Í2(È-A-LIO-FG01^Î 1
8
0
8
-
A
-
L
I
O
-
F
G
0
1
LEWENSORIËNTERING FASILITEERDERSGIDS
Graad 8
A member of the FUTURELEARN group
Lewensoriëntering Fasiliteerdersgids
1808-A-LIO-FG01
Í2(È-A-LIO-FG01^Î
Graad 8
Aangepas vir KABV
LM van der Walt
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
INHOUDSOPGAWE VOORWOORD .......................................................................................................... 5 ROOSTER EN TYDSBESTUUR ................................................................................ 5 ASSESSERINGSVEREISTES ................................................................................... 6 STUDIEWENKE EN -METODES ............................................................................... 7 JAARPLAN ................................................................................................................ 8 EENHEID 1: Selfontwikkeling in die samelewing en die wêreld van werk ........ 10 Les 1: Konsepte: Selfbeeldvorming en selfmotivering ........................................... 11 AKTIWITEIT 1 ............................................................................................. 11 Les 2: Konsep: Seksualiteit .................................................................................... 12 AKTIWITEIT 2 ............................................................................................. 12 Les 3: Verhoudings en vriendskappe ..................................................................... 12 AKTIWITEIT 3 ............................................................................................. 12 Les 4: Die verskillende leerstyle ............................................................................. 13 AKTIWITEIT 4 ............................................................................................. 14 OOPBOEKTOETS 1 .................................................................................... 14 EENHEID 2: Wêreld van werk en gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid .............................................................. 15 Les 5: Identifiseer en pas ‘n leerstyl toe ................................................................... 16 AKTIWITEIT 5 ............................................................................................. 17 Les 6: Die ses loopbaankategorieë ........................................................................ 19 AKTIWITEIT 6 ............................................................................................. 19 Les 7: Die rol van werk in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes ..................................................................................................... 19 AKTIWITEIT 7 ............................................................................................. 23 Les 8: Dwelmmisbruik ............................................................................................ 24 AKTIWITEIT 8 ............................................................................................. 25 OOPBOEKTOETS 2 .................................................................................... 25 EENHEID 3: Wêreld van werk, gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid en grondwetlike regte en verantwoordelikhede ................................................................................. 31 Les 9: Die verband tussen die prestasie in skoolvakke, belangstellings en vermoëns en die besluitneming ten opsigte van die keuse van ‘n loopbaankategorie ....................................................................................... 32 AKTIWITEIT 9 ............................................................................................. 32 Les 10: Omgewingsgesondheidskwessies en Wêrelddag........................................ 33 AKTIWITEIT 10 ........................................................................................... 34 Les 11: Vigs – Besluitneming oor gesondheid en veiligheid..................................... 34 AKTIWITEIT 11 ........................................................................................... 37 Les 12: Nasiebou ..................................................................................................... 38 AKTIWITEIT 12 ........................................................................................... 38 OOPBOEKTOETS 3 .................................................................................... 39
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
EENHEID 4: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede .................................. 40 Les 13: Menseregteskendings en geslagsgelykheid ................................................ 40 AKTIWITEIT 13 ........................................................................................... 41 Les 14: Kulturele diversiteit in Suid-Afrika ................................................................ 41 AKTIWITEIT 14 ........................................................................................... 42 OOPBOEKTOETS 4 .................................................................................... 43 EENHEID 5 Liggaamsopvoeding........................................................................... 46 KWARTAAL 1 .......................................................................................................... 47 AKTIWITEIT 1 ............................................................................................. 47 KWARTAAL 2 .......................................................................................................... 48 AKTIWITEIT 2 ............................................................................................. 48 KWARTAAL 3 .......................................................................................................... 49 AKTIWITEIT 3 ............................................................................................. 49 KWARTAAL 4 .......................................................................................................... 50 AKTIWITEIT 4 ............................................................................................. 50 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS ........................................................................ 51
© Impaq
2
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
JAARPLAN EENHEID
1
2
LES
1
Selfbeeldvorming en selfmotivering
2
Konsep: Seksualiteit
3
Verhoudings en vriendskappe
4
Verskillende leerstyle
5
Identifiseer en pas eie leerstyl toe Ses loopbaankategorieë
6
3
7
Die rol van werk in verhouding tot SA se sosiale en ekonomiese behoeftes
8
Sosiale bydrae tot dwelmmisbruik Verband tussen prestasie in skoolvakke, belangstellings en vermoëns
9
10 Omgewingsgesondheidkwessies 11 Ingeligte, verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid: MIV en Vigs 12 Nasiebou 4
13 Menseregteskendings en Geslagsgelykheid 14 Kulturele diversiteit in Suid-Afrika
© Impaq
8
DATUM
DATUM
BEGIN
VOLTOOI
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
LIGGAAMS-
LES
OPVOEDING
1
1
Deelname aan fiksheidprogram wat fiksheid bevorder. Veiligheidskwessies wat verband hou met fiksheidskomonente.
2
Deelname aan fiksheidsprogram: Deelname en uitvoer van bewegings wat fiksheid bevorder.
3
Deelname aan fiksheidsprogram wat fiksheid bevorder.
4
Deelname en uitvoering van bewegings
2
5, 6, 7 Deelname aan teikenspeletjies.
3
8, 9 Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter. 10 Deelname en uitvoering van bewegings wat bewegingstegnieke bevorder.
4
© Impaq
11, 12 Buitelugontspanning en veiligheidskwessies
9
DATUM
DATUM
BEGIN
VOLTOOI
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
1
EENHEID 1: Selfontwikkeling in die samelewing en die wêreld van werk LEERDOELWITTE: Nadat leerders hierdie eenheid voltooi het, moet hulle in staat wees om die volgende te doen: Faktore wat selfbeeldvorming en selfmotivering beïnvloed
kan identifiseer. Positief kan praat oor self. Strategieë en vaardighede kan ontgin om persoonlike potensiaal te bevorder. Begrip te hê vir jou eie seksualiteit. Begrip te hê vir vriende en portuur se seksualiteit Gepaste maniere te identifiseer om vrienskappe en verhoudings te begin en te bou. Probleemoplossingsvaardighede te kan ontwikkel. Kommunikasievaardighede te kan ontwikkel. Verskillende leerstyle kan identifiseer.
INLEIDING Dit is belangrik vir leerders om die lewensvaardighede wat hulle aanleer te gebruik om hulle persoonlike potensiaal te gebruik en ontwikkel. Dit stel leerders in staat om doeltreffend te reageer op die uitdagings wat die wêreld om hul stel. Adolessensie word gekenmerk deur emosionele en liggaamlike verandering. Dit is belangrik vir leerders om te kan bou aan ’n positiewe selfbeeld en aanvaar te word deur hul portuurgroep. Die eenheid stel leerders in staat om nog verdere lewensvaardighede te ontwikkel. Dit help ook leerders om ’n emosionele intelligensie te ontwikkel wat hul sal bemagtig om uitdagings te kan hanteer. Hierdie eenheid vul die werk gedoen in die vorige graad aan met nuwe kennis. Die fasiliteerdersgids is so opgestel dat dit fasiliteerders in staat stel om saam met leerders te werk. Dit bevat ook bykomende inligting vir fasiliteerders, sodat hulle leerders se leerervaring kan verryk. Elke les is so saamgestel dat leerders rustig daardeur kan werk. Daar is ’n aktiwiteit aan die einde van elke les. Die lesse het elkeen ’n tydstoedeling soos deur die KABV vereis.
© Impaq
10
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1.1
Eenheid
1
Les 1: Konsepte: Selfbeeldvorming en selfmotivering (3 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Riglyne vir bekende persone wat terugslae oorkom het: Natalie du Toit Oscar Pistorius Stephen Hawkins Ramey Short Hierdie is net voorbeelde, vir as u dalk problem het om inligting te verkry. Enige ander bekende persoon kan egter gebruik word. Die doel van die oefening is om leerders die geleentheid te gee om iemand na te vors wat uitsonderlike prestasies behaal het, ongeag struikelblokke in hul pad.
