
2 minute read
Aktiwiteit 129: Voornaamwoorde
5.2 Hierdie woorde is selfstandige naamwoorde.
a) John, beer, snuffel b) beer, vinnig, Dawie c) beer, Dawie, woud
5.3 Hierdie woorde is werkwoorde.
a) reis, asem, is b) fluister, het, geëet c) fluister, stof, klim
6. Soek in paragraaf 5 (wat begin met: “‘Dawie, hoe kan jy my alleen los?’”) na ’n woord met:
6.1 ’n Kappie 6.2 ’n Deelteken
7. Lees weer die sin: “Die beer snuffel-snuffel aan sy klere.”
7.1 Identifiseer die voornaamwoord in die sin. 7.2 Watter soort voornaamwoord is dit?
8. Wat is die woorde in Engels?
8.1 sonnige 8.2 pad
9. Wat is die meervoud van “beer”? 8.3 beer 8.4 verveeld
10. Sit die sin oor in die verlede tyd: Op ’n sonnige dag reis twee mans deur die woud.
Aktiwiteit 129: Voornaamwoorde
Jy het al oor persoonlike, onpersoonlike, besitlike en aanwysende voornaamwoorde geleer. Kan jy ’n voorbeeld van elkeen gee?
Persoonlike voornaamwoord Onpersoonlike voornaamwoord
Besitlike voornaamwoord
Aanwysende voornaamwoord
Jy leer nou oor die laaste soort voornaamwoord vir die jaar – vraende voornaamwoorde.
Woordsoorte: Voornaamwoorde (pronouns)
’n Vraende voornaamwoord wys ’n vraag word gevra.
wie wat waar waarom hoekom wanneer watter
• Daar is altyd ’n vraagteken aan die einde van die sin. • Wat het die beer gefluister? • Waarom los jy my alleen?
Daar is verskillende vraagwoorde – dit is vraende voornaamwoorde. • Wie • Wanneer (of hoe laat) • Wat • Waarom (of hoekom)
• Waar • Watter
Onthou die 6 W’s.
Beantwoord die vrae in jou werkboek.
1. Lees die paragraaf en voltooi die sinne met die regte vraende voornaamwoord. Kies uit die blokkie.
Op ’n sonnige dag reis twee mans deur die woud toe ’n beer skielik in die pad voor hulle staan. Die mans steek in hul spore vas. Nie een van hulle wil eerste beweeg nie.
1.1 het deur die woud gereis? 1.2 was die mans? 1.3 het hulle gedoen? 1.4 wou nie een van hulle beweeg nie? 1.5 was die weer daardie dag? waar wie hoe waarom wat
2. Lees die paragraaf en identifiseer die soort voornaamwoorde wat onderstreep is.
“Ek gaan nie rondstaan en wag om die beer se middagete te word nie!” Dawie klim so vinnig as wat hy kan in daardie boom. “Wat gaan jy doen, John?” vra hy vanuit die boom. Hy wonder of hulle veilig sal wees. Hy wil iemand probeer bel, maar hulle rugsakke is op die grond.
2.1 ek 2.2 hy 2.3 daardie 2.4 wat 2.5 hulle 2.6 hulle