Noordkaap 7 aug 2013

Page 1

Die Diamantstad se koerant Tel (053) 831 2331 Woensdag 7 Augustus 2013 www.noordkaap.co.za

GRATIS

Tariffs exorbitant Ruan Bruwer

Werk toe met pantoffels bl. 6

Byt naels in eindstryd bl. 7

Die topdrie kleuters bl. 8

IT’S not a rumour anymore, but a fact – the Sol Plaatje Municipality is the municipality in the country with the most expensive electricity. And the Kimberley public has to foot the bill. “It is a proven fact. But we’ll not stop fighting them,” said Louis Diedericks, trustee of Utility Management for Africa (UMFA), last week. He spoke to members of the Northern Cape Chamber of Commerce and Industry (Nocci) about the new electricity tariff system that had been implemented by the municipality at the beginning of July. “I know in Polokwane the residents pay half of the cost people pay here for electricity. There businesses are booming. Sol Plaatje is earning 79% of its income from the resale of electricity.” Households will pay between R1,12 and R1,76 per unit. For larger houses this could easily lead to an increase of more than 20% on the previous year. Up to 30 June 2013 small businesses paid a basic charge of R325,89 and a kWh price of R1,38 per kWh. From 1 July 2013 the basic charge fell away and the kWh price was increased by 18,88% to a flat rate of R1,64 per kWh. The kWh old tariff for 1 000 kWh was R1 638,10. It is now R1 703,88. For 10 000 kWh you would have paid R14 105,88. Now you’ll be charged R16 381,00. Small businesses and households buy kWh units and big businesses KVA (a unit of measurement) which should only be measured during standard and peak times. A new time-of-use tariff structure was introduced for larger businesses. This means that they will now pay a large basic charge of R2 700 per month, both network access charge and demand charge (KVA charges) and kWh in peak, standard and offpeak times. kWh is measured continually and KVA (the power behind the electricity) is measured in halfhour intervals and the consumer pays only for the highest peak in the month. According to Diedericks, the timeof-use tariffs were implemented to try and lessen the load on the electri-

cal grid during peak demand. “Eskom can only generate so much electricity and if the demand exceeds the available electricity, the power will go off like in 2008. Just like cellphone companies do, the municipality also charges you per minute usage of electricity. Off-peak is cheaper than when you use electricity in peak times. If businesses do not control their usage during these times their account can rise tremendously,” he explained. Marie Parsons of the Nocci committee said she was concerned that Sol Plaatje might charge business KVA in off-peak times. Pieter van Niekerk (member) also raised his concerns. “This (the high electricity tariffs) is damaging for Kimberley. We don’t get new business,” he said.

When is peak times?

Weekdays: 00:00 to 06:00 06:00 to 07:00 07:00 to 10:00 10:00 to 18:00 18:00 to 20:00 20:00 to 22:00 22:00 to 24:00

– – – – – – –

Saturdays: 00:00 to 07:00 – off peak 07:00 to 12:00 – standard 12:00 to 18:00 – off peak 18:00 to 20:00 – standard 22:00 to 24:00 – off peak Sundays and public holidays: Off peak all day long.

off peak standard peak standard peak standard off peak

The new kWh cost (from 1 July) is: Low season (summer) – September High season (winter) – June to August to May Peak: R1,48

Peak: R3,07

Standard: R0,79

Standard: R1,05

Off-peak: R0,66

Off-peak: R0,77

Vier hul ‘40 Days’ LEERLINGE, onderwy­ sers en ouers wat hul kinders Vrydagoggend by die Hoërskool Noord­ Kaap afgelaai het, is ver­ ras met die bome voor die skool wat met toilet­ papier besaai was. Die “skuldiges” was almal bekend aan die skool. Dit was die handewerk van die matriekseuns, aangesien Vrydag die matrikulante se 40 Days­viering was. Dit het glo al ’n jaarlikse ge­ woonte geword dat die matriekseuns so iets aanvang. Voorheen is ’n hoender selfs op die skoolterrein losge­ laat . . . ’n Terreinwerker het Vrydag teen 12:00 steeds gespook om die papier uit die bo­ me te haal. Foto: Ruan Bruwer


2

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

‘Noordkaap’ nou op jou selfoon NOORDKAAP het sy digitale voetspoor vergroot om nuus op ’n opwindende interaktiewe manier aan sy lesers te bied. Noordkaap het, benewens die webwerf (www.noordkaap.co.za), ook sy eie mobi site om só meer lesers te bereik en seker te maak hulle kry hul eksemplaar onder oë kry selfs al is hulle aan die beweeg. Die mobi site, kort vir mobile site, is spesifiek vir jou selfoon geskep. Wanneer jy Noordkaap voorheen aanlyn met jou selfoon besoek het, was die teks te klein. Die rede was dat die webwerf gebou is vir ’n rekenaarskerm wat toe op die selfoonskerm ingedruk was. Mobi sites pas die inhoud vir jou selfoonskerm aan en bied jou die beste leeservaring. Jou gemeenskap en sy nuus is van vandag af in jou sak. Hoe nou gemaak? Die stappe bly presies dieselfde: ) Maak jou foon se webblaaier oop ) Tik in noordkaap.mobi. ) Voila!

GAAN na noordkaap.mobi om van vandag jou koerant op jou selfoon te lees.

Pryse op die spel OM die nuwe mobi site van die Noordkaap te vier begin die koerant vandag ’n opwindende kompetisie met sy mobi site. ’n Kontantbedrag van R250 danksy die Dulux Paint Centre, sowel as ’n geskenkpak bestaande uit vyf Afrikaanse CD’s (waaronder Afrikaans is groot 2012, die Konsert) en vyf Afrikaanse boeke (waaronder ’n reisboek van Deon Meyer). Om jou te registreer op noordkaap.mobi volg dié stappe: 1) Kliek “Register”. 2) Vul jou nodige besonderhede in. 3) Aktiveer jou rekening. 4) Begin lees. Om jou dan in te skryf vir die kompetisie op noordkaap.mobi volg die stappe: 1) Teken op jou rekening in. 2) Kliek “Competitions”. 3) Beantwoord die maklike vraag. Hou die koerant vir die wenner dop.

Nuwe baadjie NOORDKAAP se webtuiste spog met ’n splinternuwe voorkoms en opwindende nu­ wighede. Besoek www.noordkaap.co.za nog vandag.

Sê jou sê TERWYL jy op die webtuiste of mobi site is, kan jy gerus aan die meningspeiling deelneem. Noordkaap vra: Wat frustreer/irriteer jou die meeste? Jy kan uit die volgende kies: ) Mense voor jou wat stadig loop of ry. ) Mense wat laat vir ’n afspraak is. ) Mense wat reg langs jou kom sit terwyl daar baie ander oop sitplekke is. ) Mense wat op hul selfoon doenig is terwyl jy met hulle praat.

Jy is koerant se oë en ore DROOM jy daarvan om ’n joernalis te word? Nou is jou kans. Met Noordkaap se nuwe webontwerp bied dit jou die kans om ’n burgerjoernalis (citizen journalist) te word. Met die nuwe ontwerp kan lesers hulle gratis registreer om foto’s, video’s, geleenthede, nuuswenke, misdaadvoorvalle, ensomeer, te laai. Jy het oë en ore waar ons nie altyd kan wees nie. Jy weet wat lesers se harte vinniger sal laat klop. Ons het nie genoeg plek in die gedrukte koerant om elke week alles te plaas wat in die gemeenskap gebeur nie. En ons weet ook nie van alles wat daarbuite gebeur nie. Aan die web is daar egter geen einde nie. Al jou gemeenskapsnuus is steeds beskikbaar met foto’s, video’s, meningspeilings, ensomeer. Met die nuwe ontwerp verskyn die storie wat laaste gelaai is eerste. Jy sal nie hoef te soek vir die nuutste nuus uit jou kontrei nie. Soek jy eiendom? Wil jy huur of koop? Die nuwe webontwerp bevat ’n eiendomsafdeling waarin jy ’n woonplekkie in jou gebied kan soek. Dié verandering kom saam met die bekendstelling van die Noordkaap se mobi site wat jou toegang tot jou koerant op jou selfoon gee. Besoek die nuwe webwerf vandag by www.noordkaap.co.za of op jou selfoon by noordkaap.mobi.

ONDERWYL jy op die internet is, hoe­ kom besoek jy nie Noordkaap se Face­ book­blad en “like” dit nie? Gaan na www.facebook.com/NoordkaapKoe­ rant of tik “Noordkaap Koerant” by jou webblaaier in. Noordkaap laai elke dag ten minste twee stories daarop soos dit gebeur. Foto’s wat nie die koerant haal nie, sowel as alle foto’s wat tot dusver vanjaar in Noordkaap verskyn het, sal jy in die foto­album getiteld “2013 tot dusver” aantref.


NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

TWEE pare tweelinge bevind hulle vanjaar in die eerste rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld. Deon (losskakel) en Daniël van Zyl (haker), sowel as Hanco (skrumskakel) en Theunis Swart (haker), is albei vanjaar in matriek. Theunis is met drie minute die oudste van die Swarts en Daniël met ’n minuut en ’n half die ouer een van die Van Zyl-broers. Theunis speel eintlik vir die tweede span, maar is wel deel van die eerste span en het al ’n wedstryd of wat vir die span gespeel. Ruan Bruwer het die volgende vrae aan almal gestel met elk van die vier wat dit afsonderlik moes beantwoord:

Broers verklap geheime

Theunis

Hanco

Deon

Daniël

1. Praat julle baie rugby en bespreek julle wedstryde wanneer julle saam is?

Ja

Ja

Ja

Ja

2. As jy op die veld sou val, kyk jy heel eerste of jou broer jou gesien het?

Nee

Nee

Nee

Nee

Nee

Nee

Nee

Ja

Nee

Nee

Nee

Nee

Hy

Ek

Hy

Ek

Ek

Ek

Ek

Hy

Boetie

Met ’n kwaai stem.

Op sy naam.

Ek praat hard en duidelik.

Ons verstaan mekaar baie goed.

Om hom dadelik aan te spreek as hy aangejaag het.

Daniël verstaan hoe ek speel. Dit is lekker om saam te jol.

Om te weet as hy langs my verdedig, gaan hy nie mis nie.

9. Wat is die slegte deel daarvan om jou broer as ’n spanmaat te hê?

Hy loer voortdurend oor my skouer.

As hy kwaad word, moet ek hom in bedwang hou.

Ons verwag altyd die beste van mekaar.

Ons word altyd aan mekaar gemeet.

10. Watter rugbyeienskap of -talent van jou broer wens jy het jy gehad?

Sy spoed en uithouvermoë.

Sy aggressiwiteit waarmee hy speel.

Daar is nie eintlik een nie. Hy is wel ’n uitstekende leier.

Om wedstryde soos hy te lees of om so goed te skop.

3. Het julle al ooit gestry oor wie die beste wedstryd gehad het? 4. As julle vir rugby reis, sal julle langs mekaar in die bus sit? 5. Wie oefen die hardste? 6. Wie praat die meeste op die veld? 7. Hoe spreek jy jou broer op die veld aan? 8. Wat is die lekkerste daarvan om saam met jou broer te speel?

80 birthday SaLE th

MEn’S LawrEncE Shirt normally R299

nOw r199

MEn’S urbanE FLEEcE tOp normally R399

nOw r299

GradiEnt 25L daypack normally R599

nOw r350

wOMEn’S akira JackEt normally R1399

nOw r999

ShOp OnLinE at www.capeunionmart.co.za FREE delivery on all orders over R250

MEn’S aLtitudE 4 bOOtS normally R1099

nOw r699

MEn’S Or wOMEn’S Xa prO 3d uLtra 2 ShOES normally R1399

nOw r899

®

nuLink 2390LM GpS normally R2599

nOw r1499

Call 08600-34000 or visit www.capeunionmart.co.za . Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. * Terms and conditions apply. Advertised items are limited to 3 per customer.

OvEr 300 SaLE prOductS in-StOrE. up tO 40% OFF*

3


4

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Skole nie op gelyke voet MEDEDINGING in skolesport in Kimberley het met verloop van tyd ’n heeltemal skewe balans gekry. Waar baie skole (hoër en laer) tien jaar gelede en langer op verskillende gebiede met mekaar op gelyke voet kon meeding, het ’n magsbalans na slegs enkele skole verskuif. In sowel hoër- as laerskole is daar deesdae net sowat twee realistiese skolespanne wat byvoorbeeld om die rugbykroon kan meeding. Vroeër jare was dit meer. Party skole het net uitgesak, as't ware handdoek ingegooi, pleks daarvan om te probeer bo uitkom. SO MAAK DIE WEER DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

Dít terwyl ander skole al hoe sterker geword het. Sekere skole, sonder om hulle op die naam te noem, se sportdeelname is duidelik tot die minimum beperk. Om te sien hoe gras op tennisen netbalbane groei is om die minste te sê ’n seer duim. Dit is skole wat vroeër rekenskap van hulself gegee het. Óf skole moedig nie meer sportdeelname ten sterkste aan nie, óf leerlinge het net nie meer ’n sport-aptyt nie. Of dalk is onderwysers die skuldiges wat eerder vroeër huis toe wil gaan as om tyd op die sportveld en -baan met afrigting te bestee.

MINIMUM -1°C -2°C 0°C

MAKSIMUM 17°C 19°C 25°C

SKETS: Danie Cronjé

‘Leef hierdie oomblik’ Hannes Noëth TERWYL sy by die venster sit en uitkyk, haar oë ver, haar gedagtes ver, haar woorde ver, sit en wonder ek: “Hoe kan hierdie vrou haar omstandighede oorleef?” Dit is vir my onverstaanbaar dat sy hoegenaamd oorleef. Op haar lewenspad sou ’n vier-by-vier-voertuig dit moeilik gehad het. Sy is deur elke liewe donga wat hierdie lewe jou kan bied – molestering, egskeiding, aanranding, drankmisbruik, emosionele verwerping, egbreuk, verwaarlosing en armoede. Ag, haar dongaspad is nie nou belangrik nie. Wat belangrik is, is sy oorleef daardie pad. Sy het nog altyd. Sy het nie na my gekom dat ons haar omstandighede beter moet maak nie. Nee wat, aan al daardie goed kan ons min ver-

ander – volgens haar. Sy het eintlik net vir my ’n naam of twee kom vra vir wie sy kan bid. Sy bid altyd so in die algemeen vir almal, maar sy wil vra wie regtig swaarkry, vir wie sy regtig kan bid. So het ons begin gesels. Haar lewenspad het stuk-stuk op ons gespreksagenda gekom. Oor jare. En die verstommende vraag het my altyd bygebly: Hoe oorleef jy dit? Sy het dit toe tog geantwoord. Op ’n dag, toe die pad weer krom en sleg was, het sy my vraag geantwoord. Ja, sy hou haar besig met positiewe dinge, sy bid, sy pluk blomme langs die pad, sy help die ou tannie in die huis

GEBEURTENISSE op 31 Julie in die geskiedenis: 1795 – Die eerste voorbeeld van geskrewe Afrikaans (in ’n gedig) word aangetref. 1884 – Walvisbaai word formeel by die Kaapkolonie ingelyf, terwyl Duitsland die Lüderitz-gebied suid daarvan tot protektoraat verklaar. 1960 – Die Ivoorkus word onafhanklik van Frankryk. 1990 – In ’n gesamentlike verklaring deur die ANC en die regering kondig die ANC die opskorting van sy gewapende stryd van 30 jaar aan. 1998 – In bomaanvalle op Amerika se ambassades in Dar es Salaam en Nairobi sterf 224 mense en word meer as 4 500 beseer. 1999 – Tito Mboweni, ’n voormalige minister van arbeid, word as eerste swart president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank ingehuldig. 2000 – Tolla van der Merwe, gewilde storieverteller en komediant, sterf op 57 jaar in ’n motorongeluk. 2004 – Die NNP kondig aan dit gaan BERIGTE wat die afgelope week nuus gemaak het: ) Die Sol Plaatje-munisipaliteit is die enigste van vier munisipaliteite van die Frances Baard-distrik wat vordering met hul ouditverslae en beplanning vir toekomstige woonbuurte toon. “Rioolaanlegte in Homevale, Ritchie en Beaconsfield is opgeknap. Die watertoevoer van Riverton is ook verbeter. Ons het nou drukbeheerkleppe wat barste sal verminder en ons kan die opgaardamme nou isoleer,” het Goolam Akharwaray, munisipale bestuurder, verduidelik oor die vordering sedert hy in die stoel (2009) is. ) Gerugte doen die ronde die Maloof Money Cup-skaatsplankkampioenskappe is in die weegskaal en die DA sê hy is nie verbaas nie. Volgens Andrew Louw, DA-leier, lei hulle af daar is en was geen sakeplan nie. “Die departement van ekonomiese ontwikkeling en finansies het reeds R160 miljoen aan die geleentheid bestee. Dit was die rede hoekom die departement sy begroting verlede jaar oorskry het.” ) ’n Polisiebeampte wat van bedrog aangekla is, is in die landdroshof op borgtog van R1 000 vrygelaat. ’n Verdagte het na bewering aan ao. Joseph Botha (43) R300 aangebied om ’n dossier te laat “verdwyn”. Die oortreding was diefstal van ’n vuurwapen en Botha was die ondersoekbeampte in die saak. ) Jean Elzerman, voormalige rekenmeester

Die Diamantstad se koerant

Tel. 053 831 2331 Faks 053 831 2330

Posbus 1583 Kimberley 8300

langsaan, sy gaan koop vir ’n kind ’n presentjie – al daardie dinge doen sy. Dit maak haar om te oorleef, maar die belangrikste, die grootste wat sy in die lewe geleer het, is dat sy nie wag dat dit beter gaan nie. Die Bybel sê mos elke dag het genoeg van sy eie kwaad. Sy wag nie vir môre sonder probleme nie, sy weet al, môre het weer nuwe bekommernisse. Die goeie raad, die lewensresep vir oorlewing, die vermoë om te kan staande bly, is ’n enkele paar woordjies – leef die oomblik. Sy sê dit stadig en met baie klem. “Jy moet hierdie oomblik leef. Nou. Dan oorleef ’n mens alles.” Ek kan haar maar vra, sê sy, sy weet, die geheim van die lewe is: Leef die oomblik. Ek weet sy weet.

ontbind en met die ANC saamsmelt. Die voormalige president en partyleier FW de Klerk beëindig daarmee sy lidmaatskap. Geboortes op die dag: 1881 – Dr. E.G. Jansen, politikus en goewerneur-generaal van Suid Afrika (sterf in 1959). 1913 – John van der Berg, Afrikaanse radio-omroeper (sterf in 1974). 1933 – Wilma Stockenström, Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktrise. 1960 – David Duchovny, Amerikaanse akteur bekend om sy rol van Fox in die speurreeks X-Files. 1975 – Charlize Theron, wêreldbekende Suid-Afrikaanse aktrise.

van die stad, is vier jaar effektiewe tronkstraf opgelê. Elzerman het skuld beken op drie aanklagte van bedrog en diefstal wat met BTW, die lopende betaalstelsel (LBS) en inkomstebelasting van meer as R295 000 verband hou. Hy is ook van diefstal van R120 000 aangekla. ) ’n Man het wonderbaarlik aan die dood ontkom toe hy na bewering in Cassandra van ’n brug af voor ’n aankomende trein gespring het. Hy het vermoedelik probeer selfmoord pleeg. ) Sylvia Lucas, premier van die Noord-Kaap, het bekend gemaak die provinsie se geldsake lyk aansienlik beter. Die provinsiale departemente het ’n 30%-verbetering met hul ouditverslae getoon. Die aantal departemente wat ongekwalifiseerde verslae gekry het, het van 40% tot 70% gestyg. Die departement van maatskaplike ontwikkeling het die eerste keer ’n ongekwalifiseerde verslag sonder bevindinge (skoon) verwerf.

Redakteur Ruan Bruwer Verkoopsbestuurder Johan Rossouw


Kinderwens vir skoner Kimberley

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

10009799JB/A

DIE Laerskool Eureka se gr. 3­leerlinge het ’n projek aangepak om mense van besoedeling bewus te maak. Die tema was die verskillende soorte besoedeling, wat dit veroorsaak en hoe dit beveg kan word. Hulle moes plakkate maak. Hulle het ook briewe vir kamma­ koerante geskryf. Suné Gouws het die beste en mooiste brief in die graad geskryf. Sy het dit self in klastyd neergepen. Onderaan het die onderwyser, juffrou Ensa Venter, kommen­ taar gelewer. Lisa van Staden het die mooiste plakkaat in die graad gemaak waarin sy beskryf het hoe mense die aarde trots kan maak. Hier is ’n skandering van die briefie.

VERANDER JOU TOEKOMS OOR ‘N KOPPIE KOFFIE

Kom gesels gerus met ‘n Old Mutual Finansiële Adviseur of ‘n Makelaar oor jou drome en doelwitte, op weeksdae vanaf 12 – 30 Augustus 2013. En geniet Mugg & Bean se koffie sonder ophou en ‘n Reuse Muffin, met die komplimente van Old Mutual.

Skakel 0860 007 007 vandag om jou afspraak te reël. Slegs by deelnemende Mugg & Bean Restaurante beskikbaar: Bloemfontein, Bethelem, Kimberley, Harrismith, Potchefstroom en Welkom. Old Mutual is ‘n Gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer. Besoek www.oldmutual.co.za/coffee vir bepalings en voorwaardes.

5


6

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Slip on their slippers for a good cause PERSONNEL of SARS in Kimberley took part in National Slipper Day on Friday in aid of Reach for a Dream. They came to work with their slippers and drew plenty of attention. From the left are Jen­ ny Calvert, Mariaan Berndt, Linette Pa­ tience, Millie van Zyl, Riana Marais, Xoliswa Sikuza, Taiba Hassen and Susan Douglas. Photos: Ruan Bruwer

THERE were various types of slippers, but the doggie slippers and pink slippers seemed to be the most popular.

