Pols Magazine (Dec/Jan)

Page 1


CONTENT Pols Magazine

4 Editor-in-Chief Content Editor Co-Owner

Published by

Styling, make-up & hair

Follicle Hair Atelier Wardrobe by

Rococo Boutique Behind the scenes production

Two's a Company Productions Photography

Donavin Lovell

on the cover

4

CINDY SWANEPOEL is die Mysi langsaan 5 Blaaie van eksklusiewe fotos

12

BLOEDBROERS Ons besoek die stel van kykNET se nuwe dramareeks

15

17

LEADING LADY Ons was by die premier Like POLS MAGAZINE on Facebook www.facebook.com/polsmedia

POLS MAGAZINE The first ever all tell story


_Redakteursbrief_ Pols Magazine op Facebook

ols staan op die laaste uitgawe van die jaar. Toe ons die droom begin het Mei 2014 het ons nie in ons stoutste verwagtinge gedink dat Pols ooit gaan bereik wat dit bereik het nie. Ons het ook bo en behalwe dit, nie ooit gedink dat ons ’n paar mense sou ontmoet wat so daadwerklike verskil in ons lewe sou maak in- hetsy ’n positiewe of minder positiewe- lig nie. Pols is die grootste uitdaging wat ons in byna ’n dekade in die bedryf aangepak het, en ongetwyfeld een van die mees ongelooflikste ervarings tot dusvêr. Geen mens kan dink dat lewe soos jy dit ken in ’n paar maande so handomkeer kan verander nie. Ons sin het. Dit was nie altyd maan skyn en rose nie, maar oorhoofs was dit die mees opwindendste tyd van ons lewe. Ek vertel julle later in die tydskrif meer oor ons, waar ons vandaan kom en hoe als ontstaan het. Pols is allermins ’n oornag suksesstorie. Nie net staan ons op die einde van die jaar nie, maar ook klop Kersfees aan ons deur. Die tyd vir afskakel, familie en samesyn. Vir ander is dit werktyd, want in die vermaaklikheidsbedryf is die volgende paar maande maar stil wat voorlê. Kersfees is die tyd wat jy terug kyk oor die afgelope jaar en jou geestelik voorberei vir die nuwe jaar wat voorlê. Wat wil jy verander in die jaar wat voorlê of wat gaan jy die nuwe jaar anders doen. Kersfees is die tyd wat ons ook ons geloof vier. Wat ’n wonderlike tyd. Dis feestelik, dis liggies en dis sommer sommige lawwighede. Ek wil uit die diepte van my hart vir een en elk wat die jaar bygedra het tot ons- op welke wyse ook al, bedank. Soms is dit ’n warm glimlag wat die grootste verskil maak of ‘n groet by ’n funksie, ’n bemoedigende woord of lang drukkie wat jou siel nadertrek. Die sukses van jou mede-kollegas wat uitstyg in die kunste en wat wonderlike mooi dinge skep. Dit is waaroor Pols gaan. Om aan mense die platform te skep

P

om hulle harte te deel. Dit is die die grootste voorreg dat iemand jou met hulle storie vertrou en so klein deel van hulle hart en kennis met jou- as joernalis en die lesers te deel. Elke hart het ’n storie om te vertel, mens moet dit net vasvang in die oomblik. Op daai noot moet ek die ongelooflike Pols-span bedank wat vandag een af in ons geglo het en elke stap van die pad saam met ons gestap het. Ons het saam geleer, gedeel en gevorm en ek glo en hoop ons het, nie net ’n verskil in ’n paar mense se lewens gemaak nie, maar ’n hart en siel aangeraak- en julle as die lesers kon, op een wyse of die ander of vereenselwig met ’n storie of iemand se storie kon julle moed gee om aan te gaan of om jou droom en passie te volg. Aan julle ons lesers, adverteerders, vennote en vertrouelinge, ons vriende en familie, DANKIE! Julle almal vorm deel van die legkaart. Dankie vir die opbouende kritiek, motivering, maar bowenal inspirering. Julle is die wind onder ons vlerke en die hartklop in Pols. Ek hoop julle geniet ons laaste uitgawe van die jaar en dat Pols nog baie jare kan groei en straal en ’n hart kan aanraak. Die uitgawe lê my persoonlik baie na aan die hart en nie net is Cindy Swanepoel, ons voorblad persoonlikheid, ’n talentvolle aktrise nie, maar ’n kosbare vriendin, sterk mens en ’n kollega duisend. Van ons almal by Pols wens ons julle een en elk ’n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. Volg jou passie, altyd... As jy jou passie volg, sal sukses jou volg. En soos Karen Zoid in haar liedjie ‘As musiek begin speel’ sing: “Soms gaan jy voel wat is die doel, genoeg is genoeg. Jy moet saam sing as musiek begin speel en dans in die somer se reën. Soek vir die reënboog langs die pad. Hardloop in die see in met jou jeans aan- deel in gesprekke oor al die mooi plekke langs die kus, bly bewus van jouself. As jy ooit voel die lewe is een groot gesuffer, ryk jou hande uit en help ’n ander met minder as jy, gaan maak iemand bly want dan sal jy altyd kan saam sing as musiek begin speel... kyk uit vir ’n meermin en as jy haar vind is ek bly, want ek weet twee dromers is beter as een”. How do you change the world they ask... By doing one act of random kindness at a time...

Janine Snyders


Cindy Swanepoel die storie begin hier...


Cindy Swanepoel is die

mysi langsaan

indy Swanepoel vertolk die rol van Mysi Moolman in die film, Ballade vir ’n Enkeling, wat Maart 2015 op die silwerskerms te siene sal wees. Sy is die vrou wat elke vrou wil wees. Sy is die aktrise waarna akteurs opkyk, sy is die hippy met ’n missie, ’n meermin by hart, sy is ’n rolmodel, vriendin en kollega. Sy is sonder perke en ander se vlerke. Sy is die meisie met die goue hart en die reënboog in ander se smart. Sy is Cindy Swanepoel. Aktrise van formaat met ’n siel vir kunste en vermaak. Die is die eksklusiewe, in diepte storie, waar Pols in Cindy se diepste en egste self delf.

C

Die kalmte spoel oor jou as sy naby is. Sy is ’n hardwerkende individu wat haar kunsvorm ernstig opneem en haar passie vir elke greintjie van die kunste skemer deur in elke sin, elke beweging en elke daad. Sy is hier om te bly en die is maar slegs die begin van meer as ’n dekade se uithou, aanhou en vashou vir Cindy. Vir ’n uitdaging skrik sy ook nie. “Ek is glad nie bang om iets nuuts te probeer nie, die is nog altyd alles wat ek wou doen”, sê sy vol selfvertroue. Sy is multi-divers en daar is nie iets wat die talentvolle ster nie kan aanpak met sukses nie. Van kunsvorms wat wissel van film, teater en skadu teater tot genres soos komedie en drama. Sy sê sy is so divers as gevolg van haar agtergrond in kinder teater. “Alhoewel sommige mense neerkyk op kinder teater- is dit iets waarop ek baie trots is,” vertel sy. Cindy is al meer as 11 jaar ’n vryskut aktrise wat haar honneursgraad in drama bekom het. “My pad deur al die bloedsweet en die wonder waarna toe ek op pad isdeur my jare van aktrise wees, het ek ontdek wat sukses vir my is. Almal se sukses is anders en ek moes myself af vra wat is sukses vir my. Dis toe wat dit vir my sin gemaak het dat dit nie gaan oor om bekend te wees nie, maar om vir myself te kan voorsien. Om my huur elke maand te betaal en ’n lewe uit die bedryf te maak- dit bestempel ek as sukses,” en haar bottel blou oë skitter


Die retrospek diversiteit van Cindy

SY

vertel ook dat sy daarvan hou om haar alleen tyd te hê en dat dit die manier is hoe sy haarself gegrond hou in die warrelwind van die bedryf. In die troebel water van roem kry Cindy dit reg om altyd nederig en dankbaar te bly. “Dit is baie belangrik vir my om nederig te bly en mense ten alle tye goed te hanteer. Ons is almal geskape tot een beeld en niemand is beter as iemand anders nie,” sê sy. Cindy is volgende jaar te siene in een van die films wat ons glo, die loket gaan laat gons, Ballade vir ’n Enkeling.

Sy vertolk die rol van Mysi Moolman. Toe ek Cindy vra hoe dit vir haar was opstel van so ’n groot film en produksie was sy totaal en al dankbaar vir die geleentheid in egte Cindy styl. “Dit is ongelooflik om die span te sien, die grimering, hare, die pre-produksie, hoe als bymekaar kom en hoe professioneel als hanteer word. Alhoewel ek al by menige sepies en reekse betrokke was, was die film ’n aanpassing. Dit vat sowat 4 tot 5 ure om een toneel te skiet, want daar is soveel voorbereiding in een enkele toneel. Mens leer net soveel meer respek vir die span aan. Hulle werk die hardste van almal. Die regisseur was ongelooflik. Mens sal maar nou nooit weet hoe goed jy gevaar het tot die premier nie, maar ek kon tenminste tevrede huis toe gegaan het elke dag op stel en goed voel, “ sê sy en glimlag warm. Teater is haar gunsteling kunsvorm. “Ek het die meeste ondervinding in teater, maar ook moet ek byvoeg dat ek film nou begin verstaan en

