4 minute read

Priesteres Enheduanna

Die Akkadiese/Sumeriese digteres Enheduanna (2285-2250 voor die huidige era) is die heeleerste skrywer in die geskiedenis wat by name bekend is. Sy was the dogter van koningSargon van Akkad (Sargon the Grote). Haar moeder se naam was Tashlultum.

Enheduanna is welbekend uit argeologiese en skriftelike bronne. Sy was hoëpriesteres van die maangod Nanna in the Sumeriese stad Ur. Twee seëls waarop haar naam verskyn, is in die koninklike begraafplaas van Ur gevind. ’n Albasterdisk waarop haar naam en afbeelding verskyn, is ook in Ur gevind, in die Jipar-seksie wat die woonplek van die En-priesteresse was. Dié disk is op die Isin-Larsa-vlak van die uitgrawing aangetref wat op die jare 2000 – 1800 VHE dui.

Advertisement

Enheduanna het ’n ryke literêre korpus nagelaat, waaronder ’n versameling wat as die Sumeriese Tempel Himnes bekend staan en deur sommige geleerdes as die vroegste vorm van sistematiese teologie beskou word. Haar werk is steeds honderde jare later op kleitablette gekopieer en in stede soos Lagash, Nippur en Ur bewaar.

Onder haar bekendste werke tel Inninşagurra (Die Ruimhartige Meesteres), Ninmeşarra(Die Verheerliking van Inanna) en Inninmehuşa (Godin van Skrikwekkende Magte).

Enheduanna het 42 gewyde liedere gekomponeer wat opgedra is aan tempels regdeur Sumer en Akkad, waaronder die tempels van Eridu, Sippar en Esnunna. Die lirieke verskyn op 37 tablette wat by Ur en Nippur gevind is, en wat gedateer word tot die Ur III en Ou Babiloniese tydperke.

Sargon het vir byna twee millennia daarna as ’n rolmodel vir latere Mesopotamiese heersers gedien. Die Assiriese en Babiloniese vorste het hulself as erfgename van Sargon beskou.

Konings soos Nabonidus / Nabû-naʾid (regeertyd 556–539 VHE) het groot belangstelling getoon in die geskiedenis van die Sargoniese dinastie en het selfs argeologiese opgrawings van Sargon se paleise laat uitvoer.

In die tempelhimnes verklaar Enheduanna: “My koning, daar is iets geskep wat nooit voorheen bestaan het nie.” Die kopiëring van die tempelhimnes is bewys daarvan dat dit honderde jare na die dood van Enheduanna steeds in gebruik was.

In 1927 het die argeoloog Sir Leonard Wooley die Enhuduanna disk in die uitgrawings by Ur gevind. Drie tekste daarop identifiseer die vier figure wat daarop verskyn: Enheduanna, twee hofbeamptes en haar skrywer. Die inskripsie lees: "Enheduanna, zirru-priesteres, vrou van Nanna, dogter van Sargon, koning van die wêreld, in die tempel van Innana.” Die afbeelding van Enheduanna verskyn in ’n prominente posisie teenoor die ander drie. Die inskripsie agterop beskryf Enheduanna as ‘Vrou van Nanna, dogter van Sargon.’

Vertalings

Mistress of the divine, resplendent light, Woman of radiance, righteous and beloved Of An and Urac – Heaven’s Mistress! – breasts Bejeweled; cherishing the headdress of your priestess - She who grasps the seven sacred powers! Goddess, protector of the powers, and giver - Behold your necklaced hand and fingers. Yours, The gathering of the powers and yours to clasp Against your breast. In foreign lands your breath Is like the dragon’s venom. When like Ickur The earth receives your roar, neither leaf nor wood Withstand you. You are as a mighty flood To foreign lands, the might of earth and heaven, you Are their Inana. 2010 by Patrick Gillespie

by The University of Oxford Library. The Electronic Text Corpus of Sumerian Literature. http://www.atour.com/history/4000BC/20110927a.html

nin me car2-ra ud dalla ed2-a 2munus zid me-lem4 gur3-ru ki aj2 an urac-a 3nu-gig an-na suh-gir11 gal-gal-la 4aga zid-de3 ki aj2 nam-en-na tum2-ma 5me 7-bi cu sa2 dug4-ga 6nin-ju10 me gal-gal-la saj-KEC2-bi za-e-me-en 7me mu-e-il2 me cu-zu-ce3 mu-e-la2 8me mu-e-ur4 me gaba-za bi2-tab 9ucumgal-gin7 kur-re uc11 ba-e-cum2 10dickur-gin7 ki cegx(KAxLI) gi4-a-za dacnan la-ba-e-ci-jal2 11a-ma-ru kur-bi-ta ed3-de3 12saj-kal an ki-a dinana-bi-me-en 13izi bar7-bar7-ra kalam-e cej3-ja2 14an-ne2 me cum2-ma nin ur-ra u5-a 15inim kug an-na-ta inim dug4-dug4 16biluda gal-gal-la nij2-zu a-ba mu-un-zu 17kur gul-gul ud-de3 a2 ba-e-cum2 18ki aj2 den-lil2-la2 kalam-ma ni2 mi-ni-ri 19a2-aj2-ja2 an-na-ke4 ba-gub-be2-en

The Exaltation of Inana (English and Sumerian translation)

Das Lied der Hohepriesterin En-hedu-Ana an die Göttin Inanna.

Mistress of the uncountable ME (=Divine Mights), who brightly stepped out, dynamic woman, carrying the brightness of terror, beloved by An and Urash, ruler of heaven, who has the great coronets of reign, who loves the mighty crown of Aga, which is important for being a High Priest, who has taken possession of ths Seven ME,

my Mistress! You are the Keeper of the great ME, you elevated the ME, you held the ME in your hand. you collected the ME, you pressed the ME against your breast. Like a dragon you gave poison against the hostile land. Whenever you roared against a land like Ishkur (the weather-god), Ezinam (the grain-goddess) was not there (any more) for this (land), you deluge, who avanlanches against such a foreign land, the Outstanding, the Inana of these (the lands) art thou.

This article is from: