Í2(È-A-LIO-FG01^Î 1
8
0
8
-
A
-
L
I
O
-
F
G
0
1
LEWENSORIËNTERING FASILITEERDERSGIDS
Graad 8
A member of the FUTURELEARN group
Lewensoriëntering Fasiliteerdersgids
1808-A-LIO-FG01
Í2(È-A-LIO-FG01^Î
Graad 8
Aangepas vir KABV
LM van der Walt
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
INHOUDSOPGAWE VOORWOORD .......................................................................................................... 5 ROOSTER EN TYDSBESTUUR ................................................................................ 5 ASSESSERINGSVEREISTES ................................................................................... 6 STUDIEWENKE EN -METODES ............................................................................... 7 JAARPLAN ................................................................................................................ 8 EENHEID 1: Selfontwikkeling in die samelewing en die wêreld van werk ........ 10 Les 1: Konsepte: Selfbeeldvorming en selfmotivering ........................................... 11 AKTIWITEIT 1 ............................................................................................. 11 Les 2: Konsep: Seksualiteit .................................................................................... 12 AKTIWITEIT 2 ............................................................................................. 12 Les 3: Verhoudings en vriendskappe ..................................................................... 12 AKTIWITEIT 3 ............................................................................................. 12 Les 4: Die verskillende leerstyle ............................................................................. 13 AKTIWITEIT 4 ............................................................................................. 14 OOPBOEKTOETS 1 .................................................................................... 14 EENHEID 2: Wêreld van werk en gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid .............................................................. 15 Les 5: Identifiseer en pas ‘n leerstyl toe ................................................................... 16 AKTIWITEIT 5 ............................................................................................. 17 Les 6: Die ses loopbaankategorieë ........................................................................ 19 AKTIWITEIT 6 ............................................................................................. 19 Les 7: Die rol van werk in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes ..................................................................................................... 19 AKTIWITEIT 7 ............................................................................................. 23 Les 8: Dwelmmisbruik ............................................................................................ 24 AKTIWITEIT 8 ............................................................................................. 25 OOPBOEKTOETS 2 .................................................................................... 26 EENHEID 3: Wêreld van werk, gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid en grondwetlike regte en verantwoordelikhede ................................................................................. 31 Les 9: Die verband tussen die prestasie in skoolvakke, belangstellings en vermoëns en die besluitneming ten opsigte van die keuse van ‘n loopbaankategorie ....................................................................................... 32 AKTIWITEIT 9 ............................................................................................. 32 Les 10: Omgewingsgesondheidskwessies en Wêrelddag........................................ 33 AKTIWITEIT 10 ........................................................................................... 34 Les 11: Vigs – Besluitneming oor gesondheid en veiligheid..................................... 34 AKTIWITEIT 11 ........................................................................................... 37 Les 12: Nasiebou ..................................................................................................... 38 AKTIWITEIT 12 ........................................................................................... 38 OOPBOEKTOETS 3 .................................................................................... 40
© Impaq
1
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
EENHEID 4: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede .................................. 40 Les 13: Menseregteskendings en geslagsgelykheid ................................................ 40 AKTIWITEIT 13 ........................................................................................... 41 Les 14: Kulturele diversiteit in Suid-Afrika ................................................................ 41 AKTIWITEIT 14 ........................................................................................... 42 OOPBOEKTOETS 4 .................................................................................... 45 EENHEID 5 Liggaamsopvoeding........................................................................... 46 KWARTAAL 1 .......................................................................................................... 47 AKTIWITEIT 1 ............................................................................................. 47 KWARTAAL 2 .......................................................................................................... 51 AKTIWITEIT 2 ............................................................................................. 48 KWARTAAL 3 .......................................................................................................... 53 AKTIWITEIT 3 ............................................................................................. 49 KWARTAAL 4 .......................................................................................................... 50 AKTIWITEIT 4 ............................................................................................. 50 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS ........................................................................ 51
© Impaq
2
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
LESELEMENTE LEERDOELWITTE: Wat leerders aan die einde van die les moet weet. Geneem uit die KABV. BELANGRIKE TERMINOLOGIE Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van hierdie les uit te brei. DEFINIEER: Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan. BELANGRIK: Verduidelik misverstande; moontlike verwarring met betrekking tot bestaande kennis. WENKE: Enige inligting anders as die inhoud, om leerders deur die leerproses te begelei.
© Impaq
3
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
VIR DIE NUUSKIERIGES: Aansporing om die inhoud in diepte na te vors. Brei die aktiwiteit en oefening tot só ’n mate uit dat leerders aangemoedig word om te verken. Vir begaafde leerders: uitgebreide oefeninge. Vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes* (LSOB): verduidelik die noodsaaklikheid om die basiese vrae te voltooi om ’n slaagpunt te behaal. *LSEN in algemene taalgebruik
AKTIWITEIT: Vrae oor die les wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets. OEFENING: Ter afsluiting van die spesifieke eenheid. Formatiewe assessering. KERNINHOUD: Beklemtoon die kern van die inhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les wat verstaan moet word. STUDEER / HERSIENING: Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die Eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.
© Impaq
4
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
VOORWOORD Geagte fasiliteerder Baie welkom by die vak Lewensoriëntering Graad 8. Lewensoriëntering bestaan uit twee komponente, nl. ‘n teoretiese en ‘n praktiese (fisiese) komponent. Die teoretiese komponent is soos enige ander vak en word in die voorgeskrewe klastyd gedoen. Die les word bestudeer en die aktiwiteit aan die einde van die les word voltooi. Dit word in die leerder se werksboek gedoen. Die memorandums van al die aktiwiteite is vervat in die fasiliteerdersgids. Daar is ook in die les voorsiening gemaak vir leerders wat bietjie meer kennis wil opdoen. Dit word gedoen onder die opskrif: Vir die nuuskieriges. Die opdragte wat daar gegee is, is gewoonlik meer navorsing en inligting versamel. Dit dien egter net as hulpmiddel. Leerders moet die opdrag self voltooi. As leerders dit klaar afgehandel het, kan jy die inligting met hulle deurgaan vir verryking. Jy moet die opdragte self nasien. Die Maart- en Septembertoetse word ook deur jou nagesien. Jy mag Impaq versoek om die Junie-eksamen en Novembereksamen na te sien. Dit is belangrik dat leerders ’n rofwerkboek sal hê om hul aantekeninge en rofwerk te doen. Die finale werk word in die portefeuljeboek gedoen. Die praktiese deel van die Lewensoriëntering word Liggaamsopvoeding genoem. Die deel van die werk is agter in die boek ingebind. Dit verdien ook punte en is vroeër in die Fasiliteerdersgids uiteengesit. Puntestate van die lesse is ingesluit. Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit fokus op die ontwikkeling van die self in die samelewing. Al die lesmateriaal voldoen aan die KABV-standaarde.
ROOSTER EN TYDSBESTUUR Daar is by elke les ‘n aanduiding van die tydsduur wat dit in beslag moet neem. Elke les is ook so saamgestel dat dit oor ‘n tydperk van twee weke gedoen kan word. Daar moet ook vir die liggaaamsopvoeding tyd ingeruim word per week. Die tydstoekenning vir Lewensoriëntering is twee ure by week. Een uur per week word aan Liggaamsopvoeding spandeer en die oorblywende uur sal tussen die vier ander onderwerpe verdeel word. Dit beteken dat 70 ure beskikbaar is vir die onderrig van Lewensoriëntering. Dit sluit eksamentyd uit. ‘n Vaste periode per week moet aan liggaamsopvoeding toegeken word.
© Impaq
5
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Gewigswaarde van die onderwerpe soos geneem uit die KABV: ONDERWERP
URE TOEGESTAAN
Selfontwikkeling in die samelewing
10
Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid
10
Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
7
Wêreld van werk
8
Liggaamsopvoeding
35
Kontaktyd
70
Eksamens
10
Totale ure
80
Totale weke
40
ASSESSERINGSVEREISTES Assessering is ‘n deurlopende proses om leerders se vordering te monitor. In Lewensoriëntering word sekere vaardighede vereis. Dit sluit in besluitneming, kommunikasie, selfgelding, onderhandeling, doelwitstelling, probleemoplossing en kreatiewe denke. Leerders word op twee wyses geassesseer: 1)
2)
Informele assesseringstake Dit vind plaas tydens die onderrigproses. Dit is gewoonlik die aktiwiteit wat voltooi moet word aan die einde van elke les. Formele assessering Alle assesseringstake wat deel vorm van die formele assesseringsprogram vir die jaar, word beskou as formele assessering. Dit word formeel nagesien deur ‘n nasiener en opgeteken. Alle formele assessering is in die portefeuljeboek. Die fasiliteerder merk die take self.
ASSESSERINGSPROGRAM KWARTAAL 1 Taak 1 Skriftelike taak LOT
© Impaq
KWARTAAL 2 Taak 2 Junie-eksamen LOT
KWARTAAL 3 Taak 3 Projek LOT
6
KWARTAAL 4 Taak 4 Novembereksamen LOT
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Assesseringsinstrument vir die LOT-take VLAK Kriterium 1: Gereeldheid van deelname (20 punte)
BEPERK 0% = 0 punte 1 – 5% = 1 punt 6 – 10% = 2 punte 11 – 15% = 3 punte 16 – 20% = 4 punte
TOEREIKEND 21 – 25% = 5 punte 26 – 30% = 6 punte 31 – 35 % = 7 punte 36 – 40% = 8 punte 41 – 45 % = 9 punte 46 – 50 % = 10 punte
BEKWAAM 51 – 55% = 11 punte 56 – 60 % = 12 punte 61 – 65 % = 13 punte 66 – 70% = 14 punte 71 – 75% = 15 punte
UITSTEKEND 76 – 80% = 16 punte 81 – 85 % = 17 punte 86 – 90% = 18 punte 91 – 95% = 19 punte 96 – 100% = 20 punte
STUDIEWENKE EN -METODES Lewensoriëntering as vak maak baie staat op leerders se eie insigte en ondervindinge. Die fokus van die vak is om leerders gereed te maak vir die volwasse lewe daarbuite. Daar is dus nie baie feite in die lesmateriaal wat gememoriseer moet word nie. Dit sal egter leerders bevoordeel om die onderwerpe te gaan navors en sodoende nog meer kennis te bekom.
© Impaq
7
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
JAARPLAN EENHEID
1
2
LES
1
Selfbeeldvorming en selfmotivering
2
Konsep: Seksualiteit
3
Verhoudings en vriendskappe
4
Verskillende leerstyle
5
Identifiseer en pas eie leerstyl toe Ses loopbaankategorieë
6
3
7
Die rol van werk in verhouding tot SA se sosiale en ekonomiese behoeftes
8
Sosiale bydrae tot dwelmmisbruik Verband tussen prestasie in skoolvakke, belangstellings en vermoëns
9
10 Omgewingsgesondheidkwessies 11 Ingeligte, verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid: MIV en Vigs 12 Nasiebou 4
13 Menseregteskendings en Geslagsgelykheid 14 Kulturele diversiteit in Suid-Afrika
© Impaq
8
DATUM
DATUM
BEGIN
VOLTOOI
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
LIGGAAMS-
LES
OPVOEDING
1
1
Deelname aan fiksheidprogram wat fiksheid bevorder. Veiligheidskwessies wat verband hou met fiksheidskomonente.
2
Deelname aan fiksheidsprogram: Deelname en uitvoer van bewegings wat fiksheid bevorder.
3
Deelname aan fiksheidsprogram wat fiksheid bevorder.
4
Deelname en uitvoering van bewegings
2
5, 6, 7 Deelname aan teikenspeletjies.
3
8, 9 Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter. 10 Deelname en uitvoering van bewegings wat bewegingstegnieke bevorder.
4
© Impaq
11, 12 Buitelugontspanning en veiligheidskwessies
9
DATUM
DATUM
BEGIN
VOLTOOI
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
1
EENHEID 1: Selfontwikkeling in die samelewing en die wêreld van werk LEERDOELWITTE: Nadat leerders hierdie eenheid voltooi het, moet hulle in staat wees om die volgende te doen: Faktore wat selfbeeldvorming en selfmotivering beïnvloed
kan identifiseer. Positief kan praat oor self. Strategieë en vaardighede kan ontgin om persoonlike potensiaal te bevorder. Begrip te hê vir jou eie seksualiteit. Begrip te hê vir vriende en portuur se seksualiteit Gepaste maniere te identifiseer om vrienskappe en verhoudings te begin en te bou. Probleemoplossingsvaardighede te kan ontwikkel. Kommunikasievaardighede te kan ontwikkel. Verskillende leerstyle kan identifiseer.
INLEIDING Dit is belangrik vir leerders om die lewensvaardighede wat hulle aanleer te gebruik om hulle persoonlike potensiaal te gebruik en ontwikkel. Dit stel leerders in staat om doeltreffend te reageer op die uitdagings wat die wêreld om hul stel. Adolessensie word gekenmerk deur emosionele en liggaamlike verandering. Dit is belangrik vir leerders om te kan bou aan ’n positiewe selfbeeld en aanvaar te word deur hul portuurgroep. Die eenheid stel leerders in staat om nog verdere lewensvaardighede te ontwikkel. Dit help ook leerders om ’n emosionele intelligensie te ontwikkel wat hul sal bemagtig om uitdagings te kan hanteer. Hierdie eenheid vul die werk gedoen in die vorige graad aan met nuwe kennis. Die fasiliteerdersgids is so opgestel dat dit fasiliteerders in staat stel om saam met leerders te werk. Dit bevat ook bykomende inligting vir fasiliteerders, sodat hulle leerders se leerervaring kan verryk. Elke les is so saamgestel dat leerders rustig daardeur kan werk. Daar is ’n aktiwiteit aan die einde van elke les. Die lesse het elkeen ’n tydstoedeling soos deur die KABV vereis.
© Impaq
10
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1.1
Eenheid
1
Les 1: Konsepte: Selfbeeldvorming en selfmotivering (3 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Riglyne vir bekende persone wat terugslae oorkom het: Natalie du Toit Oscar Pistorius Stephen Hawkins Ramey Short Hierdie is net voorbeelde, vir as u dalk problem het om inligting te verkry. Enige ander bekende persoon kan egter gebruik word. Die doel van die oefening is om leerders die geleentheid te gee om iemand na te vors wat uitsonderlike prestasies behaal het, ongeag struikelblokke in hul pad.
AKTIWITEIT 1: 1) Nasieners moet eie diskressie gebruik. Leerders se opinie is die belangrikste. Leerders moet vyf goeie en geldige stellings maak hoekom hulle sȇ dat materiële dinge vir hul belangrik of onbelangrik is en hoekom hul sȇ dit moet jou as tiener beïnvloed of nie. (5) 2) Gebruik eie diskresie. As leerders sterk en geldige gevolge uitdruk ken die punte toe. Twee punte vir twee gevolge. (2) 3) Gee punte vir die noem van die vier goedere. (4) Gee 1 punt vir elke beskrywing by elke prentjie. (4) (8) [15]
© Impaq
11
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1.2
Eenheid
1
Les 2: Konsep: Seksualiteit (3 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES:
Moontlike glanspersone wat u kan opsoek: Britney Spears Beyoncé Brad Pitt Shakira Halle Berry Celine Dion
AKTIWITEIT 2: Leerders se eie opinie is die kern van die opstel. Nasieners gebruik eie oordeel. Die volgende is net ‘n riglyn. Ken die punte as volg toe : Inleiding: Leerders moet net kortliks die program noem wat hulle kies en die rede daarvoor. (2) Inhoud: Gee 2 punte vir die beskrywing van die invloed wat die program het. Gee 2 punte vir die verduideliking van die assosiasie met die program en 2 punte vir algemene beskrywing van die invloed van die media. (6) Slot: Gee 2 punte vir leerders se afsluiting en gevolgtrekking.
1.3
(2) [10]
Les 3: Verhoudings en vriendskappe AKTIWITEIT 3: 3.1. Megan het van Ruan se mooi blou oë gehou. Ruan het van Megan se persoonlikheid gehou. (2) 3.2. Ja en nee. (1) Megan het net Ruan se uiterlike raakgesien en dit is nie iets waarop mens ‘n langtermyn verhouding bou nie. In Ruan se geval sal ek sê ja. Hy het haar persoonlikheid raakgesien en nie op haar uiterlike gefokus nie. (2)
© Impaq
12
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1
Eenheid
3.3. Enige van die volgende twee : Ruan wat meer en meer saam met sy maats uitgehang het. Megan wat te afhanklik geraak het van Ruan en hom nie spasie gegun het nie. Megan het in iemand anders begin belangstel, voordat sy Opgebreek met Ruan. (2) 3.4. Enige twee : Hul het op die verkeerde eienskappe van mekaar gefokus. Hul het nie meer dinge op hul eie gedoen nie en het later verveeld en geïrriteerd geraak met mekaar. Hul het baie baklei. Megan het iemand anders ontmoet.
(2)
3.5. Enige twee : Sy moet eerlik wees waarom sy die verhouding wil beïndig. Sy moet Ruan se gevoelens in ag neem en nie hom blameer vir die mislukking van die verhouding nie. Sy moet dit op ‘n positiewe en nie- aanvallende wyse oordra. Sy moet by haar besluit hou en die verhouding finaal beïndig. (2) [10]
1.4
Les 4: Die verskillende leerstyle (1 uur) VIR DIE NUUSKIERIGES:
Leerders kan die leerstyle bestudeer. Help hulle om al hul leermetodes te lys en vergelyk dit met die gegewe leerstyle. As leerders ’n spesifieke styl geïdentifiseer het, kan u hulle help om meer inligting daaroor te versamel. Bewaar die inligting, aangesien leerders dit in die toekoms gaan gebruik.
© Impaq
13
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
1
Eenheid
AKTIWITEIT 4: LEERSTYL
JY LEER DEUR:
AKTIWITEITE WAT JY GENIET
KINESTETIES VISUEEL
Beweging(1) Deur te sien(1)
Hardloop, Spring(1) Teken en ontwerp(1)
OUDITIEF
Te luister(1)
LINGUISTIES
Deur woorde(1)
LOGIESWISKUNDIG
Redeneer feite vir jouself uit(1)
Te kommunikeer en redeneer(1) Debatteer en stories lees en vertel(1) Berekeninge en ekspiremente(1)
DIE METODE WAT JY GEBRUIK OM TE LEER Sintuie(1) Prente en beelde(1) Deur te hoor(1) Lees en skryf(1) Kritiese denke(1) [15]
OEFENING 1: OOPBOEKTOETS Die toets is so opgestel dat leerders se insig en begrip vir die les as totale eenheid getoets word. Nasieners moet leerders se opinie in ag neem. Leerders mag tydens die toets na die lesmateriaal verwys. 1. Gee 1 punt vir elke prent/foto wat elkeen van die genoemde verhoudings uitbeeld. (7) 2. Gee 1 punt vir die beskrywing van elkeen van die verhoudings. Leerders moet kan onderskei tussen liefdes, vriendskap en familie verhoudings. (7) 3. Leerders kry 1 punt vir elke geldige stelling. Hulle moet die invloed wat elke verhouding op hulle kan hê kan verduidelik. (7) 4. Leerders kry 1 punt vir die verduideling van die invloed op hul persoonlike besluite by elke verhouding. Leerders moet insig hê in die invloed van die verhouding en hoe dit hul toekoms kan beïnvloed. (7) 5. Gee 2 punte vir enige twee redes gegee. (2) [30]
© Impaq
14
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
EENHEID 2: Wêreld van werk en gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid LEERDOELWITTE: Nadat leerders hierdie eenheid voltooi het, moet hulle in staat wees om die volgende te doen: Identifiseer en pas sy/haar eie leerstyl toe. Die ses loopbaankategorieë te kan identifiseer. Die sosiale faktore wat bydrae tot dwelmmisbruik kan
identifiseer. Die belangrikheid en rol van werk te identifiseer in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes. INLEIDING Ons het in graad 7 gekyk na die verkillende soorte leerstyle en studiemetodes. Ons gaan in die eenheid dit vinnig hersien en dan gaan ek leerders help om hul eie leerstyl te identifiseer, sodat hulle dit kan toepas in hul eie studies. Dit is tot leerders se voordeel om ’n leerstyl te kan identifiseer en toepas. Ons gaan ook kyk na die ses tipes loopbaankategorieë en die belangstellings en vermoëns wat daarmee gepaard gaan. Ons gaan ook die skoolvakke bespreek wat met elke loopbaankategorie gepaardgaan bespreek. Die ses loopbaankategorieë is:
Ondersoekend Ondernemend Realisties Kunstig Konvensioneel Sosiaal
Ons bespreek ook die rol wat werk speel in ons land se sosiale en ekonomiese behoeftes. Hoekom is dit belangrik om te werk? Hoe dra werkers by tot die land
© Impaq
15
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
se sosiale en ekonomiese welvaart? Hoekom is dit vir ‘n persoon belangrik om te werk en ‘n bydrae te lewer? Ons kyk laastens na die sosiale faktore wat bydrae tot dwelmmisbruik. Ons het in graad 7 dit behandel en gaan dit kortliks hersien. Ons gaan ook kyk hoe dwelmmisbruik ‘n persoon beïnvloed op die lange duur. Dit is ook belangrik om te weet waar jy om hulp kan vra as jy miskien probleme ondervind met enige vorm van dwelmmisbruik.
2.1
Les 5: Identifiseer en pas ’n leerstyl toe (1 uur) VIR DIE NUUSKIERIGES: Die opdrag aan leerders is om inligting te soek oor die deel van die brein wat met leer te doen het. Die volgende inligting is vir jou as fasiliteerder gegee om met die opdrag te help. Jy het eintlik jou hele brein met al sy funksies nodig om te kan leer. Die frontale lob lê agter jou voorkop en is betrokke by spraak, denke, emosie en beweging. Die pariëtale lob is betrokke by die ervaring van aanraking, temperatuur en pyn. Die oksipitale lob lê aan die agterkant van jou brein en is betrokke by jou vermoë om te kan sien. Die temporale lob lê naby aan jou slape en is betrokke by jou gehoor en geheue. Die serebellum koördineer jou spiere sodat jy kan loop, hardloop en jou balans behou. Die pons help met die oordra van boodskappe tussen verskillende dele van die brein en rugmurg. Die medulla oblongata beheer lewensbelangrike funksies soos hartklop, asemhaling en bloeddruk.
(www.mieliestronk.com)
© Impaq
16
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
AKTIWITEIT 5: Leerders identifiseer die wyse waarop hulle dit maklik vind om te leer. Hulle kan die leesstuk op twee maniere opsom: -
Spinnekopmetode (meer regterbrein )
Mengsel vrybewegende gasse
Swaartekrag keer dat atmosfeer verlaat
LUG
Stikstof 78 %
Suurstof 21 %
Vorm kombers om die aarde Die bogenoemde is slegs ’n voorbeeld. Leerders sal dalk meer inligting insit, deur meer vertakkings te maak. Leerders kan ook baie kleur insit en gebruik van van vorms soos reghoeke en driehoeke om die feite uit te lig. Laat leerders van hul ander studiemateriaal neem en opsommings daarvan maak. Baie leerders neem ’n dubbelvel A4-bladsy en maak hul diagram groot en duidelik op die bladsy. Dit skep ’n prentjie by leerders, wat hulle dan makliker kan onthou. Nog ’n wenk: Sit prentjies by elke vertakking, sodat jy die feit met die prentjie kan assossieer.
© Impaq
17
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
Die ander metode is meer gerig op leerders wat oorheersend linkerbrein is – meer logies en georden. Dis die puntsgewyse metode : LUG -
Mengsel van vrybewegende gasse. Strek vanaf aarde se oppervlak tot by ruimte. Swaartekrag verseker dit nie van planeet ontsnap nie Vorm kombers om aarde Vang son se hitte op Beskerm aarde teen voorwerpe uit ruimte
DROË LUG - Twee gasse - 78 % Stikstof - 21 % Suurstof ANDER GASSE - Argon - Koolstofdioksied - Helium - Waterstof - Metaan - Neon - Osoon - Xenon - Krypton - Waterdamp Wanneer ons asemhaal - Suurstof in, koolsuurgas uit - By groen plante – koolsuurgas in, suurstof uit Die bogenoemde is ook net ’n voorbeeld. Leerders kan hul eie interpretasie gee van die leesstuk. Laat leerders ook ander studiemateriaal so opsom. Hoe meer leerders oefen, hoe makliker sal dit vir hulle word om dit te doen.
© Impaq
18
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
2.2
Eenheid
2
Les 6: Die ses loopbaankategorieë (2 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Leerders moet enige vyf beroepe lys waarin hulle belangstel. Leerders moet in hul werksboek die volgende van elke beroep neerskryf. o Belangstellings en vermoëns benodig vir die beroep. o Skoolvakke benodig o Waar moet ek daarvoor studeer? o Hoe lank moet ek studeer? Bespreek met leerders dit wat hulle neergeskryf het.
AKTIWITEIT 6: Die aktiwiteit tel nie vir assessering nie. Leerders moet kolom A by kolom B pas. Die korrekte antwoorde is: 1. 2. 3. 4. 5. 6.
2.3
F A D C B E
Les 7: Die rol van werk in verhouding tot Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes (2 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Die volgende inligting is vir fasiliteerders ingesit. Dit kom van www.monkeybiz.co.za. Gebruik die inligting om leerders te help met die navorsing. (Die inligting is ongelukkig net in Engels beskikbaar.)
© Impaq
19
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
Monkeybiz is a sustainable income generating non-profit organisation that provides self-employment opportunities to bead artists and provides them with skills training and support. All profits go back into the communities through provision of community services which are partially funded by donations and gifts. Monkeybiz is unique in many ways. This inspirational project empowers more than 450 disadvantaged people by providing beads and beading material to them. They live in Cape Town informal settlements like Khayelitsha, Philippi, Mandela Park and other areas and many of them are HIV positive. These bead artists are producing exquisite hand beaded artworks - each a unique one-off creation. The women are paid for each piece they produce.
Bead art pieces
Since its inception, Monkeybiz beaded art has been taking the world by storm, wherever they appear! The bead artists produce quirky, one-of-a-kind bead art pieces suffused with the vivid colours, textures, stories and expressions from the townships of Cape Town - African culture is at its uninhibited best. Their unique bead creations do not aspire to ‘high art’ nor lend themselves to intellectual responses, but simply reflect the life experience and reality of each artist. The Monkeybiz diversity finds expression in a huge variety of shapes and sizes - from gorgeous beaded dolls to multicoloured threedimensional animals such as giraffes and elephants. Each bead art piece has recognisable artistic integrity, a typically African vitality and exuberance and a quality that can only be described as emblematic of Monkeybiz.
© Impaq
20
Fasiliteerdersgids G08 ~ LewensoriĂŤntering
Eenheid
2
The bead artists
Monkeybiz is very proud of its stable of bead artists! The fact that Monkeybiz bead art pieces are sought after by galleries, museums and personal collections is testimony to the pioneering role Monkeybiz has played in elevating South African craft art to heady heights. The crowning achievement of Monkeybiz is that it recognises and develops the artistic talent and ability of people who have never had the opportunity to express themselves through art.
Beads and beading materials
Monkeybiz purchases richly coloured glass seed beads in bulk and supplies it to women in the townships of Cape Town. High quality beads are used to lend maximum lustre. The inner structure of each artwork is constructed of wire and Monkeybiz recycles discarded cotton clothing off-cuts from clothing manufacturers as the stuffing material for beaded dolls and animals. Monkeybiz brings the beads and cotton to the bead artists and collects the bead art pieces from them.
Services offered to the bead art community Monkeybiz provides a range of community services. By doing this we ensure that our community has access to the services they need to maintain their health and wellbeing.
Š Impaq
21
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
Skills development
Monkeybiz provides incentives for the bead artists to improve and aspire to higher standards of their work by paying them according to the quality of their bead art work. We provide our community with beads and all of the material that is needed for the making of the bead art for free. By doing this, and offering skills development workshops when needed, we ensure that our community has the support that is needed to focus on creativity and innovation in products.
Entrepreneurship and self-employment
Barbara: “Small businesses provide the means for people to make money and improve their economic situation.”
A non-profit organisation, Monkeybiz has flourished as a business since its modest beginning. This exceptional project, which has the potential to be replicated elsewhere, provide self-employment opportunities to 450 people, mostly women who were previously unemployed. We encourage entrepreneurship within our community and therefore do not ‘employ’ our women per se, but buy their art from them. Monkeybiz became a model for income generation and women’s empowerment at the grassroots level. Barbara: “There are a lot of talented people who have never had any formal education, but who can produce goods for, say, the home-ware, tourist or art markets.”
© Impaq
22
Fasiliteerdersgids G08 ~ LewensoriĂŤntering
Eenheid
2
Sustainability
Despite phenomenal growth and financial success Monkeybiz has maintained a sustainable business despite a continual lack of external funding, a benchmark for non-profit organisations. Monkeybiz focus its energy on ensuring sustainable income for our communities by constantly searching for new markets, distributors and retailers for our bead art pieces. Monkeybiz purchases artworks from the bead artists, as well as markets and sells the pieces locally and internationally, and ploughs back the profit through a range of services to the collective. Its employment and skills development profile is exceptional, the latter aspect mirrored by the steady rise in the overall quality of the pieces.
Our history In 2000 Monkeybiz's founders put their talents to work and came up with a bead art product that would revolutionize African bead art!
AKTIWITEIT 7: Die aktiwiteit tel nie vir assessering nie. Dit is daarop gemik om leerders se eie opinie te toets op die onderwerp van werkloosheid. Leerders lees die leesstuk net ter inligting. Die gegewe inligting in die leesstuk kan wel gebruik word in leerders se opstelle. Fasiliteerders lees net leerders se leesstukke deur en kan vrae stel aan leerders soos: Hoekom voel jy so oor die onderwerp? Hoekom dink jy jou oplossings vir die probleem sal effektief wees?
Š Impaq
23
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
2.4
Eenheid
2
Les 8: Dwelmmisbruik (3 ure) VIR DIE NUUSKIERIGES: Leerders moet navorsing gaan doen oor TIK. Die volgende is vir fasiliteerders as hulp:
Tik (Methamphetamien) kom gewoonlik voor in die vorm van wit of halfdeurskynende kristalle of poeiers. Dit word in kort stukkies koeldranstrootjies gekoop en gesnuif. Dit kan ook ingespuit of mondelings geneem word. Die algemeenste manier waarop dit ingeneem word, is deur dit te rook in ‘n gloeilamp, waarvan die binneste gedeeltes uitgehaal is en ‘n spesiaal gemaakte glaspyp wat daarin gemonteer word. Dit word ‘n ″lolly″ genoem. Tik is een van die ergste verslawings wat voorkom en dit is ‘n ernstige probleem onder die jeug van vandag. Dit lei tot vele ander sosiale probleme. Hierdie verslaafdes het geweldig baie energie en kan baie ernstig aggressief raak. Hulle beroof hulle families van alle materiële goed wat hulle verkoop om die dwelm in die hande te kan kry.
© Impaq
24
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
AKTIWITEIT 8: Die aktiwiteit tel nie vir assessering nie. Leerders moet ’n collage maak van goeie en slegte lewenskeuses. Die collage moet ten minste vyf goeie en vyf slegte lewenskeuses bevat. Die onderstaande is ‘n voorbeeld van prente in so ‘n collage.
OEFENING 2: OOPBOEKTOETS Die aktiwiteit is slegs vir hersiening. 1. Taalkundig/Linguisties Logies/Wiskundig Musikaal Visueel/Ruimtelik Liggaamlik/Kinesteties Interpersoonlik Intrapersoonlik
© Impaq
(7)
25
Fasiliteerdersgids G08 ~ Lewensoriëntering
Eenheid
2
2. Taalkundig/Linguisties – die persoon leer deur in woorde te dink. Logies – Wiskundig – die persoon leer deur feite uit te redeneer. Musikaal – persoon leer deur ritme en melodie te gebruik. Visueel/ Ruimtelik – die persoon leer deur prente en beelde te gebruik. Liggaamlik/Kinesteties – persoon leer deur beweging. Interpersoonlik – persoon leer deur idees met ander persoon te deel en daaroor te praat. Intrapersoonlik – leer deur diep te dink oor dinge. (7) 3. Leerders skryf neer die intellegensie waarby hulle dink hulle inpas (1), skryf twee aktiwiteite neer waarvan hulle hou om te doen (2), watter twee behoeftes is daar aan deelname tot aktiwiteite (2) (bv. wil in groep werk of wil DVD gebruik), en leerders noem enige TWEE beroepe wat hulle graag sou wou beoefen. (2) (7) 4. Enige VIER van die volgende: 1) Hul fokus op die geheel 2) Hul hou daarvan om nuwe dinge te probeer en het nie ‘n vaste roetine nie 3) Hul los ‘n probleem op deur na die geheelbeeld te kyk en dan hul intuïsie en gevoel te gebruik 4) Verkies vrae in ‘n vraestel waar hul eie mening kan gee 5) Hul is baie mensgeoriënteerd. Is baie sosiaal. 6) Hul volg hul eie tydskedule. 7) Hul maak primêr staat op prente in hul denke en geheue (4) 5. Enige VIER van die volgende : 1) Hulle is logies en fokus op detail. 2) Hulle hou daarvan om ‘n vaste roetine te volg. 3) Hulle verkies om ‘n probleem in dele op te breek en hanteer elke deel dan opeenvolgend. 4) Verkies meervoudige keusevrae in ‘n vraestel. 5) Hulle is baie taakgeoriënteerd. 6) Hulle is ingestel op tyd en hou daarvan om vir hul doelwitte te stel en ‘n tydsbeperking daaraan te koppel. 7) Hulle maak primêr op taal staat in hul denke en geheue. 8) Hulle beheer hul gevoelens. 9) Reageer optimaal op luister en sien. 10) Hul hou van defnitiewe grense: wat is reg en verkeerd? (4) 6. Leerders se eie studiemetode (1) en die rede (1). (2) 7. 1) Ondersoekende beroepe 2) Ondernemende beroepe 3) Realistiese beroepe 4) Kunstige/Kreatiewe beroepe 5) Konvesionele beroepe 6) Sosiale beroepe (6) 8. Noem slegs EEN beroep by elke kategorie: Ondersoekende beroepe
© Impaq
26
Fasiliteerdersgids G08 ~ LewensoriĂŤntering
Eenheid
o Mediese wetenskap o Inligtingstegnologie o Regte o Publieke veiligheid en sekuriteit o Wetenskaplike o Ingenieurswese o Wiskundige Ondernemende beroepe o Bestuurders o Sakemanne o Kunsberoepe o Kommunikasie o Bestuur en administrasie o Finansies o Publieke administrasie o Toerisme o Regte o Publieke veiligheid en sekuriteit o Verkope en dienste Realistiese beroepe o Konstruksiewerk en timmermanswerk o Landbou o Voedselindustrie o Argitektuur en konstruksie o Kunste o Tegnologie en kommunikasie o Mediese wetenskap o Toerisme o Inligtingstegnologie o Regte o Sekuriteit o Ingeneurswese Kunstige/Kreatiewe beroepe o Kunstenaar o Tegnologie en kommunikasie o Opvoeding en opleiding o Toerisme en bemarking Konvensionele beroepe o Argitektuur en konstruksie o BesigheidswĂŞreld o Bestuur en administrasie o Finansies o Mediese wetenskap o Vervaardiging
Š Impaq
27
2