dit raak vir my lekker. Daar is nog baie om te leer en daar sal baie wees om nog te leer.” vertel sy. Sy glo dat elke akteur wat sy sout werd is, elke kunsvorm moet kan beoefen en Cindy vind groot bevrediging en genot daaruit om te leer en te eksperimenteer met die verskillende, diverse en soms komplekse genres in die kunste. “Ek dink ek is die tipe persoon wat verveeld sou raak as ek net een ding moes doen. As ek net film moes doen sou ek teater mis en wedersyds," verklap sy. Ons weet dat Cindy ‘n fenomenale aktrise is en in so te sê- enige karakter kan inklim, maar wie is Cindy Swanepoel as mens- sonder om ’n karakter te wees. Ons het gaan uitvind; Die see, familie, vriende, vakansie, rooiwyn en droëwors maak haar gelukkig. Mense wat ander mense min ag en wat neerkyk op ander maak haar vies. Dit ontstel haar as mense nie ander raaksien nie. Dit is in Cindy se boeke ongetwyfeld waar dat waar jy jouself in my sien en ek myself in jou, dis daar waar liefde woon. Die bedryf maak haar bang. “Daar is nooit ’n sekerheid daarin nie. Die enigste sekerheid wat jy het, is die wete dat daar geen sekerheid is in die bedryf nie.


'N MEERMIN BY HART ...die aktrise Cindy Swanepoel


Leer Cindy ken... KREDIETE: Hare, grimering, stilering: Follicle Hair Atelier / Follicle Makeup / Klere: Rococo Boutique Agter die skerms produksie: Two’s a Company Productions Fotograaf: Donavin Lovell Vervoer: Jaguar East Rand

Sy is ’n aktrise wat leef vir haar passie en sy word bestempel as een van die mees professioneelste aktrise in die land. Al haar mede kollegas praat met die grootste lof van haar. “Ek kan dit nie hanteer as iemand onvoorbereid of onprofessioneel is nie. Berei voor, ken jou woorde en samewerking is belangrik. As almal in ’n professionele hoedanigheid saamwerk en glo in die produk, kan dit net goed wees. Dit is ook grootliks te danke aan my agtergrond in kinder teater wat die fondasie van dissipline neergelê het,” sê sy. Sy glo as mense vir mekaar luister en wanneer ego nie ’n rol speel nie, kan baie vermag word. Proesstraat was vir Cindy ’n persoonlike uitdaging en loopbaan hoogtepunt terselfdertyd. “Komedie is geen grappie nie,” sê sy al laggend. Cindy noem uit die staanspoor Alby Michaels se naam. “Hy het nog altyd vir my die kans gebied om uitstekende teater te kon doen wat my uitdaag,” vertel sy. Sy sou sê haar beste en slegste eienskap is die feit dat sy mense kan gelukkig maak, sy gee werklik om en sy is hardwerkend, maar belangrikste is die feit dat sy altyd onthou waarvandaan sy kom. Sy sê selfsug is sekerlik een van haar slegste eienskappe. “As ek my eie spasie nodig het, moet ek dit kan kry. Ek hou van my oefening, slaap en alleentyd en ek sou sê dit is bietjie van ’n slegte eienskap.” Haar Nuwejaarsvoorneme is om harder te oefen, gesondheid en om mooi na haarself en haar liggaam te kyk. Sy wil meer gee in die nuwe jaar. Almal wat Cindy goed genoeg ken sal weet dat sy die tipe mens is wat glo in die goed, die gesegde agterop ’n suikersakkie lees, ons laat glo dat ons swerwers is wat na nuwe sleutels soek en sy is die mens wat nie net sterk glo in haar basiese beginsels nie, maar ook wat gee, liefde sprei en lig bied waar daar ’n donker hoekie is. Ek het Cindy gevra om ter afsluiting van haar wysheid met ons te deel en as sy ’n lewens-mantra kon hê, wat sou dit wees, na ’n oomblik van diep denke het sy die te sê gehad; If you want to be happy- be If you have good thoughts, it will shine through your face like sun beams and you will always look lovely. Sy is die mens wat jou maak knipoog en dans in die reën. Die wind sing haar naam en haar siel is in die see-horison. Sy is Cindy Swanepoel, die gypsie is in haar oë en haar hart is ’n kandelaar vol sterre wat sy sonder agenda oral sprankel. Dankie Cindy vir jou wysheid en liefde, want ons almal weet tog dat daar niks beter as liefde is nie. Volg die wysheid van jou hart en vat die pad van jou diepste self, daar sal jy jou alles vind. Sy gee haar sonlig verniet en daar waar die skadu’s deur ons siel gietons sien jou daar waar die son se traan verdwyn. Tot in ewigheid en elke dag daarna.

xxx





loedbroers

Vir ons

Foto's deur Donavin Lovell

B

Vir ons land, vir ons Taal, vir ons volk, vir ons God...

Dit is die leuse van nog ’n meesterstuk reeks van Hykie berg - Neels van Jaarsveld - Altus Theart - Gustav Gerdener die veteraan skrywer, akteur en teater guru, Deon Opperman. Ons was toegelaat om ’n dag op stel deur te bring van die nuwe KykNET dramareeks, Bloedbroers, Die konsep van Bloedbroers het ontstaan na Donkerland- ook ’n wat volgende jaar die kykers se hartsnare gaan aanraak en baie bekende Deon Opperman reeks. Deon vertel dat niemand nog emosies op alle vlakke gaan prikkel. die geskiedenis van 1914-1948 vertel het nie. “Hoe meer ek navorsing oor die tydperk gedoen het, hoe meer het dit my As ek so kyk na die stel, die akteurs en die groep mense agter geïnteresseer”, vertel hy. die skerms, dan praat ek nie eers van die skryf span nie- gaan Bloedbroers weereens ’n wegholsukses reeks wees. Die akteurs beskik onder andere oor Altus Theart, Hykie Berg, Gustav Gerdener, Neels van Jaarsveld, Zetske van Pletzen, Rolanda Marais, Marli van der Merwe en Jenna Dunster. Die grimeer en spesiale-effek kunstenaar laat ons in dat alhoewel die reeks oor die tydperk van 1914 tot 1948 afspeel- speel dieselfde akteurs regdeur die reeks en word verouder deur grimering. Ons het paar van die video’s gesien van vorige Deon Opperman Die ekstra's opnames tydens die media lesing en die kwaliteit produksie "Through the heart to the head. Die kykers moet is eenvoudig net puik. emosioneel kan vereenselwig met die storielyn" Met ons aankoms by Constitution Hill was die produksiespan slaggereed vir die media en die dag op stel. Die akteurs het ons Die epiese dramareeks volg die lewens van vier jongkêrels – hoflik gegroet, maar mens moes soms twee keer kyk om hulle armblanke mynwerkers, wat onwillekeurig by die Rebellie van te herken deur die spesiale-effek grimering en oudtydse 1914 betrokke raak. Wanneer die Rebellie op ’n nederlaag uitloop, kleredrag, wat so mooi inpas by die era van die reeks. vind ons vier helde hulself by ’n kruispad- gaan aan soos vantevore, Deon Opperman asook Sean Else, wat handjie bygesit het met die skryf van Bloedbroers, beantwoord graag die media se vrae en Deon se passie vir skryf, storievertelling en die reeks is onvermydelik. Pols het ook die voorreg gehad om, om ’n tafel met die genie-skrywer te sit en in sy enorme kennis te delf en ook meer uit te vind oor Bloedbroers.

of veg vir ’n beter vryheid. Hulle maak die keuse om te veg, elk op sy eie manier. Daar en dan sny hul hulle hande, deel hul bloed en lê ’n eed af om bloedbroers te wees, tot aan einde van dae. Maar om bloed te deel en julself bloedbroers te sweer is een ding. Om deur al die draaie en nadraaie van die lewe steeds daardie eed te eer, is iets heeltemal anders, veral as jou lewens keuses jou uiteindelik na die teenoorgestelde kamp as die res van jou bloedbroers lei. Volg op die volgende bl.


Foto's deur Donavin Lovell

Ek het Deon gevra hoe hy dit keer na keer regkry om sulke suksesvolle en manjifieke dramareekse te skryf. Hy vertel dat solank die gehoor die storie kan voel en onthou sal dit ’n sukses wees. “Through the heart to the head. Die kykers moet emosioneel kan vereenselwig met die storielyn, en nie net ingelig word oor die era nie, maar ook voel as hulle daar was, hulle moet elke gebeurtenis, situasie en storie saam meeleef” sê Deon met passie in sy oë.

Deon Opperman

en ’n storie met ’n hartsgevoel aan mense te bring. Dit is baie lanklaas dat daar ’n Afrikaanse drama met sulke goeie stel- en kostuum ontwerp, uitmuntende regie en spel uit die boonste rakke deur ons land se beste akteurs op die televisie aangebied gaan word. Die atmosfeer op stel is rustig, die span is gefokus en die produk is puik. Ons kan nie wag om die dramareeks volgende jaar op die kassie te sien nie. “True art never gives answers, it only let you understand the question better,” wyse woorde van ’n fenomenale manDeon Opperman. Kyk uit vir Bloedbroers op kykNET in 2015– beleef jou wêreld in Afrikaans

Met Kruispad, Hartland, Donkerland en nou Bloedbroers het Deon ’n breë kennis oor ’n enorme deel van ons geskiedenis. Hy vertel dat geen era vir hom uitstaan as ’n gunsteling deel van ons geskiedenis nie, omdat elke deel van die geskiedenis oor ’n ander spesiale storie beskik. Hy vat ons deur ’n reis van geskiedenis en sy passie word uitgebeeld soos hy opstaan en verduidelik met sy hande as ons aan ’n interessante deel van ’n sekere era aanraak. Hy is baie in sy skik met die akteurs. “Hulle is briljant en dra die 550 bladsye teks wat ek geskryf het vir die reeks, na lewe. Die produk is goed” sê hy met ’n sekere tevredenheid. Dit is geen geheim dat die man ’n genie is nie. Hy is gebore om goeie-

Van links agter:

Hykie Berg - Neels van Jaarsveld Altus Theart - Gustav Gerdener Voor (Skrywers):

Sean Else - Deon Opperman



LADY Gi Be l l low s

Premiere South African-born film makers are bringing Hollywood home!

Jevon in Bester rt a M

T

he 28th of November we attended the premiere of Leading Lady.

The red carpet was rolled out at Cedar Square Johannesburg to host some of the biggest names in the film industry. Everyone came together to celebrate the amazing and growing filmindustry in South-Africa, and to see the award acclaimed film for the very first time. With Johannesburg’s city lights being the perfect backdrop for this glamorous evening it is bound to go down in true SouthAfrican spirit. The movie might be about #BoervsBrit, but this is the golden city in all its glory. This is proudly South-African.

Bo Ha k van nn a G Bler k ro ble r

Henk Pretorius Claudia Hamman

The foyer was packed with celebrities from all areas of the industry. As the MC, Martin Bester, from Jacaranda FM, announced each actor and role player in Leading Lady, while Leading Lady tells the story making their way down the red carpet, all waited in anticipationof an aspiring British actress, to see the movie on the silver screen. We were entertained by Jodi Rutherford, who persuades Kobus Willemse, a Matthew Mole, who also done the soundtrack of the film.

ltz rg Sto ensbu e r d R An van da mi l

farmer from Brandfort, to Br u As we all made our way to the cinemas with popcorn, the prepare her for a role in a major movie did not disappoint. It has a great story, humour, love and film as an Afrikaans war heroine. In return Jodi undertakes to arrange and direct the annual drama combined. concert at the Willemse farm. The film was directed by SA-born, Henk Pretorius and As in any good film there are quit a few interesting twist and Llewellyn Greeff (Londen-based) and features international turns. Brümilda’s acting skills shows off in a great piece of actors Gil Bellows (Ally McBeal) and Katie McGrath work and our actors in SA are undoubtedly on the same level (Dracula) and also SA’s own Brümilda van Rensburg and Leading Lady is showing in Cinema’s now and will be on Bok van Blerk. DVD soon

Leading Lady



This is no fluke, this is a decade of success coming together in one magazine.

The exclusive first ever ell all story of

P

Pols Magazine

ols Magazine is no overnight success story and it is

almost a decade of dedicated hard work, building relationships and establishing a strong brand to become the success it is today. Pols reached massive success in 8 months. “Even though some might think it is a fluke, it is everything but. We have and still work many hours, put in a lot of effort and try to keep a extremely high standard at all times,” said Janine Snyders, Editor-In-Chief of Pols Magazine. “We are so very blessed to have had this mesmerizing journey thus far and the best feeling in the world is to know and see that we as magazine can create the platform, not only for arts to excel, but to enlighten a life or to touch a heart, it is the most wonderful feeling” she added.

