Gr 8-Sosiale Wetenskappe-Fasiliteerdersgids Geskiedenis 1

Page 1

Í2(È-A-SOS-FG01|Î

1

8

0

8

-

A

-

S

O

S

-

F

G

0

1

SOSIALE WETENSKAPPE FASILITEERDERSGIDS: GESKIEDENIS

Graad 8

A member of the FUTURELEARN group


Sosiale Wetenskappe Fasiliteerdersgids: Geskiedenis

1808-A-SOS-FG01

Í2(È-A-SOS-FG01|Î

Graad 8

Aangepas vir KABV

M Lübcker


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE .................................................................................................................. 3 VOORWOORD .................................................................................................................... 5 PUNTETABEL (om rekord te hou) .................................................................................... 6 JAARBEPLANNING ........................................................................................................... 7 EENHEID 1: Die Industriële Revolusie in Brittanje en suidelike Afrika vanaf 1860 ...... 9 Les 1: Verandering in Brittanje tydens die Industriële Revolusie ............ 10 AKTIWITEIT 1: Memorandum ...................................................... 10 AKTIWITEIT 2: Memorandum ...................................................... 11 Les 2: Suidelike Afrika teen 1860 ........................................................... 12 AKTIWITEIT 3: Memorandum ...................................................... 13 Les 3: Diamantontginning in Kimberley vanaf 1867................................ 13 AKTIWITEIT 4: Memorandum ...................................................... 13 OEFENING 1: Memorandum ....................................................... 14 EENHEID 2: Die Mineraalrevolusie in Suid-Afrika ......................................................... 16 Les 4: Brittanje, diamantontginning en toenemende arbeidsbeheer en gebiedsuitbreiding ........................................................................ 16 Les 5: Goudontginning aan die Witwatersrand vanaf 1886 .................... 17 AKTIWITEIT 5: Memorandum ...................................................... 17 AKTIWITEIT 6: Memorandum ...................................................... 18 AKTIWITEIT 7: Memorandum ...................................................... 19 OEFENING 2: Memorandum ....................................................... 19 EENHEID 3: Die Stormloop vir Afrika ............................................................................. 21 Les 6: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu .................. 21 AKTIWITEIT 8: Memorandum ...................................................... 22 AKTIWITEIT 9: Memorandum ...................................................... 22 Les 7: Die Ashanti-ryk ............................................................................ 22 AKTIWITEIT 10: Memorandum .................................................... 22 OEFENING 3: Memorandum ....................................................... 23 EENHEID 4: Die Eerste Wêreldoorlog (1914 – 1918) ..................................................... 24 Les 8: Die oorsake van die Eerste Wêreldoorlog.................................... 24 AKTIWITEIT 11: Memorandum .................................................... 25 Les 9: Aspekte en ervarings tydens die Eerste Wêreldoorlog ................ 25 AKTIWITEIT 12: Memorandum .................................................... 25 Les 10: Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog ...................... 26 Les 11: Duitsland word verslaan en die Verdrag van Versailles ............... 26 AKTIWITEIT 13: Memorandum .................................................... 26 OEFENING 4: Memorandum ....................................................... 27

© Impaq

1


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

JAARBEPLANNING EENHEID/ LES KWARTAAL

DATUM BEGIN

LES 1: Verandering in Brittanje tydens die Industriële Revolusie 1

LES 2: Suidelike Afrika teen 1860 LES 3: Diamantontginning in Kimberley vanaf 1867

2

LES 4: Brittanje, diamantontginning en toenemende arbeidsbeheer en gebiedsuitbreiding LES 5: Goudontginning aan die Witwatersrand vanaf 1886 LES 6: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu

3 LES 7: Die Ashanti-ryk LES 8: Die oorsake van die Eerste Wêreldoorlog LES 9: Aspekte en ervarings tydens die Eerste wêreldoorlog 4 LES 10: Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog LES 11: Die verslaan van Duitsland en die Verdrag van Versailles

© Impaq

7

DATUM AFGEHANDEL


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

1

EENHEID 1: Die Industriële Revolusie in Brittanje en suidelike Afrika vanaf 1860 LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen:           

Verstaan en verduidelik hoekom die Industriële Revolusie plaasgevind het. Doen navorsing oor en verduidelik die verandering wat as gevolg van die Industriële Revolusie plaasgevind het. Vergelyk die ekonomiese en sosiale strukture van Brittanje voor en na die Industriële Revolusie. Verduidelik die veranderinge aan arbeid en die inleiding tot vakbonde. Beskryf die politiese ooreenkomste en die arbeidstruktuur van Suid-Afrika teen 1860. Doen navorsing oor en verduidelik ingeboekte arbeid in Natal en die arbeiders se werks- en lewensomstandighede. Doen navorsing oor en verduidelik diamantmynbou in Kimberley. Verduidelik waarom diamante so waardevol is. Beskryf en verduidelik hoe Griekwaland-Wes deur Brittanje geannekseer is. Verduidelik die ontwikkeling van die diamantmarkmonopolie en die uitwerking daarvan. Verduidelik die vorming van De Beers Consolidated Mines en hoe hulle die waarde en koste van diamante reguleer.

INLEIDING Die fokus van hierdie eenheid is om navorsing te doen oor die veranderinge wat tydens die 19de en 20ste eeu plaasgevind het as gevolg van die Industriële Revolusie. ’n Revolusie is ’n volledige verandering en die verandering in Brittanje het Brittanje die middelpunt van handeldryf gemaak. Suid-Afrika, ’n Britse kolonie in daardie tyd, het vinnig gevolg en ook begin industrialiseer. Suid-Afrika se ontwikkeling en verandering is ook as gevolg van die diamantmynboubedryf en Brittanje se belangstelling in Suid-Afrika. Daar © Impaq

9


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

1

moet ongeveer 15 ure spandeer word om hierdie eenheid te voltooi. Dit sluit in die tyd om die inhoud te behandel en die aktiwiteite te voltooi. Dit word ook aanbeveel dat ten minste drie ure spandeer word vir hersiening en die toepassing van die leerders se kennis. LES 1:

VERANDERING REVOLUSIE

IN

BRITTANJE

TYDENS

DIE

INDUSTRIËLE

Hierdie les fokus op die Industriële Revolusie in Brittanje met spesifieke klem op die oorsake van die revolusie en die impak wat dit gehad het. Daar word in-diepte gekyk na die plaaslike en internasionale gevolge hiervan. Daar moet ongeveer ses ure aan hierdie les spandeer word; hierdie ses ure moet effektief verdeel word om aan beide die inhoud en die aktiwiteite voldoende aandag te gee. AKTIWITEIT 1: Memorandum 1.1.1

Titel,  x-as met byskrifte,  y-as met byskrifte,  data word korrek ten toon gestel. 

Ouderdom

60

Lewensverwagting in 1750 en 1900 Mans

Vroue

40 20

0 1750

1900

Datums 1.1.2

Titel, , x-as met byskrifte,  y-as met byskrifte,  data word korrek ten toon gestel. 

Aantal mense in miljoene

40

Brittanje se bevolking in miljoene

30 20 10 0 1750

© Impaq

Dates

10

1900

1750

1900


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

1.2.

1.3. 1.4.

1.5.

1.6.1 1.6.2 1.6.3

Eenheid

1

Daar was verskeie tegnologiese veranderings gewees in die voedsel en mediese bedrywe soos penisillien en die yskas.  Dit het toegelaat dat mense langer leef.  (2) Beide het op dieselfde tyd vermeerder. (1) Daar was ’n toename in bevolking omdat meer mense langer kon oorleef. Daar was dus ’n tekort aan werk in landelike gebiedeen mense is geforseer om na dorpies te trek om na werk te soek. (2 x 2) = (4) Dit sou ’n verhoogde vraag na geproduseerde goedere tot gevolg gehad het  en ook ’n verhoging in die beskikbare fabriekswerkers, dit sou dus die hoeveelheid vervaardigde goedere wat verkoop kon word vermeerder en die industrialiseringsproses aanmoedig.  (3) Hulle kon groter hoeveelhede steenkool vervoer oor groter afstande. (2) Mense en vervaardigde goedere maar ook die rou materiaal na die fabrieke. (2) Dit sal vervoer vinniger , goedkoper  en meer betroubaar maak. Dit sou beteken dat meer goedere beskikbaar is , teen laer kostes en daar sal selde ’n tekort aan goedere wees.  (6) TOTAAL: 30

