Die Diamantstad se koerant Tel (053) 831 2331 Woensdag 15 Januarie 2014 www.noordkaap.co.za
GRATIS
Baljaar in die somerson
Griekwas is Abréloos ná 10 jaar bl. 3 NOORDKAPENAARS is klaarblyklik hardwerkende mense, want verlede week, terwyl die skole nog gesluit was en daar elders in die land nog vakansie gehou is, was die oorde buite Kimberley stil. By die gewilde Rivertonoord was daar verlede week net dagbesoekers, soos hierdie mans van Kimberley wat daar in die swembad gaan afkoel het. Volgens Herbert Japtha, oordbestuurder, het die meeste vakansiegan gers op 3 Januarie huiswaarts gekeer. “Ons was al in Julie verlede jaar vir die feestyd volbespreek. Sedert almal huis toe is kry ons steeds daagliks dagbesoekers,” het hy gesê. Foto: Ruan Bruwer
Nier werk nog sterk Ruan Bruwer
Vinnig spring, fliekvlooie! bl. 8
Topmatrieks aan die woord bl. 11
DOKTERS, medici en kenners voorspel een ding, dan kom ’n gewone mens soos Petré van As van Kimberley en gooi daardie voorspelling en statistieke heeltemal omver. Statistieke en medici voer aan ’n oorgeplante nier se lewensduur sal nie maklik 20 jaar oorskry nie. Van As se oorgeplante nier was dus nie veronderstel om nou al 30 jaar suksesvol in sy liggaam te funksioneer nie. Maar dit doen. Hy het op 22 Desember die 30 jaarmylpaal saam met familie oor ’n glasie geklink. Van As, ’n tegnikus by Telkom, se liggaam het in 1982 op 15-jarige ouderdom skielik begin swel, saam met ’n gewigstoename van minder as 60 kg tot 87 kg, bloed in sy urine en hoë bloeddruk. Ná ’n paar dae in die hospitaal is vasgestel hy het 7%-nierversa-
PETRÉ VAN AS is self beïndruk en verras dat sy oorgeplante nier ná 30 jaar steeds doeltreffend werk. Foto: Ruan Bruwer
king. Hy het drie maande in die hospitaal deurgebring en drie keer ’n week dialise ontvang. Van As het 18 maande vir ’n geskikte nier gewag. Dié het hy
van ’n 21-jarige man wat verongeluk het, gekry. Volgens hom is die moontlike rede vir sy nierversaking op so ’n jong ouderdom die baie operasies wat hy tot in daardie stadium weens sy gesplete verhemelte gehad het. Die gifstowwe wat met die operasies in ’n mens se liggaam kom, kon ’n negatiewe uitwerking op sy nier gehad het. “Ek was verlede week weer by my dokter, Cathy Parsons. Sy het gesê dis ongelooflik toe ek haar vertel dis nou al 30 jaar. Dis vir haar ook ’n prestasie. Sy is ongeveer die laaste 20 jaar my dokter. “Dit kan moontlik die langste in Suid-Afrika wees (wat ’n oorgeplante nier doeltreffend werk), ’n mens weet nie. Ek weet nie van ’n oorgeplante nier in ons land wat al langer suksesvol was nie,” het Van As gesê. Volgens Wikipedia het mense met ’n oorgeplante nier ’n
58%-kans dat die nier 15 jaar lank sal werk. Die kanse is beter dat ’n oorgeplante nier van ’n familielid langer doeltreffend sal wees as dié van iemand anders. Hy aanvaar ’n klein bietjie krediet vir sy nier se lang lewensduur. “Ek kyk na my soutinname, gebruik alkohol uiters matig, eet gebalanseerd en oefen gereeld. “Ek is baie bevoorreg dat ek ’n tweede kans gegun is, want ’n waglys vir ’n nier is baie lank. Ek was gelukkig dat ek jonk was.” Hy gebruik permanent kortisoon om te voorkom dat sy liggaam die nier verwerp. “As ek mag, sal ek graag mense wil aanmoedig om hul organe vir orgaanskenking beskikbaar te stel. Uit jou dood kan iemand ’n kans op lewe gegun word. “Ek wens so ek kan vandag dankie sê vir die ouers van die man wie se nier ek gekry het,” sê hy.
2
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
Dié matrieks ryg talle NC matric results in numbers onderskeidings in KIMBERLEY-MATRIEKS wat nege onderskeidings behaal het: Annarike Pienaar en Nielda Smit (albei van die Hoërskool Diamantveld) en Katie Klemp (Kimberley Girls’ High). Agt: Helet Linde en Danielle du Toit (albei Diamantveld), Irfaan Kana, Albert Steenkamp (albei Hoërskool NoordKaap), Huzaifah Numan (Kimberley Boys’ High), Farzaana Mohammed, Tshenolo Mokwena, Nooreen Nanabhay,
Madelein Farrel (almal Girls’ High). Sewe: Gerné Bothma (Hoërskool Adamantia), Hannah Schoombie, Rikus van Wyk, Marli Stassen (almal Diamantveld), Benrick Smit en Jiten Vallabh (albei Noord-Kaap) en Nina Seaward (Girls’ High). Ses: Johan de Villiers, Michelle du Plessis, Beatrice Potgieter (almal Diamantveld), Mari-lee Vos (Noord-Kaap) en Danielle Coetzee (Girls’ High).
Drop-out rate in NC a concern Ruan Bruwer
ALTHOUGH the country celebrated a better national matric pass rate in 2013, the real issue is those pupils who dropped out of school along the way. Like the rest of the country, a big majority of those learners from the Northern Cape who started school in 2002 did not reach gr. 12. According to the HOD of the Department of Education, Tshepo Pharasi, there is no exact figure of how many Northern Cape learners started school in 2002. Pharasi said over the last ten years the number of learners averaged between 25 000 and of this figure between 15 000 and 17 000 reach gr. 10. After this, in a period of a year or two, the drop-out figure of learners increases. An analysis by the Department of Education on learners shows a big decline in the numbers between gr. 10 and gr. 12. The picture does not differ a lot in the
Northern Cape, said Annette Lovemore, DA spokesperson on basic education. Here 21 162 learners were in gr. 10 in 2011, but only 10 403 wrote exams in 2013 of which 7 749 passed. However, the MEC for Education, Grizelda Cjiekella-Lecholo, said while the province did not achieve the 80% matric pass target, there were more gains than losses. “We are very pleased with the results, which are of a good quality and that was our key focus. There was an increase in distinctions, in the passing rate and more learners obtained university entrance to bachelor’s degree courses. The system is working in the Northern Cape,” she stated. Cjiekella-Lecholo said the decline in the pass rate in Afrikaans (home language) has mainly contributed to the province not meeting its target. “The slight decline in the pass rate in both the Frances Baard and Siyanda districts is also attributed to the failure rate recorded in Afrikaans (home language).”
Ruan Bruwer LAST year 10 403 full-time candidates wrote the National Senior Certificate Examination in the Northern Cape. Of these, 7 749 passed as compared to the 6 661 of the previous year. The pass rate did, however, decline from 74,6% to 74,5% and is ranked fifth in the country. The Northern Cape is the only province to decrease in its pass rate. This is 3,7% below the national pass rate of 78,2%. The number of candidates who passed with distinction in 2013 had increased from 1 414 to 1 775. More candidates, a total of 2 424 (23,3%), obtained university entrance to bachelor’s degree courses compared to 2 055 in 2012. A total number of 1 775 distinctions were achieved. The pass rate for the Frances Baard District took a dip from 76,03% to 73,09%. Of the five districts in the province this is the third best, quite a long way from Namaqua with an excellent 89,45% pass rate. Of the 41 schools in Frances Baard, 30 had a pass rate of more than 60% and 11 schools had less than a 60% pass rate. Of these 11 schools 6 are based in Kimberley. ) Kimberley Girls’ High is once again the top academic school in the province, followed by Adamantia High in the second place. ) The worst-performing school in the province is the Re Tlameleng Special School in Kimberley with a 33,3% pass rate. ) Diamantveld is the top Mathematics and Physical Science school in the province. This is the fourth consecutive year that it is the best Science school and the second year in a row the best Maths school. ) Altogether 14 schools obtained a 100% pass rate in the province compared to 20 in 2012.
Three of the 14 are Kimberley schools. ) Altogether 12 of the top 20 candidates in the province come from Kimberley schools. Girls’ High produced five learners in the top 20. Four of those are from Indian origin. One each is black and coloured and 14 are white. Only three are male, all Indian. ) Altogether 6 of the 14 learners who are the top achiever in a subject, hail from Kimberley. The six are Nozipho Tshicelo of the EP Lekhela High School (Sesotho home language), Jiten Vallabh of Northern Cape High (Physical Science), Nielda Smit of Diamantveld (English home language), Danielle du Toit of Diamantveld (Life Science), Huzaifah Numan of Kimberley Boys’ High (Business Studies) and Albert Steenkamp of Northern Cape High (Economics). ) The school in the province with the most matrics who wrote the exams in 2013 is the Tlhwahalang High School in Jan Kempdorp with 263 matrics. The fewest matrics come from the Re Tlameleng Special School who only had three gr. 12s. ) A total of 39 subjects were taken by last year’s matrics. The subjects in which the most distinctions were achieved are Life Orientation (577 distinctions out of 10 551 who wrote it) followed by English (first additional language) (208 out of 9 267) and Maths Literacy (132 out of 7 354). ) The subjects Dance Studies, Design, Music and Sesotho (home language) didn’t produce a single distinction. ) In subjects where 30% was required to pass, 13 subjects produced a 100% pass rate. Where 40% was the pass rate, 8 subjects had a 100% success rate. ) The subject (with 30% as the pass rate) that produced the lowest pass rate is Maths and Maths paper three, both had 57,7% learners who passed. In the case where 40% is the pass rate for a subject, Agricultural Science had the poorest performance with only 33% learners passing.
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
3
Minnie hartseer om Griekwas te verlaat Ruan Bruwer
DIT is ’n ou nekbesering wat in spasma gaan, gewoonlik wanneer die druk toeneem, het Minnie die gebruik om met sy kop skeef te staan verduidelik. MINNIE se afrigtingsloopbaan in Kimberley: ) 2003-’05: hoofafrigter van die Hoërskool Diamantveld; ) 2004: hoofafrigter van die Griekwas se o.20-span; ) 2005: hoofafrigter van die Griekwas se o.21-span; ) 2006-’10 en 2012-’13: hulpafrigter van die Griekwas in die
Curriebeker; ) 2006-’07; 2009-’10 en 2012-’13: hulpafrigter van die Griekwas in die Vodacombeker; 2008-’11: hoofafrigter van die Griekwas in Vodacombeker; ) 2011: hoofafrigter van die Griekwas in die Curriebeker; en ) 2011-’12: hulpafrigter by die Hoërskool Noord-Kaap.
NÁ tien jaar by die Griekwaland-Wesse Rugbyunie (GWRU), waarvan agt as breier by die senior span, begin hierdie rugbyseisoen se voorbereiding vir die Poubloues sonder Abré Minnie. Om agt jaar ’n lid van ’n professionele rugbyspan se afrigtingspan in Suid-Afrika te wees is byna ongekend. Minnie en sy gesin het einde verlede jaar hul wortels hier gelig en na George, sy grootword-dorp, teruggekeer waar hy by ’n motorwasonderneming doenig is. Hy is ook by die Hoërskool Outeniqua as bestuurshoof van sport en -potensiaalontwikkeling aangestel. Volgens Minnie was dit moeilik om hier weg te gaan, maar het hy die besluit in belang van sy middelste seun, Derick, geneem. “Hy (Derick) is vanjaar in gr. 11 en dit sou moeilik vir hom wees as ek my kontrak (wat einde vanjaar verstryk) deurgesien het en ons dan volgende jaar, in sy matriekjaar, verhuis het. “Dit was ’n voorreg om al ons seuns in Kimberley groot te maak. Ons was hartseer om afskeid te neem. Dit was nie lekker nie.” Volgens Minnie was hoogtepunte in sy afrigtingloopbaan hier “om sedert 2006 elke jaar die provinsie trots op die Griekwas te maak en te kon deel in die trotse kultuur en tradisie”. Ook om twee Vodacombeker-titels in sy tyd te wen staan as mylpale uit. Bjorn Basson en Riaan Viljoen het onder Minnie se afrigtershand hier Springbokke geword en hy het ook ’n reuse-bydrae gehad in
ABRÉ MINNIE, wat tien jaar by die GriekwalandWesse Rugbyunie afge rig het, sê die adrenalien het gepomp voor wedstryde en hy gaan daardie opwinding mis noudat hy nie meer gaan afrig nie. Foto’s: Emile Hendricks Zane Kirchner wat ’n Springbok geword het nadat hy by die Griekwas weg is. Minnie het Kirchner op skolevlak gebrei en hom Kimberley toe gelok. Minnie sê hy gaan die meeste die adrenalien in die afrigtershokkie, sowel as die opwinding voor ’n wedstryd, mis. “Ek is adrenalien-aangedrewe en gaan daai gevoel van adrenalien wat tydens ’n wedstryd afgeskei word, baie mis.” Hy gee toe die 2011-seisoen is een wat hy nie weer sou wou oor hê nie. Hy was die hoofbreier in sowel die Vodacom- en Curriebekerreeks. “Daardie verantwoordelikheid
van hoofafrigter het groot druk op my en my gesin geplaas. “Dit is een van die vernaamste redes hoekom ek myself nie die volgende seisoen weer as hoofbreier beskikbaar gestel het nie.” Minnie, wie se voornaam dikwels verkeerd gespel word (meestal as Abrie of Abre), by geleentheid selfs deur die GWRU, is gereeld gesien hoe hy met sy kop skeef staan. Hy sê dit is ’n ou nekbesering wat hy in sy speeldae by Maties opgedoen het. “Sodra die spanning toeneem, gaan die nekspier in spasma en dit is wanneer ek dit so skeef draai,” het hy oor hierdie gewoonte vertel waaroor baie mense al gewonder
4
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
Afrikaans pootjie verskeie matrieks DIE Noord-Kaap het toe nie die verwagte 80%-slaagsyfer, wat in ieder geval vooraf as ’n bietjie te ambisieus beskou is, behaal nie. Heelwat ontledings is sedertdien gedoen om ’n rede vir die effense daling (van 0,1 persentasiepunt) te vind. Afrikaans word as die groot sondaar uitgesonder en selfs die Noord-Kaapse ANC het ’n nuuskonferensie gereël om daardie punt tuis te bring. Grizelda Cjiekella-Lecholo, LUR vir onderwys, het die effense daling in die Noord-Kaapse slaagsyfer aan onder meer die laer slaagsyfer in Afrikaans (huistaal) toegeskryf. Die persentasie leerlinge in die Só maak die weer Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Noord-Kaap wat bo 40% vir Afrikaans (huistaal) behaal het, het met drie persentasiepunte in vergelyking met 2012 gedaal en só daartoe bygedra dat die algehele Noord-Kaapse slaagsyfer effens verswak het. Een van die vereistes om matriek te slaag is dat een amptelike taal op huistaal-vlak met 40% geslaag moet word. Die Noord-Kaapse onderwysdepartement het wel te kenne gegee die Afrikaanse vraestel was aan die moeilike kant. Dit is egter moeilik om te begryp hoe leerlinge so kon kleitrap in ’n provinsie waar Afrikaans by verre deur die meerderheid inwoners gepraat word.
Minimum 19 °C 21 °C 20 °C 20 °C
Maksimum 36 °C 38 °C 38 °C 38 °C
SKETS: Danie Cronjé
Pak vanjaar ‘boks-vir-boks’ aan Hannes Noëth ’n NUWE jaar, nuwe dinge. Almal van ons het sekerlik al met vanjaar se werksaamhede begin. Soos iemand dit gestel het: “Ek is nou gevaarlik uitgerus”. Ons is opgewonde oor alles wat vanjaar vir ons voorlê. Tog interessant hoe die onbekende toekoms ons voorbly. Ons weet nie eens hoe die res van vandag gaan verloop nie, wat nog te sê ’n hele jaar wat wag. Daarom is dit sekerlik belangrik dat ons ons nie te veel domstaar teen ’n toekoms wat ons in elk geval nie ken nie, maar dat ons hierdie oomblik, wat aan ons wel bekend is, goed gebruik. Baie van ons sal net met dit waar-
VEELS GELUK
MATRIEKS
JULLE MAAK ONS
TROTS
E+I 19206
VAN DIE DIAMANT MENSE
mee ons verlede jaar afgesluit het, voortgaan, ander begin ’n heel nuwe fase in hul lewe: gr. 1’s, gr. 8’s, eerstejaars, pasgetroudes. Dan is daar nuwe werksomstandighede vir sommiges, en dan dié van ons wat verhuis het. Wat ’n moeilike ding! Jy pak in en in en in, dan lyk dit asof jy niks vorder nie. Dan begin jy maar weer. Nes jy klaar is, word alles gelaai en dan pak jy weer uit en uit en uit. Daar stop dit nie: Nou begin jy soek. Jy weet ’n ding was in dié laai, maar nou is die laai leeg. Die boek was op
