Noordkaapnk 20150304

Page 1

rudidreyer@mailbox.co.za

Die Diamantstad se koerant Tel (053) 831 2331

Woensdag 4 Maart 2015

Gennix Proper es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise) X1PTURA9-NK040315

www.noordkaap.co.za

NK in boek verewig

GRATIS

André Botha PUTSONDERWATER, Sydney-on-Vaal en Draghoender het lankal nie meer inwoners nie, maar dié dorpe is onder die 235 Noord-Kaapse dorpe wat in ’n nuwe boek in woord en beeld beskryf word. Die boek, Noord-Kaapse Dorpe, is uitgereik deur dr. Jan van der Merwe van Bloemfontein, wat vroeër ’n soortgelyke boek oor die Vrystaat gepubliseer het. ’n Paar ander spookdorpe in die provinsie is Bowesdorp, Burgerville, Koegas, Volop en Wallekraal. Die boek van 760 bladsye bevat die verhaal van elke dorp, van Kimberley tot die kleinste en mees afgeleë gehuggie, saam met ’n verskeidenheid van kleurvolle en treffende foto’s. Interessante staaltjies oor die dorpe word ook vertel. Van der Merwe sê die idee vir die boek het juis ontstaan toe hy in 2012 die boek oor die 86 dorpe in die Vrystaat uitgereik het. Altesame 235 dorpe en plekke se geskiedenis word in die boek vertel. Hiervan het 104 munisipale status verwerf. Nog twee, Zwartkops en Lanyon, het munisipale status gekry, maar het nooit tot volwaardige dorpe ontwikkel nie. ’n Klompie spookdorpe word ook bespreek. Hy en Philipe Burger, wat heelwat van die foto’s in die boek geneem het, het meer as 15 000 km gery en tussen hulle meer as 150 000 foto’s geneem. Van der Merwe sê die navorsing vir die boek het sowat twee jaar geduur. Ondanks die lywige 760 bladsye meen Van der Merwe hy het genoeg geskiedkundige feite en stories oor om nog twee boeke oor die Noord-Kaap uit te gee. “Daar is tientalle pragtige stories in die boek,” sê hy. “Só is daar die verhaal van Adriaan Niewoudt van Garies met sy vrotmelk-besigheid. “Daar is die verhaal van die Duitse spioen (Robey Leibrandt) wat Suid-Afrika in die Tweede Wêreldoorlog by Koringbaai ingeval het. “Daar is stories oor delwers, ontdekkingsreisigers, sendelinge, malles, verlooptes en swendelaars.” Van der Merwe beskryf die Noord-Kaap as “so wyd soos die Here se genade, maar dit is ’n ongenaakbare stuk aarde, met min genade”. Hy sê die Noord-Kaap het van die

DIE omslag van die boek Noord­Kaapse Dor­ pe. Foto: Verskaf vroegste tye af die mensdom geboei. Jan van Riebeeck het met sy aankoms aan die Kaap byvoorbeeld ’n studie gemaak van die sogenaamde Ryk van Monomotapa wat luidens gerugte êrens in die Noord-Kaap geleë sou wees. Mense wat die boek wil koop, kan Van der Merwe bel by 082-828-7956 of kontak by Jan.vanderMerwe@mangaung.co.za. Dit is ook by Lapa, Exclusive Books en Proteaboekwinkel te koop. EEN gelukkige Noordkaap-leser kan dr. Jan van der Merwe se boek, Noord-Kaapse Dorpe, wen. Dié boek, wat R850 kos, is ’n versamelaarstuk. Net 500 eksemplare van die boek is gedruk. Om deel te neem stuur ’n SMS na 45533. Die SMS moet begin met NK, dan ’n spasie gevolg deur die woord boek, met nog ’n spasie en dan jou naam en van. Mense het tot Vrydag 12:00 kans om hulle in te skryf. Onthou, sonder jou naam en van kan jy nie vir die prys in aanmerking kom nie.

DR. JAN VAN DER MERWE het die Noord­Kaap deurkruis op soek na inligting en foto's vir die boek Noord­Kaapse Dorpe. Foto: Philipe Burger

SOMS vergeet 'n mens die Noord­Kaap is 'n kusprovinsie. En soos die res van die provinsie, is ook die kus ongenaakbaar. Dié foto is by Alexanderbaai geneem. Foto: Jan van der Merwe

TYRES | BATTERIES | SHOCKS | EXHAUSTS

14 Long Street - Tel: 053 832 3706

Accommoda on with 3 meals, cleaning service, laundery and security! Cell: 071 6822 496

TYRES, FITMENT, CHECK X1PTVYVM-NK040315

Call to make reservations and bookings.