AKTIWITEIT 2: Memorandum 1.1. Dit was ’n wet wat die grond omhein en herverdeel het  en weggedoen het met strookboerdery .  (2) 1.2. ’n Minimum van 75% van die mense in die gebied moes by die parlement aansoek gedoen het vir omheining  en sodra dit goedgekeur is, sou die verskeie plase omhein moes word.  (2) 1.3. Algemene grond is gebruik vir die wei van beeste en dit het verskeie plakkers van blyplek voorsien.  (2) 1.4. Voor omheining: daar was verspreide stukkies grond wat aan verskillende boere behoort het en die algemene grond was vir almal, ook plakkers beskikbaar.  Na omheining: daar was groot plase van ingelyfde grond en glad nie meer plakkers nie.  (2) 1.5. Kies twee elk. (2 x 2) = (4) VOORDELE  Meer produkte as gevolg van groter plase. Minder arbeiders was benodig. Nuwe gewasrotasie wat verseker het dat die grond nie uitgeput raak nie.

© Impaq

11

NADELE  Plakkers verloor hulle woonplek en moet noodgedwonge elders na werk soek. Net die rykes kon bekostig om hulle grond te omhein.


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

1

2.1. Voor die revolusie was dit 40% en ook die grootste bron van inkomste in 1688.  In 1900 het dit egter geval na 6%, die kleinste bron van inkomste.  (2 x 2) = (4) 2.2. 12% (2) 2.3. Dit was 24% in 1900, dit het dus verdubbel.  (2) 2.4. Die Vervoerrevolusie het vervoer vinniger, goedkoper en meer betroubaar gemaak.  (2) 2.5. Mynbou en bedrywe.  (2) 3.1. Die Groot Uitstalling is in die Kristalpaleis in Hydepark gehou  en dit het verskeie kunswerke, uitvindsels en ander dinge ten toon gestel  wat Brittanje se mag, rykdom en tegnologiese vooruitgang ten toon gestel het.  (3) 3.2. Hulle dra geskeurde klere,  hulle lyk ongelukkig, hulle is maer en lyk ondervoed en hulle lyk ook moeg.  (4) 3.3. Dit is duidelik dat hulle van die laer werkersklas is.  (2) 3.4. Nee dit het nie almal voorgestel nie omdat die mense in die prent duidelik deel is van die werkersklas  wat natuurlik nie in die rykdom gedeel het nie.  (3) 3.5. Die kunstenaar keur nie die Groot Uitstalling goed nie Hy maak gebruik van ironie deur die werkersklas te skets wat in haglike omstandighede geleef en gewerk het,  in ’n plek wat bedoel is om rykdom en vooruitgang ten toon te stel.  Dit wys hoe skynheilig dit was om al hierdie dinge ten toon te stel terwyl so baie mense honger gely het en in slegte omstandighede geleef het.  (4) TOTAAL: 40 LES 2:

SUIDELIKE AFRIKA TEEN 1860

Hierdie les is ’n vergelyking in die vestigings van Suid-Afrika. Dit beklemtoon die aankoms en lewensomstandighede van die kontrakarbeiders uit Indië asook die rede waarom hulle hulself in Natal gevestig het. Hierdie les moet ongeveer drie ure neem om te voltooi.

© Impaq

12


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

1

AKTIWITEIT 3: Memorandum

Historiese feite Genoegsame historiese feite is in die inskrywings gebruik. Skrywerskuns Leerders het beskrywende taal en gedetailleerde, akkurate beskrywing gebruik. Organisering Elke inskrywing bevat feite, agtergrondinligting en refleksie. Kennis Die inskrywing demonstreer die leerders se verstaan van die belangrikheid van die mense en plekke in Natal en ook kontrakarbeiders. Aanbieding Die inskrywing is in ’n gepaste manier aangebied en bevat kaarte, tekeninge en datums.

