26
DIE BONTEBOK
Horst Kettner en Francois Rossouw kuier saam in sy trofeekamer
KAAPJAG LÊ BESOEK AF BY - HORST KETTNER
K
aapjag het gaan kuier by Horst Kettner, slegs een van twee Kaapjag lede wat al die gevorderde jagtoekenning ontvang het. Wat behels hierdie gevordere jagtoekenning? ‘n Lid kan die gevordere jagterstoekenning van Chasa ontvang slegs as hy of sy ‘n (1) Chasa bekwaamheidsertifikaat verwerf het, (2) en ten minste nog twee Chasa kursusse suksesvol voltooi het, soos die Chasa boog, baanoffisier, trofee meting, handwapen of haelgeweer-kursus. Dan (3) vir ten minste 10 jaar gejag het en (4) tien verskillende spesies gejag het met natuurlik die nodige bewyse vir die jagte en spesies gejag. Horst is gebore in 1942 op Keetmanshoop in die destydse
Suidwes-Afrika. Sy Pa, Hans, was die plaasbestuurder van die plaas Styria naby Gobabis. Sy pa was van Duitse herkoms en het ge-emigreer na Suidwes-Afrika in die 1930’s van Duitsland af. Horst vertel dat die vleis wat hulle op die plaas geëet het was wildsvleis gewees. Dus, as die kaste leeg was het niemand gou dorp toe gery nie. Die geweer is gevat en die winkel was die veld. Mis skiet was ook nie ‘n aanvaarde tydverdryf gewees nie, want Horst se pa en jagmentor, Hans Kettner ammunisie was duur. ure toegedraai in dik lappe om dit Wanneer ‘n bok geskiet is deur die warm dag koud te hou. het die familie almal gehelp So is die proses elke aand herhaal. met die afslag en om die Daar is natuurlik ook baie biltong en vleis te verwerk. Daar was droeëwors gemaak. geen yskaste en koelkamers Horst sê hy het ook maar op ‘n jong gewees nie. Die vleis is in die ouderdom begin skiet. Eers met nag uitgehang om af te koel ‘n windbuks en toe later met die en dan in die vroeë oggend-