Brandwag aansoekvorm 2016

Page 1

Die Brandwag Hoërskool

ID-FOTO VAN AANSOEKER R

Telefoon: 041- 922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 – 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: www.brandwag.co.za

Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL VOLLE NAME EN VAN (Leerder)

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Toelatingskwitansie nr:

ID Ouer 1

Adres

Graad

Datum

Geboortesertifikaat:

ID Ouer 2

Doodsertifikaat

Oorplasing

Rapport

A. TOELATINGSVEREISTES Die Brandwag Hoërskool se beheerliggaam bepaal dat slegs leerders wat aan die volgende vereistes voldoen en die voorwaardes aanvaar, as skoliere toegelaat sal word:

1.

Die skoolreëls wat deur die ouers, leerders en beheerliggaam goedgekeur en van tyd tot tyd hersien word, moet stiptelik nagekom word. In besonder die reëls met betrekking tot optrede, gedrag, voorkoms en skooldrag soos voorgeskryf.

2. 3.

Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating.

4.

Daar word van elke ouer / voog en leerder verwag om hom / haar te vereenselwig met die karakter van die skool.

5. 6. 7.

Die finale goedkeuring vir toelating bly die diskresie van die beheerliggaam.

8. 9. 10. 11.

U sal voor einde September verwittig word of die aansoek om toelating suksesvol was al dan nie.

Leerders moet voldoen aan die ouderdomsvereistes soos deur die onderwyswet vir elke graad bepaal word.

Keuring vir hertoelating sal jaarliks gedurende September plaasvind. Wanneer hierdie vorm ingehandig word, sal u ‘n nommer ontvang wat ‘n aanduiding is van u kind se posisie op die waglys. Bewys van fisiese adres bv. afskrif van water- en ligterekening moet aangeheg word. Afskrif van beide EIE ouers se ID asook leerder se geboortesertifikaat / ID. BEIDE (BIOLOGIESE) OUERS MOET VORMS TEKEN! Andersins doodsertifikaat!


Die Brandwag Hoërskool

LET WEL! VOLTOOI IN DRUKSKRIF ASSEBLIEF Maak slegs ‘n kruisie waar van toepassing

B. VERBINTENIS MET DIE BRANDWAG HOëRSKOOL Het u al voorheen hier ingeskryf?

JA Jaar …..

NEE

Van watter skool kom u?

Faksnr. van vorige skool

(

)

Telnr: van vorige skool

(

)

In watter provinsie is skool geleë? Vorige skool se posadres:

Beide ouers

STATUS VAN GESIN Voogde

Stiefpa

Geskei:

bly by pa

Stiefma

Geskei:

bly by ma

Pa is ‘n wewenaar

Vervreem:

bly by pa

Ma is weduwee

Vervreem:

bly by ma

C. BESONDERHEDE VAN LEERDER (NB! AFSKRIF VAN GEBOORTERSERTIFIIKAAT OF IDENTITEITSDOKUMENT MOET AANGEHEG WORD!)

VAN:

NOEMNAAM:

GESLAG: Manlik Vroulik VOORNAME: LEERDER SE SELFOONNOMMER:

HUISTAAL Afrikaans

Afrikaans en Engels

Engels

Ander (Spesifiseer)

Geboortesertifikaatnommer

Posisie in gesin

van

ANDER KINDERS IN HIERDIE SKOOL

TOEL NR.

1. Voorname en Van

Gr.

2. Voorname en Van

Gr.

3.

Gr.

Voorname en Van

DOKTER:

TEL. Nr.:

KRONIES:


Die Brandwag Hoërskool

D. BESONDERHEDE VAN BIOLOGIESE OUERS: NB! INDIEN ‘N OUER OORLEDE IS, MOET ‘N AFSKRIF VAN DIE DOODSERTIFIKAAT INGEDIEN WORD. VADER

E-posadres: Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam:

Beroep:

Permanente woonadres:

Werkgewer: Werkgewer adres:

Poskode:

Poskode:

Tel. nr. (H)

Tel. nr. (W)

Sel. nr:

Permanente posadres:

Naam en adres van naasbestaande / vriend (in noodgevalle) Tel. nr.:

Poskode: Verwantskap:

ID-no:

MOEDER

E-posadres : Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam:

Beroep:

Permanente woonadres:

Werkgewer: Werkgewer adres:

Poskode:

Poskode:

Tel. nr. (H)

Tel. nr. (W)

Sel. nr:

Permanente posadres:

Naam en adres van naasbestaande /vriend (in noodgevalle) Tel. nr.:

Poskode: Verwantskap:

ID-no:

Slegs vir amptelike gebruik Waglysnommer: ………… Toelatingstatus:

Goedgekeur

Nie goedgekeur nie

Rede (s) indien nie goedgekeur nie………………………………………………………………………………………….. …………………………………………………………………………………………………………………………………… Handtekening: ………………………………………………

Datum: ……………………………….


Die Brandwag Hoërskool

E. AKADEMIESE BESONDERHEDE

LEERAREAS GRAAD 8 EN 9 VERPLIGTE VAKKE

VAKKEUSE GRAAD 10, 11 EN 12 VERPLIGTE VAKKE

AFRIKAANS HUISTAAL

AFRIKAANS HUISTAAL

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE OF ENGLISH HOME LANGUAGE

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE OF ENGLISH HOME LANGUAGE

LEWENSORIËNTERING

LEWENSORIËNTERING

WISKUNDE

WISKUNDE OF

NATUURWETENSKAPPE (NW) MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPE (MSW)

WISKUNDE GELETTERDHEID KEUSE VAKKE (ENIGE 3)

TEGNOLOGIE (TEG)

BESIGHEIDSTUDIES

KUNS EN KULTUUR (K&K)

FISIESE WETENSKAPPE

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

GEOGRAFIE GESKIEDENIS GASVRYHEIDSTUDIES INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP (IGO) LEWENSWETENSKAPPE MUSIEK REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE REKENINGKUNDE TOERISME VISUELE KUNSTE

LW! Keusevakke (Gr. 10 – 12) sal slegs aangebied word indien genoegsame leerders daarvoor registreer!


Die Brandwag Hoërskool

F. BUITEMUURSE AKTIWITEITE 1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun / dogter aan die buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. (Die opvoedkundige waarde van buitemuurse aktiwiteite kan nie genoeg beklemtoon word nie, daarom beveel ons aan dat ‘n leerder aan ten minste twee aktiwiteite sal deelneem.)

2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van medikasie / hospitalisasie indien van toepassing.

3. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling / chirurgie vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid.

4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let! (Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, asma ens.) …………………………………………………………………………………………………............. ……………………………………………………………………………………………….................

5.

Naam van mediese fonds: Lidnommer:

Hooflid:

6. Sport en / of kultuuraktiwiteite beoefen by vorige skool: ………………………………………… ……………………………………………………………………………………………………………. ……………………………………………………………………………………………………………. Skoolfonds sluit nie die volgende in nie: revue, matriekafskeid, toere ens.


Die Brandwag Hoërskool

G.

INLIGTING AANGAANDE SKOOLGELD

Die Brandwag Hoërskool is ’n skoolgeld-betalende skool. Dit is ons skool se strewe om u kind van die beste moontlike opvoedingsgeleenthede en fasiliteite te voorsien. Dit kan slegs geskied indien elke ouer ons ten opsigte van skoolgeld steun en sy deel bydra. Sonder skoolgeld is dit onmoontlik om uitgawes ten opsigte van akademiese onderrig, instandhouding en opgradering van die skoolgebou en –terrein en die uitvoering van kultuur- en sportbedrywighede te behartig. Skoolgeld word jaarliks deur die finansiële komitee van die beheerliggaam, na ’n begrotingsvergadering met die ouers, vasgestel. Dit is wetlik afdwingbaar(dus verpligtend) ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996. Skoolgeld is aan die begin van die jaar vooruitbetaalbaar. Met goedkeuring van die beheerliggaam kan skoolgeld in paaiemente, deur middel van debietorders, betaal word. Indien een maand se betaling oorgeslaan word, word die hele jaar se skoolgeld betaalbaar. Alle skoolgeld moet teen 30 November vereffen wees. Skoolgeld vir 2015 is as volg: R11 500 per leerder per jaar. Die skoolfonds vir 2016 sal vasgestel word tydens ’n begrotingsvergadering, in die vierde kwartaal. Ouers sal weer aan hierdie vergadering herinner word. Indien u van mening is dat u ingevolge bogenoemde wet kwalifiseer vir gedeeltelike vrystelling van betaling van skoolgeld, kan u die aansoekvorms by die finansiële kantoor afhaal. U sal elke maand ’n rekeningstaat ontvang. Alle navrae moet met me. C. Swanepoel of me N. Visser, by telefoonnommer (041) 922 8188), bespreek word. Hulle sal Maandae tot Donderdae vanaf 08:00 tot 14:00 en Vrydae tot 13:00 beskikbaar wees. Onderteken te ……………………………….. op hierdie………. dag van …. ……..20……….

………………………………… …………………………………… Handtekening (Vader ) Identiteitsnommer ………………………………… …………………………………… Handtekening (Moeder ) Identiteitsnommer


Die Brandwag Hoërskool

H.

