FET Literature (Grades 10–12)
Imagined Worlds: An Anthology of Poetry
(English Home Language)
ISBN Grade Genre
9781431037285 12 Poetry Anthology
Imagined Worlds: An Anthology of Poetry is a new anthology of poems written by poets from a range of countries, reflecting different time periods and styles.
The poems in Imagined Worlds: An Anthology of Poetry are arranged in themes within an accessible and user-friendly format and design. This fullcolour anthology includes photographs that aid understanding and provide opportunities for visual literacy links with the poems.
The Picture of Dorian Gray
(English Home Language)
ISBN Grade Genre 9781431037247 12 Classic Novel
The Picture of Dorian Gray is the tale of a beautiful young man, whose friend, Basil, paints a portrait of him. Dorian wishes aloud that his picture could age while he remains forever young. His wish comes true, and Dorian lives a life of self-indulgent pleasure and sin but remains physically youthful and beautiful, while the face on his hidden portrait ages hideously and increasingly reflects the evil that is growing in his soul.
Sophiatown
(English First Additional Language)
ISBN Grade Genre
9781431037254 11 Contemporary Drama
Until its destruction by government decree in the mid-1950s, Sophiatown was the ‘Chicago of South Africa’, a vibrant community that produced not only gangsters and shebeen queens, but leading journalists, writers, musicians and politicians. This play brings to life the characters, lifestyle, creativity and thinking that gave urban African culture its rhythm and style.
Strange Case of Dr Jekyll and Mr Hyde
(English First Additional Language)
ISBN Grade Genre
9781431037230 12
Classic novel
Strange Case of Dr Jekyll and Mr Hyde tells the story of kind and well-respected Dr Henry Jekyll, who has developed a potion that enables him to separate the two sides of his nature. He finds that he is able to transform into the evil Mr Hyde, who is without conscience and acts on all his darkest impulses. As time passes, Dr Jekyll finds that he is unable to control the transformations, and he begins to fear that he will permanently become Mr Hyde.
Verskuns vir Huistaal
(Afrikaans Huistaal)
ISBN Grade Genre
9781431041770 10 Bloemlesing
Verskuns is ’n uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf.
Die bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, én dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografieë, woordelyste, besprekings en vrae (kontekstueel en opstel-tipe) ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.
Die kruppel engel
(Afrikaans Eerste Addisionele Taal)
ISBN Grade
Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou boude klein gaan bly. Nou vat jy jou klip en jy drá dit, want dis wie jy is.
Tina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar sy vermoed haar biologiese pa boer op Engelsplaas – die plaas langsaan. Engelsplaas word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank ‘n engel het.
Tina gaan skool in die Engelse plaasskool Rising Star, maar sy wil graag na die Afrikaanse dorpskool toe gaan. As dit net nie so duur was nie. Toe sy van moedeloosheid wil wegloop, sê Jakob, ’n kruppel padloper, haar aan om haar regte pa te gaan vra vir geld.
Hierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat:
• ’n inleiding tot die roman
• verrykende materiaal
• vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die NKV
• ’n tweetalige woordelys, met woordverklarings
Die laaste karretjiegraf
(Afrikaans Eerste Addisionele Taal)
ISBN Grade Genre
9781431041763 11 Kontemporêre Drama
Die eerste saad vir hierdie toneelstuk is reeds vyftig jaar gelede geplant. Dit het begin met ’n storie wat Athol Fugard se ma aan hom vertel het en met sy belofte aan haar om eendag ’n toneelstuk in haar moedertaal te skryf. Met die hulp van medeskrywer Riana Steyn se navorsing oor die karretjiemense het Die laaste karretjiegraf Fugard se eerste toneelstuk in Afrikaans, tot stand gekom. Dit is die verhaal van die Geduld-gesin wat hul ouma Mieta in die Karooveld onder klippe begrawe soos dit die gebruik onder die karretjiemense is. Haar dood lei die einde van ’n leefwyse in.
Hierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat:
• ’n inleiding tot die drama
• woordverklarings
• verrykende materiaal
• vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die NKV
• ’n tweetalige glossarium
Spieëlbeelde
(Afrikaans Eerste Addisionele Taal)
ISBN Grade Genre
9781431039715 12 Kortverhaal bundel
Verken die wye verskeidenheid van kortverhale in Afrikaans met Spieëlbeelde. Hierdie kortverhaalbundel is veral gemik op lesers wie se huistaal nie Afrikaans is nie – maar enige leser sal hierdie lekkerlees-verhale geniet.