Water getoets Redaksie AFRIFORUM se plaaslike tak het verlede week watermonsters geneem om te bepaal of Kimberley se water aan vereistes en wetgewing voldoen. Daar bestaan lank reeds kommer oor die stad se watergehalte. Party inwoners maak slegs van gebottelde water gebruik. Volgens Wesley Martin, AfriForum se organiseerder vir die NoordKaap, is die toetse deel van AfriForum se Blou-en-groendruppelprojek wat deur al 120 sy takke oor die land heen gevoer word. “Die veldtog stel die AfriForum-takke in staat om die geldigheid van munisipaliteite se blou- en groendruppelverslae te toets.” Wesley sê watermonsters is by verskeie punte geneem. Drinkwater is by ’n laerskool, ’n huis, by die inloop van behandelde rioolwater na die Kamfersdam, sowel as van Kamfersdam se water, geneem om te toets. Die rioolaanleg pomp gesuiwerde water in die dam. “Vir AfriForum is dit ’n saak van erns dat die inwoners van Kimberley en die natuur nie benadeel mag word as daar wanbestuur by die Sol Plaatje-munisipaliteit is nie.” AfriForum gaan dit ondersoek om seker te maak die rioolaanleg raak nie die natuurlewe in die Kamfersdam nie. Inwoners kan klagtes oor watergehalte en -voorsiening na Martin by wesley@afriforum.co.za stuur of faks na 086-235-7825.

Bikers gather at Rietgat OPTIMYSTIC BIKERS AGAINST ABUSE will be hosting a gathering called Breaking the silence on 9 and 10 August at Rietgat outside Barkly-West. Kimberley’s rising rock band Gage will be performing there. For more details about the event, visit the group’s Facebook page or call Celeste Louw on 079-534-1640 or send an email to celeste@optimystic.za.net.

Wenners DIE wenners wat elk twee fliekkaartjies van Ster-Kinekor in die North Cape Mall gewen het, is Anandi Grobbelaar en Nico Graaf. Lappies Labuschagné het die geskenkpak van R250 van SuperSport gewen. Die korrekte antwoord was sewe (spanne wat al die Curriebeker gewen het).


NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

7

Jong Diamante

Uitslae van hokkie

DIE hokkie-uitspeelwedstryde vir meisies o.16A en o.19A is die naweek beslis. Die uitslae is: Sleutel: AHS – Hoërskool Adamantia DHS – Hoërskool Diamantveld HNK – Hoërskool Noord-Kaap KGH – Kimberley Girls’ High o.19-Eindstryd o.19: Derde/ vierde plek o.19-Halfeindstryd o.19-Halfeindstryd o.16-Eindstryd o.16: Derde/vierde plek o.16-Halfeindstryd o.16-Halfeindstryd

HNK 3

KGH 1

DHS 2

HNK II 0

KGH 2

DHS 0

HNK I 2

HNK II 1

KGH 1

DHS 0

AHS 5

HNK 0

DHS 2

AHS 0

KGH 3

HNK 2

Verskyn op TV

IN die SuperSport­ateljee is van links Fanie de Villiers (aanbieder), Boeta Dippenaar (gereelde gesig op BVP en oud­Newton­leerling), Boon Boonzaier (Newton­skoolhoof en gas op die program wat vir Boeta op skool afgerig het) en George Wiid (Newton­leerling en krieketspeler). Die twee van Newton was spesiaal vir die episode na die ateljee genooi.

GEORGE WIID, lid van die Laerskool Newton se o.13A­krieketspan, het onlangs saam met sy hoof, Willie (Boon) Boonzaier op die krie­ ketgeselsprogram BVP op kykNET verskyn. Wiid, ’n bybreekbouler en aanvangskolwer, het ’n drastiese ommekeer gemaak toe hy op nr. 11 ’n vyftigtal teen Paarl­Gimnasium geslaan het en daarna na openingskolwer gepromoveer is. Foto’s: Skermgreep

How y you can help p to keep p the lights g on this winter … especially between 5pm and 9pm weekdays South Africa’s homes – from flats and clusters to stand-alone houses and residential estates – demand 17% of the electricity used in our country. But on weekdays, between 5pm and 9pm, this demand increases and peaks at 35%, a huge jump that puts severe strain on the power supply.

Why does this happen? We arrive home from work around 5pm, Monday to Friday.

Drama in eindstryd BRITTANY WHYTE (links) van die Kimberley Girls’ High en Charné Maddocks van die Hoërskool Noord­Kaap in aksie in die eind­ stryd van die Noord­Kaapse hokkieliga vir meisies o.19. Die telling was gelykop 1 elk ná speeltyd waarna Noord­Kaap in ’n span­ nende uitskietstryd geseëvier het en so­ doende sy titel behou het. Die twee spanne was ook in verlede jaar se eindstryd. Sien ’n videogreep op die webwerf van die wen­ doel in die uitskietstryd deur die kaptein Amoré Serfontein. Foto’s: Ruan Bruwer

The first thing we do is switch on the lights, television, our electrical space heaters, followed by the oven, the microwave and the washing machine or dishwasher. We also run hot water in the kitchen and take a bath or shower – with the geyser tucked away in the ceiling working hard to heat the water. Millions of us follow this evening routine at the same time, which means South Africa’s households use more than one third of the electricity consumed in the country between 5pm and 9pm, on weekdays. As the demand increases, Eskom does all it can including running some emergency power stations during the day, to balance supply and demand. This winter we need to continue with power station maintenance and the system will be tighter during the peak period from 5pm to 9pm.

What can you do to help keep the lights on this winter? Three simple things: 1. Switch off your electrical element geyser between 5pm and 9pm; this appliance uses the most electricity of all in the home, and can account for up to 50% on your electricity bill 2. Don’t switch on your space heater between 5pm and 9pm. This appliance is energy-intensive and can account for up to 16% on your monthly electricity bill, instead, dress warmly, switch on a gas heater, and use a hot water bottle and blankets to keep warm 3. Switch off your pool pump between 5pm and 9pm; this appliance uses up to 11% on your electricity bill.

Let’s switch off together … and keep South Africa powered up this winter :MWMX [[[ IWOSQ GS ^E MHQ JSV HIXEMPIH MRJSVQEXMSR SR WEZMRK XMTW JSV [MRXIV ERH )WOSQ´W IRIVK] IJ½GMIRG] product rebates. BUDDY HALLIDAY, lid van die Hoërskool Noord­Kaap se o.16A­span, is ná Saterdag se wedstryde as die Speler van die Dag aan­ gewys. Sy het ’n splinternuwe hokkiestok as prys ontvang.

Powering your world Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06 Mohlaleng_1458_E1

1923-

2013


8

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Stem vir skattige spruit

Een tot twee jaar

Twee tot drie jaar

Drie tot vier jaar

SURI. A2

JUVANDRÉ. B8

HOSANNA. C1

LIAN. A6

GEVANDRÉ. B1

MISCHA. C3

MARKUS. A8

DEHAN. B4

DECODA. C6

Ruan Bruwer DIE publiek het gestem, die stemme is getel en die topdrie in die kleuter-fotokompetisie van die Diamond Pavilion Shopping Mall se fotokompetisie, in samewerking met Louis Botha-fotografie en Noordkaap, is bekend. Ouers kon hul spruite in die winkelsentrum laat afneem. Die finaliste, soos deur die beoordelaars gekies, het verlede week verskyn waarna daar vir hulle gestem kon word. Die drie met die meeste stemme in elke ouderdomsgroep verskyn hieronder. Hulle is reeds elkeen verseker van ’n prys, maar wie eerste, tweede en derde gaan eindig, sal weer deur ’n stem per SMS bepaal word. Die pryse is (dit is dieselfde vir al drie ouderdomsgroepe): 1ste prys: R750-koopbewys van die Diamond Pavilion Shopping Mall; R250-koopbewys van Baby Boom; R1 000-geskenkbewys van Louis Botha-fotografie; ’n 60 cm x 90 cmskildery-vergroting van Kimberley-fotodiens. 2de prys: R750-geskenkbewys van Louis Botha-fotografie; R250-koopbewys van die Diamond Pavilion Shopping Mall; ’n 60 cm x 40 cm-skilderyvergroting van Kimberley-fotodiens. 3de prys: R500-geskenkbewys van Louis Botha-fotografie; R100-koopbewys van die Diamond Pavilion Shopping Mall; A3-skildery-vergroting van Kimberley-fotodiens.

Wie eerste, tweede en der­ d e ga a n e i n ­ dig, sal weer deur ’n stem per SMS be­ paal word.

OM te stem is baie maklik. Stuur net ’n SMS na 45527. Begin die SMS met die sleutelwoord “Kleuter”, gevolg deur ’n spasie en dan slegs die kode van die kleuter van jou keuse, byvoorbeeld: Kleuter C7. Jy kan jou tot Maandag om 10:00 vir die kompetisie inskryf. Jy kan jou soveel keer inskryf soos jy wil. Elke SMS kos R1,50. Elkeen wat SMS, kom in aanmerking vir ’n R350-koopbewys van die Diamond Pavilion Shopping Mall. Esmarie Nagel se naam is getrek en sy is vandeesweek se wenner.

Foto’s: Louis Botha-fotografie


NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

9

Doele laat afrigter rustig slaap Ruan Bruwer

OM by hul spelpatroon te bly en nie geïntimideer te word deur al die groot spanne nie is volgens Mandie Burger wat dit verg om suksesvol in vandeesweek se nasionale netbaltoernooi te wees. Burger lei die Griekwas wat op Rustenburg teen 11 ander spanne in die A-afdeling meeding. Griekwas, oftewel Frances Baard soos die span op die toernooi bekend staan, was verlede jaar negende. “As ons in die middel, so sesde of sewende, kan eindig, sal ek heel tevrede wees,” het die

MANDIE BURGER, die Noord­Kaapse net­ balspan se hulpdoel en kaptein, wys hoe ’n mens ’n doel skiet. Links van haar is die span se ervare breier, Elsje van der Merwe. Met Claudia Basson (hoofdoel) in sy midde hoef die span nie vandeesweek op die na­ sionale toernooi op Rustenburg bekom­ merd te wees of die doele sal sink nie. Bas­ son doel nie sommer mis nie. Sy was in so­ wel 2008 as 2010 die beste doelskieter op die toernooi. Foto: Emile Hendricks Die nasionale netbaltoernooi van 2008 hou spesiale herinnerings vir die Noord-Kapenaars in. Hy het die sterbelaaide en verdedigende kampioen, Noord-Gauteng, ’n skoknederlaag toegedien. Die Griekwaspan se 482 doele was die meeste op die toernooi.

breier, Elsje van der Merwe, vooraf gesê. Sake het egter Maandag op ’n skewe noot begin met Griekwas wat lelik met 26-71 teen Noordwes in die stof gebyt het. Die span het gister teen die Westelike Provinsie te staan gekom. “Sal maar vanaand kyk of ’n Savannatjie die sorge sal verbeter . . .” het Van der Merwe Maandagoggend ná hul eerste wedstryd in ’n SMS gesê. Volgens haar het sy steeds baie geloof in haar twee doele, Claudia Basson en Mandie Burger, en met hulle in die span slaap sy rustig. Sy is wel ietwat bekommerd oor haar

verdedigers wat nog onervare is. “Ek het twee verdedigers van verlede jaar se span verloor, maar die toernooi is ’n gulde geleentheid vir spelers om hulle aan die land se bestes te meet. Ons spelers is baie mededingend en hou daarvan om die groter spanne ’n ding te wys. Vir die nuwelinge was Maandag ’n eye opener.” Met vyf nuwelinge in die span sou ’n mens dink daar sou meer druk op die ervare spelers soos Burger en Basson wees, maar volgens eersgenoemde, die leier van die span, is daar nie meer druk as ander jare nie.