Janine, Surina, Michelle Pols reached over 170 000 people per month with their out of the box approach to stories and creative cover shoots. In only 4 months their Facebook page grew to nearly 10 000 likes. “It is humbling to see the results of a great team involved, being rewarded with positive outcomes. We are only as good as the people we surround ourselves by and for that we are extremely grateful,” said Janine. Pols cover shoots includes: • The three top hairstylists and internationally awardwinning trendsetters, Frikkie de Jager, Yvonne Bryson & Maria Gough, together on one cover. • An all kykNET glitz and glamour shoot with the very glamorous presenters of the journal program Bravo!, Tracey Lange, Hannes van Wyk and Robbie Kruse, together on a cover for the very first time ever. Collaborating with Elli-Nicole, FDJ Diamonds & gems and The Halloway Collection making this our most price-worth cover to date with an estimate of R2 mil worth of jewelry on set the day of the shoot.

Pols is a proper coffee-table magazine and not an advertising booklet. We want to keep it fresh and all people of the broad public to conform to each article in some way or another. Our editorial is exclusive and we aim to bring loads of very firsts to the table. Pols have had huge media success with this different approach and revolutionary type of magazine. It is most certainly a very first for SA to have such a magazine of highest quality distributed FREE. Pols is excited to announce that KykNET, Jacaranda FM, Mango Airlines and Jaguar/ Land Rover East Rand are part of our ever-growing journey, giving people very exclusive behind-the-scene moments, articles and we are excited to collaborate with some of the biggest brands in SA. We aim to bring people the story behind the story, the never-before-heard moments and the work that goes into a product that we are not always • The South-African elite aerobatic display team- The aware of- and also to share different areas of all your Silver Falcons. Pols had the honour to see a private display of urban, creative, business oriented and/or heartfelt the amazing team and to have an in-depth look at the aircrafts pieces of life with readers all over the world. and interview with the pilots at AFB Waterkloof. • A seven-man cast that blew the minds of SA in 2014 of In the director’s seats are the very close motherMy Boetie se sussie se ou. A theatre production with some of daughter trio of Surina, Michelle and Janine Snyders. the best actors in SA that includes; David Rees and Hennie “Not only is it an absolute joy to share every part of Smit. every journey with your closest companions, it is the • Our Dec cover is our very first solo cover with the safest feeling to have, knowing that when one fail, the beautiful actress Cindy Swanepoel in a bohémien look. Tapping others are right there to lift you up. I. Will never ever be into her most inner-deepest self as actress, artist and person. able to do anything without my mother and sister. They Next page -----are my wings, my life and my soul mates,” Janine said.

"Always stay humble, despite of your success and never think you are better than the system. It has an ugly way to knock you right back down. Success is being able to say you did your best, how big or small the task might have been.”

Janine Snyders


History: Where it all began The trio made their mark when Reën Produksies was established in 2007. This dynamic trio truly has an astonishing business sense. Reën Produksies - a function coordinating-, artist management- and marketing company. Because of the success that Reën Produksies has achieved, Janine had to extend her business to accommodate the work load coming from all directions, thus, Snyders, Liebenberg & Augusta was born. A partnership PR business that specializes in brand building, media liaison and PR for all public figures and big companies. Some of the highlights Reën Produksies and SL&A can add to their list includes: * The Rapport Ons Sing Jou Taal Toti music festival in Amanzimtoti with eight of the biggest names in the Afrikaans music scene. More than 4 000 people rushed through the gates to enjoy this event. This was also Amanzimtoti's first Afrikaans music festival. * Bok van Blerk's visit to Amanzimtoti is still seen as one of the most successful events in Toti's history. *Reën Produksies also had a hands-on approach in this time to help with the launch of a new local newspaper UpperCoast Fever. * The OppiPlaas festival was hosted for the first time in Oranjeville in 2010. This was a charity event where Reen Produksies combined efforts with Lianie May to raise funds for the community. In 2011 the first F1 boat race kicked off at the Oppiplaas festival making OppiPlaas a festival per land, air and water and nominated as one of the best festivals in 2011. More then thirty artists performed at this event in 2010 and 2011 and more than 10 000 people attended this marvellous festival.

* The Rapport Lianie May Boeremeisietoer where Reën Produksies, Lianie May and Rapport toured the country as well as the ATKV-resorts during the Soccer World Cup, is still a talked about subject. Pasella even did an exclusive behind the scenes shoot and it was broadcast nationally on SABC 2. * The Gospel in Afrikaans production was hosted in Springs and more than ten gospel singers were part of this quality event. Names such as Ronell Erasmus, Willie Joubert, Rudi Muller en Nedine Blom were all associated with this production. Kruiskyk as well as Radio Kansel covered the event and the event was a total sell-out with a waiting list to keep in mind. * Juanita du Plessis's KZN-tour was such a success that there was no dry seat in the house. Potential for tentative shows and tours also exist. * Snyders, Liebenberg & Augusta hosted clairvoyant, psychic and medium, Marietta Theunissen's media tour during her visit to SA in June 2012 to launch her brand new book. During 2012 Snyders, Liebenberg & Augusta handled all Marietta and Julia Theunissen's Media, Marketing, PR and brand imaging and was also involved in an international television series 'Open Mind with Marietta Theunissen'. We reached about 7.2 million people during 2012 with media interviews with Marietta and Julia Theunissen. All organized and overseen by Snyders, Liebenberg & Augusta. * SL&A has also helped to build the author, super model, singer and entrepreneur, Andries Hendrik Potgieter’s, brand. *In 2013 they hosted Marietta Theunissen on stage and had a sold out show at Emperors Palace bringing Open Mind series to more than 700 people live on stage. * Media we have organized over the years includes: - KykNET: DKNT, DKNT Gospel, Kwêla, Jukebox, Roer!, JiP, Glitterati, Tuine en Tossels, Bravo!, and Maatband. - SABC: Pasella.

Next page ------


_The untold Pols story continues_ * Radio - Jacaranda FM, Bok Radio, East Rand Stereo, VCR, Overvaal Stereo, IFM, Radio Houtstok and many more * Print media: - Sarie, Vrouekeur, Finesse, Huisgenoot, Huisgenoot Tempo, You Rapport, Sondag, Die Burger, Beeld, Tygerburger, Bride Guide/Bruidgids, local community newspapers and more.

It has an ugly way to knock you right back down. Success is being able to say you did your best, how big or small the task might have been.” Janine closes off by. Pols magazine hopes to shine a light and to grow profusely in the next year expanding to different parts of SA and internationally, still collaborating with some of the biggest brands. “Umbuntu – I am because we are“

They consist of a team specialist in all media and brand imaging areas to offer an all in one PR, brand and media experience. We encourage you to join Pols Magazine on Facebook to see this entrepreneurs building an empire and carving their way in the entertainment industry. “It is not an easy task and it is not all glitz and glamour, but it is the most rewarding business. Not always financially, but once you taste show business, you would not want to do anything else. There is no easy road nor shortcuts, you need to work hard, knock on the right doors, persevere, endure and work hard. Always remember, with great power comes great responsibility and you need to know to saddle up and enjoy this heck of a ride. Always stay humble, despite of your success and never think you are better than the system.

Pols Magazine

glitz is not all ding it d n a task ewar an easy it is the most r ut once you t o n is b “It our, but t to do ancially, and glam Not always fin would not wan hortcuts, . s business w business, you o easy road or ht doors, o n taste sh else. There is knock on the rig s y anything to work hard, ork hard. Alwa at d e w you nee , endure and ower comes gr addle up e s persever er, with great p ed to know to ay humble, e rememb ility and you n ride. Always st you are better responsib y this heck of a nd never think knock you and enjo f your success a an ugly way to to say you o despite system. It has s is being able might have k s than the ck down. Succe or small the tas right ba best, how big y. d to b did your nine closes off shine a light an g to in a been.” J gazine hopes to xt year expand , y a e Pols m fusely in the n d internationall est brands. o n g grow pr parts of SA a ome of the big different borating with s se we are“ u still colla u – I am beca t “Umbun


Is your business FF?? (Female Focused)? WOMEN AND BUSINESS

W&B is an Online Marketing Company with a Business directory, where FF (Female Focused) companies can list their companies. We also have a call centre that will assist you when you need something and can't find it. We will then try and find the service or product for you! However, you need to register and list your services on the website! For only R350 p.m. your company will be listed on the website and the call centre will be able to send business your way.

Help us to help each other.

Visit our website at www.womenandbusiness.co.za Contact: christa@womenandbusiness.co.za /0861 777 999


W&C women & cars

Women & Cars S

imply browse through our cars online showroom. You can choose from new cars, used cars, luxury cars, second hand cars, even demo cars . . . Our Call Centre is a selection of makes, models there to assist you. and colours. No matter what you have in mind, one click makes finding the type of vehicle you're looking for so easy. Our Call Centre is there to assist you. If you need assistance, call our call centre ladies and they will find your dream car for you for free! A free service to you! We have reputable, women friendly dealerships that advertise their vehicles with us. Women and Cars, the quickest, smartest way to turbo-charge you’re buying, or we arrange: Test Drives, Vehicle Insurance, Vehicle Finance, Delivery Solutions, Car Reviews Cars2buy has various affordable packages for dealerships that would like to advertise their vehicles on our website. Our Call centre follows all the leads up and try to establish a meeting on behalf of your dealership. Our system also makes provision for dealerships to buy trade units from each other.