1 Geen historiese feite is teenwoordig nie.

2 Historiese feite is minimaal en dra nie tot die storie en geloofwaardige gebeurtenis by nie.

3 Historiese feite is teenwoordig en dra genoeg tot die storie en geloofwaardige gebeurtenis by.

Beskrywende taal is afwesig. Beskrywings het te min detail.

Beskrywende taal is gebruik maar onhandig. Beskrywings het te min detail.

Meeste elemente is nie teenwoordig nie.

Sekere elemente is nie teenwoordig nie.

Die inskrywing demonstreer ’n basiese gebrek aan verstaan van die tydperk.

Die inskrywing demonstreer minimale kennis van die tydperk.

Beskrywende taal is gebruik om die skrywer se omgewing te beskryf. Beskrywings is gedetailleerd en akkuraat. Alle elemente is gereeld in die dagboek gebruik, feite, agtergrond en refleksie. Die inskrywing demonstreer aanvaarbare kennis van die tydperk.

Die inskrywing is van ’n swak kwaliteit.

Die inskrywing is netjies aangebied maar met minimale moeite.

Die inskrywing is netjies aangebied met gepaste visuele bronne en opskrifte ens.

4 Daar is verskeie historiese feite en hulle dra tot die storie en geloofwaardige gebeurtenis by. Beskrywende taal is gebruik om die skrywer se omgewing te beskryf. Akkuraat met detail. Historiese frases is kreatief gebruik en akkuraat. Alle elemente is konstant in die inskrywing gebruik, feite, agtergrond en refleksie. Die inskrywing demonstreer uitstekende kennis van die tydperk.

Die inskrywing is netjies aangebied met gepaste visuele bronne en opskrifte wat die kwaliteit van die werk verhoog.

TOTAAL: 40 LES 3:

DIAMANTONTGINNING IN KIMBERLEY VANAF 1867

Hierdie les fokus op die ontdekking van diamante in Suidelike Afrika en die maniere waarop hierdie ontdekking die gebied rondom dit beïnvloed het. Hierdie les moet ongeveer drie ure neem om te voltooi. AKTIWITEIT 4: Memorandum 4.1 Die diamante wat daar ontdek is,  het almal in die gebiede geïnteresseerd gemaak.  (2) 4.2 Mens toets hulle kleur, duidelikheid, karaat  en snit. (4) 4.3 Die Keate-toekenning is aan die Griekwa gegee deur die regering van Natal  wat aan hulle eienaarskap gegee het van die gebied waar diamante ontdek is.  (2) © Impaq

13


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

1

4.4 Ek stem saam met die stelling omdat die Griekwa die Britse regering gevra het om te help met die beheer van die gebied omdat hulle dit nie self kon doen nie.  Dit het die Britte toegelaat om beheer oor die gebied te kry en  en dit het uiteindelik die kolonie, Griekwaland-Wes geword wat later by die Kaap-kolonie gevoeg is.  (4) 4.5 Daar is aan elke man ’n spesifieke stuk grond (kleim) gegee waar hy toegelaat is om vir diamante te soek.  Geen man kon meer as een kleim hê nie wat beteken het dat daar nie groot korporasies kon wees wat meer kleims koop as enige iemand anders nie.  (3) 4.6 Hulle is Cecil John Rhodes en Barny Bernato wie die eerste eienaars van groot diamantmaatskappye was.  (2) 4.7 Toe groot maatskappye toegelaat is om meer kleims te koop,  was hulle die enigstes wat dit kon bekostig om swaar masjinerie en geskoolde arbeiders in te bring. Kleiner maatskappye kon daarna nie meer hulle besighede aan die gang hou nie.  (3) TOTAAL: 20 OEFENING 1: Memorandum 1.1.1 1.1.2

1.1.3

Dit wys ’n geraamte  wat water bedien  aan ’n groep mense wat almal daarvan drink.  (3) Die boodskap is dat die water gratis vir die armes is omdat dit so deur die kerk vasgestel is.  Omdat ’n geraamte dit egter bedien, suggereer dit dat die water dodelik is,  en dat almal wat daarvan drink, sal sterf.  (3) Ek stem nie saam met die stelling nie dit is bruikbaar vir die geskiedkundige wat die lewenstandaarde van die families gedurende die Industriële Revolusie bestudeer.  Alhoewel die spotprent nie realisties is nie,  is dit met die doel geteken om die haglike omstandighede in die krotbuurte te beklemtoon,  en ook hoe baie siektes daar was.  (6)

1.2

Waar het mense geleef? Hoe is kos geoes? Hoe is goedere gemaak? Hoeveelheid goedere is gemaak?

© Impaq

Voor die Industriële Revolusie In landelike gebiede.  Deur hande-arbeid. 

Ná die Industriële Revolusie In stedelike gbiede.  Deur masjiene te gebruik. 

Met behulp van die kothuisstelsel.  Genoeg vir elke familie om van te leef. 

14

In fabrieke met masjiene. 

Massaproduksie. 


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Waar/Aan wie is goedere verkoop? Hoe was die vervoertoestand? Waarop was die ekonomie gebaseer? 1.3.1

1.3.2

Via handelaars op markte. In winkels in die stede.  

Was stadig en gevaarlik. 

Landbou. 

Goedkoper, vinniger en meer betroubaar.  Bedrywe. 

Diep mynbou was gevaarlik en moeilik en baie mynwerkers het gesterf.  Die groot masjinerie wat gebruik is om water uit en lug in die myne te pomp was baie duur  en geskoolde arbeiders moes gereeld vanaf Europa, Amerika en Australië gebring word om daarmee te werk.  Kleiner mynmaatskappye kon vir hierdie rede dit nie bekostig nie en het gou gevou en hulle kleims aan groter maatskappye verkoop.  (4) Gebruik die onderstaande rubriek:

VLAK

BESKRYWING

1

Leerders sukkel om basiese bewyse uit die teks en ander bronne te trek. Gebruik net die bewyse gedeeltelik en is nie daartoe in staat om die vraag volledig te antwoord nie. Leerders onttrek meestal relevante inligting uit die bronne en pas dit op ’n bevredigende manier op die antwoord toe. Leerders gebruik bronne goed en vind relevante inligting uit verskeie bronne. Leerders is daartoe in staat om die vraag goed te beantwoord en die inligting op die vraag toe te pas. Bewyse uit die bronne word uitstekend uit getrek en op die vrae toegepas. Leerders het ’n georganiseerde paragraaf geskryf wat ’n duidelike verstaan van die onderwerp bekend maak.

2 3

4

1

Eenheid

MOONTLIKE PUNTE 0-3

4-5 6-7

8-10

(10) TOTAAL: 40

© Impaq

15


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

2

EENHEID 2: Die Mineraalrevolusie in SuidAfrika LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen:         

Die veranderende magsbalans in Suid-Afrika as gevolg van goudmynbou. Die grondslag van rasse-segregasie. Waarom daar toenemende beheer was oor swart werkers. Verskeie nederlae van die Afrika-ryke. Waarom goud so waardevol is. Die ontdekking en ontginning van goud aan die Witwatersrand. Wie die Randhere was en die vorming van die Kamer van Mynwese. Die trekarbeiders en kampongstelsels. Verduidelik die Mineraalrevolusie as ’n keerpunt in die geskiedenis van Suid-Afrika.

INLEIDING Hierdie eenheid is ’n in-diepte kyk na die myn van goud in Suid-Afrika en die gevolge wat die ontdekking van hierdie waardevolle metaal op die land gehad het. Dit het nie net die industrialisering van Suid-Afrika tot gevolg gehad nie, maar ook die vereniging van verskeie nedersettings om ’n enkele kolonie te vorm, Die Unie van Suid-Afrika. Hierdie eenheid sal ongeveer 15 ure neem om te voltooi, dit sluit in die aktiwiteite, hersiening en studiewerk. LES 4:

BRITTANJE, DIAMANTONTGINNING EN ARBEIDSBEHEER EN GEBIEDSUITBREIDING

TOENEMENDE

In verhouding met die vorige afdeling, het die myn van diamante ’n enorme uitwerking op Suid-Afrika gehad as gevolg van die groot waarde daarvan. Rassebevooroordeling wat wit myners teenoor swart trekarbeiders gehad het, het egter ’n baie groter impak gehad omdat © Impaq

16


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

2

dit ’n grondslag gelê het vir Apartheid in latere jare. Hierdie les behoort twee ure te neem om te voltooi. LES 5:

GOUDONTGINNING AAN DIE WITWATERSRAND VANAF 1886

Hierdie les is ‘n in-diepte studie van die goudmynbedryf aan die Witwatersrand. Net soos die ontdekking van diamante in Kimberley, het die ontdekking van ‘n ryk goudaar in Johannesburg baie konflik en belangstelling in die gebied veroorsaak. Hierdie les behoort agt ure te neem, waarvan een gewy moet word om die waarde van goud te benadruk. AKTIWITEIT 5: Memorandum

Kennis en konsep van die onderwerp

Organisering en voorstelling

5.1 Myners met veiligheidshoede wat in die myn instroom.  Daar is pomp- en katrolstelsels wat gebruik is om erts te vervoer.  Fabrieke is gebruik om die erts te prosesseer en daar is behuising vir die trekarbeiders om in te woon.  (4) 5.2 Die ingang na die myn is soos die mond van ’n monster geteken wat besig is om die myners te eet.  Die kunstenaar het dit so geteken omdat mynbou so gevaarlik was  en baie werkers vir hierdie rede gesterf het.  (4) 5.3 Die kunstenaar het dit so geteken om die gevaarlike omstandighede waaronder die myners gewerk het, te beklemtoon.  (2) 5.4 Gebruik die rubriek wat gegee is. Maak seker dat jy die rubriek met die leerders bespreek sodat hulle sal verstaan wat van hulle verwag word. Dit is belangrik om te beklemtoon dat die opdrag nie ’n kunsprojek is nie, maar eerder dat die vraag reg geïnterpreteer moet word en die uitbeelding van die spotprent ’n kreatiewe tekening is van dit wat hulle geleer het. (20) Rubriek – Politieke spotprent 5 4 3 Die politieke Die spotprent is Die spotprent se spotprent is van goeie gehalte is uitstekende kwaliteit. gemiddeld. Die kwaliteit. Leerders het tyd spotprent is Leerders het spandeer aan die afgerammel is. genoeg tyd spotprent. spandeer aan die spotprent. Die spotprent Die spotprent Die spotprent demonstreer ’n demonstreer wys die konsep hoë-vlak kennis kennis en konsep van die en konsep van van die onderwerp maar die onderwerp. onderwerp. is nie duidelik uitgewys nie.

1-2 Die spotprent is van swak gehalte. Leerders het geen moeite en tyd spandeer aan die spotprent nie. Die spotprent wys dat leerders nog sukkel met die kennis en konsep van die onderwerp.

Blaai om © Impaq

17


Visuele uitdrukking van idees

Kreatiwiteit van die produk

Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

Die spotprent se style, kleur en impak is in lyn met leerders se idee.

Die spotprent se style, kleur en impak is in ’n manier in lyn met leerders se idee.

Die spotprent is ryk in simboliek. Die boodskap gaan dieper as net ’n standpunt wat gemaak word. Die spotprent beantwoord meer as een vraag oor die kwessie.

Die spotprent is ryk in simboliek. Die boodskap gaan dieper as net ’n standpunt wat gemaak word. Die spotprent beantwoord een vraag oor die kwessie.

Die spotprent se styl, kleur en impak was nie heeltemal in lyn met leerders se idee nie. Die spotprent wys min simboliek en die boodskap gaan nie eintlik dieper as die kwessie nie. Die spotprent beantwoord een vraag oor die kwessie.

2

Die spotprent se styl, kleur en impak was nie in lyn met leerders se idee nie. Die spotprent wys geen simboliek en die boodskap gaan nie eintlik dieper as die kwessie nie. Die spotprent beantwoord geen vrae oor die kwessie nie.