Die skrywers reflekteer die diversiteit van Afrikaans, byvoorbeeld bekroonde skrywers soos Chris Barnard, Anna M. Louw en Maretha Maartens; Dana Snyman met sy fyn en deernisvolle beskrywings van ons land en sy mense; die meester van spanningsverhale, Deon Meyer; die jong skrywer Theltom Masimila, wat reeds op 16-jarige ouderdom kortverhale begin skryf het – en nog vele meer.
Die tipes kortverhale dek ’n wye spektrum, van liefdes-, spanningsen humoristiese verhale tot filosofiese verhale wat mens diep laat nadink. Die uiteenlopende temas weerspieël ons Suid-Afrikaanse samelewing en spreek die dinge waaroor ons wonder, dink en praat, konstruktief aan.
Die bundel bevat ook hulpmiddels om die verhale meer toeganklik te maak vir sprekers van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal Graad 12: ’n algemene inleiding tot die kortverhaal as genre, voorbeelde van eksamenvrae (met antwoorde), asook lesnotas, woordverklarings, opsommings en vrae (met antwoorde) vir elke verhaal.
Verskuns vir Eerste Addisionele Taal
(Afrikaans Eerste Addisionele Taal)
ISBN Grade Genre 9781431041787 12 Bloemlesing
Verskuns is ’n uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf.
Die bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, én dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografieë, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.
Imilozana Yokudumisa
(IsiNdebele ILimi leKhaya)
ISBN Grade Genre
9781431029174 11 Ibuthelelo leenkondlo
Imilozana Yokudumisa yibuthelelo etja ekarisako yeenkondlo ezitlolwe ziimbongi ezihlukahlukeneko zenarha le mazombe begodu ziveza iinkhathi ezihlukeneko zepilo neendlela ezihlukeneko.
Iinkondlo ezingaphakathi kwebuthelelweli zikhethwe mNyango wezeFundo esiSekelo ukobana zifundwe eGreyidini le-11 ngombana zihlangabezana nemigomo yoMthethokambiso weKharikhyulamu yokuHlola yesiNdebele Ilimi leKhaya eenhlahlubeni zeGreyidi le-11.
UBonakele
(IsiNdebele ILimi leKhaya)
ISBN Grade Genre
9781431026913 12 Inovela yanje
UBonakele yinovela emayelana nokusebenza ngokuzimisela nokubekezela.
UBonakele okunguye umlingisi oyikutana, ubehlunguphazwa mfazi omncani kayise. UBonakele wabona kungcono aziphe inarha ayokufuna ipilo engcono.
Inovela le yakhethwa ngebomNyango wezeFundo esiSekelo bona iyokufundwa kwaGreyidi 12, begodu ihlangabezana neemfuneko zoke zesiTatimende somThetho-Kambiso weKharikhyulamu nokuHlola (i-CAPS) ezimayelana nesiNdebele iLimi leKhaya leenhlahlubo zeGreyidi-12.
Isilulu Selwazi
(IsiNdebele ILimi leKhaya)
ISBN Grade
9781431029228
Isilulu Selwazi libuthelelo lomtlolo-ndabuko ofana: neenolwanakolelo, iinolwana-ndatjana, iinolwana-nlwana; iinolwana-ngorho, zanje/zemadorobheni; iinkondlo-ndabuko: iimbongo zomuntu ngamunye, iimbongo zeenkoro, iingoma zendabuko kanye nezitjho zendabuko:
izaga, izitjho kanye neenrarejo. Kanti-ke Isilulu Selwazi yingcenye yokuzithabisa, amahlaya namkha izambulo ezenziwe batloli ukwabelana ngemibono, imicabango, iindaba kanye nemigomo, neenkolelo ezingakhulisa ukuzikhakhazisa kanye nelwazi lakho lamasiko.
(IsiXhosa ULwimi lwaseKhaya)
ISBN Grade Genre
9781431028610 12 Umdlalo weqonga wexesha langoku
Indlal’ Inamanyala ngumdlalo omalunga nabafazi ababini ababe ngamahlwempu. Babethwala imithwalo yabanye abantu kwisikhululo seeteksi ukuze bakwazi ukusa into phantsi kwempumlo kwaye bafundise abantwana babo. Aba bantwana bathi sele begqibile ukufunda, kwanzima ukufumana imisebenzi. Bazibona bephantsi koxinzelelo lokunyoba isikhulu esasiqesha. Le ncwadi ikhethwe liSebe lezeMfundo esisiSeko ukuba ifundwe kwiBanga le-12 kwaye izalisekise zonke iimfuneko zePolisi yeKharityhulamu noHlolo (CAPS) zoLwimi lwaseKhaya eziphathelele kwiimviwo zesiXhosa zeBanga le-12.
Ukufa KukaShaka
(IsiZulu ULimi lwaseKhaya)
ISBN Grade Genre
9781431028627 10
Umdlalo ongasoze wabuna
Ukufa KukaShaka ngumdlalo osikhanyisela ngembangela, ukungaboni ngaso linye kanye nokuhlelwa kokubulawa kukaShaka. Iphupho leLembe uShaka lokwakha isiZwe esikhulu samaZulu libonakala liphelela ezeni njengoba uShaka ekhothama ngenxa yabafowabo.
Lo mdlalo ukhethwe nguMnyango wezeMfundo yamaBanga aphansi njengencwadi ekulungele ukufundwa eBangeni le-10. Ibhalwe yalandela imigomo yesiTatimende soHlelo lweziFundo lukaZwelonke (uTahfuzwe) eBangeni le-10 (uLimi lwaseKhaya).
Bokgoni bja Basadi
(Sepedi Leleme la Gae)
ISBN Grade Genre
9781431029068 11 Tiragatšo ya sebjalebjale
Bokgoni bja Basadi ke tiragatšo ye e lego mabapi le banyalani ba ba bego ba phela ka lethabo. Lethabo leo le ile la fela morago ga gore monna a thome go šoma bjalo ka Polokwane, a se sa robala gae ka mehla. Yena o ile a se sa hlokomela lapa la gagwe nakong ya ge a be a šoma toropongkgolo yeo.
Tiragatšo ye e kgethetšwe barutwana ba Mphato wa 11 ke ba Kgoro ya Thuto ya Motheo, yona e obamela dinyakwa ka moka tša Setatamente sa Pholisi ya Lenaneothuto le Kelo (SEPHOLEKE) le dinyakwa tša ditlhahlobo tša Mphato wa 11 tša Sepedi Leleme la Gae.
Lengwalo
(Sepedi Leleme la Gae)
ISBN Grade Genre
9781431026890 10 Padi ya klasiki
Lengwalo ke paditseka yeo e lego mabapi le polao ya go makatša. Bagononelwa polaong ye ke moanegwathwadi e lego Letshela le mosadi wa mogwera wa gagwe.
Paditseka ye e kgethetšwe barutwana ba Mphato wa 10 ke ba Kgoro ya Thuto ya Motheo, yona e obamela dinyakwa ka moka tša Setatamente sa Pholisi ya Lenaneothuto le Kelo (SEPHOLEKE) le dinyakwa tša ditlhahlobo tša Mphato wa 10 tša Sepedi Leleme la Gae.
Malefane
(Sesotho Puo ya Lapeng)
ISBN Grade Genre
9781431028641 11 Tshwantshiso ya sejwalejwale
Malefane ke tshwantshiso e buang ka tlhekefetso le meharo. Malefane o ne a tseba seo a se batlang bophelong, mme o ne a sa dumelle eng kapa eng ho mo kgelosa le ho mo sitisa ho hlella toro ya hae.
Tshwantshiso ena e kgethilwe ke Lefapha la Thuto ya Motheo bakeng sa ho balwa Kereiting ya 11, mme e hlelletse ditlhoko tsohle tsa Setatemente sa Leano la Kharikhulamo le Tekanyetso tse hlokwang bakeng sa Ditlhahlobo tsa Kereiti ya 11 tsa Sesotho Puo ya Lapeng.
Mohaladitwe wa Dithota
(Sesotho Puo ya Lapeng)
ISBN Grade Genre
9781431026883 10 Padi ya sejwalejwale
Mohaladitwe wa Dithota ke pale e buang ka ho sebetsa ka thata, ka lerato, mona kapa lefufa, ho etsa dintho ka tsela e nepahetseng le ka bohlokwa ba metswalle.
Padi ena e kgethilwe ke Lefapha la Thuto ya Motheo bakeng sa ho balwa Kereiting ya 10, mme e hlelletse ditlhoko tsohle tsa Setatemente sa Leano la Kharikhulamo le Tekanyetso tse hlokwang bakeng sa Ditlhahlobo tsa Kereiti ya 10 tsa Sesotho Puo ya Lapeng.
Melodi ya Thothokiso
(Sesotho Puo ya Lapeng)
ISBN Grade Genre
9781431029143 12 Pokello ya Dithothokiso
Melodi ya Thothokiso ke pokello e ntjha e thabisang e ngotsweng ke dithothokisi tse tswang naheng ka bophara, tse bontshang dinako tse fapaneng tsa bophelo le ditaele. Dithothokiso tsena di kgethilwe ke Lefapha la Thuto ya Motheo bakeng sa ho balwa Kereiting ya 12, mme di hlelletse ditlhoko tsohle tsa Setatemente sa Leano la Kharikhulamo le Tekanyetso tse hlokwang bakeng sa Ditlhahlobo tsa Kereiti ya 12 tsa Sesotho Puo ya Lapeng.
Melodi ya Poko (Setswana
Puo ya Gae)
ISBN Grade Genre
9781431029136 12 Kgoboko ya Poko
Melodi ya Poko ke kgoboko ya poko e ntšhwa e e tlhagafatsang, e kwadilwe ke baboki ba ba farologaneng ba mo nageng ka bophara mme ba tsweletsa dipaka le ditaele tsa botshwantshi tse di farologaneng.
Kgoboko e, e tlhophetswe barutwana ba Mophato wa 12 ke Lefapha la Thuto mme e latela ditlhokego tsotlhe tsa Pegelo ya Pholisi ya Kharikhulamo le Tlhatlhobo ya Setswana Puo ya Gae Mophato wa 12.
Tibuya Emphandzeni (Siswati Lulwimi Lwasekhaya)
ISBN Grade Genre
9781431029211 11 Buciko bemlomo
Tibuya Emphandzeni ngumbhalo logcogcelwe ndzawonye lonetindzaba temdzabu letibuciko bemlomo lobufaka ekhatsi tinganekwane letihleleke ngalendlela lelandzelako: tinganeko, tinganeko-tilwane, tinsumo, tinsumansumane nematekelo. Kulokuhaywako: tibongo, tinanatelo, netingoma. Inkhulumobuciko: taga, tisho netiphicaphicwano. Kunaloku labatsi Tinkhwele Tekudvumisa loku-ke babhali baticambele futsi kusetjentiselwa kujabulisa bantfu kutsi batfokote, bahleke, banikane imibono, imicabango, tinkholelo, tingucuko netindlela bantfu labaphilisana ngato kute bangete lwati lwekuvisisa emasiko abo.
Lelibhuku letinganekwane likhetfwe Litiko Letemfundvo lekumele lifundvwe ebangeni lelishumi nakubili (Libanga 11). Lencwadzi yetinganekwane yincenye yeluhlu lwetincwadzi lolukhetfwe Litiko Letemfundvo letawufundvwa ebangeni lelishumi nakubili (Libanga 11), futsi isezingeni lelisetulu lelifaka wonkhe umtsetfo lekufanele ulandzelwe kuSitatimende Yavelonkhe Yekharikhulamu nekuHlola kuloLulwimi Lwasekhaya, Siswati neluhlolo lwelibanga lelishumi nakubili.
Tshilwavhusiku
(Tshivend ˆ a Luambo lwa Hayani)
ISBN Grade Genre
9781431029099 12 Litambwa la kilasiki
Tshilwavhusiku ndi l ˆ itambwa l ˆi ambaho nga ha musidzana a sa pfi , we a dzhia tsheo ya u tshila vhutshilo ha mazwifh i na u sa thetshelesa vhabebi vhawe. Mafh eleloni o mbo d ˆ i farwa nga tshitzhili tsha Dwadze Tshifu tshi divheaho sa HIV/AIDS. L itambwa ill i ll o nangiwa u vhaliwa kha murole kana Gireidi ya 12 nga vha Muhasho wa zwa Pfunzo ngauri ll ˆ i swikelela zwot ˆ he zwine zwa todea u bva kha Tshitatamennde tsha pholl isi ya Kharikhull amu na u Linga (CAPS) nga Tshivend ˆ a Luambo lwa Hayani kha ndingo dza Gireidi ya 12.
Ntsandzavalayi
(Xitsonga Ririmi ra le Kaya)
ISBN Grade Genre 9781431029105 10 Ntlangu ya manguva lawa
Ntsandzavalayi i ntlangu lowu kongomisaka ka swiphiqo leswi nga langutana ni vatswari swa ku lwisana na vudzingandleve bya vantshwa byo nyanyisiwa hi ku tirhisiwa ka mabyala ni swidzidziharisi hi ndlela yo hoxeka.
Ntlangu lowu wu hlawuriwile hi va Ndzawulo ya Dyondzo ya Masungulo ka madyondzisele ya ntlangu (Drama) ka Giredi ya 10, kutani wu enerisa swilaveko hinkwaswo swa Xitatimende xa Pholisi ya Kharikhulamu na Makambelelo ka Xitsonga Ririmi ra le Kaya ra swikambelo swa Giredi ya 10.