Í2’È-A-EMS-FG01oÎ
1
8
0
7
-
A
-
E
M
S
-
F
G
0
1
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FASILITEERDERSGIDS
Graad 7
A member of the FUTURELEARN group
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fasiliteerdersgids
1807-A-EMS-FG01
Í2’È-A-EMS-FG01oÎ
Graad 7
Aangepas vir KABV
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE .................................................................................................................. 3 VOORWOORD .................................................................................................................... 5 HOE OM DIE FASILITEERDERSGIDS TE GEBRUIK ........................................................ 5 ROOSTER EN TYDSBESTUUR ......................................................................................... 6 ASSESSERINGSVEREISTES ............................................................................................ 7 FORMELE ASSESSERINGSPROGRAM ........................................................................... 8 JAARPLAN ......................................................................................................................... 9 EENHEID 1: DIE EKONOMIE ........................................................................................... 10 LES 1: GESKIEDENIS VAN GELD............................................................... 10 AKTIWITEIT 1 .................................................................................. 10 AKTIWITEIT 2 .................................................................................. 11 LES 2: BEHOEFTES EN BEGEERTES ....................................................... 12 AKTIWITEIT 3 .................................................................................. 12 AKTIWITEIT 4 .................................................................................. 13 AKTIWITEIT 5 .................................................................................. 14 LES 3: GOEDERE EN DIENSTE.................................................................. 15 AKTIWITEIT 6 .................................................................................. 15 AKTIWITEIT 7 .................................................................................. 16 LES 4: BESIGHEDE ..................................................................................... 17 AKTIWITEIT 8 .................................................................................. 17 AKTIWITEIT 9 .................................................................................. 18 EENHEID 2: FINANSIËLE GELETTERDHEID ................................................................. 20 LES 5: HERSIENING.................................................................................... 20 AKTIWITEIT 10 ................................................................................ 20 LES 6: REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE .................................................... 22 AKTIWITEIT 11 ................................................................................ 22 LES 7: INKOMSTE EN UITGAWES ............................................................. 23 AKTIWITEIT 12 ................................................................................ 23 LES 8: BEGROTINGS .................................................................................. 24 AKTIWITEIT 13 ................................................................................ 24 EENHEID 3: ENTREPRENEURSKAP .............................................................................. 25 LES 9: HERSIENING.................................................................................... 25 AKTIWITEIT 14 ................................................................................ 25 LES 10: DIE ENTREPRENEUR ................................................................... 26 AKTIWITEIT 15 ................................................................................ 26 LES 11: BEGIN ’N BESIGHEID .................................................................... 27 AKTIWITEIT 16 ................................................................................ 27 AKTIWITEIT 17 ................................................................................ 28 AKTIWITEIT 18 ................................................................................ 28 LES 12: ENTREPRENEURSDAG ................................................................ 29 AKTIWITEIT 19 ................................................................................ 29
1
© Impaq
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
LES 13: ONGELYKHEID EN ARMOEDE ..................................................... 30 AKTIWITEIT 20 ................................................................................ 30 EENHEID 4: DIE EKONOMIE ........................................................................................... 31 LES 14: HERSIENING.................................................................................. 31 AKTIWITEIT 21 ................................................................................ 31 LES 15: DIE PRODUKSIEPROSES ............................................................. 32 AKTIWITEIT 22 ................................................................................ 32 LES 16: BESPARING ................................................................................... 33 AKTIWITEIT 23 ................................................................................ 33 AKTIWITEIT 24 ................................................................................ 34 WOORDELYS ................................................................................................................... 37 BIBLIOGRAFIE ................................................................................................................. 40
© Impaq
2
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
JAARPLAN EENHEID 1 2 1 3 4 5 6 2
7 8 9 10
3
11 12 13 14
4
DATUM BEGIN
LES
15 16
Die ekonomie: Geskiedenis van geld Die ekonomie: Behoeftes en begeertes Die ekonomie: Goedere en dienste Entrepreneurskap: Besighede Hersiening Finansiële geletterdheid: Rekeningkunde begrippe Finansiële geletterdheid: Inkomste en uitgawes Finansiële geletterdheid: Begrotings Hersiening Entrepreneurskap: Die entrepreneur Entrepreneurskap: Begin ’n besigheid Entrepreneurskap: Entrepreneursdag Die ekonomie: Ongelykhede en armoede
DATUM VOLTOOI 1
2
3
4
Hersiening Die ekonomie: Die produksieproses Finansiële geletterdheid: Besparing
9
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
EENHEID 1: Die ekonomie Al die leerdoelwitte moet bereik word voordat daar na die volgende les/eenheid aan beweeg word. Dit is baie belangrik dat leerders oor alle eenhede in die handleiding addisionele inligting gaan soek in tydskrifte, koerante en op die Internet. Dit sal leerders in staat stel om ’n meer in-diepte kennis op te doen oor die onderwerpe wat behandel is. Moedig leerders aan om dit te doen en die inligting saam te bring vir die volgende les. Die aktiwiteite se punte tel nie vir die formele assesseringspunt nie, maar die puntetoekenning sal vir leerders ’n goeie aanduiding gee van hoe lank die antwoorde op die vrae moet wees. Dit is baie belangrik dat leerders saam met die fasiliteerder/tutor deur hul antwoorde werk en regstellings maak waar nodig, sodat hulle presies weet waar foute gemaak was. Die bostaande inligting is van toepassing op al die eenhede en aktiwiteite in die handleiding. LES 1: GESKIEDENIS VAN GELD LEERDOELWITTE Nadat leerders hierdie les voltooi het, moet hulle in staat wees om: die betekenis van tradisionele gemeenskappe te verstaan. ruilhandel deeglik te bespreek. te onderskei tussen promesses, munte en papiergeld. elektroniese bankwese te verstaan. ’n deeglike oorsig van die rol van geld te hê.
AKTIWITEIT 1
1.
2.
© Impaq
Hulle het gejag om vleis te kry. Hulle het plante vir kos en medisyne gebruik. Hulle het self hulle eie klere gemaak. Die Khoi-San.
10
(3) (2)
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
3.
4. 5.
Eenheid
1
Dit was moeilik om die waarde van goedere gelyk te stel omdat sekere groepe meer waarde aan ’n item geheg het as ander. Sommige goedere waarmee ruilhandel gedryf is, was slegs sekere tye van die jaar beskikbaar en kon nie gebêre word nie, bv. kos. Sekere goedere wat geruil was, was moeilik om te dra, bv. ’n bok of beeste. (3) Dit is mense wat van plek tot plek en seisoen tot seisoen getrek het om handel te dryf. (2) Enige VYF van die volgende: Bokke Beeste Mielies Skape Koring Hoenders Groente Skulpe Sout Kleiskywe (5) TOTAAL: 15
AKTIWITEIT 2
1. 2.1 2.2 2.3 2.4 3.
4.
Outomatiese Tellermasjien 41361 51345 61 23 5674 09/05 09/08 Nee. Die PIN verskyn nie op die kaart nie – dit dien as ’n veiligheidsmaatreël sodat niemand behalwe die eienaar van die rekening dit kan gebruik nie. Bewaar jou bankkaart op ’n veilige plek. Moet nie jou PIN vir ander mense gee nie. Wees oplettend by ’n OTM as jy geld trek. Enige SES van die volgende: Absa Nedbank Standard Bank FNB Capitec African Bank
11
(1) (1) (1) (1) (2)
(3)
(6)
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
5.
Enige VYF van die volgende: Druk jou kaart in die gleuf. Wag vir die skerm om ’n taal-opsie te kies. Druk jou PIN in. Dui aan wat jy wil doen, bv. trek of deponeer geld, kry bankstate, ens. Dui aan of jy ’n strokie wil hê. Wag vir die geld indien jy geld getrek het, asook jou bankkaart en strokie. Indien leerders nie weet hoe ’n OTM werk nie, neem hulle na ’n OTM en verduidelik die stappe. (5) TOTAAL: 20
LES 2: BEHOEFTES EN BEGEERTES LEERDOELWITTE Nadat leerders hierdie les voltooi het, moet hulle in staat wees om: tussen ’n behoefte en ’n begeerte te onderskei. verskillende behoeftes van individue, families/gesinne, gemeenskappe en lande te identifiseer. tussen primêre en sekondêre behoeftes te onderskei. die konsep van onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte hulpbronne te verstaan.
AKTIWITEIT 3
1. 2. 3.
Die persoon koop meestal die basiese behoeftes. Nee. Hy koop paraffien en kerse. BEHOEFTES
(1) (2) BEGEERTES
Suiker Aartappels Brood Melk Teesakkies Sardyne Hawermout Kerse Paraffien Toiletpapier Komberse
Sjokolade Sigarette Skeerroom
(14) © Impaq
12
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 5.
Eenheid
graag begeertes benodig lewe behoeftes
1
(5 x 1) = (5)
(8) TOTAAL: 30
AKTIWITEIT 4
1. Item Hamburger Kerk Diefwering Swembad
Landelik Behoefte Begeerte × × × ×
Stedelik Behoefte Begeerte × × × × (4 x 2) = (8)
2. Behoefte/ Begeerte Kos en klere Meubels
Onderneming Enige drie van die volgende: Kos: Pick n Pay, Checkers, Game, Fruit & Veg, Spar, ens. Klere: Woolworths, Edgars, Jet, Pep, Markham, Sport Scene, ens. Enige drie van die volgende: Beares, Wetherlys, Joshua Door, Russells, OK, Game, ens. 13
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
Behoefte/ Begeerte Tuintoerusting Motors
Onderneming Enige drie van die volgende: Builders Warehouse, Garden City, Plantland, ens. Enige drie van die volgende: Ford, Nissan, Toyota, BMW, Ferrari, Volkswagen, ens. (3 x 4) = (12)
3.
Die leerder moet die prente onder die korrekte opskrifte plak.
(5 x 2) = (10) TOTAAL: 30
AKTIWITEIT 5 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12
lug (suurstof) water kos huis veilig gerus geslote vriende lief sterkpunte jouself erken
2.1 2.2 2.3 2.4
Fisiologiese behoefte – winkels Behoefte aan selfverwesenliking – skole Fisiologiese behoefte – winkels Behoefte aan selfverwesenliking – universiteite
© Impaq
(12 x 1) = (12)
14
(4 x 2) = (8) TOTAAL: 20
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
1
LES 3: GOEDERE EN DIENSTE
LEERDOELWITTE Nadat leerders hierdie les voltooi het, moet hulle in staat wees om: te onderskei tussen goedere en dienste. voorbeelde van goedere en dienste te noem. die rol van produsente en verbruikers te identifiseer. die rol van huishoudings as produsente en verbruikers te identifiseer. die belangrikheid van die effektiewe en doeltreffende gebruik van goedere en dienste te identifiseer. om goedere te hersirkuleer en hergebruik om behoeftes en begeertes te bevredig.
AKTIWITEIT 6
1. Ek is ’n messelaar wat vir ’n konstruksiemaatskappy werk. Kommersiële dienste
Ek is ’n vragmotorbestuurder wat goedere vervoer. Kommersiële dienste
Ek is ’n haarkapper by die plaaslike winkelsentrum. Persoonlike dienste
Ek verkoop vrugte by die verkeerslig. Kommersiële dienste
Ek is die skoolhoof van die plaaslike laerskool. Persoonlike dienste
Ek is ’n skoonmaker by ’n groot kettingwinkel. Kommersiële dienste
Ek werk op ’n vrugteboord op ’n buurdorp. Kommersiële dienste
My familie woon al tien jaar lank in hierdie dorp. Geen
15
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 3.
Poskantoor (1) Elektrisiteit (1) Water (1) Rioolverwydering (1) Vullisverwydering (1) Mense wat die goedere wat geproduseer is koop en gebruik om aan hulle behoeftes en begeertes te voorsien. (2) TOTAAL: 15
AKTIWITEIT 7
1.
2.
3.1 3.2
© Impaq
Herwinning, bv. glas, papier, plastiek. Bewaring van die natuur, bv. natuurreservate en minder besoedeling. Programme in te stel wat mense bewus maak van die vermindering van hulpbronne. (3) ● Plastiekkoeldrankbottels, melkhouers, plastieksakke, ens. Papier, koerante, kartonne, tydskrifte, ens. Glasbottels, ens. (3) Natuurlike hulpbronne uit die natuur, bv. hout, grond, water, ens. (3) Geld (kapitaal) (1) TOTAAL: 10 ●
16
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
1
LES 4: BESIGHEDE
LEERDOELWITTE Nadat leerders hierdie les voltooi het, moet hulle in staat wees om: te kan onderskei tussen formele en informele besighede. die verskil tussen handel, vervaardiging en dienste besighede te identifiseer. voordele en nadele van formele en informele besighede te bespreek. die rol van formele en informele besighede as produsente en verbruikers te verstaan. die uitwerking van natuurrampe en gesondheidsepidemies op formele en informele besighede.
AKTIWITEIT 8 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6
reëls verskuif toestemming waar/wanneer wanneer/waar geld
(6)
1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6
reëls regering toestemming adres geld belasting
(6)
2.1 tot 2.4 Leerders kies enige besigheid wat in hulle omgewing voorkom en doen navorsing daaroor. Hulle beantwoord die nodige vrae en maak ’n plakkaat daarvan.
17
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5
Is die besigheid formeel of informeel? Watter reëls moet die besigheid nakom? Wie besit die besigheid? Hoeveel mense werk vir die besigheid? Wat bied die besigheid?
2.2 2.3 2.4
Noem ten minste DRIE mense. Onderhoud – geen punte Die plakkaat moet aan die volgende voldoen: Opskrif Beeld besigheid uit Naam en studentenommer Netjies Kleurvol Kreatief
(5 x 1) = (5) (3)
(10) TOTAAL: 30
AKTIWITEIT 9
1.
Leerders maak ’n lys van enige VYF ondernemings wat hy/sy onlangs van gebruik gemaak het en maak ’n lys van ooreenkomste en verskille tussen die ondernemings. (5)
2.1
Enige DRIE produkte: Kleremaker bv. Roxy Skoenmaker bv. Nike Supermark bv. Friendly Bakkery bv. Bokomo
(3)
Enige DRIE dienste: Gimnasium bv. Virgin Active Laerskool bv. Witveld Hotel bv. Holiday Inn Mediese sentrum bv. Intercare Vulstasie bv. BP
(3)
2.2
© Impaq
18
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
2.3
Eenheid
1
Enige DRIE wat handel dryf: Kafee Bakkery Kleremaker Skoenmaker Vulstasie
(3)
2.4
Leerders noem enige TWEE toepaslike ondernemings in hulle omgewing.
(2)
3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 3.6 3.7 3.8 3.9
Handeldryf Diens Diens Handeldryf Vervaardig Diens Diens Handeldryf Diens
(1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) TOTAAL: 25
19
© Impaq
2
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
EENHEID 2: Finansiële geletterdheid LES 5: HERSIENING Aan die begin van elke les is daar ’n hersieningsgedeelte. Die doel van die hersiening is om leerders ’n oorsig te gee van wat in die vorige eenheid behandel was. Hierdie les se hersieningsgedeelte gee leerders ’n oorsig van wat in Eenheid 1 behandel was. Leerders kan vlugtig daardeur lees om hul geheue te verfris oor wat in die vorige eenheid behandel is. AKTIWITEIT 10 1. 2. 3.
4.
Selfonderhoudend: Dit beteken jy kan self uit jou omgewing in al jou behoeftes voorsien. Produseer: Om iets te maak, bv. plant mielies, groente, vrugte, maak klere en meubels. Aanvaar ander ook: Gejag om vleis te kry. Plante gebruik vir kos. Medisyne uit die natuur. Eie klere bokvelle, ens. gemaak. ●
5.
© Impaq
a. b. c. d. e. f. g. h. i.
(1) (1)
(4)
Dit was moeilik om die waarde van die goedere gelyk te stel omdat sekere groepe meer waarde aan ’n item as ander geheg het. Sommige goedere waarmee hulle ruilhandel gedryf het, was slegs sekere tye van die jaar beskikbaar en kon nie gebêre word nie, bv. kos. Sekere goedere wat geruil was, was moeilik om te dra, bv. ’n bok of ’n bees. (3) Lief hê – vriende, familie Onderrig – regering Kos – sakeonderneming Veiligheid – regering Water – regering Erkenning – jyself, vriende, familie Kos – sakeonderneming Vervoer – regering, sakeonderneming Lees en leer – regering, sakeonderneming
20
(18)