4 minute read
RAAK KREATIEF MET WATERBOKMAALVLEIS
from S 11.12 2021
by nustobaydo
HOOFFOTO:Dieeindproduk–’nregtefeesmaal!
Gemaaldevleisis’n staatmaker-bestanddeelindiemeeste huise–ofjynouin Italiëisen’ngeurigespaghetti bolognesemaak,inAmerika’n monsterhamburgerbou,ofin Suid-Afrika’n basaargunsteling sooskerrie-en-rysaanmekaarslaan.Ekhetaltyd’npakkie bevroremaalvleisin my vrieskas,enditishandigomindie week vinnigietsviraandete meetemaak.
Advertisement
Diewaterbokpasteitjies wordin’nmuffinpanindie word in ’n muffinpan in die oond oond gebaktotdieblaar-gebaktotdieblaardeegbrosengaaris.
Gewoonlikmaakek’nlekker pastamet tamatieenkaas,frikkadelleenkapokaartappelsof ’n herderspastei.Ditisooklekkeras’nmenshoender-,lam-of varkmaalvleisin die handekan kryvir’nbietjieafwisseling. Lamsmaalvleisis ’n grootgunstelingenmaak’nwonderlike kofta (’ngeurigeMediterreense frikkadel),maarongelukkigis ditnie ’nprodukwatek gereeld op my plaaslikesupermarkse vleisrakkeaantrefnie.
’NONGEWONE SOORTMAALVLEIS
Nogietswatjyniesommer tydensjoudraai ombrooden melk te koop by die supermark salkry nie,iswaterbokmaalvleis. Toeekegteronlangs’n pakkiehiervangekryhetom mee kreatief te raak, hetdie wielebehoorlikbegindraaien wouek’nbietjieiets anders daarmeemaak.
Waterbokmaalvleis is beslis niediesoortmaalvleiswatek gewoonliktot my beskikking hetnie.Ekhetdus by my plaaslike slagter Braam Lintvelt van CoalCaféButcherLiquorin Honeydew(’nrestaurant, slaghuisendrankwinkelineen) gaaninloerom’nbietjiemeer oordiévleisuittevind.
Voor my besoekhetekvir vriendeen familie vertelvan my waterbokmaalvleisendiedoel watek myselfgestelhetomiets smullekkerdaarmeetemaak. Diewoord“waterbokmaalvleis” hetdieoëlaatrekendaarmee saamisdiemeesteneuseook opgetrek.Ditwasbeslisduidelik dathierdiesoort maalvleisnie’n gewildheidskompetisieonder my kennissesouwennie. “’n Waterboksevleisismosnielekker nie –hetditnie’nvreemde, bittersmaaknie?”wondereen van my vriende.Aikona,sê JohanOppermanvandierestaurantlangsLintveltseslaghuis. “Waterbokwatreggeslagen voorbereiis,het’nbaieneutrale smaak,ampersooseland. Dit hetniedaardietipiese‘wilde’ smaakvananderboksoorte nie.”Ditisvir my goeienuus, want’nliefhebbervan’nlekker stukkieelandisek beslis.
Maarwatdanvanaldie bangmaakstorieswatekgehoor hetoordievelendievleisen dievreemdesmaak?“Ditis waardatdaaroliesindiewaterbokseveliswatwaterdigtheid verskafwanneerdie bokindie waterboer.Asdieolieindievel aandievleisraak,kandit’n onaangenamesmaakdaaraan gee.Asditgebeur,wasdievleis baiedeeglikafenhouditvir’n weekindieyskas.Diesmaak behoortdanwegtewees,”is Opperman se raad.
DIEGEHEIM VANLEKKER WATERBOKVLEIS
Oppermanvertelwaterbokvleis is’nligtersoortvleiswat baie gewildonder jagtersis.“Diefilet en sirloin isheerlikoordiekole enonsmaakook fantastiese maalvleisdaarmeewatdangebruikwordvirworsenham- »
» burgers. Lekker biltong kan ook uit die agterkwart gesny word.” Lintvelt beklemtoon dat ’n waterbok nie gekwes moet word nie om te verseker dat die vleis lekker is. “As hy rustig is wanneer hy geskiet word, sal die vleis ook lekker wees. Ek dink jagprosesse in die verlede was van so ’n aard dat die dier baie rondgejaag is en teen die tyd wat hy geskiet word, is hy so gestres dat die vleis onaangenaam proe.”
Hy noem dat dit belangrik is dat die slagter weet wat hy doen wanneer hy met waterbokvleis werk. “Vir my is dit ook ’n baie mooi karkas om mee te werk. Dis soos ’n blouwildebees; die dier self is nie die aantreklikste nie, maar die vleis net fantasties.” Omdat alle wildsvleis ’n lae vetinhoud het, is dit belangrik om vet by wildsmaalvleis te voeg, anders gaan dit maar ’n droë spul wees. Opperman beveel aan ek voeg ’n bietjie skaapvet by my waterbokmaalvleis om dit ekstra sappig te maak. “Skaapvet gaan beter werk as vark- of beesvet. Dit gee ’n lekker geur aan die vleis.” So gesê, so gedaan, en ek groet met ’n pakkie skaapvet in die hand, gereed om by die waterbokmaalvleis te voeg.
Ná ’n vreeslike gewroeg waar ek nie kon kies tussen gevulde pannekoek, ’n pasta of ’n pastei nie, het ek uiteindelik besluit om een van my gesin se gunstelingmaaltye ’n nuwe kinkel te gee met die waterbokmaalvleis.
Pasteitjies, gemaak met blaardeeg en gevul met ’n geurige vleismengsel, voorgesit saam met ’n kraakvars slaaitjie, is die perfekte maaltyd vir ’n weeksaand. Die pasteitjies lyk spoggerig genoeg om vir jou kuiergaste voor te sit. Dit is ook die perfekte padkos vir die langpad. Gewoonlik maak ek hierdie gereg met beesvleis, maar die waterbok werk net so goed. Nou wil ek al die ongelowige Tomasse bymekaarkry, dié gereg vir hulle maak en dan eers daarna vir hulle sê dit is waterbok waaraan hulle so gesmul het!
JY BENODIG: VIR DIEPASTEITJIES (GENOEG VIR 4-6 MENSE):
• 30 ml sonneblomolie • 500 g waterbokmaalvleis, gemeng met 100 g skaapvet • 1 middelgroot ui, fyngekap • 2 ml Spicegro FlavourBlastknoffelpoeier • 2 wortels, geskil en gerasper • 5 ml Spicegro FlavourBlast
Italiaanse kruie • 5 ml Spicegro FlavourBlast fyn swartpeper • 5 ml (of na smaak) Spicegro
FlavourBlast-geurmiddel (all purpose) • 1 eier, geklits • 100 g pecorino-kaas, gerasper • 1 vel bevrore blaardeeg (puff pastry), ontdooi
VIR DIE SLAAI:
• 1 pakkie roket (nog beter as dit vars uit jou tuin kom) • ’n hand vol baba-spinasieblare • kersietamaties, middeldeur gesny • ’n handvol grasuie (chives), gesnipper • Ekstrasuiwer olyfolie, appelof balsemasyn, sout en peper na smaak
SO MAAK ’N MENS:
• Voorverhit die oond tot 200 °C en maak seker die oondrak is in die middel van die oond. • Rol die ontdooide blaardeeg uit en sny dit in ses ewe groot vierkante. Bespuit ’n groot muffinpan (die soort met plek vir net ses muffins) met kleefwerende kossproei.
Voer die holtes elk met ’n deegvierkant uit. Die vier kante van die vierkant moet verby die kante van die muffinholte steek sodat ’n bakkie gevorm word. Druk liggies vas maar oppas om nie die deeg te skeur nie. • Verhit die olie in ’n groot swaarboompan en braai die ui tot deursigtig. Roer die knoffelpoeier by en roerbraai nog ’n minuut. • Roer die waterbokmaalvleismengsel by en roerbraai tot bruin en gaar. • Voeg die wortels en kruie by en roerbraai ’n paar minute. Geur na smaak met die
Spicegro FlavourBlast-geurmiddel en peper. Verwyder van die hitte. • Meng die geklitste eier en pecorino en voeg dit by die maalvleismengsel. Meng vinnig en deeglik sodat die eier nie begin gaar word nie. • Skep die maalvleis in die voorbereide muffinholtes en plaas die pan in die warm oond. Bak vir sowat 20 minute tot die deeg bros is en die vulsel gaar. • Maak die slaai deur die roket, spinasie, tamaties en grasuie liggies te meng.
Drup die olie en asyn na smaak oor die slaai en geur met sout en peper. (*Pasteiresep aangepas van ’n resep wat oorspronklik in die tydskrif Sarieverskyn het.)