OFFICE: 0861 333 999 Christa Brits Email: christa@womenandbusiness.co.za



WellNessence Spa @ Stable Inn Where beauty is more than skin deep

W

With your treatment one is transported to a place of total peace and serenity by the sheer beauty and distant sounds of birds and horses call. Our Facility, nested around an abundance of bird life and surrounded by beautiful landscapes, and breathtaking views offer you the serene setting to renew your body, mind and soul. Combine your Spa experience with all that Stable Inn has to offer- best venues for functions, conferences, wedding, caravan and accommodation facilities. From warm hospitality and famous buffets at the restaurant, elegant halls and world class accommodation, this will all add to your peace of mind when floating away with your tranquil treatments. Our Passion – we pride ourselves in understanding our clients’ needs as well as delivering our best service and attention to detail to each individual’s therapeutic session at WellNessence Spa. Our aim - alleviating stress in whichever way possible to allow you to enjoy whatever the occasion for visiting the Spa at Stable Inn. Secure fond memories for our guests while delivering professional service and excellent quality with affordable prices

WellNessence Spa (opened 2 Aug 2014) has a quiet presence and a distinct natural feel which allows you to melt away in the tranquillity that nature has to offer.

Ben kruger, Mandi, Frans Swart & David Rees

Contact us

Mandi Hewitt

Contact us Physical Address: 11 Vlei road, Strubenvale

Email: mandihewitt@live.co.za Facebook: WellNessence Spa Mandi Hewitt 078 048 9361

Treatments Offered at WellNessence Spa: • Facials – Relaxing- and Deep Cleansing Facials with ENVIRON (proudly South African Product) • Massages “where feeling good is more than just a state of mind”-Allow us to relieve any tension from your muscles through our variety of massage techniques: Aromatherapy, Hot Stone, Swedish or sports Massages • Grooming – Waxes, Tinting and Shaping • Wellness Enhancers- Full Body Exfoliations, Lymph Draining, Basic Reflexology • Hands & Feet- Manicures and Pedicures (including optional candle wax massages)

Working hours: 8-5 Mon- Sat (Not closing in December)

Owner Mandi Hewitt 24 Years of age Matriculated 2008 at Hoërskool Hugenote (Springs) Holistic Massage Course- Healing Hands International (Centurion) 2009 ENVIRON Skin Care ProductProfessional Training Course Certificate 2013




Barney Simon with some of the walkers

Jacaranda FM’s Sisters with Blisters walk

T

he fight against abuse gets a helping hand of R400 000 From Jacaranda FM’s Sisters with Blisters walk 22 November 2014, Saturday, Montecasino – R400 000 was raised by Jacaranda FM and its listeners at the Sisters with Blisters event, to help woman and children affected by abuse and violence. Over 5000 men, women and children and pets took to the streets in Fourways for the 5km fundraising walk to raise awareness of the plight of woman and children in solidarity with the 16 Days of Activism campaign. The cheque was handed over by Jacaranda FM General Manager Kevin Fine to Women and Men Against Child Abuse (WMACA), a non-profit organisation committed to fighting for the rights of the child and to end the abuse of children in South Africa through a multifaceted and aggressive offensive against any form of abuse and gender violence.

2014

Women from the South African Police Services Provincial Family Violence, Child Offences and Sexual Offences Unit made it clear that they firmly stand by the work that they do by trading in their working shoes for walking shoes and showing their support. Martin Bester, Jacaranda FM personality had this to say, “Today’s turnout is amazing and I am happy to have been part of it. For me there are at least two reasons why we are doing this; firstly to present the survivors and victims of abuse with our support and secondly to send a very strong message out to the perpetrators and the authorities that we are serious about this issue. It is unacceptable!” The money raised from Sisters with Blisters will go towards the ongoing work of WMACA which provide ongoing support to the Kidz Clinics which provide a range of comprehensive, professional, CHILD-FRIENDLY treatment services to the victims of child abuse.

In its 8th year, Sisters with Blisters is attended by South Africans from all walks of life who are united in a single cause to let the healing begin and to support those who are the victims of abuse. Jacaranda FM’s DJ’s Rian van Heerden, Martin Bester, Barney Simon and Frankie du Toit were there to show their support along with celebrities Rosie Motene, Jason Greer, singer Nadine and actor Brandon Auret.

Jacaranda FM GM - Kevin Fine handing the cheque to Women and men against Child abuse

Ambassador Rosie Motene with DJ Martin Bester




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.