GEBEURTENISSE op 15 Januarie in die geskiedenis: 1876 – Die eerste blad in Afrikaans, Die Afrikaanse Patriot, verskyn die eerste keer in die Paarl. 1922 – Die republiek Ierland kom tot stand. 1943 – In die Tweede Wêreldoorlog word Japanse magte van die Guadalkanaal-eilande in die Stille Oseaan verdryf. 1973 – Pres. Richard Nixon van Amerika kondig aan die opskorting van alle Amerikaanse offensiewe in Noord-Viëtnam vanweë die vordering wat in die vredesonderhandelings gemaak word. 1984 – Pres. Ronald Reagan van Amerika sê die groot bedrae wat hy aan militêre toerusting bestee, word daarin belê om “van die wêreld ’n veiliger plek te maak’’ en om toe te sien dat Amerika ’n sterker posisie en ’n realistiese verhouding teenoor KIMBERLEY-NUUSFLITSE van die afgelope week: ) Die Noord-Kaap word goed verteenwoordig in die nasionale leierskapsposisies van Cope ná sy eerste nasionale kongres op Boksburg. Pakes Dikgetsi, die party se sekretaris, is tot nasionale voorsitter verkies. Fred Wyngaard is ook onlangs as provinsiale voorsitter herkies. ) Die gemeenskap van Galeshewe in Kimberley is opnuut in rou oor ’n grusame moord. Die eenjarige seuntjie Thabang Macqueena se verbrande lyk is in ’n sloot in die besige Phakedistraat, wat langs die Galeshewe-stadion loop, gevind. Dit kom na die wrede verkragting van ’n ses weke oue baba hier einde verlede jaar. Die seuntjie se pa word van die moord verdink. Hy het Maandag in die hof op ’n klag van moord verskyn. Volgens lt. Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder, het die 27-jarige pa die polisie ’n rat voor die oë probeer draai deur die kind as vermis aan te meld. Klein Thabang was in ’n kombers toegedraai en aan die brand gesteek. Die lyk het reeds begin ontbind. Tawana sê die stank van die lyk het mense in die omgewing daarheen gelok, waarna die grusame ontdekking gemaak is. ) Pauline Williams, LUR vir sport, kuns en kultuur, het ook nou by die departement van binnelandse sake om haar ID-slimkaart aansoek gedoen. Williams sê die proses is so eenvoudig as moontlik gemaak. Die
dié rak, maar nou staan dit elders. Jy leef in chaos totdat alles weer rustiger en bekender is. Al hoe dít gebeur, is as jy stukkie vir stukkie begin. Boks vir boks. Dit was iemand wat kom koffie drink het in ’n huis van chaos, wat plat op die grond moes sit, sonder ’n skinkbord bedien is en wat uit ’n blik moes suiker skep wat die opmerking gemaak het: “Boks vir boks – dít is hoe ons almal hierdie nuwe jaar moet aanpak. Soos julle hier uitpak, moet ons elke dag as ’n boks-verrassing oopmaak, alles daarin afhandel en die volgende dag vat.” So, mag jul jaar boks-vir-boks verloop – stukkie-vir-stukkie tot sukses en rustigheid!
Rusland het. 1986 – In ’n militêre staatsgreep word die regering van Lesotho oorgeneem. 1992 – Die Europese Gemeenskap erken die onafhanklikwording van Slowenië en Kroasië. 2001 – Die gratis veeltalige aanlyn-ensiklopedie, Wikipedia, begin funksioneer. Geboortes op die dag: 1929 – Martin Luther King jr., Amerikaanse burgerregte aktivis, wat in 1968 in ’n sluipmoord in Memphis geskiet is. 1984 – Carl Stemmet, akteur en seun van die TV-persoonlikheid Johan Stemmet.
aansoek is gratis vir pensioentrekkers en 16-jariges wat die eerste keer om ’n ID-dokument aansoek doen. Persone wat nie in hierdie kategorie val nie moet R140 opdok. ) Daar was van 1 Desember 2013 tot 7 Januarie 2014 landwyd die minste ongelukke en padsterftes in die Noord-Kaap. Daar was in die tydperk 36 ongelukke en 43 sterfgevalle in die provinsie. Landwyd was daar 1 147 ongelukke en 1 376 mense is dood. ) Die effense verswakking van Noord-Kaapse matriekuitslae maak opposisiepartye bekommerd oor die provinsie se onvermoë om die suksesse van die verlede te herhaal. Cope sê sonder om enige individuele prestasie te minag, moet genoem word daar is groot probleme in die onderwysstelsel. “Die ANC-beheerde regering is besig om ons kinders in die steek te laat. Die Noord-Kaap is die enigste provinsie wat nie sy slaagsyfer kon verbeter nie,” het Pakes Dikgetsi, provinsiale sekretaris van Cope, gesê. Andrew Louw, DA-leier, sê hulle is baie bekommerd oor die standaard van onderwys in die provinsie. “Die provinsie kan nie bekostig om agteruit te boer nie. Ons was op ’n tydstip tweede in die land met matriekuitslae, nou is ons sewende.”
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
5
DEB-BW1-Nkaap-ENG
In memory of
Nelson Mandela Nelson Mandela changed South Africa and inspired the world. As we mourn his passing, his message of freedom and reconciliation endures. His legacy lives on. Forever.
6
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
WAT dink jy van die matriekuitslae? Gaan stem op www.noordkaap.co.za of www.facebook.com/NoordkaapKoerant.
Wen prys met jou foonfoto Verslaggewer VROËER JARE was ’n kamera nie vir elke Jan Rap en sy maat beskore nie, maar met die vooruitgang van die tegnologie kan enigeen wat deesdae ’n selfoon besit, homof haarself ’n fotograaf noem. Deesdae het omtrent elke mens ’n kamera enige oomblik van die dag byderhand. Al besit jy nie ’n kamera met ’n telefotolens nie, is jy steeds ’n fotograaf as jy die kamera wat in bykans alle nuwe selfone gebou word, gebruik. Dit maak van Jan Alleman ’n fotograaf. Soms is daardie selfoonkamera net-net byderhand om ’n ongelooflike kiekie te neem. Ons wil graag van daardie foto’s in Noordkaap plaas. Hierdie is dus ’n versoek aan Noord-Kapenaars om hul foto’s in ons fotokompetisie met ons te deel. Die foto kan iets vreemds, buitengewoon, snaaks, interessant of net mooi wees. Dit moet egter ’n plaaslike kiekie wees. Die gehalte van die foto is nie ’n voorvereiste nie. Dit is net van groot belang dat die foto nie kleiner as 500 KB is nie. Ons kan nie kleiner foto’s as dit plaas nie. Stuur asseblief ook ’n volledige byskrif (wat op die foto gebeur, wat die agtergrond is en wie daarop is) saam met die foto. Nou ja toe, indien jy daardie foto het wat jy nog altyd graag met soveel mense moontlik wou deel, e-pos dit na noordkaap@volkslad.com. Aan die einde van elke maand gaan ons ’n wenfoto kies wat ’n R350-geskenkbewys van die Diamond Pavilion Shopping Mall sal wen.
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
Be part of nappy run A NAPPY RUN will be held for children with disabilities by the Rotary Club of Kimberley South on 25 January. Come run or walk over 5 km or 10 km. The start is at 07:00 and finish is at the Virgin Active Gym. Direct enquiries to Denise Coetzee on 076-351-0065.
SALE 50% OFF! Save the buck
Get up to
GREAT VALUE DEAL!
NOW R699
Normally R499
Normally R299
Normally R450
NOW R299
NOW R199
NOW R350
FIREWALL LAPTOP BAG Volume: 30L Weight: 600g Laptop and tablet compartment
MEN’S CHAMELEON SLAM 2 SHOES
MEN’S RYLAN SHORTS
KHULU CHAIR Supports up to 135kg Durable steel tubing for stability
100% cotton cargo shorts with canvas belt Available in multiple colours
Technical walking shoes at an outstanding price. Feature air cushion midsoles for enhanced comfort and a 4.5mm footbed for extra shock absorbtion!
Normally R1099
Normally R1399
Normally R1199
Normally R999
NOW R599
NOW R999
NOW R950
NOW R699
FREESTYLE CX MULTITOOL WITH LED LENSER M5 TORCH COMBO Freestyle: 100% stainless steel with removable pocket clip M5 Torch:
MEN’S PHASER INFERNO SHOES
PANORAMA 3 PERSON TENT
Vibram trek rubber outsoles for better traction Polyester mesh linings for breathability
No-See-Um mosquito netting for added protection Tape-sealed seams for enhanced waterproofing
High: 100 lumens, 110m beam distance, 3 hour burn time
Offers valid from 10 January to 2 February 2014 7662 E & OE
Normally R1099
SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.za Free delivery on all orders over R250.
Call 08600-34000 or visit www.capeunionmart.co.za. Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest exchange policy.
Over 200 products on sale! View all sale items online at www.capeunionmart.co.za/sale2014
54QT COMBO COOLER Holds 2 litre bottles upright and 72 cans Rust proof and leak resistant drain
7
8
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
Skryf en fliek gratis! IS daar Kimberliete wat graag gaan fliek en agterna die behoefte het om die rolprent met iemand te bespreek? Wil jy nie dalk jou mening oor ’n rolprent met ons lesers deel nie? Ons is op soek na iemand wat vir ons ’n fliekrubriek op ’n gereelde grondslag kan skryf. Ons sal vir jou en ’n maat van ’n fliekkaartjie voorsien, dan skryf jy vir ons ’n kort oorsig of resensie oor die rolprent van jou keuse by die Ster-Kinekor-rolprentteater in die North Capewinkelsentrum. Dit moet in Afrikaans geskryf word. Indien jy reken dat jy die ideale kandidaat is, skryf vir ons ’n kort
opsomming/resensie van nie langer as 200 woorde nie van ’n onlangse rolprent wat jy gekyk het. Die skryfstuk hoef nie ’n sekere formaat te hê nie. Stuur dit, sowel as ’n kontaknommer, teen nie later nie as 23 Januarie om 14:00 na noordkaap@volksblad.com. Indien ons daarvan hou, sal ons jou bel en kan jy moontlik ons gereelde fliekresensent word en sodoende gereeld verniet gaan fliek. ) Fliekvlooie sal bly wees om te verneem ons gaan voort om weekliks drie gelukkige lesers elk met vier kaartjies met die vergunning van Ster-Kinekor te beloon. Die fliekgids vir die rolprente wat in die Ster-Kinekor-rolprentteater in die North Cape-winkelsentrum vertoon word, word
weekliks in Noordkaap geplaas. Ongelukkig word die weeklikse gids, wat van Vrydae tot Donderdae insluit, eers op ’n Woensdag deur Ster-Kinekor uitgestuur, wat dus te laat vir publikasie is. Om die fliekgids tot die volgende Woensdag te sien besoek gerus Noordkaap se webtuiste, www.noordkaap.co.za, of www.sterkinekor.com. Om ’n kans te staan om een van die drie wenners van vier fliekkaartjies te wees gaan na www.noordkaap.co.za en soek die skakel “Kompetisies” bo-aan die blad. Hier sal jy sien wat om te doen om deel te neem. Let wel: Die kaartjies geld nie die eerste week van ’n nuwe uitreiking nie.
SHOWTIMES FRIDAY 10 JANUARY - THURSDAY 16 JANUARY
SHOWS, PRICES AND TIMES SUBJECT TO CHANGE. NEW RELEASE - NO COMPLIMENTAR TICKETS (*) FOR ONE WEEK FROM DATE OF RELEASE UNLESS OTHERWISE STATED
NORTH CAPE MALL 47 RONIN - 3D
Fri, Sat,Tue: 16:45, 19:30, 22:05 Sun, Mon,Wed,Thu: 16:45, 19:30
NOW SHOWING AT STER-KINEKOR THEATRES
˛
——————————————————————————————————
FROZEN - 3D
Daily: 9:15, 11:45, 14:15
˛
ß
——————————————————————————————————
WOLF OF WALL STREET ¸˛ Daily: 9:05, 12:45, 17:00, 20:45
——————————————————————————————————
SECRET LIFE OF WALTER MITTY ˛ ß Fri, Sat,Tue: 14:00, 17:15, 19:45, 22:15 Sun, Mon,Wed,Thu: 14:00, 17:15, 19:45
——————————————————————————————————
47 RONIN
Daily: 9:00, 12:00, 14:45
˛
——————————————————————————————————
WALKING WITH DINOSAURS Daily: 9:30, 11:30
˛
∂
——————————————————————————————————
FROZEN
Fri, Sat,Tue: 17:45, 20:15, 22:50 Sun, Mon,Wed,Thu: 17:45, 20:15
˛
ß
——————————————————————————————————
MANDELA: LONG WALK TO FREEDOM ˛ Daily: 11:15, 14:30, 17:30, 20:30
——————————————————————————————————
SCHUKS! YOUR COUNTRY NEEDS YOU ˛
Fri, Sat: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00, 22:30 Sun: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00 Mon,Wed,Thu: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00 Tue: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00, 22:30 MORE WAYS TO BOOK
Follow us
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
9
10
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
AANDAG
ALLE ADVERTEERDERS
PERSOONLIKE DIENSTE
TE KOOP
LENINGS
ALLERLEI UTILITY RUBBER STAMPS: SAME-DAY SERVICE. TEL./FAX: 053 832 1951.
of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode.
ALGEMENE & HUISDIENSTE
"A", leestekens soos "!"
ALLERLEI 1845
PLAFONISOLERING: THERMGUARD LITE NK. Koel in somer, warm in winter. SABS. Gratis kwotasies. 082 388 0307 of 053 832 9194.
SMALLS NOTICE
PERSOONLIK 1460
ADMIN. DATA ENTRY and survey clerks needed. For info SMS full name and address to 074 927 5124 or e-mail: d.workforce7@gmail.com
Directorate: Community and Social Services
Librarian: Judy Scott Library and Research Services
Salary: R202 860 – R263 316 (T11) (Ref. 2014/002)
Requirements: • Degree/diploma in Library and Information Sciences • Computer skills (SLIMMS System an advantage) • Customer service orientation and public relations skills • Communication skills (verbal and written) • Strong interpersonal skills with ability to respond constructively in a conflict situation • Public library experience (one year) • Supervisory skills. Closing date: 24 January 2014 @ 16:00 To apply, please forward the official Sol Plaatje application form (not Z83) accompanied by a cover letter, your CV and applicable certified copies of your ID and qualifications to fax: 086 650 0314 or e-mail: work@solplaatje.org.za for attention: Miss Christine Janse. Applications can also be hand delivered at the 3rd Floor, New Civic Building, cnr Bultfontein and Lyndhurst Avenues, Kimberley. Application forms can be obtained from the Sol Plaatje Municipality Civic Building, www.solplaatje.org.za/work or ask for them via e-mail at work@solplaatje.org.za Please remember to state the reference number and vacancy particulars. Applications will not be considered if received after the closing date or if incomplete (without application form and certificates). Telephonic enquiries: Miss Christine Janse, tel. (053) 830-6705.
Sol Plaatje Municipality www.humanjobs.co.za
1655
1445
Die gebruik van die letter
Human Communications 105527
Exciting Career Opportunity Kuruman United Manganese of Kalahari (Pty) Ltd (UMK), a leading empowerment company intent on sustainable mining and socio-economic development, seeks specialists to join its fast growing manganese mine. UMK has been awarded a Mining Right over 15 000 ha of land to the north of a dynamic Kuruman. Why not become part of the team that plans to mine an output of between 1,5 million and 2 million tonnes of manganese each year? With a life of mine in excess of 30 years, this well-poised company will be able to unlock your talents.
Process Plant Control Room Operator (Technical and Operational) (Ref. PPCRO 114836) Patterson Grade C Lower based on previous experience The Process Plant Control Room operator is a shift role responsible for the effective operational control and monitoring of the Process Plant through the control room control and management systems and to coordinate the general Mine situation as may be required. Responsibilities: • Mine operation within required parameters • Steady control of production circuit • React appropriately to abnormal activities and notify relevant Senior Officials and/or Operators by radio/telephone • Direct the activities of personnel on the mine to correct defects by allocating relevant tasks • Assist Engineering personnel to maintain equipment in Control Room area • Take charge during breakdowns and emergencies and notify standby personnel • Maintain and operate relevant fire/evacuation alarm system • Control entire process through utilisation of relevant control systems like SCADA • Ensure that the activities in the Control Room area match the requirements of the whole mine • Maintain steady volume control of the circuit by monitoring it within entire mine parameters • Call in expertise where needed • Ensure correct procedures are followed during start up and shut down of relevant circuits and equipment • Identify and communicate possible hazards and risks to responsible and affected personnel • Promote safety awareness in allocation of all tasks over radio/telephone • Compile accurate shift report at the end of each shift • Generate report and trends for management on request • Log any incidents, instructions and important changes made in the plant and record breakdowns should they occur • Changing tasks and machine settings on the shift to minimise the effect of unexpected problems • Stopping the operation if the working conditions are unsafe and pose hazardous environment • Enter job requests into the “KARABO” maintenance system. Minimum requirements: • Matric or equivalent education • Artisan trade qualification • Minimum of 5 years’ experience as an Artisan in the mining industry • Computer literacy and role specific computer skills • Report writing and communication skills • Systematic approach • High degree of numeracy. Key attributes (amongst others): • Ability to function within a team environment • Ability to work under pressure and be independent • System knowledge and application of relevant policies and procedures • Planning and organising skills • Interpersonal skills • SHE knowledge • Administration skills • Self-starter • Attention to detail • Results driven • Statutory knowledge of relevant legislation. Please note that the reference MUST be quoted on your application. Please note the following: • Successful candidates will be required to provide a valid medical certificate and may be required to undergo certain medical assessments • Psychometric and other assessments may be used as part of the selection process • Verification of all credentials may be done • Must be in possession of a valid driver’s licence.
How to apply: Interested applicants can forward an abridged CV to: recruitment@umk.co.za or fax: 086 236 1188. The onus is on you to ensure that the reference number is reflected on your application. Closing date: 31 January 2014. If you have not been contacted within 30 days after the closing date, kindly deem your application as unsuccessful. PREFERENCE WILL BE GIVEN TO EMPLOYMENT EQUITY CANDIDATES IN LINE WITH THE COMPANY’S EMPLOYMENT EQUITY PLAN. Only candidates who meet the stated requirements will be considered. APPLICATIONS RECEIVED AFTER THE CLOSING DATE WILL NOT BE CONSIDERED. www.ayandambanga.co.za 116296
SAKE
GELEENTHEDE 2415
SWEETS DISTRIBUTION BUSSINESS Start your own bussiness. Affordable cost. Myer 012 547 5767 mberman@telkomsa.net EIENDOMME WOONSTELLE TE HUUR 3250
2-SLK-WOONSTEL: R5 000 pm+ dep. R5500. Water & krag ingesl. 076 703 7186 of 083 232 0909. BETREKKINGS 3600
INGENIEURSWESE 3655
IF YOU WANT TO SELL Table Charm, SMS your name and address to or 073 701 5214 or sell Style Fragrances (perfume) to 074 502 1993. ALGEMEEN 3680
JOBS! JOBS! NEW YEAR, NEW JOB. Are you unemployed? We have opened a new branch in Kimberley to market our fast-moving products. High earnings. Matric necessary. Call now for interview. 074 073 1201/061 259 0164. TOESIGHOUER * Geskik vir manspersoon tussen 50 -60 jaar * Werksure: 12:30 tot 17:30 * Persoon moet gesond en aktief wees * Aansoekvorm by kassiere beskikbaar PARSONS HOME APPLIANCES, MARK PLEIN 46, KIMBERLEY.
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
‘Hard work pays off ’ KIMBERLEY has once again produced the majority (12 in total) of the top 20 learners in 2013’s matric examinations. We tracked them down and asked them about their achievements. FARZAANA MOHAMMED (Kimberley Girls’ High, 15th with 8 distinctions): 1. Yes, I have always been an academic achiever. 2. Yes, I have an older sister, Raghshanda, who is currently doing her master’s degree in Clinical Psychology. 3. Studying Medicine at the Stellenbosch University. 4. No incentives were needed. 5. The desire to succeed. 6. Martie de Wet and Karen Pilkington. 7. Yes, it is.
HUZAIFAH NUMAN (Kimberley Boys’ High, 2nd with 8 distinctions): 1. Yes, I’ve always been an academic achiever. 2. No, I am the eldest. 3. I have no idea yet. Maybe Medical, Engineering or Accounting. 4. Yes, normally money to spend at will if I do well. 5. Competition with friends. To kick butt mostly. 6. There are too many teachers to mention. 7. One could say it is the biggest. I worked hard to get this.
IRFAAN KANA (Northern Cape High, 9th with 8 distinctions): 1. I’ve been in the top 10 throughout my high school and primary school career. 2. I have a younger sister who is also consistently in the top 10. 3. Studying Actuarial Science at the Stellenbosch University. 4. I had no incentives to motivate me. I was determined to do well out of my own. 5. Recognition and the fact that I knew I could do it. I was an under achiever in previous years. 6. Sandra Sell. 7. Yes, it is right up there.
MADELEIN FARRELL (Kimberley Girls’ High, 10th with 8 distinctions): 1. Yes, always. 2. Yes, I had two older sisters who both did well. Monica got eight distinctions in 2011. 3. I plan to study Mechatronic Engineering at the Stellenbosch University. 4. Yes, my grandparents promised money per distinction. 5. To make my parents proud. 6. Helen Hugo, my Maths teacher. 7. Yes, it is.
KATIE KLEMP (Kimberley Girls’ High, 17th with 9 distinctions):
1. Yes, I have always worked very hard and achieved distinctions my entire school career. 2. Yes, my brother got a distinction when he matriculated in 2010. 3. I am going to study Medicine at the University of Cape Town. 4. No, my parents always encouraged me to work hard for myself and my own well-being and future. 5. The dream of getting eight distinctions as well as doing it for my family. 6. My Maths teacher, Helen Hugo. 7. It is definitely the highlight. DANIELLE DU TOIT (Hoërskool Diamantveld, 4de met 8 onderskeidings):
1. I only started appearing in the top ten in gr. 10, but I didn’t feature very high until the end of gr. 11. The seven distinctions in my prelims were the largest number of distinctions I’d ever achieved. 2. No, my brother passed away before he got to matric. 3. I’m going to study Architectural Studies in Bloemfontein and I would like to become a professional architect. 4. My parents never pushed me academically as they knew that I would push myself as hard as I needed to. 5. I was absolutely terrified that I wouldn’t get accepted to study Architecture as this is the only thing that I want to study, so that forced me to strive for good results. 6. My English teacher, Karen Pilkington, played the biggest role in motivating me overall. 7. This is by far the biggest accomplishment. Although, hearing that I was accepted to study Architecture was a close second.
1. Ja, ek was my hele skoolloopbaan akademies ingestel en het op laerskool meestal eerste gestaan. 2. Nee, ek is die oudste. 3. Vir tyd en wyl boer ek saam met my kêrel op Vredendal. Dit is nog altyd iets wat ek wou doen. Ek het nie nou toekomsplanne nie. 4. Nee, ek is grootgemaak om tot die beste van my vermoëns te presteer en hard te werk. Die aansporing was om goeie uitslae te behaal. 5. Ek wou nie eendag spyt wees nie. Die uitslae sal altyd in die toekoms daar wees om op terug te val. 6. Almal het ’n rol gespeel, maar as ek iemand moet uitsonder, sal dit Mareth Hugo wees wat vir my Engels (huistaal) gegee het. Sy het ’n manier gehad om jou aan te spoor. 7. Ja, hierdie is die hoogtepunt.
1. Have you always been an academic achiever? 2. Do you have an older brother(s) or sister(s) who also achieved excellent academic results? 3. What are you planning to do this year and what career are you planning to pursue? 4. Were there incentives from your parents, grandparents or an uncle or aunt to do well? 5. What was the biggest motivation to study and work hard to achieve these results? 6. What teacher(s) played the biggest role in your academic achievements? 7. Are these excellent matric results the biggest highlight of your school career?
ANNARIKE PIENAAR (13de met 9 onderskeidings): 1. Ja, van jongs af het ek besef dat akademie baie belangrik is en wou ek graag goed daarin presteer. 2. Nee. 3. Ek gaan chemiese ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit studeer en sal graag eendag vir ’n groot maatskappy wil werk. 4. Nee, maar my tannie het wel gesê dat sy my oorsee sal vat as ek vyf onderskeidings kry. 5. Die toekoms. Ek weet ek wil suksesvol wees en dit het my gemotiveer om hard te werk. 6. Ivonne de Villiers se passie vir wiskunde en fisiese wetenskap het my gemotiveer. 7. Ja, die nege onderskeidings is my grootste prestasie.
TSHENOLO MOKWENA (Kimberley Girls’ High, 11th with 8 distinctions):
JITEN VALLABH (Northern Cape High, 5th with 7 distinctions):
DIE matrieks is kloksgewys Jiten Vallabh (wit baadjie), Huzaifah Numan, Irfaan Kana, Madelein Farrell, Tshenolo Mokwena, Farzaana Mohammed, Noreen Nanabhay, Katie Klemp (inlas), Danielle du Toit (inlas), Annerike Pienaar, Helet Linde en Nielda Smit. HELET LINDE (18de met 8 onderskeidings): 1. Ja, van hoërskool af. 2. Ja, my broer Lourens (ses onderskeidings) en suster Ida (8 onderskeidings). 3. Ek gaan verbruikerswetenskap aan die Universiteit van Pretoria studeer. 4. Nee, net die feit dat jy jou matriekuitslae deur jou hele lewe saamdra. 5. Om verder te kan studeer en iets van my lewe te kan maak. 6. Ivonne de Villiers. 7. Ja, definitief.
NIELDA SMIT (derde met nege onderskeidings): 1. Ek was nog altyd geseënd met ’n goeie verstand, maar het eers op hoërskool hard begin leer. 2. Ja, my ouer sussie, Marianne, het ses onderskeidings in matriek behaal. 3. Ek gaan chemiese ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en hoop om eendag in Italië as ’n ingenieur te werk. 4. My ouers het wel ’n beloning vir elke onderskeiding uitgeloof. 5. Dit was vir my belangrik om te sien wat ek kan bereik as ek hard werk. 6. Mareth Hugo en Ivonne de Villiers. 7. Nee, my grootste prestasie was om erekleure vir akademie te ontvang.
NOOREEN NANABHAY (Kimberley Girls’ High, 20th with 8 distinctions): 1. I have always been an academic achiever. 2. No. 3. I am planning on studying Dentistry and wish to pursue a career in this field. 4. Yes, if I achieved at least six or seven distinctions. 5. To get accepted to study for the career I wish to follow. 6. Helen Hugo and Karen Pilkington. 7. Yes, as I achieved distinctions in all my subjects which I’ve never done before.
1. I started performing in gr. 10 when I realised the importance of good academic results. 2. No, only a younger sister. 3. I am going to study Medicine at the University of Stellenbosch. I would like to be a cardiologist one day. 4. No, they inspired me to achieve for myself and not for material things. 5. It is contagious, once you achieve, you can’t help but to try and better yourself. 6. Owen du Plooy and Sandra Sell. 7. No, the biggest accomplishment was obtaining my honours blazer for academics and building relationships with fellow teachers and students.
11
12
NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014
Sport Die Diamantstad se koerant
Skopvoet soos Messi DIE Knightssnelbouler Malusi Siboto sou Sondag verskoon kon word as hy met ’n seer voet teen die Lions in die T20reeks gespeel het. Siboto het Vrydagaand in die T20wedstryd teen die Dolphins op die Diamantovaal in Kimberley ’n skitterende vangskoot op die diepregbygrens benut om van die Dolphins se Cody Chetty ontslae te raak. Uit blydskap het Siboto die harde krieketbal soos ’n wafferse Lionel Messi die lug in geskop. Die bal kan links van hom bo sy kop gesien word. Op die agtergrond deel die skare in sy vreugde. Die Dolphins het met vier paaltjies koning gekraai. Foto: Louis Botha
Bruwer weer bo Ruan Bruwer
GM BRUWER wat einde verlede jaar beloon is met ’n plek in die SuidAfri kaanse Coltsspan. Hier is hy verlede week in aksie vir die Knights op die Cubsweek. Foto: CSA
Wen só kaartjies VIER mense kan elk vyf kaartjies na aanstaande Woensdag (22 Januarie) se T20-wedstryd tussen die Knights en Warriors op die Diamant-ovaal wen. Die aksie begin om 18:00. Om in aanmerking te kom is maklik. Gaan na www.noordkaap.co.za en soek die skakel “Kompetisies” bo-aan die blad. Hier sal jy sien hoe om te maak om deel te neem. Jy kan jou tot Maandag om 14:00 inskryf waarna die wenners gekontak sal word.
DIE naam van die hotkloukolwer GM Bruwer kan dalk nog in die nabye toekoms weer gehoor word. Hy het reeds vandeesweek sy eerste wedstryd op senior vlak onder die belt op Potchefstroom waar hy hom as ’n eerstejaarstudent aangemeld het. Hy studeer BCom (regte) aan die Noordwes-universiteit en is by die universiteit se krieketakademie ingesluit. Bruwer is ná die Khaya Majola-krieketweek in Durban, waar hy die Griekwas se skolespan aangevoer het, as kaptein van die Suid-Afrikaan-
se Colts-span gekies. Bruwer het in die Colts-span se wedstryd teen ’n KZN-akademie-elftal 23 lopies aangeteken. Sy 179 lopies, teen ’n gemiddeld van 29.83, was die sewende meeste op die week. Sy hoogste telling was 55 teen Mpumalanga. Wat veral beïndruk het, was die treftempo van 81.36 waarteen die lopies behaal is. Hy het verlede week die Knights op die Cubs-week in die Wes-Kaap verteenwoordig. Gideon Mathys, soos hy gedoop is, was ’n ewe talentvolle rugbyspeler wat op skrumskakel vir sy skool en provinsiale o.18-span uitgeblink het.