TOTAAL: 30 AKTIWITEIT 6: Memorandum 6.1 ’n Kommune (kampong) vir trekarbeiders.  (2) 6.2 Kommunes (kampongs) was slegs vir mans en hulle families moes by die huis gebly het.  (2) 6.3 Hulle het dat die regering belasting bekendstel, dit het werkers gedwing om werk te soek wat kontant betaal sodat hulle hierdie belasting kon betaal.  Hulle het kontrakte geskep wat werkers gedwing het om op die myne te bly totdat die kontrak verby was, soms eers ses maande later.  Laastens het hulle pasboeke ingestel wat die myners by hulle moes dra  om te wys vir watter myn hulle werk sodat hulle nie vir hoër lone elders kon soek nie.  (6) 6.4 Myners is gedwing om in die stede vir werk te soek sodat hulle belasting kon betaal,  en as gevolg hiervan het hulle hulle selfstandigheid verloor.  Mans en ouer seuns is gedwing om maande lank van die huis af weg te wees , vroue in die tuislande moes dus hulle verantwoordelikhede oorneem.  Dit het ook beteken dat hulle weg van hulle families was  wat gelei het tot die afbreek van familie-bande.  En laastens, soos die Britse kolonies en Boere republieke gegroei het, het hulle al hoe meer in die Afrikane se grondgebied inbeweeg  en die swart bevolking het al hoe meer grondgebied verloor.  (4 x 2) = (8) 6.5 Ek stem saam met hierdie stelling omdat wit myners toegelaat was om hulle families saam met hulle te bring en dit was ook nie vir hulle nodig om pasboeke te dra nie.  Swart werkers moes aan die ander kant wel hierdie passe dra en ook hulle families by die huis los.  Die Indiërs is ook glad nie toegelaat om op die myne te werk nie.  (4) © Impaq

18


Fasiliteerdersgids G08 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Eenheid

2

6.6 Hulle het teen hulle omstandighede weerstand gebied deur eiendom te vandaliseer  met opset stadig te werk of onkundig op te tree  en deur te staak.  (3) TOTAAL: 25 AKTIWITEIT 7: Memorandum               

Britse beset van die Kaap.  Stigting van die Boererepublieke; Transvaal en die Oranje-Vrystaat.  Kontrakwerkers kom na die land vanaf Indië.  Die ontdekking van diamante in Kimberley.  Die kolonisasie van Griekwaland-Wes.  Die ontdekking van goud aan die Witwatersrand.  Stigting van die Kamer van Mynwese.  Die verslaan van die onafhanklike Afrika-koninkryke.  Die Suid-Afrikaanse Oorlog.  Stigting van die Afrika Politiese Organisasie (APO).  Die Bambatha-rebellie.  Suid-Afrika word ’n Unie.  Stigting van die SANNC.  Die Satyagraha-veldtog.  Die Wet op Grond word aanvaar.  TOTAAL: 15

OEFENING 2: Memorandum 2.1. Dit was die Suid-Afrikaanse Oorlog omdat mense van alle rasse daaraan deelgeneem het.  Swart mense is in konsentrasiekampe oorlede en het aan beide kante geveg,  terwyl die Boere en Britte beide geveg en gesterf het.  (3) 2.2. Hulle is gebruik as ongewapende helpers (2) 2.3. Draagbaardraers, verkenners.  (2) 2.4. Brittanje het in die goud in die gebiede belang gestel  en wou Suid-Afrika verenig.  (2) 2.5. Dit was nie wat Brittanje verwag het nie, hulle het geglo dit sou kort en maklik wees,  maar het hulself in ’n uitgerekte oorlog bevind met baie sterftes.  (3) 2.6. Suid-Afrika is verenig tot ’n enkele kolonie wat deur die Britse en Boere regerings regeer is.  Dit het die mag in die hande van wit Suid-Afrikaners geplaas.  (2) 2.7. Die stigting van die APO en SANNC,die Bambatha-rebellie en die Satyagraha-rebellie.  (6) 2.8. ’n Sekondêre bron.  (2) © Impaq

19


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.