Í2(È-E-EAT-FG01.Î 1
8
0
8
-
E
-
E
A T -
F
G
0
1
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL FASILITEERDERSGIDS
Graad 8
A member of the FUTURELEARN group
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Fasiliteerdersgids
1 8 0 8 - E - E AT- F G 0 1
Í2(È-E-EAT-FG01.Î
Graad 8
Aangepas vir KABV
T Mc Geer
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE ROOSTER EN TYDSBESTUUR STUDIEWENKE EN -METODES VOORWOORD JAARPLAN EENHEID 1 WEEK 1-2: Die lewe is… Les 1: Luister met begrip AKTIWITEIT 1: Les 2: Jeugverhaal AKTIWITEIT 2: Les 3: Verhalende opstel AKTIWITEIT 3: Les 4: Taalstrukture AKTIWITEIT 4: WEEK 3-4: So bêk moet jêm kry! Les 5: Luister: Mondelinge aanbieding AKTIWITEIT 5: Les 6: Begripslees: Toespraak en visuele tekste AKTIWITEIT 6: Les 7: Mondelinge aanbieding AKTIWITEIT 7: Les 8: Taalstrukture AKTIWITEIT 8: WEEK 5-6: Sport is koning! Les 9: Groepsbespreking AKTIWITEIT 9: Les 10: Kortverhaal – Lindiwe se plan AKTIWITEIT 10: Les 11: Gedig – “Skaatsplankryer” AKTIWITEIT 11: Les 12: Informele brief AKTIWITEIT 12: Les 13: Taalstrukture AKTIWITEIT 13: WEEK 7-8: Droom jou drome Les 14: Groepsbespreking – tydskrifartikel AKTIWITEIT 14: Les 15: Begripslees: tydskrifartikel
© Impaq
1
1 6 8 12 13 14 15 15 15 16 17 18 19 20 21 21 23 23 25 26 27 27 28 29 30 32 32 33 34 36 36 37 37 40 40 41 42 42 43 43
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
AKTIWITEIT 15: Les 16: Gedig – “Sefapano” AKTIWITEIT 16: Les 17: Transaksionele stuk skryf: tydskrifartikel AKTIWITEIT 17: Les 18: Taalstrukture AKTIWITEIT 18: WEEK 9-10: Diere-maniere Les 19: Onderhoud AKTIWITEIT 19: Les 20: Begripslees: Boekverslag AKTIWITEIT 20: Les 21: Gedig – “Die kameelperd” AKTIWITEIT 21: Les 22: Transaksionele teks: Verslag AKTIWITEIT 22: Les 23: Taalstrukture AKTIWITEIT 23: EENHEID 2 WEEK 1-2: Liewe Aarde Les 24: Luister met begrip: Aanwysings AKTIWITEIT 24: Les 25: Begripslees: Landkaart AKTIWITEIT 25: Les 26: Gedig – “Die lasdier” AKTIWITEIT 26: Les 27: Aanwysings skryf AKTIWITEIT 27: Les 28: Taaloefening AKTIWITEIT 28: WEEK 3-4: Plaas toe Les 29: Paneelbespreking AKTIWITEIT 29: Les 30: Televisie-advertensie en strokiesprent AKTIWITEIT 30: Les 31: Gedig – “Vrees van die arbeider” AKTIWITEIT 31: Les 32: Transaksionele teks: Dialoog AKTIWITEIT 32: Les 33: Taaloefening AKTIWITEIT 33: WEEK 5-6: Toor met woorde Les 34: Luister met begrip: Onderhoud AKTIWITEIT 34:
© Impaq
2
44 44 46 46 46 47 48 49 49 50 50 51 51 52 52 53 54 56 57 57 57 58 59 60 60 61 62 63 63 64 65 65 66 67 67 68 69 69 70 71 72 75 75 77
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Les 35: Drama: Die Boodskap AKTIWITEIT 35: Les 36: Gedig – “Liewe Heksie in die woud” AKTIWITEIT 36: Les 37: Begripslees: Onderhoud AKTIWITEIT 37: Les 38: Transaksionele skryfwerk: Onderhoud AKTIWITEIT 38: Les 39: Taaloefening AKTIWITEIT 39: WEEK 7-8: Nog meer diere… Les 40: Luister met begrip: Koerantberig AKTIWITEIT 40: Les 41: Kortverhaal – Klere vir die diere AKTIWITEIT 41: Les 42: Gedig – “Die Haantjie” AKTIWITEIT 42: Les 43: Transaksionele teks: Resensie AKTIWITEIT 43: Les 44: Taaloefening AKTIWITEIT 44: WEEK 9-10: Junie-eksamen EENHEID 3 WEEK 1-2: Kommunikasie Les 45: Luister met begrip: Dialoog AKTIWITEIT 45: Les 46: Lees: Toneelstuk AKTIWITEIT 46: Les 47: Gedig – “S.O.S.” AKTIWITEIT 47: Les 48: Langer transaksionele skryfstuk: Dialoog AKTIWITEIT 48: Les 49: Taaloefening AKTIWITEIT 49: WEEK 3-4: Wat kos die lewe? Les 50: Luister met begrip: Brief aan die pers AKTIWITEIT 50: Les 51: Koerantberig AKTIWITEIT 51: Les 52: Gedig – “Ek is soos ʼn mielie” AKTIWITEIT 52: Les 53: Transaksionele teks: Brief aan die pers AKTIWITEIT 53: Les 54: Taaloefening
© Impaq
3
78 79 81 82 82 84 84 Error! Bookmark not defined. 86 88 89 89 89 90 91 92 93 93 94 94 95 97 99 99 99 100 101 101 102 103 103 104 105 106 107 107 108 108 108 109 110 110 113 113
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
AKTIWITEIT 54: WEEK 5-6: Natuurterapie Les 55: Mondelinge aanbieding AKTIWITEIT 55: Les 56: Kortverhaal AKTIWITEIT 56: Les 57: Gedig – “Skilpad se huis” AKTIWITEIT 57: Les 58: Transaksionele teks: Formele brief AKTIWITEIT 58: Les 59: Taaloefening AKTIWITEIT 59: WEEK 7-8: Oud maar nog nie koud… Les 60: Luister vir inligting: Storievertelling AKTIWITEIT 60: Les 61: Kortverhaal – Modderdonker Christiaan AKTIWITEIT 61: Les 62: Gedig – “Ouetehuis” AKTIWITEIT 62: Les 63: Taalhersiening AKTIWITEIT 63: WEEK 9-10: Onthou jy nog… Les 64: Luister na kortverhaal AKTIWITEIT 64: Les 65: Kortverhaal: Literêre teks AKTIWITEIT 65: Les 66: Gedig – “Ek kan nie meer onthou nie” AKTIWITEIT 66: Les 67: Strokiesprent AKTIWITEIT 67: Les 68: Beskrywende opstel AKTIWITEIT 68: Beskrywende opstel Les 69: Toets: Leesbegrip en taal AKTIWITEIT 69: EENHEID 4 WEEK 1-2: Dief in die nag Les 70: Lees met begrip: Koerantberig AKTIWITEIT 70: Les 71: Begripslees: Koerantberig AKTIWITEIT 71: Les 72: Gedig – “Kabeldiewe” AKTIWITEIT 72: Les 73: Lang Transaksionele stuk: Koerantberig AKTIWITEIT 73:
© Impaq
4
115 116 116 118 119 119 120 122 122 123 124 125 126 126 126 129 129 131 133 133 134 135 135 136 137 137 138 139 139 140 140 142 142 143 144 144 144 145 146 147 148 149 150 151
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Les 74: Hersieningsoefening: Taal AKTIWITEIT 74: WEEK 3-4: Skryf en dig… Les 75: Lees met begrip: Koerantberig AKTIWITEIT 75: Les 76: Literêre teks: Kortverhaal AKTIWITEIT 76: Les 77: Gedig – “God die digter” AKTIWITEIT 77: Les 78: Lang transaksionele stuk: Dagboekinskrywing AKTIWITEIT 78: Les 79: Hersieningsoefening: Taal AKTIWITEIT 79: WEEK 5-6: Tegnologie Les 80: Hardoplees en mondelinge dialoog AKTIWITEIT 80: Les 81: Begripslees: Dialoog AKTIWITEIT 81: Les 82: Gedig – “Kontak” AKTIWITEIT 82: Les 83: Lang Transaksionele stuk: Joernalistieke verslag AKTIWITEIT 83: Les 84: Hersieningsoefening: Taal AKTIWITEIT 84: WEEK 7-8: Eksamen kom Les 85: Mondeling Les 86: Begripsleesoefeing AKTIWITEIT 86: Les 87: Letterkunde AKTIWITEIT 87: Les 88: Opstel en transaksionele skryfstukke AKTIWITEIT 88: Les 89: Taalhersiening AKTIWITEIT 89: WOORDELYS ADDENDUM A
© Impaq
5
152 152 154 154 155 157 158 158 160 160 161 162 163 164 164 165 165 166 166 168 169 170 171 172 173 173 1735 174 174 174 175 176 176 177 178 183
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
LESELEMENTE LEERDOELWITTE: Wat die leerder aan die einde van die les moet weet. Geneem uit die KABV.
BELANGRIKE TERMINOLOGIE: Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van hierdie les uit te brei.
DEFINIEER: Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan. BELANGRIK: Verduidelik misverstande; moontlike verwarring met betrekking tot bestaande kennis. WENKE: Enige inligting anders as die inhoud, om die leerder deur die leerproses te begelei.
Š Impaq
6
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
VIR DIE NUUSKIERIGES: Aansporing om die inhoud in diepte na te vors. Brei die aktiwiteit en oefening tot só ’n mate uit dat die leerder aangemoedig word om te verken. Vir die begaafde leerder: uitgebreide oefeninge. Vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes* (LSOB): verduidelik die noodsaaklikheid om die basiese vrae te voltooi om ’n slaagpunt te behaal. *LSEN in algemene taalgebruik
AKTIWITEIT: Vrae oor die les wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets. OEFENING: Ter afsluiting van die spesifieke eenheid. Formatiewe assessering. KERNINHOUD: Beklemtoon die kern van die inhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les wat verstaan moet word. STUDEER / HERSIENING: Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die Eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.
