Gr 7-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids

Page 1

Í2’È-A-BIE-FG01#Î 1

8

0

7

-

A

-

B

I

E

-

F

G

0

1

BYBELONDERRIG FASILITEERDERSGIDS

Graad 7

A member of the FUTURELEARN group


Bybelonderrig Fasiliteerdersgids

1807-A-BIE-FG01

Í2’È-A-BIE-FG01#Î

Graad 7


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE ..........................................................................................................2 VOORWOORD ...........................................................................................................4 JAARPLAN ................................................................................................................7 EENHEID 1: God sorg vir ons en leer ons ..............................................................9 AKTIWITEIT 4: .................................................................................................... 9 AKTIWITEIT 5: .................................................................................................. 10 AKTIWITEIT 9: .................................................................................................. 10 AKTIWITEIT 10: ................................................................................................ 10 AKTIWITEIT 11: ................................................................................................ 11 AKTIWITEIT 13: ................................................................................................ 11 AKTIWITEIT 16: ................................................................................................ 11 AKTIWITEIT 17: ................................................................................................ 12 AKTIWITEIT 19: ................................................................................................ 12 AKTIWITEIT 21: ................................................................................................ 12 AKTIWITEIT 22: ................................................................................................ 13 AKTIWITEIT 24: ................................................................................................ 13 AKTIWITEIT 26: ................................................................................................ 13 EENHEID 2: God sorg vir Sy Skepping ................................................................14 AKTIWITEIT 33: ................................................................................................ 15 AKTIWITEIT 40: ................................................................................................ 15 AKTIWITEIT 50: ................................................................................................ 15 EENHEID 3: God is liefde .......................................................................................16 EENHEID 4: Ons moet God dien ............................................................................17 AKTIWITEIT 121: .............................................................................................. 17 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS .........................................................................18

1

© Impaq


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

JAARPLAN KWARTAAL

LES

DATUM BEGIN

7

DATUM VOLTOOI

© Impaq


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Š Impaq

8


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

1

EENHEID 1: God sorg vir ons en leer ons LEERDOELWITTE: Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet die leerder in staat wees om die volgende te weet:  Dat God jou liefhet.  Dat God vir jou sorg.  Jy hoef jou nie te bekommer nie, jy moet op God vertrou.  God sorg ook vir die natuur.  Ons moet God alleen liefhê.  Ons moet gehoorsaam wees aan God.  God doen vandag nog wonderwerke.

INLEIDING Die heel belangrikste dinge wat ons in die lewe moet weet en leer, is die dinge wat ons van God leer. Niks is belangriker as die Here nie: nie skoolwerk of geld of sport of speel of werk nie. In die Bybel leer God is hoe Hy deur die eeue heen met mense gewerk het en hoe God elke dag so met ons ook werk. Ons moet alles leer wat die Here wil hê dat ons moet doen. Hierdie dinge leer ons in die Bybel. Die Here praat met ons deur die Bybel. Hy gebruik die Bybel om ons te leer. Die Bybel is die belangrikste boek wat jy moet lees en bestudeer. Die belangrikste waardes verkry ons uit die bestudering van die Bybel. Jy is nooit te jonk om te begin om die Bybel te bestudeer nie. Lees elke dag jou Bybel. So leer God jou en so leer jy om die Here te ken en lief te hê.

AKTIWITEIT 4: In die Bybel lees ons baie keer woorde waarvan ons nie regtig die betekenis ken nie. Soek die woorde in die verklarende woordeboek op en skryf dan die betekenisse langs die woorde in: Gehoorsaam: Heilig: Genade: Wederkoms: Begeertes:

Om iemand se bevele of wense uit te voer. Dit is iets waarin jy diep glo. Die keuse om vriendelik te wees en iemand te vergewe. Dit is wanneer Jesus weer na die aarde gaan terugkeer. Dit is dinge wat jy graag wil hê, maar nie noodwendig nodig het nie.

9

© Impaq


1

Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

AKTIWITEIT 5: Gaan lees Eksodus 20 en skryf die Tien Gebooie volledig neer in die blok hieronder. Jy kan ook prentjies teken as jy wil. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.

Geen ander gode. Geen beeld of afbeelding. Die Here se Naam. Die sabbat heilig hou. Eer jou ouers. Mag nie moord pleeg nie. Mag nie egbreuk pleeg nie. Mag nie steel nie. Mag nie vals getuienis lewer nie. Mag nie begeer nie.

