FG01oÎ
1
8
0
4
-
A
-
N S
T
-
F
G
0
1
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE FASILITEERDERSGIDS
Graad 4
A member of the FUTURELEARN group
Natuurwetenskappe en Tegnologie Fasiliteerdersgids
1804-A-NST-FG01
Í2$È-A-NST-FG01zÎ
Graad 4
Aangepas vir KABV
L Young
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE .................................................................................................................. 3 VOORWOORD .................................................................................................................... 4 AANBEVOLE BOEK ........................................................................................................... 4 INLEIDING........................................................................................................................... 4 ROOSTER EN TYDSBESTUUR ......................................................................................... 5 ASSESSERINGSVEREISTES ............................................................................................ 6 STUDIEWENKE .................................................................................................................. 7 JAARPLAN ......................................................................................................................... 8 EENHEID 1: Lewe en lewende dinge, en strukture ......................................................... 9 LES 1: Lewende en nie-lewende dinge ..................................................................... 10 Ondersoek 1.1: MEMORANDUM...................................................................... 10 Aktiwiteit 1.1: MEMORANDUM ......................................................................... 11 Aktiwiteit 1.2: MEMORANDUM ......................................................................... 12 LES 2: Wat plante nodig het om te groei ................................................................... 13 Ondersoek 2.1: MEMORANDUM...................................................................... 13 LES 3: Habitatte van diere ........................................................................................ 13 Aktiwiteit 3.1: MEMORANDUM ......................................................................... 13 Aktiwiteit 3.2: MEMORANDUM ......................................................................... 15 LES 4: Strukture van plante en diere ......................................................................... 15 Aktiwiteit 4.1: MEMORANDUM ......................................................................... 15 Aktiwiteit 4.2: MEMORANDUM ......................................................................... 16 LES 5: Strukture vir diereskuilings ............................................................................. 20 Aktiwiteit 5.1: MEMORANDUM ......................................................................... 20 EENHEID 2: Materie en materiale, en strukture ............................................................. 22 LES 6: Materiaal om ons ........................................................................................... 23 Aktiwiteit 6.1: MEMORANDUM ......................................................................... 23 Aktiwiteit 6.2: MEMORANDUM ......................................................................... 24 Ondersoek 6.2: MEMORANDUM...................................................................... 24 Aktiwiteit 6.3: MEMORANDUM ......................................................................... 26 Ondersoek 6.3: MEMORANDUM...................................................................... 27 LES 7: Vaste stowwe ................................................................................................ 28 Ondersoek 7.1: MEMORANDUM...................................................................... 28 Aktiwiteit 7.2: MEMORANDUM ......................................................................... 29 LES 8: Versterking van materiaal .............................................................................. 30 Ondersoek 8.1: MEMORANDUM...................................................................... 30 LES 9: Sterk raamstrukture ....................................................................................... 30 Navorsingstaak 9.1: MEMORANDUM .............................................................. 30 Aktiwiteit 9.2: MEMORANDUM ......................................................................... 31
1
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
EENHEID 3: Energie en verandering, en stelsels en beheer ........................................ 32 LES 10: Energie en energie-oordrag ......................................................................... 33 Aktiwiteit 10.2: MEMORANDUM ....................................................................... 33 LES 11: Energie om ons ........................................................................................... 34 Aktiwiteit 11.1: MEMORANDUM ....................................................................... 34 Aktiwiteit 11.2: MEMORANDUM ....................................................................... 35 LES 12: Beweging en energie in ’n stelsel ................................................................ 36 Aktiwiteit 12.1: MEMORANDUM ....................................................................... 36 LES 13: Energie en klank .......................................................................................... 37 Aktiwiteit 13.2: MEMORANDUM ....................................................................... 37 Aktiwiteit 13.3: MEMORANDUM ....................................................................... 37 EENHEID 4: Planeet Aarde en die ruimte, en stelsels en beheer ................................ 39 LES 14: Planeet Aarde .............................................................................................. 40 Aktiwiteit 14.1: MEMORANDUM ....................................................................... 40 Aktiwiteit 14.2: MEMORANDUM ....................................................................... 41 Les 15: Die son ......................................................................................................... 42 Aktiwiteit 15.1: MEMORANDUM ....................................................................... 42 LES 16: Die aarde en die son.................................................................................... 42 Aktiwiteit 16.1: MEMORANDUM ....................................................................... 42 LES 17: Die maan ..................................................................................................... 43 Aktiwiteit 17.1: MEMORANDUM ....................................................................... 43 Aktiwiteit 17.2: MEMORANDUM ....................................................................... 44 LES 18: Vuurpylstelsels ............................................................................................ 45 Aktiwiteit 18.1: MEMORANDUM ....................................................................... 45 VERWYSINGS .......................................................................................................... 46
2
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
JAARPLAN EENHEID LES
1
2
3
4
DATUM BEGIN
DATUM VOLTOOI
Les 1: Lewende en nie-lewende dinge Les 2: Wat plante nodig het om te groei Les 3: Habitatte van diere Les 4: Strukture van plante en diere Les 5: Strukture vir diereskuilings Les 6: Materiaal om ons Les 7: Vaste stowwe Les 8: Versterking van materiaal Les 9: Sterk raamstrukture Les 10: Energie en energie-oordrag Les 11: Energie om ons Les 12: Beweging en energie in ’n stelsel Les 13: Energie en klank Les 14: Planeet Aarde Les 15: Die son Les 16: Die aarde en die son Les 17: Die maan Les 18: Vuurpylstelsel
8
Š Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
EENHEID 1: Lewe en lewende dinge, en strukture LEERDOELWITTE Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: • ’n Seleksie van lewende en nie-lewende dinge kan sorteer • Identifiseer en beskryf die dele van ’n plant • Identifiseer en beskryf die dele van ’n dier • Groei plante uit sade, meet en teken hulle groei aan • Beskryf verskillende habitatte • Ontwerp, teken en evalueer ’n diereskuiling Hierdie eenheid moet in 10 weke voltooi wees. Onthou dat hierdie 10 weke alle assesserings en aktiwiteite uitsluit. Maak dus seker dat die leerder tyd maak om al die aktiwiteite asook assesserings in die portefeuljeboek te voltooi. In hierdie eenheid gaan die leerder baie leer van dinge wat ons elke dag raaksien.
BELANGRIKE TERMINOLOGIE Aan die einde van elke les is daar belangrike terminologie. Maak seker dat jy die terme ken en dat jy weet wat elkeen beteken.
9
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
LES 1: Lewende en nie-lewende dinge Ondersoek 1.1: MEMORANDUM Nommer 1 tot 4 van die metode word na aanleiding van die volgende rubriek gemerk. Nommer 5 en 6 word volgens die memorandum gemerk. Nommer 1
2 3 4
5.
1 Die leerder het ’n klein bietjie water in die bottel gegooi en in die rondte geswaai sodat die kante van die bottel natgemaak is. Die leerder het die klam papierhanddoek in die glasbottel geplaas. Die leerder het die boon in die bottel geplaas. Die leerder het die boontjie elke paar dae bietjie water gegee.
0 Die leerder het nie water in die bottel gegooi nie of het nie die bottel geswaai sodat die kante van die bottel natgemaak is nie. Die leerder het nie papierhanddoek in die bottel geplaas nie. Die leerder het nie die boon in die bottel geplaas nie. Die leerder het nie die boontjie elke paar dae bietjie water gegee nie.
Die leerder moet verwys na wat waargeneem word: Die boontjie se ontkieming. Die wortels wat gesien kan word.
6.
(2)
Boon wat in ’n bottel groei
Boonplantjie
Glasbottel Boontjie Papierhanddoek
Wortels Opskrif Regte skets Enige twee byskrifte
(4) [10]
10
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Aktiwiteit 1.1: MEMORANDUM 1.
