ons-kontrei-01-maart-2013

Page 1












12 * ONS KONTREI - 1 MAART 2013

INDEKS Geklassifiseerd * Betrekkings * Bedankings * Kennisgewings GEKLASSIFISEERD•BETREKKINGS•BEDANKINGS•KENNISGEWINGS 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

GEBOORTES STERFGEVALLE IN MEMORIAM BEDANKINGS LENINGS DIENSTE DAGSORG EETGOED BETREKKING GESOEK 10. VERLORE / VERMIS 11. ALGEMEEN 12. BOTE / DUIKTOERUSTING 13. LEWENDEHAWE 14. TROETELDIERE 15. GESOEK / BENODIG 16. MEUBELS 17. MUSIEKINSTRUMENTE 18. RADIO / TV / VIDEO 19. TUINBOUDIENSTE 20. JUWELIERSWARE 21. KLERASIE / MATERIAAL 22. SPORTTOERUSTING 23. FOTOGRAFIE 24. REKENAARS 25. KANTOORTOERUSTING 26. BOUMATERIAAL 27. BOUWERK / VERF 28. VERVOER 29. AKKOMMODASIE 30. TE HUUR 31. SEKURITEIT / WAPENS 32. FIETSE 33. MASJINERIE/ IMPLEMENTE 34. ONDERDELE / ENJINS 35. MOTORHERSTELWERK 36. SLEEPWAENS 37. MOTORFIETSE 38. WOONWAENS 39. VOERTUIE 40. EIENDOM 41. BETREKKINGS 42. BLINDINGS 43. ELEKTRIESE WARE 44. GRASSNYERS 45. TE KOOP 46. TE RUIL 47. SPYSENIERING

KOPIEREG

LENINGS

5

Die maklikste lening waarvoor u nog ooit aansoek gedoen het. Faks of E-pos net ‘n afskrif van u ID en payslip en ons doen die res. Anna Wiese 072 120 2727 / Faks: 086 236 1154 E-pos: annawiese99@gmail.com

BETREKKING 9 GESOEK Soek werk in Klawer, Vanrhynsdorp of Vredendal as debiteure klerk, ontvangdame of administratiewe klerk. Rekenaarvaardig, 14 jaar ondervinding. Skakel 027 219 1451 of 072 899 1388 k/u.

11 ALGEMEEN Verhuring van: Kampvrieskaste, sonpanele en dubbelbatterystelsels. Herstel van kampvrieskaste, installering van dubbelbatterystelsels, Eezy Camping. Skakel 082 702 5037.

TROETELDIERE

14

4 x Boerboel tefies te koop. Ontwurm en ingeënt 10 weke oud. Kontak 027 217 1589 / 082 596 7900. Great Dane hondjies, opreg geteel en pragtig. Reeds ingeënt en ontwurm, 6 weke oud, R1500 elk. Skakel 084 820 8058.

BESIGHEIDS21 GELEENTHEID SWEETS / CHOCOLATES / CHIPS / DRINKS / DISTRIBUTION. Start a new business. Affordable cost. Myer 012 547 5767 email: mberman@telkomsa.net

29

30

TE HUUR

Vredendal: 3 Slpk woonhuis 3km buite Vredendal, onmiddellik beskikbaar, R4300 per maand. Koopkrag ekstra. Skakel 083 236 7840. Vredendal: Winkelspasie te huur (reg oorkant poskantoor). Onmiddellik beskikbaar. R3000 per maand water en krag ingesluit + R3000 deposito. Kontak 082 889 1820. Klawer: 4 Slpk huis op ‘n 7,642m² erf. Het eie lei water, Waterkantstraat 10, Klawer. Dadelik beskikbaar. Skakel 082 871 0038. Ruim 2 Slpk woonstel, beskikbaar 1 Maart 2013. Skakel Hilda 027 216 1520 of 082 413 9630. Vanrhynsdorp: 3 Slpk huis, badk en motorhuis te huur op langtermyn, R4500 per maand. Skakel 082 379 4894. Clanwilliam: Ruim 4 slpk huis te huur met ingang vanaf 01 April 2013. Skakel 027 482 1042 of 083 456 2520.

38 WOONWAENS Karavane, koop, verkoop en herstel. Skakel Dolf 082 379 4894 (Caravan Services).

45

TE KOOP

Mercedes Benz 1418 te koop (met volledige skaaptralies) in goeie toestand, R136 800 BTW inkl. Skakel 083 633 5595. Heel vyekonfyt nou beskikbaar by Ons Kontrei kantoor, Sentraalstraat 8, Vredendal of skakel 083 234 8771.

AKKOMMODASIE

Goodwood: Oornag verblyf (selfsorg) naby 6 hospitale, 2 slaapkamers - 1 kamer R250, albei kamers R350 per nag. Skakel (021) 591 4479. Panorama: Netjiese Selfsorg eenhede by Panorama Medikliniek vanaf R220. Skakel Hester 072 769 4429 of 021 982 2673. Kaapstad: Noordelike Voorstede. Moderne selfsorg akkommodasie. Sentraal geleë vir Panorama Medi kliniek, N1 Stad hospitaal, Grand West casino, strande en besighede. Drie afsonderlike eenhede. Tariewe vanaf R160 per persoon wat deel of R600 vir volle eenheid (slaap 6).Ten volle toegerus, T.V asook veilige onderdak parkering. Skakel 084 645 8327 of besoek. www.accommodationnachel le.co.za vir visuele video

oorsig.

Geen berig, foto, artikel of advertensie wat in die ONS KONTREI verskyn het mag sonder verlof van die Redakteur gereproduseer word nie, ingevolge Artikel 12 (7) van die Wet op Outeursreg van 1978. ONS KONTREI se redaksie deel nie noodwendig die menings van lesers, adverteerders of korrespondente nie. Gedruk en uitgegee deur Protea Drukkery, Sentraalstraat 8, Vredendal 8160.

Bellville: Netjiese tenvolle toegeruste selfsorg woonstelle, nuwe buurt. Grens van Bellville en Parow. Binne 3km radius van 5 vernaamste hospitale. Veilige parkering, DSTV opsie 2, vanaf R200 per nag. Skakel 021 939 2881 of 082 681 3110.

Uitgewer: Riaan Oberholzer, Posbus 140 Vredendal, 8160 Tel (027) 213 2074 Faks (027) 213 2075

Vredendal: Alfalfa verblyf selfsorg kontrakteur akkommodasie, Vredendal en Lutzville. Besoekers ook welkom. Kontak Alro 082 801 3730 of Epos:alfalfa@mylan.co.za www. alfalfaverblyf.co.za

Durbanville: Selfsorgwoonstel ten volle toegerus, netjies, billik, braaipatio en naby Durbanville Mediclinic Mev. Van Niekerk 083 648 5858.

GEEN HANDELAARS. