IniNico

IniNico is ‘n reklame blad wat met foto’s die aktiwiteite wat by Nico Malan plaasvind uitbeeld. Leerders tree as fotograwe op en plaas weekliks die fotobeeld wat saamgestel is op die webtuiste beskikbaar.