© Impaq
7
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
ROOSTER EN TYDSBESTUUR AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 EENHEID 1 Eenheid Week 1 1+2
Week 3+4
Luister en praat
Lees en kyk
Skryf en aanbied
Luister met begrip
Jeugverhaalkenmerke Pre-lees
Verhalende opstel
Leesproses voltooi
Volledige skryfproses
Luister na mondelinge aanbiedings 1 uur
Volledige Bywoord: plek en graad skryfproses Tekskenmerke Formele assessering Enkelvoudige sinne Dele van 'n boek Bysinne: byvoeglik en bywoordelik Betekenisleer Lees- en skryftekens Woordeskat binne konteks Lees van toespraak Skryf: mondelinge Hersiening: taalstrukture aanbiedings
LeesstrategieĂŤ: groepslees Lees van visuele tekste
Week 5+6
Week 7+8
Groepsbespreking: Kortverhaal visuele teks Luisterbegrip van Leesproses voltooi klank Rekonstrueer tonele 1 x gedig Formele assessering
Onvoorbereide mondeling Tydskrifartikel Groepsbespreking van artikel
Onderhoud/vraelys
Luister met begrip
Informele brief Visuele stimulus Volledige skryfproses
Bywoorde, werkwoorde, bv. naamwoord Sinstrukture Bysinne
Lees tydskrifartikel
Betekenisleer Lees- en skryftekens Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Leesproses voltooi 1 x gedig
Tydskrifartikel Tussenwerpsels Formele assessering Enkelvoudige sinne
Lees: ondersoekende verslag Leesproses voltooi 1 x gedig
Š Impaq
Selfstandige naamwoorde, intensiewe vorme Werkwoorde, infinitief, deeltjie Voorsetsels
Byvoeglike naamwoord Bysinne Betekenisleer Lees- en skryftekens Afkortings Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Volledige skryfproses
Week 9 + 10
Taalstrukture en -konvensies Hersiening: taalstrukture
8
Betekenisleer
Lees- en skryftekens Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Ondersoekende verslag Volledige
Werkwoorde Sinstipes
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
skryfproses Betekenisleer Lees- en skryftekens Woordeskat Toets 1: Taak 3
EENHEID 2 Eenheid Week 2 1+2
Luister met begrip
Lees inligting: landkaart Leesproses voltooi
Luister na aanwysings Formele assessering 1 x gedig
Week 3+4
Paneelbespreking
Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture Aanwysings gee Volledige skryfproses
Enkelvoudige- en saamgestelde sinne Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Literêre teks: televisie/radio
Debat
Dialoog Volledige skryfproses
1 x gedig Lees van strokiesprent
Week 5+6
Werkwoorde Sinstye Betekenisleer
Luister met begrip
Leestekens en spelling Woordeskat Literêre teks: drama Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Onderhoud
1 x gedig
Geskrewe Bywoord: tyd/plek/wyse onderhoud Formele assessering Woordvolgorde
Leesbegrip: onderhoud
Week 7+8
Byvoeglike naamwoorde
Luister met begrip
Literêre teks
Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Koerantberig
Kortverhaal
Resensie
1 x gedig
Volledige skryfproses
Basisvorme, voor- + agtervoeg Sinstrukture/sinsoorte Betekenisleer Leestekens en spelling Afkortings Woordeskat
Formele assessering: Junie-eksamen
EENHEID 3 Eenheid Week 3 1+2
Luister met begrip Opname: dialoog
© Impaq
Langer transaksionele teks Dialoog
Hersiening: taalstrukture
bywoord van
Luister met begrip
Lees koerantartikel
Byvoeglike naamwoorde/soortnaam Volledige Teenwoordige skryfproses tyd/sinstipes Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Brief aan die pers
1 x gedig
Brief aan die pers
Groepsbespreking: dialoog
Week 3+4
Literêre teks: toneelstuk Volledige leesproses 1 x gedig
9
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Groepsbespreking
Week 5+6
Voorbereide mondeling Aanbieding
Volledige skryfproses
Literêre teks: kortverhaal/jeug Volledige leesproses
Formele assessering 1 x gedig
Week 7+8
Luister vir inligting Inligtingstuk Storievertelling
Luister na kortverhaal Voorbereide hardoplees
Eenvoudige en saamgestelde sinne Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture Informele brief
Byvoeglike naamwoorde/bywoord/ afkortings basisvorme/voegsels
Volledige skryfproses Formele assessering Enkelvoudig/saamgesteld Leestekens en spelling Woordeskat Literêre teks: Hersiening: taalstrukture kortverhaal Volledige Soortname/Eiename skryfproses Teenwoordige tyd/verlede Toekoms
Literêre teks: kortverhaal Volledige leesproses 1 x gedig Leesbegrip: letterkunde
Week 9 + 10
tyd/plek/wyse Voorsetsels
Betekenisleer Leestekens en spelling Beskrywende opstel Hersiening: taalstrukture
Literêre teks: kortverhaal 1 x gedig Lees vir begrip: strokiesprent Toets: Leesbegrip en taal
Volledige Soortname en skryfproses samestellings Formele assessering Voorsetsels Paragrawe Betekenisleer Leestekens en spelling
EENHEID 4 Eenheid Week 4 1+2
Week 3+4
Luister met begrip
Lees: koerantberig
Bespreking: koerantberig
1 x gedig
