1 minute read

Komories Shimaore

Next Article
Negrito

Negrito

‘n Laag van vroeë Ntu-leenwoorde kom waarskynklik uit wat “Ou Komories” genoem word, en onderskei word van latere leenwoorde uit Swahili en die verwante Sabakitale wat ook as Nyika

bekend staan. Die 7de en 11de eeue word as die boekhouers van Ntu-kontak met Malagasy beskou.

Advertisement

Shikomoro is die hooftaal van die Comores, en die Shingazijadialek op Grande Comore (Ngazidja)

het omtrent 312,000 sprekers. Die Shimwalidialek het 29,000 sprekers op Moheli (Mwali) en die Shinzwanidialek op Anjouan (Ndzuani) het plus/minus 275,000 sprekers.

Op Mayotte – ‘n departement van Frankryk – is Shimaore die taal van die meerderheid, terwyl die

Malagasytaal Kibushi (Shibushi in Shimaore) die tweede grootste is.

This article is from: