15 Februarie 2018 Die onderwysers ontspan saam voor die jaar begin. StrategieĂŤ word beplan, nie net om die balletjie te sink nie, maar ook hoe om die jaar in die regte rigting te stuur.
Onnies loop ook in die voetspore en wys die leerders hoe om te volg