Lang transaksionele Hersiening: taalstrukture teks Koerantberig Enkelvoud/meervoud
Lees vir begrip: visuele teks
Volledige skryfproses
Luister en praat Debat
Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture
Literêre teks: kortverhaal 1 x gedig
Formele assessering Leesbegrip: uit handboek Groepsbespreking
© Impaq
Direk/indirek/vraagvorme
10
Dagboekinskrywing Voornaamwoorde/ afleidings/tussenwerpsels Volledige Werkwoorde skryfproses Tye in sinne Betekenisleer Leestekens en spelling
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Week 5+6
Luister na hardoplees Dialoog gebaseer op 1 x gedig hardoplees
Transaksionele teks Hersiening: taalstrukture Joernalistieke verslag
Leesbegrip: dialoog
Week 7+8
Voorbereiding vir eksamen Praat en luister
Voorbereiding vir eksamen Lees
Betreklike voornaamwoorde; enkelvoud/meervoud Beskrywende paragraaf Betekenisleer Leestekens en spelling Woordeskat Hersiening: taalstrukture
Voorbereiding vir eksamen Opstelle Langer transaksionele tekste Letterkunde Korter transaksionele tekste Novembereksamen
Elke eenheid beslaan twee weke. Die leerder moet in ’n week vier ure aan Afrikaans Eerste Addisionele Taal spandeer. Dit is dus agt ure oor twee weke. Dit is dus nodig dat die leerder die twee weke van elke eenheid soos volg indeel. Eerste week van ʼn eenheid Les in Handleiding Tipe les
Tyd
Les 1 van elke eenheid
1 uur
Les 2 van elke eenheid Les 3/4 van elke eenheid Les 3/4 van elke eenheid Les 4/5 van elke eenheid
Mondeling/praat/luister word vooraf beplan en nou geassesseer Begripslees/visuele interpretasie van leesstukke word behandel Letterkunde: ʼn gedig/kortverhaal/ jeugverhaal/drama word behandel Skryfwerk word beplan. Taalleer word behandel
1 uur 1½ uur ¾ uur ¾ uur
Tweede week van ʼn eenheid Les in Handleiding Tipe les
Tyd
Les 2 (vervolg) van elke eenheid
½ uur
Les 3/4 van elke eenheid Les 3/4 van elke eenheid Les 4/5 van elke eenheid
© Impaq
Begripslees/visuele interpretasies word gemerk Letterkunde word gemerk Skryfwerk word geredigeer en finaal geskryf vir assessering Taalleer word gemerk
11
¾ uur ¾ uur ½ uur
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STUDIEWENKE EN -METODES Elke deel van Afrikaans Eerste Addisionele Taal het sy unieke manier om te leer. Oefening van elke afdeling bly egter die beste. Onthou om die volgende by elke deel te doen: Begripslees: Die leerder moet altyd eers sy/haar vrae deurlees en identifiseer wat gevra word en hoeveel punte elke vraag tel. Daarna moet hy/sy die antwoorde uit die teks deur middel van soeklees vind. Die vrae sal altyd in dieselfde volgorde as die leesstuk se paragrawe wees. Opsomming: Die leerder moet die opsommings doen soos die Handleiding verduidelik. Hy/sy moet nooit meer woorde gebruik as wat toegelaat word nie, aangesien punte afgetrek word vir oortollige woorde. Taalleer: Negentig present van alle probleme wat die leerder met taalleer ondervind, is omdat hy/sy nie sy/haar taalleer ken nie. Die leerder moet elke deel van die taalleer gereeld oefen soos dit in die Handleiding uiteengesit is. Poësie: Elke gedig word in detail ontleed. Die leerder moet die gedigte en hul ontleding, tesame met die poësie-terme leer en ken. Die terme word ook op ander gedigte toegepas. Prosa: Kort- en jeugverhale word behandel. Die leerder moet die verhaal, karakters, ruimte, konflik, ontwikkeling, ens. ken. Die vrae is direk gekoppel aan die leerder se kennis van die verhaal. Drama: ’n Drama word behandel, waar die leerder die bou van die drama moet verstaan. Die leerder moet die funksie van die teks en byteks en algemene kennis oor die drama kan weergee.
© Impaq
12
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
VOORWOORD AANBEVOLE BOEKE/BRONNE
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) of enige verklarende woordeboek wat tot u beskikking is. Die leerder kan alle woorde wat hy/sy nie verstaan nie in die woordeboek naslaan.
Koerante
Tydskrifte
Die fasiliteerder moet die leerder bystaan en help, daarom moet die leerder nie self sukkel en dan naderhand moed opgee nie. Motiveer die leerder en maak seker die leerders het elke les bemeester voordat daar na die volgende les beweeg word. Elke les se memorandum of rubriek is by die betrokke aktiwiteit, behalwe dié wat tel vir formele assessering; daardie rubrieke en memorandums is in die portefeuljeboekmemorandum te vinde. Sterkte vir die jaar!
© Impaq
13
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
JAARPLAN EENHEID 1
2
3
4
© Impaq
LES
WEEK 1–2
Die lewe is...
3–4
So bêk moet jêm kry!
5–6
Sport is koning!
7–8
Droom jou drome
9 – 10
Diere-maniere
1–2
Liewe aarde
3–4
Plaas toe
5–6
Toor met woorde
7–8
Nog meer diere...
9 – 10
Junie-eksamen
1–2
Kommunikasie
3–4
Wat kos die lewe?
5–6
Natuurterapie
7–8
Oud, maar nog nie koud!