WYSE VAN BETALING VAN SKOOLGELD

Leerder se naam en van:

Graad:

Toelatingsnommer:

Besonderhede van rekeningpligtige: Ouer 1 en Ouer 2: Van

Volle voorname

Titel

E-posadres vir maandelikse state:

ID NOMMER

PASPOORTNOMMER

Motorlisensienommer

Neem asseblief kennis:  Skoolgeld is verpligtend en vooruitbetaalbaar vir die jaar op die eerste dag van die skooljaar.  Indien dit nie moontlik is om skoolgeld eenmalig te betaal nie, kan u skoolgeld maandeliks voor die 3de (derde) van elke maand betaal. Die laaste paaiement is betaalbaar voor of op 30 November.  Indien u gebruik wil maak van vrystelling van skoolfonds, moet u as ouer die aansoek op die eerste skooldag van die jaar by die finansiële kantoor afhaal.

Betalingsopsies

(Dui asb. aan hoe u u betalings wil doen)

Maandeliks voor die 3de van elke maand Eenmalige betaling van jaarliks skoolfonds voor 31 Januarie 2016 (Korting van 5% op uitstaande bedrag na meriete word toegestaan) Per debietorder

Bankbesonderhede: Nedbank Uitenhage Rekeningnommer: 126 3055 303 Takkode: 126-317 Verwysingsnommer: U kind se volle naam en van Faks nr vir bewyse: 041 922 7354 E-pos vir bewyse: finansies@brandwag.co.za


Die Brandwag Hoërskool

I.

ONDERNEMING DEUR OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER

Ek verklaar:

1.

Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is.

2.

Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word.

3.

Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaardelike oortreding van hierdie reëls.

4.

Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie): …………………………………………………………………………………………………

5.

Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/1944.

6.

Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste.

7.

Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag 'n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. LW! Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld.

Onderteken te ……………………………….. op hierdie………. dag van …. ……..20………. ………………………………… Handtekening (Ouer )

…………………………………… Identiteitsnommer

…………………………… Handtekening (Leerder)


Die Brandwag Hoërskool

J.

KONTROLELYS (Bylaag A) – OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met ‘n kruisie en onderteken

NAAM: ……………………………………………..

Rek nr: …………………………………..

Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1.

2. 3. 4. 5. 6.

Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2015) beloop R11 500 per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien “JA” kom haal asseblief ‘n aansoekvorm by die finansieskantoor.) Wil u graag hulp ontvang met die indiening van die aansoek? (Vra asseblief hulp by die finansieskantoor) Het die skool u van ‘n aansoekvorm vir die korting voorsien? (Kom haal asseblief ‘n aansoekvorm by die finansieskantoor.)

S G ZIETSMAN SKOOLHOOF

............................................................ Naam van Ouer

………………………………… S G ZIETSMAN SKOOLHOOF

…………………………………….......... HANDTEKENING VAN OUER

Datum: ...................................

…………………………………………….................... Naam van Leerder

Skoolstempel Graad …………. / ………….

Ja Ja

Nee Nee

Ja

Nee

Ja

Nee

Ja

Nee

Ja

Nee


Hoërskool Brandwag

K. ONDERNEMING DEUR OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Ek verklaar: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaardelike oortreding van hierdie reëls. 4. Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie): ………………………………………………………………………………………………… 5. Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/1944. 6. Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste. 7. Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag 'n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. LW! Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Onderteken te ……………………………….. op hierdie………. dag van …. ……..20………. ………………………………… Handtekening (Ouer )

…………………………………… Identiteitsnommer

…………………………… Handtekening (Leerder)


Hoërskool Brandwag

KONTROLELYS (Bylaag A) –OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met ‘n kruisie en onderteken NAAM: ……………………………………………..

Rek nr: …………………………………..

Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1.

2. 3. 4. 5. 6.

Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2015) beloop R11 500 per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien “JA” kom haal asseblief ‘n aansoekvorm by die finansieskantoor.) Wil u graag hulp ontvang met die indiening van die aansoek? (Vra asseblief hulp by die finansieskantoor) Het die skool u van ‘n aansoekvorm vir die korting voorsien? (Kom haal asseblief ‘n aansoekvorm by die finansieskantoor.)

S G ZIETSMAN SKOOLHOOF

………………………………… S G ZIETSMAN SKOOLHOOF Datum: ...................................

............................................................ Naam van Ouer …………………………………….......... HANDTEKENING VAN OUER ……………………………………………................... Naam van Leerder

Skoolstempel Graad …………. / ………….

Ja Ja

Nee Nee

Ja

Nee

Ja

Nee

Ja

Nee

Ja

Nee


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.