AKTIWITEIT 9: Skryf die Onse Vader neer. Dit word gegee in Matteus 6:5 – 18. Laat die leerder dit neerskryf.

AKTIWITEIT 10: Die antwoorde van die blokkiesraai. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

© Impaq

Arende, kraanvoël Kwartels Volstruise Kraai Pelikaan Reier Patrys Valk Mossies Fisant Uile

10


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

1

AKTIWITEIT 11: Skryf die tekens neer wat God aan Gideon gegee het. Lees Rigters 6 aandagtig deur voordat jy die aktiwiteit voltooi. 1. Die Engel steek die offer aan die brand. 2. Die vlieswol wat drooggebly het in die dou. 3. Die vlieswol wat vol dou was op die dorsvloer.

AKTIWITEIT 13: Lees die hele verhaal in 2 Kronieke 20:1 – 26 en skryf kortliks neer hoe God die volk gehelp het om oorwinning te behaal. Die volk het met lofliedere en gebede na die plek vertrek, en God het verrassingsaanvalle beplan vir die vyand. Toe die volk daar kom, het hulle net lyke op die grond sien lê. Die vyand is klaar oorwin. Laat die leerder die storie in hulle eie woorde skryf.

AKTIWITEIT 16: Lees Handelinge 28:1 – 10 Af : 1)Maagkoors 2)See 3)Vuur 6)Reën 8)Hout Dwars : 2)Man 3)Vuur 4)Malta 5)Moordenaar 7)Drie 8)Hitte

11

© Impaq


1

Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

AKTIWITEIT 17: ‘n Kruis vorm in die prentjie.

AKTIWITEIT 19: Beantwoord die volgende vrae: (2 Kronieke 16:7 – 10) 1. 2. 3. 4. 5.

Asa het nie op God vertrou nie. God het hom gestuur om Asa aan te spreek. Asa het geweet dat die siener reg was. Hy is in die tronk gegooi. Leerder se eie opinie.

AKTIWITEIT 21: Lees 2 Konings 20:8 – 11. Beskryf die wonderteken wat God aan Hiskia gegee het. Teken ook ‘n prentjie om dit te verduidelik. Die wonderteken: God laat die skaduwee tien trappe terugskuif.

© Impaq

12


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

1

AKTIWITEIT 22: Lees Numeri 6. Beskryf nou volledig wat ‘n Nasireër is, en wat van hulle verwag word. Hulle moet hulle weerhou van wyn en bier. Mag geen druiwe-asyn of ander asyn drink nie. Geen druiwesap drink nie. Geen druiwe of rosyntjies eet nie. Geen druiwepitte of doppe eet nie. Mag nie sy hare of baard skeer nie. Mag nie naby ‘n lyk kom nie. Hy is afgesonder vir die Here. AKTIWITEIT 24: Teks: 2 Konings 4:38 – 41 1. 2. 3. 4. 5.

Profete Gilgal Vuur Ranke Pot

AKTIWITEIT 26: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

5 3 6 7de dag gerus 12 10 300 3 2

13

© Impaq


2

Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

EENHEID 2: God sorg vir Sy Skepping LEERDOELWITTE: Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet die leerder in staat wees om die volgende te doen: 

God sorg vir die plante en diere en daarom is dit ook ons verantwoordelikheid om vir ons plante en diere te sorg.

Te weet dat God jou hart ken en Hy weet wat jy werklik dink.

God is lief vir die diere in die natuur en daarom moet ons dit beskerm en bewaar.

God het alles geskep en daarom behoort alles aan Hom.

God versorg ons en gee aan ons ons gesondheid.

INLEIDING In die eenheid gaan ons weereens kyk na God se liefde en versorging van mens en dier. God het die Skepping gemaak uit niks uit nie. God is Groot, Almagtig, Barmhartig, Geduldig, Liefdevol en Regverdig. God het al die eienskappe van Hom vasgevat in die Skepping van die wêreld. God sorg vir die plante en diere deur aan hulle kos en water voorsien. God sorg vir ons deur aan ons ook kos en water te voorsien, maar God voorsien ook iets anders aan ons, wat baie belangrik is: GOEIE GESONDHEID. Omdat God uit genade al dié dinge aan ons gee, het ons ‘n baie belangrike verantwoordelikheid teenoor die diere, plante en ook onsself. Ons moet God se Skepping respekteer en bewaar. God leen net aan ons dié dinge, en daarom kan ons nie aanspraak daarop maak nie. Dit is God s’n en ons moet dit net vir God oppas en versorg.