9 – 10
Onthou jy nog…
1–2
Dief in die nag
3–4
Skryf en dig
5–6
Tegnologie
7–8
Eksamen kom!
14
DATUM
DATUM
BEGIN
VOLTOOI
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
EENHEID 1 WEEK 1-2: Die lewe is… LEERDOELWITTE:. Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet hy/sy in staat wees om die volgende te doen: Luister met begrip na ʼn luistertoets. Die kenmerke van ʼn jeugverhaal ken. Die skryfproses gebruik om ʼn verhalende opstel te skryf. Hersiening doen van verskillende taalstrukture.
INLEIDING Hierdie eenheid is die eerste eenheid in hierdie fasiliteerdersgids. Elke opdrag is baie belangrik omdat dit die leerder voorberei om die vraestelle aan die einde van die jaar suksesvol te kan voltooi. In hierdie eenheid gaan die leerder leer om met begrip te luister na ʼn teks; hy/sy gaan die kenmerke van ʼn jeugverhaal leer; hy/sy gaan ʼn verhalende opstel skryf, en ten slotte gaan hy/sy hersiening doen van verskillende taalstrukture. Les 1: Luister met begrip DEFINIEER: Luister met begrip: Die aksie waar die leerder luister na ʼn teks, sodat hy/sy kennis en insig in die teks het. Luisteronderrig is ʼn proses wat bestaan uit drie fases. Al die stappe sal nie altyd gebruik word nie. Luisteraktiwiteite sal die leerder help om besonderhede te onthou en om ’n boodskap te evalueer. Post-luister kan beteken dat die leerder deur ʼn bespreking reageer op dit wat hy/sy gehoor het.
KERNINHOUD: Die leerder moet die volgende doen tydens luister: Evalueer sy/haar
© Impaq
15
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
luistervermoë, sodat hy/sy al drie fases doen. Pre-luister – Voor jy begin luister. Vra die volgende vrae aan die leerder: 1. Weet jy wie is David Kramer? 2. Kan jy enige van sy liedjies/dramas/albums opnoem? 3. Het jy al na enige van sy liedjies geluister? 4. In watter taal sing David Kramer? Is dit Standaardtaal of nie? 5. Watter kledingstuk is altyd herkenbaar en tipies aan David Kramer? Antwoorde: 1. David Kramer is gebore op 27 Junie 1951 in Worcester. Hy is ʼn lirieke-skrywer, dramaturg, regisseur van verskeie dramas, maar is die meeste bekend vir sy musiekblyspele oor die Kaapse Vlaktes en sy opstand teen apartheid. 2. Sy eerste album was Bakgat!, toe Die Verhaal van Blokkies Joubert, met liedjies soos Blokkies Joubert en Royal Hotel. 3. Die leerder se eie antwoord. 4. Hy sing Afrikaans, maar ʼn variant van Afrikaans, naamlik Kaapse Afrikaans, wat nie Standaardafrikaans is nie. 5. Sy rooi velskoene. Lees saam met die leerder deur die volgende vrae en verduidelik enige vraag wat onduidelik is: Tydens luister: Die leerder kry geleentheid om eers deur die vrae in Aktiwiteit 1 te lees. Lees/speel die liedjie vir die leerder een keer deur. Hy/sy mag aantekeninge maak. Gee die leerder geleentheid om die vrae skriftelik te beantwoord. Hy/sy sal weer geleentheid kry om ʼn tweede keer na die liedjie te luister vir enige vraag wat hy/sy nie nou kan beantwoord nie. Lees/speel die liedjie ʼn tweede keer aan die leerder. Post-luister: Die leerder kry ʼn finale geleentheid om die vrae in Aktiwiteit 1 te beantwoord. VIR DIE NUUSKIERIGES: Die leerder kan gaan oplees oor David Kramer, waar hy grootgeword het, waarvan hy hou, watter liedjies hy al geskryf het, en waar hy al orals opgetree het. Dit sal die leerder ’n beter insig gee wanneer hy/sy na een van sy liedjies as luisteroefening moet luister. AKTIWITEIT 1:
Voltooi die stappe soos uiteengesit in die Kerninhoud.
© Impaq
16
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
Luistertoets: Die hande van my – David Kramer Ag kyk die hande, die twee hande van my. Waar het ek die twee hande gekry? Kyk die hande die, die twee hande van my. Die hande raak oud, maar daar’s nog nie fout, met die hande van ʼn ouman, ja-nee. Kyk die hande die, hulle’t hard gewerk. Doodmaakhande die, kan bid in die kerk. Kyk die hande die, hulle’t te lank gewerk. Die hande is hard, die hande kan slat, hie hande van ʼn ouman, ja-nee. Kyk die palms van my was mos nooit vol geld. Loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld. Kyk die hande van my, hulle ken net nie geld. Klop aan die deure, is net vol vere. Die hande van ʼn ouman, ja-nee Kyk die hande die, die twee hande van my. Op hul jonger dae het hul lekker gekry. Kyk die hande die, die twee hande van my. Die hare gee, het hulle gestreel. Die hande van ʼn ouman, ja-nee. (2x) (www.busyhands.co.za)
Antwoorde: 1. Moedeloosheid/troosteloosheid/moegheid/negatiwiteit. 2. Nee hy weet, hy vra dit omdat hy nie kan glo dat sy hande so lyk nie/hy vra dit omdat hy juis wil wys hoe sy hande met tyd verander het/hy wil hê die luisteraar moet sy aandag vestig op sy hande. (Enige 1) 3. Sy hande is oud, maar kan nog werk/alles doen wat hulle moet doen. 4.1. hulle het 4.2. van my 4.3. slaan 5. Die verskil/kontras tussen doodmaak (negatief) en bid/kerk (positief). 6. Nee, “palms van my was mos nooit vol geld” of “hulle ken net nie geld”. 7. Hy het van deur tot deur geloop en klop en bedel. 8. Hy herhaal die refrein/gedeelte: “Die hande van ʼn ouman” Les 2: Jeugverhaal DEFINIEER: Jeugverhaal: ʼn Verhaal waar die hoofkarakter of tema handel oor die
© Impaq
17
1
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
jeug/jongmense. KERNINHOUD: Tydens die lees van die jeugverhaal moet die volgende leesproses in gedagte onthou word: Pre-leesstrategieë: Voor die lees van die verhaal moet leerder eers kyk na die: Tekskenmerke soos die titels, opskrifte, onderskrifte, illustrasies. Dele van ’n boek – titelbladsy, flapteks, inhoudsopgawe, hoofstukke, woordelys, indeks, bylae, voetnotas, ens. Volgende gaan die leerder die verhaal lees. Identifiseer die hoofkarakter, bykarakters, ruimte waarin die verhaal afspeel, die tyd waarin die verhaal afspeel, konflik/bakleiery tussen karakters en ook of daar ʼn tema of les te leer is uit die verhaal. Nadat die leerder die verhaal gelees het gaan hy/sy vrae oor die verhaal beantwoord.
AKTIWITEIT 2: Vrae deur die les wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets. Antwoorde: 1. “skoorvoetend”. 2. Pieter is gereeld laat, want hy loop skool toe. 3. In ’n huisie ver van die skool af. 4. Pieter moet skool toe loop, terwyl die prefek deur sy ma met ʼn duur BMW afgelaai word. 5. Sy skoene is stukkend. 6. Wiskunde. 7. Hy wil graag ʼn rekenaar tuis hê. 8. Liesl is ʼn meisie in Peter se Biologie-klas. Sy het ligte hare wat sy in ʼn poniestert dra. Sy self is fyn, dus klein. Sy het donkerblou oë. 9. “bloedrooi”. 10. Moedeloosheid. 11. Dan dink die kinders hy het snoepiegeld en is nie arm nie. 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18.
“maag grom al klaar”. Vic en sy trawante. Hy rook op die skoolgrond (zol). Hy moet direk na skool huis toe gaan om die bottels in te ruil by die kafee vir geld. Brits. Hy het groot of bakore/Hy hoor alles. “Doodmoeg”, “voetseer”, “natgesweet”, “honger”.
© Impaq
18
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
19. ’n Stuk polonie. 20. Hy het ’n hele bottel Klipdrift/drank gedrink. 21. Sy ma het weggeloop, omdat sy kwaad is dat Pieter se pa nie ʼn werk kan behou nie. 22. “Maar”. 23. Ja, die lewe is onregverdig, hy het geen positiewe omgewing of mense wat vir hom omgee nie. OF Nee, die lewe is net die lewe, ʼn mens moet maar vir jouself dit goed en regverdig maak deur hard te werk. Les 3: Verhalende opstel DEFINIEER: Verhalende opstel: ’n Verhalende opstel handel oor die aanbieding van ’n reeks gebeure in ’n sinvolle volgorde.
© Impaq
19
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
AKTIWITEIT 3: Verhalende opstel (20 punte)
Die leerder beplan deur middel van die skryfproses ʼn verhalende opstel van 180-210 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe en bied dit aan. Onderwerpe: 1. Die vrou in die rivier… 2. Dit is my laaste brief aan jou… 3. Hy is my beste vriend. Bespreek eers die rubriek met die leerder sodat hy/sy duidelik weet wat van hom/haar verwag word en waarop hy/sy geassesseer gaan word.
ASSESSERINGSRUBRIEK – 20 PUNTE Naam van leerder: ________________________________ Aantal woorde _______________ KODE 1
2
3
4
5
6
7
© Impaq
INHOUD EN TAALGEBRUIK Uitstekende skryfstuk Uitsonderlike taal Ryk inhoud Baie goeie skryfstuk Baie goeie taal Ryk inhoud Goeie skryfstuk Geringe taalfoute Baie goeie inhoud Goeie skryfstuk Enkele taalfoute Goeie inhoud Skryfstuk is gedoen Baie taalfoute Redelike inhoud Gedeeltelik voltooi Baie taalfoute Swak inhoud Opdrag nie voltooi nie Opdrag is verkeerd Swak taal Swak inhoud
PERSENTASIE 80% - 100%
PUNTEINDELING 16-20
70% - 79%
14-15
60% - 69%
12-13
50% - 59%
10-11
40% - 49%
8-9
30% - 39%
6-7
0% - 29%
1-5
20
Leerder: ___/20 OPMERKING
1
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
Les 4: Taalstrukture DEFINIEER: Bywoord: ʼn Woord wat die werkwoord beskryf. Lees- en skryftekens: Tekens wat help met die spelling en lees van woorde. Enkelvoudige sin: ʼn Sin wat net een werkwoord het. Basis: Eenvoudigste vorm van ʼn woord in Afrikaans wat nogsteeds betekenis het. Voegsels: Byvoegsels by die basis (voor of agter) om die woordeskat uit te brei.
AKTIWITEIT 4: Antwoorde op die vrae uit die artikel ‘Hoe gemaak met die platsakmaand na Kersfees? Antwoorde: 1.1 Enkelvoudig. 1.2 Jy. 1.3 gee uit. 1.4 Geld. 1.5 Bywoordelike bepaling. Dit verduidelik hoeveel jy uitgee. 1.6 Byvoeglike bepaling. 2.1 2.2 2.3
Daar is net een werkwoord. Jy. Open ʼn nuwe spaarrekening. (Enige woord wat die “spaarrekening” beskryf)
3.1 3.2 3.3 3.4 3.5
3.6 3.7
Stelsin. Het al die winkels die tyd van die jaar uitverkopings? Al die winkels moet die tyd van die jaar uitverkopings hê! Al die winkels het nie die tyd van die jaar uitverkopings nie. Al die winkels het beslis/verseker/ongetwyfeld/natuurlik/aanhoudend die tyd van die jaar uitverkopings. (Enige woord wat aandui op watter wyse/hoe die winkels uitverkopings het). Al die winkels. Al die nuwe/interessante/besige/klere- winkels...
4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7
Jy. duur, ongesonde. goedkoop, gesonde. wegneemetes. spaar. Jy gaan nie op duur, ongesonde wegneemetes spaar nie. Jy sou op duur, ongesonde wegneemetes gespaar het.
© Impaq
21
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.2.1 5.2.2 5.2.3 5.2.4 5.2.5
Š Impaq
Eenheid
vergeet. kind. hond. vergeetagtig. dure. parke. hondjies. uitnodiging.
22
1
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
WEEK 3-4: So bêk moet jêm kry! LEERDOELWITTE: Nadat die hierdie eenheid voltooi het, moet hy/sy in staat wees om die volgende te doen: Luister na ʼn mondelinge aanbieding en
beantwoord vrae oor die
aanbieding. Lees en interpreteer ʼn toespraak vir begripslees. Die leerder gaan
ook as groep die toespraak bespreek en visuele tekste bestudeer. Skryf ’n mondelinge aanbieding volgens die volledige skryfproses. Doen hersiening oor verskillende taalstrukture.
INLEIDING In hierdie eenheid gaan die leerder veral te doen kry met verskillende mondelinge ervarings. Hy/sy gaan luister na ʼn mondelinge aanbieding, hy/sy gaan ’n toespraak lees en interpreteer en uiteindelik sy/haar eie mondelinge aanbieding skryf. Mondeling is die faset van enige taal wat ons in staat stel om ons eie opinies te verwoord en met ander mense te deel. Die leerder moet dus baie aandag aan dié aspekte van die eenheid skenk. Les 5: Luister: Mondelinge aanbieding DEFINIEER: Luisteronderrig betrek gewoonlik aspekte van die luisterproses. Dit is ’n aktiwiteit bestaande uit drie fases en wat gebaseer is op onafhanklike luisterstrategieë vir die verstaan en begryp van spraak en ander oudiovorms. Luisteraktiwiteite sal die leerder help om besonderhede te onthou en om ’n boodskap te evalueer. Luisterbegripsaktiwiteite en -assessering bied die leerder ’n geleentheid om te leer hoe om te luister. KERNINHOUD: Tydens die luisterproses moet jy die volgende doen:
Voor die leerder begin luister (pre-luister): Dit stel die leerder bekend aan die
© Impaq
23
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
luistersituasie. Dit laat hom/haar toe om sy/haar vorige kennis van die onderwerp te aktiveer, en om hom/haar voor te berei vir die luisteraktiwiteit, naamlik: Agtergrondkennis voordat daar geluister word. Voorspel waaroor ’n teks mag gaan op grond van die titel. Behandel enige deurslaggewende woordeskat waarmee die leerder nie vertroud is nie. Rig sy/haar aandag. Berei hom/haar fisies voor deur gereed te wees met, byvoorbeeld, potlood en skryfblok om notas te neem. Tydens luister: vraagstelling, herkenning, soek verbande, maak aantekeninge, interpretasie. Ontleed: • die boodskap, • die spreker; en • die spreker se bewyse. Skep assosiasies. Bepaal betekenis. Stel vrae. Maak afleidings en bevestig voorspellings. Besin en evalueer. Na afloop van die luister (post-luister) volg die leerder die luisterervaring op deur vrae oor die luisterstuk te beantwoord. In die vrae sal hy/sy moontlik die volgende moet kan doen: bespreek die spreker se standpunt; som die aanbieding mondelings op; hersien aantekeninge; dra die inligting van mondeling na skriftelike vorm oor, bv. gebruik inligting om ’n diagram te etiketteer; ontleed en evalueer dit wat gehoor is, krities; sintetiseer nuwe inligting met vorige kennis; maak afleidings; evalueer; gee eie mening; reageer krities. VIR ALMAL: Die leerder gaan na ʼn aanbieding op ʼn video moet gaan luister ten einde dié luisteroefening te kan voltooi. Hy/sy moet die video betyds aflaai of dit oopmaak en twee keer daarna luister (video-aanbieding) voordat hy/sy die vrae probeer antwoord. Die video-webadres is soos volg: https://www.youtube.com/watch?v=w_vMqemQTkk Indien die leerder nie toegang tot die internet het nie, kan die tweede opsie as luistertoets gebruik word.
© Impaq
24
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
AKTIWITEIT 5:
1.
2.
Voordat leerder die luistervrae antwoord moet hul as deel van Preluister, die volgende inligting vind: Hip-hop is ʼn dans wat emosie uitbeeld deur kragtige en kort bewegings. Dit het ontstaan in Amerika waar bendes nie meer deur middel van geweld teen mekaar baklei het nie, maar deur middel van dié dans. Dit is ʼn dans wat gekoppel word aan tieners, weens die voorkoms en kleredrag van die dansers, maar kan deur enige ouderdom beoefen word.
Antwoorde: 1. Ice. 2. Ja, dit is ʼn bekende kletsrymer (rapper) se naam wat by hip-hop betrokke is. 3. Ja, haar voorkoms, met die swart langbroek en noupassende top is tipies van hiphopdansers. 4. Sy sê die klasse is “vinnig” en “lekker”. 5. Mense moet hip-hop sien as “skoon, Christelik, funky, en iets wat hulle kan geniet. 6. Dinsdae- en Donderdae-aande. 7. By die “Simply Rhythm” Dansstudio in Pretoria. 8. R340 per maand. 9. Die hoodie (en veral die hoodie se kappie) is tipies deel van hip-hopdansers. 10.1 Hulle kan dit geniet. 10.2 Hulle kan ʼn work out kry. 10.3 Hulle kan gewig verloor. 11. Nee, daar is ook opwarmings-, strek- en kardiovaskulêre-oefeninge. 12. Sy betrek die kyker direk, want dit voel of sy met die persoon direk praat. OF Lees die onderstaande leesstuk twee keer aan die leerder voor voordat hy/sy die luistervrae skriftelik voltooi. Op Blouberg se strand – Laurika Rauch Die golwe weet waar breek die branders – Hulle dink hulle’s vry Die wolke wentel in die hemel, maar Op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand Maar dis koel na die lang nag En ons groet die dag Refrein: Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind
© Impaq
25
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Daar is witgekalkte huise En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed Wat vroeg visse terg My pa sê “my kind, ons moet swart mossels vind” Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind Ja dis koel na die lang nag En ons groet die dag Refrein (x2) Bron: http://www.laurikarauch.com/?song=op-blouberg-se-strand
Antwoorde: 1. gehoor. 2. Wolke. 3. Koel. 4. Blouberg se strand. 5. Sonskyn, haar kind. 6. Draf langs die strand. 7. Vroeg in die dag. 8. sand, strale. Les 6: Begripslees: Toespraak en visuele tekste DEFINIEER: Toespraak: ʼn Aanbieding aan ʼn gehoor om in te lig/om te oortuig/om standpunte of opinies te deel of om te regverdig. KERNINHOUD:
Tydens pre-lees gaan leerder die volgende moet doen: Voorspellings maak oor dit waaroor die toespraak kan gaan. ʼn Verwagting oor die teks vorm. Tydens die lees moet leerder die volgende kan doen: Die betekenis aflei betekenis van onbekende woorde en beelde Afleidings maak oor die leesstuk. Die skrywer se afleidings en gevolgtrekkings kan verduidelik en evalueer.
© Impaq
26
Fasiliteerdersgids G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
1
AKTIWITEIT 6:
Antwoorde: 1. Om as nie goed genoeg bestempel te word nie. 2. Voorsitter, dames en here. 3. Vandat die persoon gebore is. 4. Op die rugbyveld/As hy rugby speel. 5. Nee. 6. Die keurder van die spanne, kies net die leerders van sy eie skool. 7. Hy gebruik die woorde van F.J. Botha, ʼn bekende sportjoernalis van Beeld se artikel. 8. Sy jarelange laerskoolvriendinne wil niks meer met hom te doen hê nie. 9. Met die groter, sterker, mooier 16-jarige seuns. 10. Nee. 11. Om raad by iemand te kry. 12. Studente met laer TPT-tellings word bo hom toegelaat. 13. Dit is die aantal punte wat jy kry, volgens jou simbole in elke vak. 14. Nee, hy besef hy is sy gewig in goud werd – hy is iets werd, dit is sy keuse wat hy met sy toekoms doen. EN Antwoorde: 1. Die borreltjies rondom sy kop. 2. Vreedsaam. 3. Hy dra ʼn helm met twee horings en ʼn skild, wat deel van ’n Vikinguitrusting is. 4. Nee. 5. Die hond bring vir hom ʼn hele vat met drank. 6. Ja, net ʼn baie groot hond, sal so ʼn hele vat in sy bek kan dra. 7. Hy sit klemtekens op die woord “één” en hy wys een met sy vinger. 8. Nee, dit is net ʼn uitdrukking. 9. Uitroepteken 10. (?) – onsekerheid en (!) – opgewondenheid. 11. Letterlik. Les 7: Mondelinge aanbieding DEFINIEER: Die onderrig van die praatproses bestaan uit die volgende stadiums: beplanning – navorsing en organisering; voorbereiding; aanbieding.
© Impaq
27