Een punt vir elke korrekte regmerkie. (14) Een punt vir elke rede. Daar moet verwys word na voeding, groei, reproduksie, asemhaling, uitskeiding, sintuie en beweging (die sewe lewensprosesse). (14) 2.
Riglyne vir die merk van die breinkaart: Breinkaart Kleurvol Opskrif/kern duidelik Sewe lewensprosesse Verduideliking vir elke lewensproses
(17) [45]
11
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Aktiwiteit 1.2: MEMORANDUM 1.
2.
Opskrifte vir beide papiere korrek Alle lewende dinge saamgegroepeer op ’n bladsy Alle nie-lewende dinge saamgegroepeer op ’n bladsy Prente is uit ou tydskrifte geknip en geplak
(6)
Bakterie Fungi Virusse Amoeba (dit is ’n eensellige diertjie) (enige drie)
(6)
3. 0 Die leerder het geen prente gaan soek nie.
1 Leerder het prente gesoek, maar nie gestoor of uitgedruk nie.
2 Slegs 1 of 2 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
3 3 of 4 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
4 5 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
5 Meer as 5 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
4. Lewend of nielewend
Nie-lewend
Lewend
Nie-lewend
Nie-lewend
Rede ’n Vuur of ’n vlam is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. ’n Vuur het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie. Bakterie en virusse is lewende dinge. Hulle voer al sewe lewensprosesse uit. Hulle is net te klein vir ons om met die blote oog te sien. Water is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. Water het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie. Water is wel ’n habitat vir baie lewende dinge en ons het dit nodig om te lewe, maar is nie self lewend nie. Klippe is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. Klippe het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie.
(8) [25]
12
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
1
Eenheid
LES 2: Wat plante nodig het om te groei Ondersoek 2.1: MEMORANDUM Hierdie ondersoek word gemerk deur die volgende rubriek te gebruik.
Apparaat/ benodighede
Metode
Waarneming
Resultate
1 Leerder het nie alle benodighede nie. Leerder het nie die metode uitgevoer nie.
Leerder het geen waarneming genoteer nie. Geen resultate is gegee nie.
2 Leerder kort 1 van die benodighede.
3 Leerder het al die benodighede.
4
Leerder het die metode uitgevoer, maar het baie hulp nodig gehad of het meer as een stap uitgelaat. Leerder het ’n onvolledige waarneming genoteer. Resultate onvolledig.
Leerder het die metode volledig uitgevoer en het min hulp nodig gehad.
Leerder het die metode volledig uitgevoer met geen hulp van die fasiliteerder.
Leerder het ’n volledige waarneming genoteer. Resultate weergegee, maar afmetings is in mm.
Resultate volledig maar nie in ’n tabel nie.
5
Resultate volledig en noteer in die tabel.
[15] LES 3: Habitatte van diere Aktiwiteit 3.1: MEMORANDUM 1. Habitat
Skets Fisiese faktore Beskikbare kos Roofdiere
Hierdie vraag word na aanleiding van die volgende rubriek gemerk. 0 Leerder het nie ’n habitat geïdentifiseer nie.
1 Leerder het habitat geïdentifiseer met hulp van die fasiliteerder.
Geen skets is geteken nie. Geen fisiese faktore is uitgewys nie. Geen beskikbare kos is aangedui nie. Geen roofdiere is aangedui nie.
Skets van habitat is onvolledig. Fisiese faktore onvolledig uitgewys. Beskikbare kos onvolledig aangedui. Roofdiere onvolledig aangedui.
2 Leerder het habitat geïdentifiseer sonder die hulp van die fasiliteerder. Skets van habitat is volledig. Fisiese faktore volledig uitgewys. Beskikbare kos volledig aangedui. Roofdiere volledig aangedui.
(10) 13
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
2.