Cell: 071 6822 496

X1PU13H5-NK040315


2

NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015

Dra die kroon

NEALEN VAN HEERDEN en Marylyn van Vuuren is onderskeidelik as die Hoërskool Noord­Kaap se Mej. HNK en Mnr. HNK vir 2015 aangewys. Hulle is op ’n glansgeleentheid in die skoolsaal gekroon. Michelle Kenny is die eerste prinses en Easton Ma­ son die tweede prinses. Byron Pinetown is as eerste prins aangewys, en Tshepang Semau is die tweede prins. Foto’s: Malitza K Photography

MINKE HELENA

GERHARD HOLTZHAUSEN

DAMIAN VAN DEN BERG

100% The Psychic with Mystical Power that Heals Sickness and Challenges all kinds. Men’s problems: Cream and pill powder. Results in 24 hours, no side effects. Women’s problems: 100% women’s cream, pills to fix body also lose weight and gain legs. Love spell muthi: Bring back lost lover same day, stop cheating, stop divorce. Get a baby to make him happy. Magic ring for money spell: Win tenders, give solutions to business and jobs. Magic ring to make you wealthy and win all competitions, including LOTTO.

Call Dr King 081 821 5479 Also available on Whatsapp I am based in Kathu, call to make appointment in Kuruman, Vryburg and Kimberley. X1PTPQ0R-NK040315

EASTON MASON

!!!DEBT!!! CONSOLIDATE DEBT INTO 1 INSTALMENT KIM 053 831 1570/ 076 351 8846

NATIONWIDE Free Consulta on 086 722 7563/081 390 9397 “BEE Contributor” X1PTVW55-NK040315

www.key2deb reedom.co.za X1PT1A4X-NK040315

X1PRL85X-NK040315


NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015

Skenking gedoen MILJOENE rande se toerusting is deur die Mediclinic Kimberley aan die Kimberley-hospitaal geskenk. Die sleutels van die Curomed-gebou, wat tot dusver deur die Mediclinic Kimberley gebruik is, is ook aan die departement van paaie en openbare werke oorhandig. Saam met dié oorhandiging, wat Vrydag gedoen is, is die toerusting in die gebou aan die departement van gesondheid in die Noord-Kaap oorhandig. Denise Coetzee, woordvoerder van die Mediclinic Kimberley, sê die toerusting wat geskenk is, bedra meer as R2 miljoen en sluit die volgende in: drie teatertafels, teatervakuumpompe, teater-kompressorstelle, twee stoomsteriliseerders, een instrumentwasser, 34 beddens met matrasse, 106 televisiestelle, 66 lugreëlaars, 106 oorbed-tafels, 106 bedkassies, twee kragopwekkers, een transformator, twee UPS-stelsels (ononderbroke kragtoevoer), mediese gasverspreidingstoerusting en alle kantoormeubels in die Curomed-gebou, asook ’n volledig-toegeruste apteekstoor. Sy sê die Mediclinic Kimberley het die afgelope paar jaar goeie verhoudinge met die gesondheidsdepartement opgebou. “Die hospitaal wil graag ’n bydrae lewer om die daaglikse aktiwiteite van die Kimberley-hospitaal te vergemaklik, en het daarom besluit om hierdie toerusting aan die Kimberley-hospitaal te skenk sodat dit tot voordeel van die pasiënte in die Noord-Kaap aangewend kan word. “Alle toerusting vir die Mediclinic Gariep is nuut aangekoop, met die gevolg dat die toerusting in die Curomed-gebou in onbruik geraak het. “Die Mediclinic Kimberley glo dat dié skenking waarde sal toevoeg en positief sal bydra tot die dienslewering van die Kimberley-hospitaal.”

Samel geld in KELRN VERVOER het die Kelrn MTB Classic­ fietsren ten bate van die Christina Kiddie­ kindersentrum aangebied. ’n Bedrag van R200 000 is hiermee ingesamel. Dit is deur Kenne de Kock, direkteur van Kelrn Vervoer, aan Freda Meiring, namens Christina Kid­ die, oorhandig. Van links is Meiring, Joy de Kock en Kenne de Kock.

Dié week se wenner DAWN VAN SCHALKWYK is vandeesweek die gelukkige wenner van Noordkaap en die Diamond Pavilion Shopping Mall se gewilde Soek-en-wen-kompetisie. Sy kan haar R200-geskenkbewys by die sentrumkantoor afhaal. Wanneer deelnemers hulle inskryf, moet hulle seker maak hulle gee die kompetisie-antwoord, die bladsynommer waarop die logo geplaas is, en hul naam en van. Sonder dié besonderhede kan deelnemers ongelukkig glad nie vir die prys in aanmerking kom nie. Die logo waarna lesers moet soek, is die een waarin ’n klein diamant is. Dit is nie die logo wat as deel van die Diamond Pavilion Shopping Mall se advertensie geplaas word nie. Kry volgende week se Noordkaap om aan die volgende ronde van die kompetisie deel te neem.

3

Benoemings ingewag AS jy weet van iemand wat baie doen om van die Noord-Kaap ’n beter plek te maak om in te woon, of ’n organisasie wat werk van uitnemendheid doen, is dit nou jou kans om hulle die erkenning te laat kry wat hulle toekom. Die soektog na Volksblad, moederkoerant van Noordkaap, en Kumba Iron Ore se Noord-Kapenaar van die Jaar en NoordKaapse Instansie van die Jaar is weer aan die gang. Dit word ook in samewerking met GWK aangebied. Om ’n individu of instansie te benoem stuur ’n motivering (sowat 300 woorde) vir jou kandidaat per e-pos aan andre.botha@volksblad.com. Verstrek ook jou naam en telefoonnommer, asook die benoemde se naam en telefoonnommer. Die benoemde moet ’n Noord-Kapenaar of iemand met

besondere sterk bande met die Noord-Kaap wees. Die benoemde word vir besonderse diens aan die mense of natuurlike omgewing van die Noord-Kaap vereer. Politici mag nie benoem word nie en benoemings wat gaan oor die werk wat mense uit hoofde van ’n politieke amp verrig het, sal nie aanvaar word nie. Mense wat in die verlede benoem is, mag weer benoem word. Niemand mag hom-/ haarself benoem nie. Werknemers van die borge mag ook nie benoem word nie. Die kriteria is: Interne impak: Die verskil wat die persoon maak wat betref die belange en/of omstandighede van mense of die natuurlike omgewing in die Noord-Kaap. Persoonlike opoffering/prestasie:

Die mate waartoe die persoon sy of haar private tyd opoffer om die diens te lewer. Sou dit deel van die persoon se werk wees, die mate waartoe die persoon buitengewoon presteer of buitengewone kreatiwiteit en/of energie, talent en dryfkrag inspan om die uitsette te lewer waarvoor die persoon benoem word. Eksterne impak: Die bydrae wat die persoon lewer om die Noord-Kaap se aansien en/of beeld na buite die provinsie en selfs nasionaal te bou en te bevorder. Die volgende riglyne geld die kategorie Instansie van die Jaar: Enige verdienstelike Noord-Kaapse instansie wat nie ’n winsmotief het nie, mag benoem word. Instansies met ’n politieke verbintenis mag nie benoem word nie.


NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015 21865

4

The Impossible DEALS M{zd{6 now from just R3 999* per Month at 0% deposit Offer exclusive to Mazda Financial Services Model Mazda6 2.0L Active manual Recommended Retail Price R342 000 Deposit 0% Balloon payment R116 280 (34%)

UNLIMITED YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

Get to your nearest Mazda dealer now.

Finance made possible with 0% deposit BT-50 double cab

4

/ 120 000 KM WARRANTY ON

5

/ 150 000 KM WARRANTY ON

YEAR

YEAR

YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

THE BT-50 RANGE

M{zd{ loyalty bonus announced

NEW M{zd{ CX-5 2.5 INDIVIDUAL AUTO

UNLIMITED

THE BT-50 RANGE

UNLIMITED YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700. All ďŹ nance offers are subject to credit approval by Mazda Financial Services, a part of WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. Terms and Conditions apply.


NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015

5

X1PTTCVD-NK040315


6

NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015

Mercedes maak plan Ferdi de Vos MET Mercedes-Benz se modelportefeulje wat die laaste aantal jare met rasse skrede uitgebrei het, was dit net ’n kwessie van tyd voordat van die string modelname dinge sou begin deurmekaar krap. Dis bevestig by die bekendstelling van die S-koepee, wat in wese die opvolger van die CL is. Ironies genoeg was die CL voorheen (voor 1996) bekend as die S-koepee, en nog voor dit as die SEC . . . Alle geval, die manne in Stuttgart het besef ’n plan moet gemaak word om sake te vereenvoudig, en het met die volgende vorendag gekom: Voortaan sal die modelbenaming ’n akroniem van een tot drie hoofletters wees, wyl die verskillende tipes enjins deur ’n kleinletter aangedui sal word. Die stelsel is geskoei rondom die vyf kernmodelreekse – A, B, C, E en S – wat gebruik sal word om voornemende kopers te orienteer. Wat sportnutse betref, word die GL-benaming gebruik, behalwe vir die oorspronklike G-wagen, wat onveranderd bly. Die nuwe naamprotokol lyk dus nou as volg: GLA= GL A-klas GLC= GL C-klas; voorheen GLK GLE= GL E-klas; voorheen M-Klas of ML GLE Koepee= GL E-klas koepee GLS= GL S-klas; voorheen GL G= onveranderd Die stelsel vir vierdeur-koepees volg dieselfde protokol. Die eerste twee letters, CL, wys die oorsprong, en die derde letter wys sy kernmodelreeks; dus CLA en CLA Shooting Brake, of CLS en CLS Shooting Brake. Vanaf 2016 sal die afslaandakmodelle almal SL heet, met die derde letter wat die kernreeks aandui. Die SLK sal dus dan as die SLC bekend staan. Net soos die G, hou die oorspronklike SL sy benaming. Wat enjins betref, kry die verskillende soort kragbronne voortaan hul eie kleinletter-beskryswing: c vir “saamgeperste natuurlike gas” (dit vervang Natural Gas Drive); d vir “diesel”(voorheen BlueTEC en CDI); e for “electries” (voorheen Plug-In Hybrid, BlueTec Plug-In Hybrid en Electric Drive); f for “brandstofsel”(voorheen F-Cell); en h for “hibried” (voorheen Hybrid and BlueTec Hybrid). Die naam 4MATIC vir voertuie met vierwielaandrywing bly onveranderd.

Celerio’s in SA nie geraak DAAR is geen rede tot kommer oor die Suzuki Celerio se remme nie, sê Suzuki Suid-Afrika. Dít nadat remprobleme by die Britse tydskrifte What Car? en AutoCar se toetsmodelle opgeduik het. Dit het Suzuki genoop om alle Celerio’s terug te roep en seker te maak dat alles wel is as die rempedaal getrap word. Volgens ’n verslag van die BBC het die tydskrifte gevind daar is geen remkrag tydens noodremming nie en die pedaal skop nie terug nie. Regterstuurmodelle in Brittanje, Australië, Ierland en Nieu-Seeland word hierdeur geraak en nie ander regterstuurmarkte soos Suid-Afrika nie. Geen linkerstuurmodelle word beïnvloed nie.

Vorige uitgawes misgeloop? Gaan na www.noordkaap.co.za en blaai deur vorige uitgawes.

MOTORS

Ontlaai met die Cayman GT4 AS jy met jou Porsche renbaan toe wil gaan vir ’n bietjie stresontlading, is die nuwe Cayman GT4 net die regte kalant. Die nuwe Cayman GT4, wat binnekort op die Geneefse Motorskou sy debuut maak, is immers ’n vuurwa wat in net 7 minute en 40 sekondes om die noordelike been van die bekende Nürburgring in Duitsland kan blits. Dit is ’n rekordtyd volgens Porsche vir rygoed

Master Cars

in die klas van die Cayman. Die GT4 is deur Porsche se motorsportafdeling ontwerp met die enjin, remme, onderstel en lugvloei wat vir maksimum dinamika saamgestel is. Onder die Cayman GT4 se enjinkap is ’n plat-ses- of Boxer-enjin van 3,8 liter wat 283 kW uitskop met aandrywing na die agterwiele. Die enjin is afkomstig uit ’n 911 Carrera S en die GT4 neem net 4,4 sekondes om ’n spoed van

Visit www.cevmotors.co.za

Used cars you can trust.

Amarok

14 Amarok 2.0 BiTDi Highline 132 kW D/C, canopy, side steps, leather, rubberised, safety film, PDC, .....................................................................................................................................................R419 500

Polo Vivo

15 Polo Vivo 1.6 Comfortline, Cruise Control ......................................................................................R168 500 14 Polo Vivo 1.4 Trendline Cruise Control, Alarm , Alloys .................................................................R158 500 14 Polo Vivo 1.4 Conceptline, alarm, alloys, RCD ...............................................................................R147 500 14 Vivo Maxx 1.6 20 000 km.................................................................................................................R165 500 14 PoloVivo 1.4 Conceptline, alarm, alloys, RCD ...............................................................................R147 500 13 Polo Vivo GT 1.6..................................................................................................................................R147 500 13 Vivo 1.4 Base, alloys, R/CD, central lock, ABS ..............................................................................R119 500

Golf

14 Golf 1.4 TSI BMT Comfortline, zenons, comp radio, media interface .........................................R287 500

Polo

15 Polo TSi Comfortline, armrest, Cruise Control, rest assist, comp radio........................................R216 500 14 Polo Sedan 1.4 Comfortline PDC, 300km........................................................................................R195 500 14 Polo 1.6 Comfortline, Bluetooth, RCD ..............................................................................................R195 500 10 Polo 1.6 Comf, Cruise Control, safety film 37 000 km ..................................................................R155 500

Passat

14 Passat 2.0 TDi DSG, 6-CD, silver .....................................................................................................R309 500

Jetta

14 Jetta 1.6 TDi Comfortline,T/B, Xenons, 6-CD, Leather, iPod/iPhone cables ..............................R288 500

Tiguan

14 Tiguan 2.0 TDi Sport & Style, tow bar, PDC, 6-CD .......................................................................R409 500

Non-MasterCars 12 Toyota Yaris 1.3 XS 5-dr 36 000 km Warranty Service Plan ...................................................R146 500 11 VW Vivo 1.6 Trendline.....................................................................................................................R129 500 11 Chevy Spark 1.2 L 48 000 km........................................................................................................R 82 500 10 Cady Maxi 1.9 TDi Trend 7 Seats, TBar, Safety Film .................................................................R198 500 09 Mazda 2 1.5 Individual.................................................................................................................R105 500 07 Chevrolet Aveo 1.5LT......................................................................................................................R 62 500 06 VW Citi Chico 1.4 ...........................................................................................................................R 34 500 05 Ford Ranger 2.5 TD XLT, D/C ...........................................................................................................R 91 500 *All prices shown are recommended retail prices, which are not binding on the Dealers or Volkswagen Group South Africa. The recommended retail price excludes Dealer delivery and related charges. Please contact your Volkswagen Dealer or visit www.vw.co.za for full details as well as terms and conditions relating to the MasterCars Brand Promise.

CEV Motors

11 Shone Street, Postmasburg • Tel: 053 313 0090 • Fax: 053 313 0569 Jackie Jacobs 082 415 2656 • Gert Claassens 082 738 1237 sales@cevmotors.co.za • www.cevmotors.co.za X1PTU0GH-NK040315

100 km/h te bereik. Sy topspoed is 295 km/h. Dit is ’n raps vinniger as die Cayman GTS se 3,4 liter-meul (250 kW) wat 4,8 sekondes vir dieselfde lopie neem. Dit gaan egter nie net oor reguitlynspoed nie, maar soos die tyd om die Nürburgring wys, moet die Cayman nie net deur die draaie vir ’n vale kan klou nie, maar sonder drama uit ’n draai jaag. Daarom is die GT4 sowat 30 mm laer. Wanneer die Cayman GT4 later vanjaar in Suid-Afrika land, sal hy kopers sowat R1 136 000 uit die sak jaag.


NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015

PERSOONLIKE DIENSTE

LENINGS 1445

BID INVITATION

Building a world-class diamond group

THE ELECTORAL COMMISSION (IEC) INVITES SUITABLY QUALIFIED SERVICE PROVIDERS TO SUPPLY THE COMMISSION WITH GOODS/SERVICES AS LISTED BELOW.

Kimberley Underground Mines JV

BIDS MAY BE VIEWED AND BID DOCUMENTS MAY BE DOWNLOADED FROM THE ELECTORAL COMMISSION’S WEBSITE AT www.elections.org.za OR https://votaquotes.elections.org.za ALL REQUIRED BID DOCUMENTS MUST BE DEPOSITED IN THE TENDER BOX IN THE FOYER OF THE ELECTORAL COMMISSION’S OFFICE AS INDICATED IN THE BID SCHEDULE BELOW BEFORE THE CLOSING DATE AND TIME.

Kimberley Underground Mines JV is situated in the town of Kimberley in the Northern Cape. The Mine consists of 3 conventional slushier drift block cave mines.

Training Instructor Applications are invited from suitable qualified candidates who will be required to conduct training and perform administrative tasks for the Training Department. Task and responsibilities: • Effectively and efficiently conduct induction and mining refresher training for employees and contractors • Coach and conduct on-the-job training for employees • Update training manuals and maintain training records. Minimum requirements: • Grade 12 • 5 years’ underground experience in a diamond mine • Code EB (08) driver’s licence • Occupational-directed ETD Practice level 4 skills program will be added advantage. Other skills/competencies: • Good written and verbal communication skills • Presentation skills • Basic computer literacy. (Ref. TRI-002) Kimberley Underground Mines JV is an equal opportunity employer and reserves the right to appoint. Preference will be given to EE applicants. Pre-screening, profile testing, onmine assessments, medical and security clearances form part of the minimum requirement and selection process. Short-listed candidates will be required to attend a panel interview. Employment of the successful candidate is subject to passing of on-mine induction and the aforementioned criteria. Please complete an application form (available on http://www.petradiamonds.com/ careers/current-vacancies) and forward, together with your résumé, qualifications and ID, to kum-recruitment2@petradiamonds.com or fax: 086 7193 238 on or before 2 March 2015. Please note that incomplete application forms and documentation will not be considered. If you have not heard from us within 30 days of the closing date, please regard your application as unsuccessful. Please note that Petra Diamonds does not at any time require any form of payment for recruitment purposes. If you are approached in this regard, you should report the incident immediately via one of the following hotlines: South Africa 0800 22 22 00 (toll-free from an RSA landline) or international +27 12 305-2711. http://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies

TE KOOP

ALLERLEI

www.humanjobs.co.za

Human Communications 116495

TENDER REFERENCE NUMBER

SERVICE REQUIREMENT

TECHNICAL ENQUIRIES

BID BRIEFING DATE AT 11:00 AND PLACE OF BRIEFING

CLOSING DATE AT 11:00 AND PLACE OF CLOSURE

IEC/LG-02/2015

Northern Cape Storage Facility

Trix van der Linde (012) 622-5499

9 March 2015 3 Central Road, Beaconsfield, Kimberley

31 March 2015 Block 4, Mornridge Offices Cnr. Kekewich & Memorial Road, Mornridge Park, Kimberley

BIDS RECEIVED IN RESPECT OF THE ABOVE TENDER WILL BE EVALUATED IN RESPECT OF THE EVALUATION CRITERIA AS SET OUT IN THE BID DOCUMENTATION AND THE 90/10 SCORING PRINCIPLE AS PROVIDED FOR IN THE PREFERENTIAL PROCUREMENT REGULATIONS, 2011.

SERVICE PROVIDERS ARE GENERALLY ENCOURAGED TO PARTICIPATE IN BIDS OF THE ELECTORAL COMMISSION BY REGISTERING (IF NOT REGISTERED) AS POTENTIAL SERVICE PROVIDERS AT www.elections.org.za OR https://votaquotes.elections.org.za MANUFACTURERS AND PRODUCERS OF ITEMS THAT CONFORM TO MINIMUM LOCAL CONTENT REQUIREMENTS e.g. TEXTILE, CLOTHING AND FURNITURE ARE ESPECIALLY CALLED UPON TO REGISTER AS POTENTIAL SUPPLIERS AND TO PARTICIPATE IN THE APPLICABLE BIDS. IMPORTANT: NO LATE BIDS OR SUBMISSIONS WILL BE ACCEPTED!!! ENQUIRIES – PROCUREMENT BID PROCEDURES: MR VINCENT QWABE MS LINDIWE DLAMINI TEL: (012) 622-5700 TEL: (012) 622-5700 TEL: (012) 622-5576 TEL: (012) 622-5462

ePROCUREMENT MS MAVIS LOUW TEL: (012) 622-5550

IEC-VA180

1655

MAZDA SOBO 121: 1997. R27 000. 060 706 4878.

UTILITY RUBBER STAMPS: SAME-DAY SERVICE. TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

SOEK, KOOP, VERKOOP

BETREKKINGS 3600

ALLERLEI 1845

PLAFONISOLASIE: THERMGUARD LITE NK. Koel in somer, warm in winter. SABS. Gratis kwotasies. Skakel 082 388 0307 of 053 832 9194. VOERTUIE

MOTORS TE KOOP 3025

ALGEMEEN 3680

Skoonheidsterapeut: Gevestigde salon in Kimberley. CV na cwhb1@lantic.net 053 832 5856. Media24 benodig 'n organiseerder/afleweraar in Barkly-Wes om huisaflewering te doen van tydskrifte en koerante. Skakel Granston by 073 878 0136 of 051 404 7939.

The leaders in accredited SHEQ training. All our courses are Nationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning) Certificates & Diplomas: ( Mining & Industrial) COMSOC® level 1, 2 & 3 courses Safety (SHEQ) Officers level 1 ,2 & 3 courses Risk Management Legal responsibility (MHSA & OHSA) ICAM Courses OSHAS 18001 Environmental Management Course (ISO 14001, NEMA, MPRDA) NEW NEBOSH International General Certificate-Full Time National Certificate: Occupational Health, Safety & Environment120 Credits UPCOMING EVENTS • Safety Officers 1 Full Time Course: 16 – 27 March 2015 • NEBOSH IGC Full Time Course: 18 May - 3 June 2015 RUSTENBURG VENUE: SPECIAL: Safety Officers 2 Full Time Course: 16th – 27th March 2015 Contact our client services department for enquiries / Course Schedule: 018 786 4300 / 018 786 2812 (8h00 – 16h00) 072 104 8731 / 072 768 5165 (8h00 – 16h00) Or visit us at www.skillfull29.co.za / www.minesafetytraining.co.za

X1PTMP5R-NK040315

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

7


DEBT?

Sport Die Diamantstad se koerant

We reduce the payments on your home. Reduce instalments on your car. Pay accounts on your behalf.

Only R57,00 Reg No: NCRDC1982

JJM DEBT COUNSELLORS cc 57 Du Toitspan Road, Kimberley Tel. 053 831 7519 E-mail: info@jjmdebt.co.za

X1PU17LD-NK040315

André Botha YUSUF AJIMUDIN is een van die voorste tennisspelers in die Noord-Kaap, soos bewys word deur die feit dat hy vir die SuidAfrikaanse ope kampioenskap gekwalifiseer het. Daar is egter een ding wat hom van ander tennis-uitblinkers onderskei – Yusuf is in ’n rolstoel. Maar vir hom is dit weinig meer as net ’n terloopse feit. Dié gr. 12-leerling aan die Kimberley Boys’ High School het eers verlede jaar begin tennis speel. In daardie stadium het hy gewigoptel by die Elizabeth Conradie-skool beoefen, en gesien hoe kinders tennis speel. Hy het begin belang stel. Sy ma het gesien tennis-afrigting word by die Lapésa-tennisskool in die stad gedoen, en hom daarheen gebring. Daar het hy en Janré Odendaal, een van die afrigters, met mekaar kennis gemaak en vorm hulle sedertdien ’n gedugte span. Onder Odendaal se hande het Yusuf gefloreer, en is hy onder meer na

YUSUF AJIMUDIN en sy afrigter, Janré Odendaal, op die tennisbaan by die Lapésa­tennisskool. Foto: André Botha tenniskampe in Johannesburg genooi. Sedertdien het hy vir

verskeie toernooie gekwalifiseer. Naas die grote, die Suid-Afrikaanse

Ope, het hy ook vir die Strand-ope en die Sowetoope gekwalifiseer. “Tennis bou my op om ’n beter mens te wees, om te ontwikkel as mens,” sê hy. Hy het in gr. 9 aan sport begin deelneem, en besef dit is iets waarin hy goed is. Alle reëls is dieselfde as vir “gewone” tennis. Yusuf speel in ’n spesiale tennisstoel. Hy weier om sy gestremdheid as ’n struikelblok te sien en doen alles wat hy wil doen. Hy sê die leerlinge by Boys’ High help hom wanneer dit nodig is, maar hy doen sover moontlik alles self. Hy koester drome om professioneel tennis te speel, maar aan die ander kant staan sy kop ook politiek toe. “Ek dink ek kan ’n verskil maak,” sê hy. Odendaal sê dit is vir hom ’n groot voorreg om Yusuf af te rig. “Hy het ’n positiewe houding. Hy het die sport vinnig opgetel, en vinnig die leer geklim.” Die respek is wedersyds. “Sonder Jandré sou ek nie so goed gewees het nie,” sê Yusuf.

Kombinasies getoets André Botha PROEFNEMINGS met verskillende spelers het Maandag vir die eerste rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld vrugte afgewerp toe hy die sterk span van die Hoërskool Vryburg oortuigend met 52-23 geklop het. Diamonds het agt drieë ingeryg om dié oorwinning in sy eerste wedstryd van die seisoen te behaal. Dit is ’n goeie wegspring en ’n aanduiding dat die span op die sukses van 2014 se span kan voortbou. Jean Stemmet, rugbyhoof van Diamantveld, sê hy het die wedstryd as proewe beskou. “Ons het by tye maar met rukke en stote gespeel, maar die belangrikste is dat ons oor die eerste hindernis is,” sê Stemmet. Hy sê hy het die wedstryd benut om verskeie kombinasies te toets. Hoewel Diamantveld dit as ’n proefwed-

HNK-uitslae bekend DIE Hoërskool Noord-Kaap (HNK) se eerste rugbyspan het ’n tweede oorwinning op sy kerfstok nadat hy Saterdag die span van die Hoërskool Lichtenburg met 60-7 afgeransel het. Die skool se ander rugbyuitslae teen Lichtenburg is: Tweede span verloor 21-22 Derde span wen 14-12 o.16A verloor 7-25 o.15A wen 26-0 o.14A wen 21-3 Netbaluitslae teen Lichtenburg: o.14 wen 21-2 o.15 verloor 11-18 o.16 verloor 12-19 o.17 verloor 9-18 Eerste span wen 33-29 Hokkieuitslae in Klerksdorp (eerste span): Klop St. Conrads: 2-0 en 3-0 Klop Ferdinand Postma: 5-0 en 8-0

‘Ons het by tye maar met rukke en stote gespeel, maar die be­ langrikste is dat ons oor die eer­ ste hindernis is.’ – Jean Stemmet stryd beskou het, is só ’n oorwinning oor Vryburg allermins te versmaai. Vryburg is die verdedigende Puk16-kampioen in Noordwes. Die span het verlede week die span van die Hoërskool Schweizer-Reneke met 94-7 afgeransel. Diamantveld kom dié naweek in Bloemfontein op die Hoërskool Fichardtpark se sportdag teen die altyd gedugte span van die Hoërskool Sentraal te staan. Die Hoërskool Noord-Kaap speel ook op Fichardtpark se sportdag en kom teen die span van Welkom-Gimnasium te staan.

BURGERS Equipment and Spares

12A Schmidtsdrift Road, Kimberley Tel: 053-861 5200 Fax: 053-861 5201 X1PTVRED-NK040315

LOOKING for adventure? Call Dirt Trax Off-Road Motorcycles, Quads, 4X4 and Buggies on 053-862-2739 or 082-375-0739

Tennis nou sy passie

Serving all your equipment hire needs

2011 CHEVROLET OPTRA 1.6 Sedan 36 000 km

2012 Ford Ranger 2.2 XLS D/Cab 99 000 km

2005 BMW 320i 117 200 km

R107 900

R299 900

R101 900

2010 Renault Sandero 1.6 United 59 400 km

2010 Mazda 2 Active 1.3 145 000 km

2014 Ford Figo 1.4 Ambiente 9 500 km

R99 900

R99 900

R118 900

2009 Hyundai Tucson 2.0 GLS 149 510 km

2011 Renault Sandero 1.6 united 57 600 km

2009 Hyundai I20 1.4 97 550 km

R137 900

R97 900

R119 900

2012 CHEVROLET UTILITY 1.4 Club 50 000 km

2009 Mecedes-Benz C300 Elegance A/T 108 920 km

2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man 200 000km

R124 900

R229 900

R79 900

2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS, Single Cab 135 700 km

2011 Ford Bantam 1.6XLT 74 800 km

2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XL Super Cab 82 365 km

R179 900

R122 900

R219 900

Tough World. Tough Equipment.

Hennie Vos 082 820 8959 KEEP CAPITAL IN YOUR BUSINESS Buy earth moving machines now with ZERO Deposit on a 60 month rental.

Desmond Madella 073 117 3620

HUMAN AUTO

QUALITY APPROVED

Used Vehicles

Juaan Myburgh 082 709 2022 Jacques van Tonder 084 912 9245 Robbie van Heerden 072 489 9555

56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 3661 kimhuman@intekom.co.za

Central SA

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluit of surplus van fabrieks waarborg

Northern Cape/Free State/North West

E-mail: jvt@jvt.co.za, www.lgnc.co.za X1PPR9UG-NK040315

X1PTTKL1-NK040315


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.