AKTIWITEIT 1: 1) Nasieners moet eie diskressie gebruik. Leerders se opinie is die belangrikste. Leerders moet vyf goeie en geldige stellings maak hoekom hulle sȇ dat materiële dinge vir hul belangrik of onbelangrik is en hoekom hul sȇ dit moet jou as tiener beïnvloed of nie. (5) 2) Gebruik eie diskresie. As leerders sterk en geldige gevolge uitdruk ken die punte toe. Twee punte vir twee gevolge. (2) 3) Gee punte vir die noem van die vier goedere. (4) Gee 1 punt vir elke beskrywing by elke prentjie. (4) (8) [15]
© Impaq
11
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1.2
Eenheid
1
Les 2: Konsep: Seksualiteit (3 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES:
Moontlike glanspersone wat u kan opsoek: Britney Spears Beyoncé Brad Pitt Shakira Halle Berry Celine Dion
AKTIWITEIT 2: Leerders se eie opinie is die kern van die opstel. Nasieners gebruik eie oordeel. Die volgende is net ‘n riglyn. Ken die punte as volg toe : Inleiding: Leerders moet net kortliks die program noem wat hulle kies en die rede daarvoor. (2) Inhoud: Gee 2 punte vir die beskrywing van die invloed wat die program het. Gee 2 punte vir die verduideliking van die assosiasie met die program en 2 punte vir algemene beskrywing van die invloed van die media. (6) Slot: Gee 2 punte vir leerders se afsluiting en gevolgtrekking.
1.3
(2) [10]
Les 3: Verhoudings en vriendskappe AKTIWITEIT 3: 3.1. Megan het van Ruan se mooi blou oë gehou. Ruan het van Megan se persoonlikheid gehou. (2) 3.2. Ja en nee. (1) Megan het net Ruan se uiterlike raakgesien en dit is nie iets waarop mens ‘n langtermyn verhouding bou nie. In Ruan se geval sal ek sê ja. Hy het haar persoonlikheid raakgesien en nie op haar uiterlike gefokus nie. (2)
© Impaq
12
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1
Eenheid
3.3. Enige van die volgende twee : Ruan wat meer en meer saam met sy maats uitgehang het. Megan wat te afhanklik geraak het van Ruan en hom nie spasie gegun het nie. Megan het in iemand anders begin belangstel, voordat sy Opgebreek met Ruan. (2) 3.4. Enige twee : Hul het op die verkeerde eienskappe van mekaar gefokus. Hul het nie meer dinge op hul eie gedoen nie en het later verveeld en geïrriteerd geraak met mekaar. Hul het baie baklei. Megan het iemand anders ontmoet.
(2)
3.5. Enige twee : Sy moet eerlik wees waarom sy die verhouding wil beïndig. Sy moet Ruan se gevoelens in ag neem en nie hom blameer vir die mislukking van die verhouding nie. Sy moet dit op ‘n positiewe en nie- aanvallende wyse oordra. Sy moet by haar besluit hou en die verhouding finaal beïndig. (2) [10]
1.4
Les 4: Die verskillende leerstyle (1 uur) VIR DIE NUUSKIERIGES:
Leerders kan die leerstyle bestudeer. Help hulle om al hul leermetodes te lys en vergelyk dit met die gegewe leerstyle. As leerders ’n spesifieke styl geïdentifiseer het, kan u hulle help om meer inligting daaroor te versamel. Bewaar die inligting, aangesien leerders dit in die toekoms gaan gebruik.
© Impaq
13
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1
Eenheid
AKTIWITEIT 4: LEERSTYL
JY LEER DEUR:
AKTIWITEITE WAT JY GENIET
KINESTETIES VISUEEL
Beweging(1) Deur te sien(1)
Hardloop, Spring(1) Teken en ontwerp(1)
OUDITIEF
Te luister(1)
LINGUISTIES
Deur woorde(1)
LOGIESWISKUNDIG
Redeneer feite vir jouself uit(1)
Te kommunikeer en redeneer(1) Debatteer en stories lees en vertel(1) Berekeninge en ekspiremente(1)
DIE METODE WAT JY GEBRUIK OM TE LEER Sintuie(1) Prente en beelde(1) Deur te hoor(1) Lees en skryf(1) Kritiese denke(1) [15]
OEFENING 1: OOPBOEKTOETS Die toets is so opgestel dat leerders se insig en begrip vir die les as totale eenheid getoets word. Nasieners moet leerders se opinie in ag neem. Leerders mag tydens die toets na die lesmateriaal verwys. 1. Gee 1 punt vir elke prent/foto wat elkeen van die genoemde verhoudings uitbeeld. (7) 2. Gee 1 punt vir die beskrywing van elkeen van die verhoudings. Leerders moet kan onderskei tussen liefdes, vriendskap en familie verhoudings. (7) 3. Leerders kry 1 punt vir elke geldige stelling. Hulle moet die invloed wat elke verhouding op hulle kan hê kan verduidelik. (7) 4. Leerders kry 1 punt vir die verduideling van die invloed op hul persoonlike besluite by elke verhouding. Leerders moet insig hê in die invloed van die verhouding en hoe dit hul toekoms kan beïnvloed. (7) 5. Gee 2 punte vir enige twee redes gegee. (2) [30]
© Impaq
14
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
EENHEID 2: Wêreld van werk en gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid LEERDOELWITTE: Nadat leerders hierdie eenheid voltooi het, moet hulle in staat wees om die volgende te doen: Identifiseer en pas sy/haar eie leerstyl toe. Die ses loopbaankategorieë te kan identifiseer. Die sosiale faktore wat bydrae tot dwelmmisbruik kan
identifiseer. Die belangrikheid en rol van werk te identifiseer in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes. INLEIDING Ons het in graad 7 gekyk na die verkillende soorte leerstyle en studiemetodes. Ons gaan in die eenheid dit vinnig hersien en dan gaan ek leerders help om hul eie leerstyl te identifiseer, sodat hulle dit kan toepas in hul eie studies. Dit is tot leerders se voordeel om ’n leerstyl te kan identifiseer en toepas. Ons gaan ook kyk na die ses tipes loopbaankategorieë en die belangstellings en vermoëns wat daarmee gepaard gaan. Ons gaan ook die skoolvakke bespreek wat met elke loopbaankategorie gepaardgaan bespreek. Die ses loopbaankategorieë is:
Ondersoekend Ondernemend Realisties Kunstig Konvensioneel Sosiaal
Ons bespreek ook die rol wat werk speel in ons land se sosiale en ekonomiese behoeftes. Hoekom is dit belangrik om te werk? Hoe dra werkers by tot die land
© Impaq
15
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
se sosiale en ekonomiese welvaart? Hoekom is dit vir ‘n persoon belangrik om te werk en ‘n bydrae te lewer? Ons kyk laastens na die sosiale faktore wat bydrae tot dwelmmisbruik. Ons het in graad 7 dit behandel en gaan dit kortliks hersien. Ons gaan ook kyk hoe dwelmmisbruik ‘n persoon beïnvloed op die lange duur. Dit is ook belangrik om te weet waar jy om hulp kan vra as jy miskien probleme ondervind met enige vorm van dwelmmisbruik.
2.1
Les 5: Identifiseer en pas ’n leerstyl toe (1 uur) VIR DIE NUUSKIERIGES: Die opdrag aan leerders is om inligting te soek oor die deel van die brein wat met leer te doen het. Die volgende inligting is vir jou as fasiliteerder gegee om met die opdrag te help. Jy het eintlik jou hele brein met al sy funksies nodig om te kan leer. Die frontale lob lê agter jou voorkop en is betrokke by spraak, denke, emosie en beweging. Die pariëtale lob is betrokke by die ervaring van aanraking, temperatuur en pyn. Die oksipitale lob lê aan die agterkant van jou brein en is betrokke by jou vermoë om te kan sien. Die temporale lob lê naby aan jou slape en is betrokke by jou gehoor en geheue. Die serebellum koördineer jou spiere sodat jy kan loop, hardloop en jou balans behou. Die pons help met die oordra van boodskappe tussen verskillende dele van die brein en rugmurg. Die medulla oblongata beheer lewensbelangrike funksies soos hartklop, asemhaling en bloeddruk.
(www.mieliestronk.com)
© Impaq
16
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
AKTIWITEIT 5: Leerders identifiseer die wyse waarop hulle dit maklik vind om te leer. Hulle kan die leesstuk op twee maniere opsom: -
Spinnekopmetode (meer regterbrein )
Mengsel vrybewegende gasse
Swaartekrag keer dat atmosfeer verlaat
LUG
Stikstof 78 %
Suurstof 21 %
Vorm kombers om die aarde Die bogenoemde is slegs ’n voorbeeld. Leerders sal dalk meer inligting insit, deur meer vertakkings te maak. Leerders kan ook baie kleur insit en gebruik van van vorms soos reghoeke en driehoeke om die feite uit te lig. Laat leerders van hul ander studiemateriaal neem en opsommings daarvan maak. Baie leerders neem ’n dubbelvel A4-bladsy en maak hul diagram groot en duidelik op die bladsy. Dit skep ’n prentjie by leerders, wat hulle dan makliker kan onthou. Nog ’n wenk: Sit prentjies by elke vertakking, sodat jy die feit met die prentjie kan assossieer.
© Impaq
17
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
Die ander metode is meer gerig op leerders wat oorheersend linkerbrein is – meer logies en georden. Dis die puntsgewyse metode : LUG -
Mengsel van vrybewegende gasse. Strek vanaf aarde se oppervlak tot by ruimte. Swaartekrag verseker dit nie van planeet ontsnap nie Vorm kombers om aarde Vang son se hitte op Beskerm aarde teen voorwerpe uit ruimte
DROË LUG - Twee gasse - 78 % Stikstof - 21 % Suurstof ANDER GASSE - Argon - Koolstofdioksied - Helium - Waterstof - Metaan - Neon - Osoon - Xenon - Krypton - Waterdamp Wanneer ons asemhaal - Suurstof in, koolsuurgas uit - By groen plante – koolsuurgas in, suurstof uit Die bogenoemde is ook net ’n voorbeeld. Leerders kan hul eie interpretasie gee van die leesstuk. Laat leerders ook ander studiemateriaal so opsom. Hoe meer leerders oefen, hoe makliker sal dit vir hulle word om dit te doen.
© Impaq
18
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
2.2
Eenheid
2
Les 6: Die ses loopbaankategorieë (2 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Leerders moet enige vyf beroepe lys waarin hulle belangstel. Leerders moet in hul werksboek die volgende van elke beroep neerskryf. o Belangstellings en vermoëns benodig vir die beroep. o Skoolvakke benodig o Waar moet ek daarvoor studeer? o Hoe lank moet ek studeer? Bespreek met leerders dit wat hulle neergeskryf het.
AKTIWITEIT 6: Die aktiwiteit tel nie vir assessering nie. Leerders moet kolom A by kolom B pas. Die korrekte antwoorde is: 1. 2. 3. 4. 5. 6.
2.3
F A D C B E
Les 7: Die rol van werk in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes (2 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Die volgende inligting is vir fasiliteerders ingesit. Dit kom van www.monkeybiz.co.za. Gebruik die inligting om leerders te help met die navorsing. (Die inligting is ongelukkig net in Engels beskikbaar.)
© Impaq
19
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
Monkeybiz is a sustainable income generating non-profit organisation that provides self-employment opportunities to bead artists and provides them with skills training and support. All profits go back into the communities through provision of community services which are partially funded by donations and gifts. Monkeybiz is unique in many ways. This inspirational project empowers more than 450 disadvantaged people by providing beads and beading material to them. They live in Cape Town informal settlements like Khayelitsha, Philippi, Mandela Park and other areas and many of them are HIV positive. These bead artists are producing exquisite hand beaded artworks - each a unique one-off creation. The women are paid for each piece they produce.
Bead art pieces
Since its inception, Monkeybiz beaded art has been taking the world by storm, wherever they appear! The bead artists produce quirky, one-of-a-kind bead art pieces suffused with the vivid colours, textures, stories and expressions from the townships of Cape Town - African culture is at its uninhibited best. Their unique bead creations do not aspire to ‘high art’ nor lend themselves to intellectual responses, but simply reflect the life experience and reality of each artist. The Monkeybiz diversity finds expression in a huge variety of shapes and sizes - from gorgeous beaded dolls to multicoloured threedimensional animals such as giraffes and elephants. Each bead art piece has recognisable artistic integrity, a typically African vitality and exuberance and a quality that can only be described as emblematic of Monkeybiz.
© Impaq
20