Garden Route September Issue

Page 1

Rapport, 7 September 2014

Eiendomme ‘Mosselbaai spog met die naasbeste klimaat ter wêreld naas Hawaii’

4

meer op bladsy

Ons wys jou die beste markte op die Tuinroete 2

Fokus op De Rust 3

Jou eie stukkie paradys 6 IN DIE OKTOBER UITGAWE: Kollig op George

Die juweel van die Suid-Kaap Met sy bekostigbare eiendomme en rustige leefstyl is Mosselbaai lank nie meer net 'n vakansiedorp nie Woorde: Andrea Vinassa // Foto's: iStock

S

on en see is volop in Mosselbaai, Suid-Afrika se geliefkoosde vakansiedorp. Oor die Desember-seisoen is die hawedorp vol vakansiegangers van dwarsoor die land. Deesdae word die dorp egter ook beskou as 'n belangrike sake- en kultuursentrum en die geboorteplek van die moderne beskawing. Mosselbaai lê so te sê halpad tussen Kaapstad en Nelson Mandelabaai en spog met die naasbeste klimaat ter wêreld, na Hawaii. Mosselbaai lê op die berghellings van Cape St Blaize en kyk uit oor 'n besige hawe. Bekostigbare eiendomme en die rustige leefstyl lok al hoe meer kopers na die juweel van die Suid-Kaap.

A HANDPICKED COLLECTION OF MAGNIFICENT PROPERTIES

O M J O U L U U K S E E I E N D O M M E T E A D V E R T E E R , S I E N B L A D S Y 9 V I R K O N TA K B E S O N D E R H E D E










10

propertyjunction.co.za | 7 September 2014


7 September 2014 | propertyjunction.co.za

11


12

propertyjunction.co.za | 7 September 2014


7 September 2014 | propertyjunction.co.za

13


14

propertyjunction.co.za | 7 September 2014


7 September 2014 | propertyjunction.co.za

15



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.