“Ons het baie ervare spelers wat ek weet die nuwe spelers sal dra en ek het volle vertroue in die nuwe spelers. Ons doelwit vir die jaar is om ervaring op te doen en die span as eenheid te versterk. Ek glo ons is reg vir die toernooi. Ons het al die voorbereidings gedoen,” het Burger gesê. ) Die span is: Claudia Basson (D), Mandie Burger (HD, kaptein), Chantal Botha (D), Beate Jordaan (AV), Chriche Ehlers (AV/S), Joekie Botha (S), Clarissa Mpikwane (VV), Simone Sell (VV), Emre Kritzinger (HV), Chaneez Kleinjan (V).


10

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

AANDAG BRIDGING CASH

ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter

"A", leestekens soos "!" of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE

UTILITY RUBBER STAMPS: SAME-DAY SERVICE. TEL./FAKS 053 832 1951

while waiting for

PENSION/ PACKAGE payout (lump sum only)

Cash same day

086 1101 388 083 6700 788

GTS VERVOER, Kimberley: Vervoer van meubels, boumateriaal, ens. Laai 1 - 34 ton. Billike pryse. Vragversekering: 082 574 3270/078 557 6459 PLAFONISOLERING: THERMGUARD LITE NK Koel in somer, warm in winter. SABS. Gratis kwotasies. 082 388 0307 of 053 832 9194.

BEKOSTIGBARE AKKOMMODASIE TYDENS GARIEP-FEES IN KIMBERLEY. SKAKEL 083 294 2637

LOOKING FOR OFFCAMPUS accommodation? Well, look no further. KPA Private Student Accommodation and also Unilofts bring you beautiful furnished and unfurnished accommodation. From a room in a student house to the high security complex of Unilofts, we will find you a home away from home that suits all your needs. Don't be the last to start looking. Contact us now at 051 411 2600/072 0880 166 or visit the website at www.studentaccommodatio n.co.za

HARTENBOS: Netjiese akkommodasie. Heeljaar beskikbaar. Lae tariewe buite seisoen. Ook eiendom te koop. Skakel 083 236 1294 of 044 695 0682

EEN-SLK-woonstel te huur. R2 500 p.m. R1 000 dep. Water en ligte ingesl. 076 887 8215.

EARN R800 in your week guaranteed. Data hub needs some workers to fill out forms with or without computer. Easy step by step tutorials, own hours. Sms name, postal or e- mail address to 073 3748 703 or datahubb@yahoo.com

STEFANUS MARTINUS NAUDÉ.

In die boedel van wyle Stefanus Martinus Naudé (Identiteitsnommer: 290519 5024 086), woonagtig te 18 Shackelton weg, Southridge, Kimberley. Boedelnommer: 3081/12. Datum van afsterwe: 1 Oktober 2012. Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vorderinge in te lewer en hul skulde te betaal by die kantore van ondergenoemde binne 30 dae van 8 Augustus 2013. Naam en Adres van Agent: Besmar Ouditeure Tel: 053 712 3569. Beare Straat 43, Postnet Suite 138, Privaatsak x1532, Kuruman 8460,

MC VENTER, wenner van die o.12­ seunsafdeling in die Graaff­Reinet­ mini­reeks. Foto: Verskaf

Uitslae van tennis Sportredaksie TENNISSPELERS van die Lapésa-tennisklub in Kimberley het in die wintervakansie goed gepresteer. In die Graaff-Reinet-mini-reeks was MC Venter die wenner in die o.12-seunsafdeling, Danelle Jacobs die naaswenner in die o.12-meisiesafdeling, Marjuzel Venter was vierde in die o.10-meisies- en Erlank Barnard tiende in die o.12-seunsafdeling. In die Oos-Gauteng-toernooi in Benoni was Anja Lubbe eerste in die o.16-meisiesdubbelspelafdeling en Rudolf Lubbe vyfde in die o.12-seuns- en die naaswenner in die o.12-seunsdubbelspelafdeling. In die Coca-Cola-toernooi in Durban was Kiara Wakeford sewende in die o.14meisies- en die naaswenner in o.14-dubbelspelafdeling. Liri Smith was derde (o.14-meisies) en die naaswenner in die o.14-meisiesdubbelspel, Shaun Smith was tiende (o.12-seuns) en Michael Wakeford sesde (o.12-seuns). In die Kloppers-toernooi in Bloemfontein, al toernooi wat nie ’n ranglys-toernooi is nie, was SP Viljoen vierde (o.12seuns) en Ané Badenhorst vierde (o.16meisies). Sy was ook die naaswenner in die o.16-meisiesdubbelspel.

