OaseNuus 12 Mei 2019

Page 1


Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan. Daar het hulle die hele tyd by die tempel gebly en God geprys. (Lukas 24:51-53)

Kry jou etekaartjie, dit dien as jou toegang.

Stad op die berg-erediens VANAAND 17:00 Kom leer saam oor hemelse Wiskunde: hoe om vreeslik baie met vreeslik min te maak. Hoe kan Christene met die bietjie wat hulle het die wêreld verander. Skriflesing: Johannes 6:1-15

Rustig kollekte by die deure


Maandag 13 Mei 18:00 Karnavalvergadering

Dinsdag 21 Mei Bovertrek

Dinsdag 14 Mei 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Donderdag 23 Mei Bovertrek Bovertrek

Donderdag 16 Mei 18:00 Voetspore gesprek 2

Sondag 19 Mei

Konsistorie Voorportaal Gebedskamer

Konsistorie Woensdag 22 Mei Ouditorium Gebedskamer 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek

Woensdag 15 Mei 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth Ouerskap

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Voorportaal

08:30 Erediens - Dr Leon Wagner Ouditorium 18:00 Erediens - Dr Isak Burger Ouditorium

18:00 Voetspore gesprek 3 & 4

Voorportaal

Vrydag 24 Mei - Sondag 26 Mei Gemeentekamp by Berg & Dal Donderdag 30 Mei 17:30 Hemelvaart-ete 18:30 Hemelvaart-erediens

Saal Ouditorium

Hoe kan ons gemeente ons geestelike voetspoor vergroot? Tien gesprekspunte wat tydens die Kerkraadsvergadering geïdentifiseer is en waarby jy betrokke kan raak om saam ʼn verskil te maak.

Hierdie week het ons 2 gesprekke, albei gaan gelyktydig aangebied word, jy kan by een inskakel of by ander een ook ʼn draai maak en insette lewer. 1. Hoe kan ons die gemeente se kampterrein, Ella Combrink, optimaal benut? 2. Hoe kan ons die funksionering van omgeegroepe in ons gemeente, prioriteit maak?

Wanneer: Donderdag 23 Mei Tyd: 18:00 Waar: Voorportaal Navrae & Gesprekleier: Theo de Beer 076 103 5660 Paul Roelofse 082 464 1548

Het jy ʼn opinie oor enige van bogenoemde? Wil jy ʼn sinvolle bydrae maak en jou stem laat hoor? Dán is jy uitgenooi om te kom deelneem. Indien jy net nuuskierig is, jy is ook nét so welkom. Alle lidmate word genooi en elke inset word geag.


Oeeeeee-la-la dit lyk na ʼn nuwe item op die Karnaval lys! Al wat die apies kon uitvind is dat ONTBYT-piekniek etes vooraf te koop gaan wees. Êrens gaan daar ʼn spesiale plekkie op die Laerskool se sportterrein ingerig word vir hierdie ete, hou dop sê die apies vir my! Navrae: Cathie 083 626 4431

Sien jou by die Karnaval! Wanneer: Saterdag 27 Julie

Het jy ‘n passie vir kinders en musiek! Die Laerskoolbediening benodig iemand om die Lof- en Aanbidding te lei tydens hul byeenkoms in die saal gedurende Sondagoggend. Navrae: Rudi

078 893 6118

Pinkster is om die draai... 2 - 6 Junie Soos gebruiklik gaan daar weer elke aand gekuier word om die soppotte vol heerlike sop vanuit die kombuise van ons lidmate. Wil jy nie asb. oorweeg om jou gunsteling sop te kook en te bring nie? Daar is nog elke aand plekke op die spyskaart vir sop en ook broodjies. Kontak asb vir Heleen by die kantoor en sê watter aand jy sal kan help. Verder benodig ons roomysbakke (2 en 5 liter), bring dit nou reeds kantoor toe. Dankie!


Wat het aan die kruis gebeur? Dit gaan nie net oor ’n aangrypende historiese gebeurtenis nie. Dit gaan oor die verskil wat dit in ons lewens gemaak het – die verskil tussen hemel en hel. Kom luister as twee kenners vars perspektiewe met ons deel. (voormalige President van AGS SuidAfrika) gesels oor wat Jesus geestelik deurgemaak het en (forensiese patoloog) oor wat fisies met Jesus gebeur het (soos waarom dit soms gebeur dat iemand bloed sweet)

Wanneer: Waar: Tyd:

Sondag 19 Mei NG Gemeente Witrivier 08:30 Dr Leon Wagner 18:00 Dr Isak Burger


Tyd: Vertoning: 18:30 Kuier: 17:00 Koste: R120 / volwassene R50 / laerskoolkind Kindertoesig: R30/kind < 10jr (sluit Hotdog in)

Daar is ‘n 6 nagte verblyf by Sabie River Camp te wen, kom woon die aand by, gelukkige trekking! Beperkte bespreekte plekke, dié kaartjies by kantoor Kaartjies beskikbaar by: Kerkkantoor Laeveld Apteek

Laerskool WR Snoepie

www.quicket.co.za Daar is ‘n bederfpak (waarde R600) in ‘n gelukkige trekking vir elke boekie wat verkoop is. Vergroot jou kans en verkoop vele boekies.

Kosstalletjies is beskikbaar, kom kuier saam by die KoffieOase!


Gebedsfokus Ons bid en sê dankie... P

P

P P P

P

A

A

A A

Hans en Agnes na die afsterwe van Agnes se ma (Monica). Ons bid vir elkeen wat na die afsterwe van geliefdes rou. Mag die Here self hulle trane afvee en hulle Sy vrede gee wat alle verstand te bowe gaan. Dr Izak Burger & Dr Leon Wagner se kuier by ons gemeente, mag dit vir hul tot seën wees en mag die Here elkeen van ons seën wat na die openbaring kom luister van iets wat so kompleks is en so groot deel geloof vra. Joseph en sy kinders: Rhudi, Leonora en Josef na die afsterwe van Moeder en Eggenote (Nora Herbst) Sondag oggend. Mag die Here hulle troos en versterk. Piet Skead wat in Medi-Clinic opgeneem is na ‘n wond wat infeksie ontwikkel het. Mag die Here sy genesende hand uitsteek en spoedige genesing bring. Annatjie Botha laat weet n.a.v. ons vraag hoe dit gaan met die besering... “Die dr se woorde exceptionally well. Dankie.” Ons is saam met haar bly en vertrou vir volkome genesing. Joshua na die Reën se voorloop en kaartjieverkope. Dit gaan so ‘n belangrike fonds in ons gemeente steun en ons dank die Here vir die geleentheid om na ‘n passievolle, talentvolle kind van Hom te kom luister. Bruce juig en dank die Here: “Baie dankie vir my nuwe werk! Dankie vir U antwoord op U tyd… mag my werk getuig van U goedheid! Gaan ook asseblief saam die wat nog in vertroue wag vir ‘n uitkoms.” Ons dank God vir die voorreg om ‘n verkiesing te kan hou, ons bid dat die Here wonderwerke sal laat gebeur sodat die wat Hom dien en Sy wil ken en volg leiding sal kan neem. Cornelle dank die Here vir familie, liefde en God se getroue hand en seën oor ons lewens. Aan God al die eer! Maandag was die Kos-en Klerekas ʼn getuienis van ʼn gemeente en gemeenskap se harte wat oorloop vir Mosambiek se Idia geteisterde mense. NG Drie RiviereOos in Vereeniging se leraar Ds Chris en Christo (lidmaat) het hul insameling gebring wat ons dan van hier sal aanstuur. Die seën van vrywilligers wat sonder skroom tot laat gewerk het om alles wat afgelaai is te bêre. Aan God al die eer!


P

Bruce se pa het Woensdag by die stemlokaal inmekaar gesak, is later die dag met ambulans na Kiaat-hospitaal, waar hy tans in ICU is. Sy longe is swak en hy kry baie swaar. “Here, hoor die hulproep van U kind as hy intree vir sy pa, wees spesiaal in die hospitaal met hom en die hele familie.”

Ons saam met ons Sendelinge Esther vanuit Masedonië

Esther deel met ons… Dit is die begin van Ramadan. Hier is ’n baie oulike webtuiste wat elke dag ‘n video het en wat gebedspunte het vir die dag. Bid saam met ons. Julle kan registreer op die webtuiste: https://prayercast.com/sawm-fasting.html

International (MNN) — The Muslim world is three days into Ramadan, a holiday when Muslims fast during the daylight hours and seek to earn Allah’s favor. Ramadan is also a pivotal time for Christians — a time to pray for God to show Muslims the truth of salvation through His Son, Jesus Christ. Frontiers USA works among Islamic people groups to plant churches and introduce Muslims to Jesus in the Bible. Perry LaHaie with Frontiers says they hear stories all the time from the mission field of God miraculously revealing His truth to Muslim men and women. “We hear them so often — God showing up in a dream or a vision [or] performing a miracle of healing. A lot of the times, it’s just something that prepares the heart of a Muslim person, and then many times, God will bring a follower of Jesus into that person’s life or they’ll get in touch with the Bible.” LaHaie says he recently heard the story of Rachel, a Muslim woman whose father was an Islamic scholar. “Rachel’s father…felt like he really didn’t understand the Muslim holy book, (Photo courtesy of Frontiers USA) the Quran, so he just dove into it really deep to understand it better. Rachel was inspired by her father’s desire to know the Quran better so she started her own quest for truth. “She ended up reading about Isa al-Masih, Jesus the Messiah, online. As she read about that and reflected on what she was learning, one night she just cried out, ‘God, show me the truth.’ “Right after that, her room was filled with a brilliant light and she heard the words she had just read online from Jesus. She heard the words, ‘I am the way, the truth, and the life. No one comes to the Father, except by me.’ “When she had this vision of light and heard the words, she was convinced they were true.”


Rachel was so moved by Jesus’s words that she told her mother about the vision, and her mother believed as well. One by one, Rachel’s father, two brothers, sister, and sister’s fiance all came to trust in Jesus as their Savior. “It just seems like this is one of the things God is doing in the Muslim world — using dramatic signs, wonders, dreams, visions, and then getting Muslims connected with the Word,” LaHaie says. “It’s like a touch point that moves them forward, maybe breaks through the misconceptions they have, and opens them up to then hearing the Word.” You can pray for Muslims during the month of Ramadan by using Frontiers’ 30day Ramadan prayer guide, Hungry for Hope. Hungry for Hope immerses you in the stories of Muslim families and their journeys to discover God’s grace in Jesus. These precious stories paired with stunning photos will equip and move you to prayer. You can also join what God is doing in the Muslim world at frontiersusa.org. Nel Claasen kuier in Witrivier 19-24 Mei. Indien jy haar wil nooi om by jou Omgeegroep of Bybelstudiegroep te gesels oor Bybelvertaling en haar werk. Sy kuier graag by julle. Kontak gerus vir Antoinette by die kantoor.

Anton & Annemarie van Wyk se dogter presteer... Beleef HTS Drostdy Facebook blad JUNIOR STADSRAAD 2019/2020: Baie geluk aan die volgende leerders wat Vrydag 3 Mei ingehuldig is. Links bo Mia Victor - Junior Town Councillor. Regs bo Cameron Mostert- Junior Town Councillor. Links onder Chris-Mari Snyman - Junior Deputy Mayor. Regs onder Simoné van Wyk - School Outreach Liaison Officer.

“COME FOLLOW JESUS” CAMP

An opportunity to grow in your relationship with God!

17 – 19 May 2019 (Friday 17:00 - Sunday 14:00) God’s purpose for us is to be disciples of Jesus. At this camp we want to help you grow in your daily walk with Him. By the grace of God you will:

E Come to know Christ more intimately E Be helped to understand God’s purpose for your life. E Learn to hear God’s voice from his Word.

Navrae: Waar: Taal:

E Learn to pray effectively E Have the chance to receive help and prayer for problems that you experience. E Become useful in Christ’s church and Kingdom.

Ds Koos Kriel 084 5001082 e-pos: kooskriel40@gmail.com Ella Combrink camp site Koste: SiSwati and others

R260


Frans neem elke Sondag foto’s van die gemeente. Hoekom? Hy tel koppe, dit is nodig vir die byhou van die statistieke wat met die finansiële jaareinde deel vorm van die verslag vir die Sinode. In die verlede het die dienswerkers getel as hul dankoffer insamel. Stuur jou WONDER-vraag na 079 223 8321

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874

5 Mei Ena van Aswegen 80 Verjaar 6 Mei Mario Stoltz 45 Doop Riaan & Carin Louw 30 Huwelik Frans & Nelia van Aardt 25 Huwelik 7 Mei Dolf Botha 82 Verjaar 8 Mei Leon Mare 71 Verjaar 9 Mei Elsabé du Preez 81 Verjaar 10 Mei Gerhard & Marietjie Smith 39 Huwelik

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.