Eenheid
1
Land
Land en water
Water
1 vir elke korrekte prent in die landhabitat 1 vir elke korrekte prent in die waterhabitat 2 vir elke korrekte prent in die land en water-habitat 2 punte vir algehele indruk en volledigheid
14
(6) (3) (4) (2) (15) [25]
Š Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Aktiwiteit 3.2: MEMORANDUM Wildehond Zebra Renoster Jagluiperd Afrika-olifant (Enige drie) (Leerder kan ook ander Afrika-diere noem.)
1.
(3)
2.
Hierdie vraag moet gemerk word na aanleiding van die leerder se antwoord. Die leerder moet by al drie diere die volgende ten opsigte van die habitat bespreek: Fisiese kenmerke Klimaat/temperatuur Roofdiere (3 punte × 3 diere) (9)
3.
Hierdie vraag moet gemerk word na aanleiding van die leerder se antwoord. Die leerder hoef slegs een geldige rede per dier te verskaf. (3) [15]
LES 4: Strukture van plante en diere Aktiwiteit 4.1: MEMORANDUM 1.
2.
Vir elke deel korrek aangedui op die leerder se model word 2 punte toegeken: Blomme Sade Blare Stingel Wortels (10)
1 punt word vir elke volledige sel toegedien. Die leerder moet volledige beskrywings bied om ’n punt te kry. Soort plant
1. 2. 3. 4. 5.
Hoe lyk sy blomme?
Hoe lyk sy blare?
Hoe lyk die stingel (lank/kort, dik/dun)?
Het die plant sade?
Dra hierdie plant vrugte?
Hoe lyk die wortels van die plant?
(30)
15
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
3.
Eenheid
1
Die rede waarom die strukture van plante van mekaar verskil, is omdat hulle in verskillende habitatte woon en daarom verskillende oorlewings- en beskermingsmeganismes moet hê. Die leerder kan hier ’n eie antwoord bied soos uit die bronne gevind. Bronne moet gelys wees. (5) [45] Aktiwiteit 4.2: MEMORANDUM 1.
Woestyn: Dier: Kameel Habitat: Woestyn Dier: Meerkat Habitat: Woestyn Woud: Dier: Orangoetang Habitat: Woud Dier: Tier Habitat: Woud Vleiland (water): Dier: Otter Habitat: Vleiland Dier: Krokodil Habitat: Vleiland
2.
(12)
Woestyn: ’n Woestyn is baie warm en droog. Woud: ’n Woud kan warm of koud wees. Dit hang af of dit dag of nag is en of dit reën of nie. ’n Woud is gewoonlik nat. Vleiland (water): Dit sal koud wees in water en natuurlik baie nat.
3.
(6)
Die volgende rubriek moet vir elke dier gebruik word. Daar word 10 punte per dier toegeken.
16
© Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Kameel Bedekking (vel/pels)
0 Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert
Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop
Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Voete/pote
Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart
Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
1 Verwys na die bedekking van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie. Verwys na die stert van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie. Verwys na die kop van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie. Verwys na die pote van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie. Breinkaart deurmekaar en onnet.
2 Verwys na die bedekking van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing. Verwys na die stert van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing. Verwys na die kop van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing. Verwys na die pote van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing. Breinkaart netjies en volledig.

Orangoetang Bedekking (vel/pels)
0 Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert
Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop
Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Voete/pote
Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart
Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
17
Š Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Otter Bedekking (vel/pels)

Krokodil Bedekking (vel/pels)
0 Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert
Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop
Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Voete/pote
Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart
Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
18
Š Impaq
Fasiliteerdersgids G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
Eenheid
1
Tier Bedekking (vel/pels)

Meerkat Bedekking (vel/pels)
0 Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert
Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop
Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Voete/pote
Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart
Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
(60) 4. Gesig met oë wat vorentoe kyk. Hande wat voorwerpe kan vashou. Min hare op ons vel. Regop postuur (Enige twee, leerder kan eie geldige strukture ook verskaf)
19
(2) [80]
© Impaq