Ken jou feite en wen ’n prys Sportredaksie HOE goed is jou sportkennis? Is jy die voorbok wanneer om vleisbraaivure oor sportstatistieke gestry word? Jy kan in Noordkaap en SuperSport se sporttrivia-kompetisie jou reputasie as sportkenner ’n hupstoot gee. Noordkaap deel weekliks met lesers ’n paar sportfeite en -statistieke en in die laaste uitgawe van elke maand word ’n vraag gevra. Die leser met die korrekte antwoorde wie se naam getrek word, sal ’n geskenkpak van R250 van SuperSport wen. Hier is ’n paar interessanthede vir dié week: ) ’n Ellelange Superrugby-reeks het Saterdag tot ’n einde gekom met die eindstryd tussen die Chiefs en die Brumbies. Die Chiefs het die vierde span geword om sy titel te verdedig. Die ander was die Blues, Crusaders en Bulle. ) Dit was die Chiefs se derde deelname aan in ’n eindstryd en die Brumbies se sesde keer. Die Crusaders was die meeste keer al in die eindstryd – tien keer. Die Haaie en Blues het elkeen al vier keer tot ’n eindstryd gevorder en die Bulle drie keer. ) Met die Cheetahs wat vanjaar tot die kwarteindronde gevorder het, is dit slegs die Force en Rebels van Australië wat nog nooit die uitspeelronde van die kompetisie gehaal het nie. ) Morné Steyn van die Bulls het nogmaals die reeks as die voorste puntemaker afgesluit. Sy 248 punte het 32 doelskoppe ingesluit wat ook die meeste was. ) Steyn se 263 punte in 2010 is steeds die rekord vir die meeste punte in ’n seisoen. Sy loopbaantotaal is 1 221 punte. Dit is steeds 221 punte agter Dan Carter (Crusaders) se rekord van 1 442 punte. ) Bryan Habana se drie vyfpunters die seisoen het sy totaal na 51 aangeskuif wat hom die sesde grootste drieëvraat in die reeks se geskiedenis maak.


NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

11


12

NOORDKAAP, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013

Sport Die Diamantstad se koerant

Die Diamantstad se koerant

Griekwa s gerat Griekwas Ruan Bruwer

NÁ ’n buitengewoon lang ruskans tussen die Vodacombeker en Curriebeker is die Griekwas uitgehonger om sy aanslag om die goue beker te begin. Die Griekwas was op 4 Mei laas in die kwarteindronde van die Vodacombeker in aksie. Tussendeur was hulle in ’n paar oefenwedstryde slaags, die laaste daarvan verlede Vrydag teen die Vrystaat waarin die Poubloues besonder goed gelyk het. Die Griekwas kom Vrydagaand in hul eerste wedstryd teen die Haaie in Durban te staan, ’n veld waar hulle nie ’n goeie vertoningslys het nie en verlede jaar lelik pak slae (3-42) gekry het. “Ja, dit was lank en ons kon nie baie oefenwedstryde in dié tydperk inwerk nie. Dit teenoor die Haaie wat pas van die Superrugby terugkeer het en nie ’n tekort aan wedstrydfiksheid gaan hê nie,” het afrigter Pote Human aan Noordkaap erken. “Maar die voordeel is dat ons langer tyd gehad het vir spelers om van beserings te herstel en die ouens kon baie tyd aan kondisionering afstaan.” Volgens Human sal hy naby aan ’n volsterkte span vir Vrydag kan kies. Slegs Leon Karemaker, Wesley Wilkins (losvoorspelers), Dusty Noble en Jannie Boshoff (vleuels) is weens be-

serings onbeskikbaar. Die Griekwas kon beswaarlik ’n moeiliker begin gehad het met wegwedstryde teen die Haaie en Bulle in die eerste twee naweke. Hul eerste tuiswedstryd is op 24 Augustus teen die kampioen, die Westelike Provinsie. Om onder die voorste vyf spanne te eindig en sodoende die promosie-relegasie-wedstryd (teen die span wat eerste in die eerste liga eindig) vry te spring sal aansienlike druk op die unie verlig. “Ons wil graag in die halfeindronde speel. Ons weet dit gaan nie maklik wees nie. Maar ek dink ons het ’n baie goeie kans, ondanks die moeilike loting aan die begin.” Verlede jaar was vier seges (uit tien wedstryde) amper genoeg vir ’n plek in die halfeindstryd – iets wat die Griekwas nie sedert 1998 kon vermag nie. Human sê hulle is gretig om vanjaar beter te verdedig. Die Noord-Kapenaars het verlede jaar 35 drieë in 10 wedstryde afgestaan. “Ons kán drieë druk. Die Griekwas

Netbalspanne het só gevaar ALTESAAM vyf van Kimberley se skolenetbalspanne was die afgelope naweek in Boksburg in die nasionale uitdaagkompetisie slaags. Só het hulle gevaar: Die Hoërskool Diamantveld se o.18-span het drie van sy sewe wedstryde gewen en sodoende 11de (uit 21 spanne) geëindig. Die o.15-span was minder suksesvol en kon net in twee van sy tien wedstryde seëvier om 15de uit 19 spanne te eindig. Die Hoërskool Noord-Kaap se o.18-span het 14de uit 21 spanne geëindig. Hy het drie van sy sewe wedstryde gewen. Die skool se o.16-span het in drie van sy agt wedstryde aan

die wenkant geëindig. Hy het teen die Hoërskool Upington vir die uitspeel om die 15de en 16de plek te staan gekom en het koning gekraai.

MARNUS SCHOEMAN, flank van die Griekwas, behoort weer een van die span se staatmakers in die Curriebeker­reeks te wees. Foto: Emile Hendricks

is bekend daarvoor, maar ook dat ons baie drieë lek. Dit is beslis vanjaar ’n groot fokuspunt en iets wat ons wil opknap. Daar was reeds tekens daarvan teen die Vrystaat.” ’n Ander bemoedigende faktor vanjaar is dat die Griekwas die eerste keer sedert 2010 dieselfde hoofafrigter as die vorige jaar vir die Curriebeker gaan hê.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.