© Impaq

14


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

2

AKTIWITEIT 33: Ek skryf die antwoorde vir u in volgorde, soos die spasies by die aktiwiteit. Klipspringers Krokodil Gemsbokke Seekoei Bobbejane Beer Diere Hiëna Leeu Wildevark Leeu Kobra Buffel Luiperd Dassie

AKTIWITEIT 40: Die Skeppingsdae: Dag 1 : Die lig word geskei van duisternis. Dag 2 : Die hemel en aarde word geskei. Dag 3 : Land en see word geskei, skepping van plante en bome. Dag 4 : Die son, maan en sterre word geskep. Dag 5 : Die seediere en voëls word geskep. Dag 6 : Die landdiere en die mens word geskep. Dag 7 : God rus.

AKTIWITEIT 50: Vyf offers. Dit kan verskil van die leerder se antwoorde. Die volgende is slegs ‘n riglyn: 1. 2. 3. 4. 5.

Abraham Genesis 22 Kaïn en Abel Genesis 4 Noag Genesis 9 Die Israeliete Eksodus 20 Gideon Rigters 6

15

© Impaq


3

Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

EENHEID 3: God is liefde LEERDOELWITTE Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet die leerder insig hê in die volgende: 

God sorg vir alles wat lewe.

God is geduldig.

God beheer die natuur.

God vra gehoorsaamheid.

God straf ongehoorsaamheid.

God weet alles, ons kan niks vir Hom wegsteek nie.

God is altyd by jou.

Jy mag net vir God aanbid.

God vergewe ons sondes.

God hou ons gesond.

God het mag oor die dood.

INLEIDING In die eenheid leer ons dat God in liefde handel. God is liefde. God genees ons en hou ons gesond. Ons kan ons nooit van die liefde van God skei nie. God weet alles wat ons doen en dink en ons kan niks vir Hom wegsteek nie. God sien alles. Maar God is ook genadig en vergewe ons sondes as ons dit in opregtheid bely. Ons kan ook deur vir ander mense te bid hulle help. God verhoor ons gebede as ons op Hom vertrou. God voorsien in ons daaglikse behoeftes en God is nooit laat nie. God voorsien altyd op die regte tyd. Ek hoop dat die leerder baie sal leer in die eenheid en dat daar ‘n verdieping in geloof ervaar sal word. Geniet die werk ! DAAR IS GEEN MEMORANDUM VIR AKTIWITEITE IN DIE EENHEID NIE.

© Impaq

16


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

Eenheid

4

EENHEID 4: Ons moet God dien LEERDOELWITTE: Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet die leerder in staat wees om die volgende te weet: 

Die kerk is die huis van God.

Ons moet God se kerk eer en respekteer.

Die doop is belangrik.

Ons liggame is die tempel van God.

Ons moet ons tiendes gee vir die kerk.

Die gebruik van die Nagmaal verstaan.

Ons moet getrou bly aan God.

Selfverheffing is sonde.

Ons moet ophou om sonde te doen.

Ons moet boodskapper van God wees.

Skynheiligheid is sonde.

Ons moet altyd die waarheid praat.

INLEIDING Die eenheid fokus meer op ons lewe as Christene in vandag se lewe. Hoe ons God moet dien en die nakoming van die sakramente. Ons moet ook onthou dat God binne elkeen van ons lewe, en daarom moet ons ons liggame respekteer en oppas. Ons moet die huis van die Here besoek en saam met ander gelowiges God eer en verheerlik. Dit leer ons ook dat ons offergawes moet gee aan die kerk, sodat die Woord van God uitgedra kan word deur die dienste wat aan ander gelewer kan word. AKTIWITEIT 121: Lees 1 Korintiërs 11:17 – 34 om die vrae te beantwoord. 1. Daar was verdeeldheid in hul samekomste. Elkeen eet sy eie eetgoed en word dronk van die wyn. Ander eet net gou vinnig saam met hulle gesin. 2. Hulle doen sonde teenoor God.

17

© Impaq


Fasiliteerdersgids G07 ~ Bybelonderrig

BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS 1. Die Bybel. 2. Handleiding van 2013.

© Impaq

18


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.