1 minute read
Bergpasse: Motengpas
from A112021
by nustobaydo
Mountain Passes South Africa
Die uitdagende Motengpas is in die noordelike kwart van
Advertisement
Die roetes na die pas
Vanaf die westelike beginpunt strek die pad direk oos vir ‘n 1km
Kort reguit deel van 600m word gevolg deur nog ‘n 110-grade draai na links, wat gevolg word deur ‘n kort drif om die stroom te kruis by
Aan die linkerkant is daar ‘n groot berg wat teen 2 700m in die skielik tot 1:40 en die pad is redelik maklik 100-grade draai na regs – dit is die begin van die volgende kloof wat aangepak U-vormige draai en kruis die rivier op wissel tussen 1:6 en 1:10 soos wat die pad
van die pad sal benodig om die draai te maak – gee altyd vir Die kruin van 2 820m bo seespieël bied panoramiese uitsigte na
Die oostelike afdraande is redelik maklik en meeste van die
WAARSKUWING: Die spoedgrens in Lesotho is
nasionale paaie. Padblokkades en spoedlokvalle is algemeen, veral nader aan die groter sentras. DIE FEITE: GPS BEGIN: S28.756894 E28.536258
GPS KRUIN:
S28.755714 E28.600811 GPS EINDE: S28.736043 E28.616896 GEMIDDELDE HELLING: 1:17 MAKSIMUM HELLING: 1:4 BEGIN HOOGTE: 1 924m KRUIN HOOGTE: 2 821m EINDHOOGTE: 2 612m HOOGTESTYGING OF -VERLIES: 896m AFSTAND: 15.3km REISRIGTING: Oos TYD BENODIG: 15 minute SPOEDBEPERKING: 60km/h* OPPERVLAK: Teerpad (A1)
Kry 12 uitgawes vir slegs R430 of 12 digitale uitgawes vir R300
is in vennootskap met Avontuur word bestuur deur die man-en-vrou-span Simon en KONTAK: +27 84 447 4666
Maak seker jy mis nooit uit op jou kopie van Avontuur Afrika nie – teken in en kry 25% afslag. Staan boonop ‘n kans om ‘n toer saam met Ultimate Adventures te wen!
Die Prys
Die prys is vir 2 mense in 1 voertuig en sluit die volgende in:
• Kamp- en parkfooie • Alle aandetes
Uitgesluit:
• Voertuig en brandstof • Grenskoste (Paspoorte, Covid-19 toetse, ens) • Ontbyt en middagetes • Drankies •
‘n Volledig-toegeruste 4x4 met toepaslike slaap- en kookfasiliteite word vir die toer benodig (veldwaens is welkom).
Waarde: R15 500 per persoon
Hoe?
Stuur vir ons ‘n epos na: Digitale inskrywings op Zinio beskikbaar: avontuur-afrika-m38004