Noordkaapnk 20150311

Page 1

rudidreyer@mailbox.co.za

Die Diamantstad se koerant Tel (053) 831 2331

Woensdag 11 Maart 2015

Gennix Proper es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise) X1PUUV8R-NK110315

www.noordkaap.co.za

GRATIS

Wonderskoon, op jou stoep ’n MENS hoef nie ver te ry om die wonder van die natuur te beleef nie. Hier is ’n trop gemsbokke op die Rooifontein­wildplaas net buite Kimberley.

Foto: Emile Hendricks

Sportskouspel wag op Kby André Botha

HONDERDE rugby-, netbal- en hokkiespanne van die land se voorste sportskole sak dié naweek (13/03 en 14/03) op Kimberley toe vir wat beloof om naas die Wildeklawertoernooi die grootste sportskouspel vanjaar in die stad te wees. Meer as 400 rugbyspelers met hul afrigters van Grey-kollege in Bloemfontein en sowat 300 netbalspelers van die Afrikaanse Hoër Meisieskool (Affies) in Pretoria sal aan die Hoërskool Diamantveld se jaarlikse sportdag deelneem. Daarby kom ook hokkiespanne van die Hoërskool Eunice en Meisieskool Oranje van Bloemfontein. Al die voorste sportskole in die NoordKaap neem ook aan die sportdag deel. Die deelnemende Noord-Kaapse skole is die Hoërskool Noord-Kaap, die Hoërskool Duineveld van Upington, die Hoërskool

Upington en Kimberley Girls’ High. Die Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein en Landboudal van Jacobsdal en WelkomGimnasium sal ook daar wees. Grey-kollege word allerweë as die land se toprugbyskool beskou. Affies is reeds die afgelope twee jaar die nasionale netbalkampioen, en Oranje is die land se voorste hokkieskool. Meer as 1 000 kinders sal aan die sportdag deelneem. Saam met afrigters en ondersteuners van die onderskeie skole beteken dit ’n groot toeloop van besoekers aan die stad, met gepaardgaande ekonomiese voordele. Die sportdag, wat reeds sedert 1970 jaarliks gehou word, vorm vanjaar deel van die skool se 80ste bestaansjaarvieringe. Hoewel die sportdag al in die verlede van die land se topsportskole getrek het, is vanjaar s’n die grootste. Die hoogtepunt van die dag sal die kragmeting tussen die eerste rugbyspanne van Diamantveld en Grey-kollege wees.

Dit is sover bekend die eerste keer dat Grey-kollege met soveel spelers – verteenwoordigend van 24 spanne – vir ’n enkele toernooi na Kimberley reis. Niel Marais, sporthoof van Diamantveld, sê die junior sporttoernooi wat deur die skool aangebied is vir o.13-rugby- en -netbalspanne van oor die Noord-Kaap heen, was een van die sportbyeenkomste waarmee die skool se 80ste bestaansjaar gevier is. Dié vieringe bereik nog ’n verdere hoogtepunt met die sportdag. Die Wildeklawer-rugby-en-netbaltoernooi wat in April by die skool gehou word, vorm ook deel van die vieringe. “Ons is baie bly dat skole soos Grey en Affies deel van ons vieringe kan wees,” sê Marais. Hy sê 100 netbalwedstryde sal gespeel word. Hiervan is 41 Vrydag en 59 Saterdag. ’n Hoogtepunt op die netbalbaan sal wees wanneer Diamantveld se eerste span Saterdag om 14:00 teen Affies speel.

Diamantveld se meisieshokkiespan speel Vrydag om 19:00 teen Affies, en Saterdag om 15:40 teen Eunice. Die skool se seunshokkiespanne speel Vrydag om 16:30 teen Duineveld en Saterdag om 14:50 teen die Hoërskool Upington. Die sportdag bereik sy hoogtepunt wanneer Diamantveld en Grey se eerste rugbyspanne mekaar om 16:45 aandurf. Die eerste netbal- en hokkiewedstryde word reeds Vrydag om 14:00 gespeel. Al die rugby- en netbalwedstryde is op Diamantveld se sportterrein, terwyl die hokkiewedstryde op die astrobaan in Cassandra en die O’Grady-veld in Lawsonstraat gespeel word. ) Toegang tot die skoolterrein is R20 per volwassene en R10 per leerling wat nie in skooldrag is nie. Leerlinge in skooldrag kan gratis ingaan. Toegang tot O’Gradys en die astrobaan is gratis. Heelwat kosstalletjies sal beskikbaar wees.

TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS

14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 / 102 Long Street - Tel. 053 832 5864 X1PTVYVN-NK110315


2

NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

Koopgenot van R200 op die spel SOEK vandag weer die Diamond Pavilion Shopping Mall se logo in Noordkaap om ’n geskenkbewys van R200 te wen. SMS die sleutelwoord “logo”, jou naam, telefoonnommer en die bladsynommer waarop die logo geplaas is na 45527. Dit kos

R1,50 om jou in te skryf. Die SMS-lyn sluit Vrydag om 10:00. ) Boek-weggee: Francois Vermeulen is die wenner van die boek Noord-Kaapse Dorpe deur dr. Jan van der Merwe. Hy kan dit by die kantoor in Dalhamweg 2A afhaal.

Kleur hare, gesig in vir goeie doel LEERLINGE van die Hoërskool Noord­Kaap het geesdriftig aan Kansa se Shavathon­ veldtog deelgeneem. Bianca Britz word hier deur Leatitia Human “ingekleur” terwyl Si­ mone Jacobs toekyk. Foto’s: Verskaf

DUANE BREDENKAMP, ’n onderwyser, wys sy nuwe haardos.

X1PURPT5-NK110315

BIANCA BRITZ met die voltooide kunswerk.

MARK VAN STADEN teken op Sterne Han­ sen, onderwyseres, se gesig terwyl die skool se hoofseun, Thiven Padayachy, toe­ kyk.

100% The Psychic with Mystical Power that Heals Sickness and Challenges all kinds. Men’s problems: Cream and pill powder. Results in 24 hours, no side effects. Women’s problems: 100% women’s cream, pills to fix body also lose weight and gain legs. Love spell muthi: Bring back lost lover same day, stop cheating, stop divorce. Get a baby to make him happy. Magic ring for money spell: Win tenders, give solutions to business and jobs. Magic ring to make you wealthy and win all competitions, including LOTTO.

051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807

800 Deepdrawerkaggel plus 3,6 m pype plus weerhaan plus skerm Ingeboude braaier plus 2,4 m lang pyp en weerhaan.

Call Dr King 081 821 5479 Also available on Whatsapp I am based in Kathu, call to make appointment in Kuruman, Vryburg and Kimberley.

1 000 kas X1PUP7HD-NK110315

X1PT1A4Y-NK110315

X1PUVN81-NK110315


NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

3

Eerste wenner gekies SUPERSPORT se Let’s Play vier vanjaar sy tiende verjaardag en gaan steeds voort om kinders te motiveer om aan sport deel te neem. Die eerste wenner vir die gesogte SuperSport Let’s Play-sportster van die Maand vir Noordkaap is Devon Steyn (16), ’n leerling aan die Hoërskool Noord-Kaap. Hy is lid van die Flamingo Aquatics Academy in Kimberley. Devon het al op sewejarige ouderdom begin swem en het al aan verskeie swemgalas en Suid-Afrikaanse swemkampioenskappe deelgeneem. Devon het ook van 11tot 13-jarige ouderdom talle NoordKaapse rekords opgestel wat vandag nog staan. Hy het 41 goue, 10 silwer- en 4 bronsmedaljes tydens die 2013-’14swemseisoen verower. Devon is gekies om die NoordKaap op die interprovinsiale swemgala op 8 November 2014 in Sasolburg te verteenwoordig. Daarna het hy egter ’n skouerbesering opgedoen en moes ’n operasie ondergaan. Hy het egter vinnig herstel en is gekies om aan die nasionale Suid-Afrikaanse skole-swemkampioenskap in Pretoria deel te neem. Hier het hy onderskeidelik ’n tweede en derde plek behaal. Devon het al talle trofeë in sy ouderdomsgroep gewen en is ook as die senior victor ludorum vir die agtereenvolgends drie jaar aangewys. Tans vaar hy uitstekend in die 2014-’15-swemseisoen met 31 goue, 4 silwer- en 4 bronsmedaljes tot dusver. Devon se leuse: “Met God aan my sy, is enigiets moontlik.” Stuur jou SuperSport Let’s Playsportster van die Maand-benoeming vir leerlinge tussen die ouderdomme van 6 en 18 in. Benoemings ontvang voor die 20ste van elke maand sal in daardie maand se keuse ingesluit word. Jy kan jou benoeming per e-pos stuur na supersport@zpr.co.za of dit faks na 086-552-4922. Oor die afgelope paar jaar is SuperSport as ‘n gesaghebbende sportinstansie in Suid-Afrika gevestig. SuperSport het bevind dat daar groot probleme bestaan wat die ontwikkeling van kinders strem omdat vaardighede wat deur speel, liggaamlike opvoeding en sport aangeleer word, ernstig ontbreek. Dit het daartoe gelei dat die Let’s Play-projek in November 2005 gestig is met die doel om mense meer bewus te maak van sosiale situasie en om speel, liggaamlike aktiwiteit en sport in skole aan te moedig. Vir meer inligting bel Lynne Landman of Juanré Viviers by Z PR by 051-522-9574.

Dra die kroon MARMARI PIENAAR is as Mej. Diamantveld aangewys en Janco Cloete is die nuwe Mnr. Diamantveld. Hulle is op 'n spoggeleent­ heid in die skoolsaal gekroon. Die deelne­ mers moes almal verskillende lande uit­ beeld.

ETDEON GREYVENSTEIN en Shandri Eras­ mus.

NICO ROETS en Chenelle Burger.

ANZELLE LOFTUS en Vannas Herholdt. KOBUS VAN HEERDEN en Bianca Olivier.

WIAN DU PLOOY en Clarissa Claasen.

Helping Kimberley and Northern Cape residents keep cool since 1988

WE SUPPLY AND INSTALL - Aluminium Venetian Blinds - Wood Venetian Blinds - Vertical Blinds - Roller Blinds - Bamboo Blinds - External Awnings - Insect Screens

DEVON STEYN

Contact: Barry Downs 083 621 9911 Tel: 053 861 3936 • Fax: 086 513 8367 info@bdbblinds.co.za • www.bdblinds.co.za 4 Simon Road, Hadison Park, Kimberley 8301 X1PUPDYM-NK110315

X1PUMT15-NK110315


NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015 21878

4

The Impossible DEALS M{zd{6 now from just R3 999* per Month at 0% deposit Offer exclusive to Mazda Financial Services Model Mazda6 2.0L Active manual Recommended Retail Price R342 000 Deposit 0% Balloon payment R116 280 (34%)

UNLIMITED YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

Get to your nearest Mazda dealer now.

Finance made possible with 0% deposit BT-50 double cab

4

/ 120 000 KM WARRANTY ON

5

/ 150 000 KM WARRANTY ON

YEAR

YEAR

NEW M{zd{ CX-5 2.5 INDIVIDUAL AUTO

UNLIMITED YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

THE BT-50 RANGE

THE BT-50 RANGE

M{zd{ loyalty bonus announced

UNLIMITED YEAR

WARRANTY

4 UNLIMITED WARRANTY YEAR

To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700. All ďŹ nance offers are subject to credit approval by Mazda Financial Services, a part of WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. Terms and Conditions apply.


NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

Beveilig jouself só wanneer jy ry MOTORVEILIGHEID gaan nie net om sitplekgordels en lugsakke nie. Passiewe veiligheid is by motorvervaardigers van die allergrootste belang. Baie motors word só ontwerp dat beserings wat die insittendes in die geval van ’n botsing kan opdoen, tot die minimum beperk word. Die passasierkajuit moet sover moontlik heel bly, maar die motor moet nogtans toegerus word om die insittendes teen beserings in sogenaamde sekondêre botsings (gesig teen die stuurwiel of liggaam teen die paneelbord) te beskerm. Sitplekgordels is die grootste hiervan, maar baie is gedoen met lugsakke wat deur die regte gebruik daarvan mense se lewens kan red. Lugsakke is net doeltreffend indien dit in samewerking met ’n sitplekgordel gebruik word. Die bestuurder se lugsak is in die middel van die stuurwiel aangebring, en ’n lugsak vir die voorste passasier in die paneelbord in die omgewing van die paneelkissie. Die sensor wat die lugsak laat ontplooi, stuur ’n sein na die toestel wat stikstof gebruik om die lugsak so te sê oombliklik op te blaas. Dit neem sowat twee tiendes van ’n sekonde. Die doel is om mense teen harde voorwerpe soos die stuurwiel te beskerm. Lugsakke is egter nie towermiddels nie.

Die lugsaksensor is aan die voorkant van die motor, en party motors het selfs meganiese toestelle in die voorste buffer. ’n Lugsak sal nie ontplooi wanneer die motor van die kant af deur ’n ander voertuig getref word of sywaarts teen ’n voorwerp bots nie (behal-

we in modelle wat sykant-lugsakke het), ook nie wanneer die motor van agter getref word of rol nie. Die sak ontplooi ook nie wanneer die motor reg in die middel teen ’n paal bots nie, en meestal ook nie in botsings skuins van voor of net aan die een kant nie. Dit is

ook moontlik dat die lugsak nie sal ontplooi nie. ’n Sitplekgordel is dus noodsaaklik. Lugsakke het ook nadele. Dit veroorsaak skaaf- en kneusmerke en kan selfs die dood veroorsaak indien dit verkeerd gebruik word. Die grootste gevaar van

lugsakke is wanneer ’n babastoeltjie op die voorste passasiersitplek vasgegespe word. Die belangrikste om te onthou van ’n lugsak is dat dit ’n bykomende hulpmiddel is. Dit is net doeltreffend en veilig indien die voorste insittendes sitplekgordels dra.

5

AA AUTO TEST

Contact Billy Law for appointment Business hours Monday to Friday 08:00-17:00. Test before you buy After hours and Saturdays by SAVE FUEL - Have a R75,00 CO test done arrangement. with report – we also do a diagnostic testing. Contact: 076 110 4954 / 071 610 4584 Fax: 053 831 7907 Before going on holiday Address: 18 Fabricia Road, Holiday checks R250 with report Kimberley

Diagnostic test on Land Rovers and all other vehicles

Over 30 years AA-testing experience X1PUXBJ9-NK110315

X1PURQRD-NK110315

R129 900

R139 900

R99 900

R389 900

R249 900

R389 900

R269 900

R249 900

R389 900

R389 900

R679 900

R84 900

R104 900

R169 900

R164 900

R299 900

R154 900

R409 900

R319 900

2009 Toyota Corolla 1.8 Exl A/T 2012 Volkswagen Polo Vivo 1.6 Trend - 65 000 km 75 000 km

2012 Volkswagen Polo Vivo 1.4 5dr 123 000 km

2014 Toyota Fortuner 4.0 V6 Ltd Edition - 12 000 km

2014 Toyota Fortuner 3.0 D-4D 4x2 A/t 40 000 km

2014 Toyota 86 , Full Trd Kit 2000 km

2013 Volkswagen Polo 1.6 Trend 2013 VW Tiguan 1.4 TFSi DSG 45 000 km 5dr 12 000 km

2012 Toyota Quantum 2.7 10 Seater - 103 000 km

2014 Toyota Prado 4.0 V6 VX 22 000 km

2014 Opel Corsa 1.4 23 000 km

2014 Toyota Hilux 3.0 D-4d 4x4 D/c 45 000 km

2009 Renault Sandero 75 000 km

2014 Toyota Hilux 3.0 D-4D 4x4 40 000 km

2013 Hyundai I X 35 2.0 A/T, 50 000 km

2013 Ford Figo 1.4 29 000 km

2012 Toyota Hilux 3.0 D-4D SC 89 000 km

2013 Toyota Corolla 1.6 Prof 45 000 km

2011 Toyota Fortuner 3.0 D-4D 4x4 A/T 102 000 km

Oranje Toyota Kimberley

89 Memorial Road, Kimberley • Tel: 053 836 4700 • www.automark.co.za Call: Sydney McPherson 083 533 7215 • Rodney Samuels 076 803 9947 • Mariëtte Cloete • 079 523 5717 • Suzette Galloway 079 362 7788 • Elaine Joubert 072 827 0293 Sales Manager: Tiaan van Vuuren, tvanvuuren@um.co.za X1PUTX9D-NK110315

X1PUPAF5-NK110315


NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

MOTORS Looking for an adventure? Call Dirt Trax for off-road motorcycles, quads, 4X4’s and buggies on 053-862-2739 or 082-375-0739

Nooddienste Polisie: Kimberley 053-858-4343/ 053-838-4331 Roodepan 053-807-4407 Galeshewe 053-8076012 Kagisho o53-871-1173 Noodnommer 10111 Ambulansdienste: 053-802-9111 ER24: 084-124 Netcare: 082-911 Brandweer: 053-832-4211

X1PUVL39-NK110315

144 A Church Street, Oranjesig, Bloemfontein

Voertuie ál slimmer DIE rol van veiligheidstelsels wat verkeer voor jou voertuig monitor, raak gewilder in selfs die goedkoper soort voertuie. Waar die stelsels eers net vir baie duur, luukse voertuie beskore was, kan jy dit nou in die meer gemiddelde rygoed kry. Maar hoe werk die stelsels wat jou waarsku dat jy dalk teen die voertuig voor jou gaan bots en boonop self kan rem sou jy nie gou genoeg reageer nie? In goedkoper voertuie word laser gebruik. Dit is ’n goedkoper tegnologie as radar en die kameras werk anders. Die probleem met laser is dat die sensor wat golwe uitstuur, oop moet wees en dit werk met behulp van weerkaatsing. Sou dit erg reën of die voertuig voor jou baie vuil is, kan die gebied wat geteiken word nie weerkaats nie. Deesdae gebruik die meeste vervaardigers radar wat voor in die voertuig geïnstalleer word en selfs (anders as laser) agter plastiek versteek kan word. Die radar stuur kort-kort vinnige hoëfrekwensie-golwe uit wat teen enigiets bots, terugkeer en so ’n aanduiding kan gee van die spoed en afstand van die voertuig voor jou. Soos met die laser is die radar-stelsel ook aan ’n slim blikbrein gekoppel wat in breukdele van ’n sekonde ’n berekening kan doen. Dit sal vasstel wat die spoed van die voertuig voor jou is, die afstand tussen julle en natuurlik jou voertuig se spoed. Dit is genoeg om tot ’n gevolgtrekking te kom dat

Approved Financial Service Provider: FSB 28260 • Terms and Conditions Apply

Tel: 051 10 10 625/6/7

www.executivemotors.co.za

2008 BMW 320I A FSH Navagation

101 000 km

R149 900

R194 900

2008 BMW 325i M, FSH

160 000 km

R169 900

2009 BMW 335I A Coupe S/R PDC

2005 Merc Benz C320K Coupe, FSH

165 000 km

R109 900

R299 900

94 000 km

VW Polo 1,6 Comfortline FSH

R149 900

175 079 km

2011 BMW 320D A Sportpackage S/R PDC FSH 159 000 km

R219 900

2009 BMW 320i M Sunroof FSH

2007 BMW 320I M Exclusive FSH S/Roof

2010 Merc-Benz C180K BE Auto FSH 124 000 km

R199 900 SELECT PRE-OWNED

R169 900

152 000 km

R129 900

170 000 km

Foto: QuickPic

’n botsing moontlik is. Nou kan die stelsel tot aksie oorgaan deur jou te waarsku met klank en lig of self te rem. Deesdae word kameras ook ingespan, soms saam met radar vir ekstra veiligheid en akkuraatheid. Die inligting wat die kamera afneem, word in ’n rekenaar gevoer wat deurlopend somme maak om jou veilig te hou. Om vinnig te stop sal in baie voertuie nooit weer dieselfde wees nie. ) Bron: How Stuff Works, Volvo, Honda.

FORD het sy eie opleidingsprojek begin wat voertuigeienaars help om beter te bestuur en raad gee oor hoe om in ’n kapingsituasie op te tree. Die kapingsmodule is deel van Ford se Driving Skills for Life-program (DSFL). Ford sê kapings is ’n ernstige probleem en vroue word ’n maklike teiken as hulle alleen is. Die opleiding behels hoe om ’n ongeluk te vermy en hoe om meer ekonomies te bestuur, asook ’n bewusmaking van al die aspekte van kapings. Van die wenke wat Ford oor kapings het: ) Wees altyd bewus van jou omgewing, veral wanneer jy by ’n hek of ’n kruising stilhou. ) Wees bedag op enige verdagte optrede van ’n ander voertuig of voetgangers wat moontlik vir jou ’n gevaar kan inhou. ) Tref voorkomende maatreëls. Moenie te naby aan die voertuig voor jou stilhou nie sodat jy kan padgee as daar probleme is. ) Word bewus van ontsnaproetes in enige verkeersituasie. Indien jy nie kan ontsnap nie en gekaap word: ) Moenie vinnige bewegings maak nie, die kapers kan dalk dink jy probeer hulle uitoorlê. Hulle wil jou hande sien om seker te maak jy probeer nie ’n vuurwapen, paniekknoppie of iets anders in die hande kry nie. ) Vermy oogkontak. Luister en voldoen aan hul eise – jou lewe is meer werd as die motor wat gekaap word. ) Begin dadelik jou kinders uit die voertuig kry en beweeg stadig weg van die voertuig af. Vir meer inligting oor hoe om op te tree in ’n kaping en ander sake rondom veilige en doeltreffende motorbestuur, besoek www.ford.co.za.

2011 BMW 320i M FSH Motor plan to 100 000 km

97 000 km

DEESDAE word kameras ook ingespan, soms saam met radar vir ekstra veiligheid en akkuraatheid. Die inligting wat die kame­ ra afneem, word in ’n rekenaar gevoer wat konstant somme maak om jou veilig te hou.

Kaping deur wenke vermy

Nolan 083 377 4992

X1PUQN75-NK110315

SAVE BIG WITH OUR PRE-SELECTED AND DEMO RANGE Ongeluk eis kalmte Neels Loots

2011 SUZUKI SX4 2.0 MANUAL, WHITE, 36 630 KM R159 900

2013 TOYOTA ETIOS 1,5 XS 5-DOOR, A/C, P/S, RADIO/CD, 47000 KM (BLUE) R104 900

2010 BMW 320d A/T (E90), Xenon Lights, Rear PDC, 110 700km,, R189 900

2012 HYUNDAI i20, 1.4 FLUID A/T, 28 200 KM, R145 900 2015 NISSAN NP200, A/C, S/PACK, WHITE, 30 KM R144 900

2012 VW POLO SEDAN, 1.4 COMFORTLINE, 135 000KM R129 900

Hyundai Kimberley: 33B McDougal Rd, Royaldene. Tel. 053 807 6800

2014 Nissan NP200 1.6 P/U, white, canopy, 15 000 KM R119 900

2012 Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 A/T, D/Cab, roll bar, tonneau cover, 110 000 km, R259 900

• Iqbal 083 735 1785 • Cully 072 404 2991

FSP: 25934

6

X1PUVKDD-NK110315

WANNEER ’n mens op die toneel van ’n motorongeluk afkom, is die natuurlike reaksie om te wil help. Daar is egter sekere belangrike reëls om na te kom: ) Moenie skielik rem nie. ’n Tweede ongeluk kan so veroorsaak word. ) Ry stadiger verby die ongelukstoneel, maar hou jou oë op die pad gerig. ) Indien jy moet stilhou, hou minstens 50 m van die ongelukstoneel af stil. Verseker die aankomende verkeer word nie versper nie. ) Skakel dadelik die noodflikkerligte aan. ) Bel eers ’n nooddiens voordat jy jou motor verlaat. ) Wees op die uitkyk vir gevare soos brande, elektrisiteitsrisiko’s en aankomende verkeer op die ongelukstoneel. ) Moet onder geen omstandighede beseerdes uit ’n voertuig haal nie.


NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

ASSESSOR and MODERATOR position

PERSOONLIKE DIENSTE

Well-established training company is seeking a passionate Assessor and Moderator who is registered with TETA or MERSETA. Scope must include lifting codes. Candidates must be prepared to travel when required. Please send your CV to: jobs@etsc.co.za or fax / 086 684 6639

LENINGS 1445

TL SMITH In die boedel van wyle Trevor Lawrence Smith, identiteitsnommer 480310 5039 088, van SNUFFELS BOEDELS: Merrimanstraat 36, De KREDITEURE EN Beers, Kimberley, 1630 DEBITEURE 4201 Meester se verwysing: EASTER FLEA MARKET 20344/2014. Saturday, 28 March 2015 Die eerste en finale MA LAAS at Hoffe Park, Kimberley. likwidasie- en distribusieIn die boedel van wyle Time: 08:00 - 13:00. Marius Anton Laas, identi- rekening in die bogemelde All exhibitors welcome. teitsnommer 550228 5036 boedel sal ter insae lê te Lia 084 840 1189. die kantore van die 083 en nagelate gade, Ursula Johanna Laas, iden- Meester van die HooggeALLERLEI regshof vir 'n periode van titeitsnommer 601219 21 (een en twintig) dae 9972 081, Van Bos1655 vanaf 13 MAART 2015. bokstraat 12, Lime Acres, UTILITY RUBBER STAMPS: SAME-DAY SERVICE. Meester se verwysing: HPA VENTER TEL./FAX: 053 832 1951. 141/2014. DUNCAN & ROTHMAN Die eerste en finale Prokureurs vir Eksekutrise ALGEMENE & likwidasie- en distribusie- DUNCAN & ROTHMAN HUISDIENSTE rekening in die bogemelde GEBOU boedel sal ter insae lê te CHAPELSTRAAT 39 -43 die kantore van die KIMBERLEY ALLERLEI Meester van die Hoogge8301 regshof KIMBERLEY en die Verwysing: 1845 Landdroshof te HV/jm/Lod9/0001 PLAFONISOLASIE: POSTMASBURG vir 'n THERMGUARD LITE periode van 21 (een en NK. Koel in somer, warm twintig) dae vanaf 13 in winter. SABS. MAART 2015. Gratis kwotasies. HPA VENTER Skakel 082 388 0307 Eksekuteur ALLE of 053 832 9194. DUNCAN & ROTHMAN ADVERTEERDERS DUNCAN & ROTHMAN Die gebruik van die letter GEBOU CHAPELSTRAAT 39 - 43 "A", leestekens soos "!" KIMBERLEY of "*" of die gebruik van 8301 Verwysing: syfers met die doel om die HV/jm/Laa4/0002 advertensie na die bopunt

The leaders in accredited SHEQ training. All our courses are Nationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning) Certificates & Diplomas: ( Mining & Industrial) COMSOC® level 1, 2 & 3 courses Safety (SHEQ) Officers level 1 ,2 & 3 courses Risk Management Legal responsibility (MHSA & OHSA) ICAM Courses OSHAS 18001 Environmental Management Course (ISO 14001, NEMA, MPRDA) NEW NEBOSH International General Certificate-Full Time National Certificate: Occupational Health, Safety & Environment120 Credits UPCOMING EVENTS • Safety Officers 1 Full Time Course: 16 – 27 March 2015 • NEBOSH IGC Full Time Course: 18 May - 3 June 2015 RUSTENBURG VENUE: SPECIAL: Safety Officers 2 Full Time Course: 16th – 27th March 2015 Contact our client services department for enquiries / Course Schedule: 018 786 4300 / 018 786 2812 (8h00 – 16h00) 072 104 8731 / 072 768 5165 (8h00 – 16h00) Or visit us at www.skillfull29.co.za / www.minesafetytraining.co.za

X1PUAVKW-NK110315

AANDAG

van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode.

SOEK, KOOP, VERKOOP PA-06.2:

public works Department: Public Works REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

Media24 Newspapers requires the services of Hawker Network Developer. The incumbents will be based in the Northern Cape. Responsibilities: • Demarcate geographical area into profitable regions • Manage and grow the newspapers' circulation infrastructure by recruiting contractors, sellers, hawkers and spazas • Identify opportunities for circulation growth in your area of responsibility • Execute publication-specific projects • Monthly evaluation of poster routes to ensure that posters get erected and location is still valid • Daily control of all sales per area to ensure sales growth and to implement corrective actions • Ensure that sellers are dressed according to code • Manage your infrastructure's financial risk to acceptable levels • Immediate replacement of a franchiser once it is deactivated by the debtors department due to non-payment • Take immediate action to collect on risky accounts • Report all circulation actions to the supervisor. Requirements: • Grade 12/Matric/SAQA equivalent qualification • MS Office - Excel, Word • MS Outlook • Driver's licence essential • Must be prepared to work irregular hours • Sales-driven • Good negotiation skills • Energetic • Problem-solving skills • Must be able to manage and control franchise personnel • Must be a go-getter In exchange for the successful candidate's services, the company offers a competitive remuneration package and membership of the pension fund and medical aid for persons who qualify. To apply for the position, please visit Media24 Careers page: www.media24.com/careers Reference: Hawker Dev NC

BOEDELKENNISGEWINGS

TE KOOP

X1PUFRX9-NK110315

HAWKER DEVELOPER: NORTHERN CAPE

7

SMALLS NOTICE

BID ADVERTISEMENT FOR 90/10 POINT SCORING SYSTEM CATEGORY: Property Management

Description: SERVICE DESCRIPTION: Kimberley: Public Protector: Alternative and additional office accommodation- 728. 63 m² and 11 parking bays- for a period of 5 years The premises offered must make provision for the following: Location: District (CBD) Accessibility: 1. Meets entrance and exit requirements 2. Meets requirements for People with Disabilities

Required at: (Town Name) Kimberley: Public Protector

Bid No: LS01/15

Closing: 13 March 2015 and 11:00 Tenders received after closing time will not be accepted

Bids obtainable from:

Post or deliver bids to:

21-23 Market Street. Old Magistrate Office, Kimberley 8300

21-23 Market Street, Old Magistrate Office, Kimberley 8300

Suitability: 1. Proposed design and layout (bearing in mind the impact on structural changes of prospective premises) 2. Meets building regulations and standards 3. Condition of building 4. Commitment to ensure tenant installations (refer to list of tenant installation Annexure A) This bid will be evaluated in terms of the 90/10 scoring system This bid includes functionality which will be scored out of 100. Bidders must obtain a minimum of _______ to be considered for further evaluation (price and preference) Price Number of Points

90 10

Subject to sub-regulation (3) of the PPPFA regulations of 2011, points will be awarded to a tenderer for attaining the B-BBEE status level of contributor in accordance with the table below: B-BBEE status level of contributor 1 2 3 4 5 6 7 8 Non-complaint contributor

Number of points 20 18 6 12 8 6 4 2 0

The points scored by a tenderer in respect of the level of BBBEE contribution contemplated in Sub-regulation (2) will be added to the points scored for price as calculated in accordance with subregulation (1) of PPPFA regulations of 2011. On the dd/mm/yyyy at hh:mm Prospective bidders / tenderers to meet at insert place

CLOSING DATE: 20 March 2015 Given the Employment Equity Policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups. Please note that if you have not heard from us within 14 days after the closing date, you should regard your application as unsuccessful. X1PUB0L1-NK110315

NOTE: Documents will be sold at a non-refundable deposit of R200,00 CASH per set. Contact for bid information: General enquiries: Mrs G Aysen Mrs J van der Merwe/ 053 838 5221 Ms P Moalahi 053 838 5281/053 838 5211 X1PUAVT5-NK110315


GENERATORS AVAILABLE – PLACE ORDER NOW !

Sport Die Diamantstad se koerant

AVAILABLE AT

X1PUPDK5-NK110315

Adres: Kimdustria Kimberley, Tel. 053 807 7760 Sel:082 555 1974 Web: www.crescentbikes.co.za X1PUAY21-NK110315

Glimlag breed oor hul goud in atletiek ATLETE van die Hoërskool Diamantveld het die naweek op die Noord­Kaapse atletiekkampioenskap vir hoërskole in Upington, asook die Vrystaatse hoërskole­atletiekkampioenskap in Bloemfontein, geskitter. Altesaam 13 atlete het saam 14 goue medaljes en vier silwermedaljes gewen. Die wenners van goue medaljes is van links, voor: Denecke Prinsloo, Jean­Marie Vermeulen en Beate Groenewald; middel: Anchen Janse van Vuuren, Zeanne Kruger, Riaan de Klerk, Dean Prins en Ruan Willemse; agter: Bethanie du Raan, Janke Steenkamp, Marco van Rooyen, Benu Meintjes en Cheslin van Wyk. Foto: Verskaf

Phone: Jeannette (053) 832 8577

HNK bobaas in Bfn SPORTSPANNE van die Hoërskool NoordKaap (HNK) het Saterdag (07/03) aan die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se sportdag deelgeneem en puik gevaar. Die uitslae is: Rugby (teen Welkom-Gimnasium) ) Eerste span wen 36-24. ) Tweede span wen 26-0. ) o.16A wen 25-3. ) o.15A wen 19-0. ) o.14A wen 43-5. Netbal ) Eerste span verloor 19-44 teen Sentraal en wen 29-20 teen Fichardtpark. ) o.16A wen 11-10 teen Oranje en wen 14-8 teen Sand du Plessis. ) o.15A verloor 7-17 teen Sentraal en wen 17-3 teen Hentie Cilliers. ) o.14A wen 19-3 teen die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies) en wen 13-12 teen Sentraal. Seunshokkie ) o.18A wen 8-0 teen Duineveld. ) o.16A wen 2-0 teen Fichardtpark. ) o.14A verloor 1-0 teen Fichardtpark. Meisieshokkie ) o.18A wen 2-0 teen Sentraal. ) o.16A wen 3-0 teen Eunice.

BURGERS Equipment and Spares

X1PU1BHE-NK110315

2011 CHEVROLET OPTRA 1.6 Sedan 36 000 km

2012 Ford Ranger 2.2 XLS D/Cab 99 000 km

2005 BMW 320i 117 200 km

R107 900

R299 900

R101 900

2010 Renault Sandero 1.6 United 59 400 km

2010 Mazda 2 Active 1.3 145 000 km

2014 Ford Figo 1.4 Ambiente 15 000 km

R94 900

R99 900

R112 900

2009 Hyundai Tucson 2.0 GLS 149 510 km

2011 Renault Sandero 1.6 united 57 600 km

2009 Hyundai I20 1.4 97 550 km

R136 900

R97 900

R119 900

2007 Audi A4 1.8T Multitronic 140 000 km

2009 Mecedes-Benz C300 Elegance A/T 108 920 km

2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man 200 000km

R119 900

R221 900

R79 900

2006 Citroën C3 14.0 HDI 80 531 km

2011 Ford Bantam 1.6XLT 74 800 km

2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XL Super Cab 82 365 km

R122 900

R219 900

Tough World. Tough Equipment.

Bell Wheel Loader, 3 m bucket. 25 000 hours plus. Good working condition. Ready to work. R150 000 plus VAT.

Juaan Myburgh 082 709 2022 Jacques van Tonder 084 912 9245 Robbie van Heerden 072 489 9555 Central SA Northern Cape/Free State/North West

E-mail: jvt@jvt.co.za, www.lgnc.co.za X1PPR9UH-NK110315

Tel. 053 591 0059 Sel 071 683 7175

Gratis aflewering Woensdae, Donderdae en Vrydae in Kimberley!

SPECIAL

Gesels saam op Noordkaap se Facebookblad.

Highly recommended

• ALLE LAMMERS R59,95/KG • MAALVLEIS R44,95/KG X1PUAXC5-NK110315

R61 900 Hennie Vos 082 820 8959

Desmond Madella 073 117 3620

HUMAN AUTO

QUALITY APPROVED

Used Vehicles

56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 3661 kimhuman@intekom.co.za

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluit of surplus van fabrieks waarborg X1PTTKL2-NK110315


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.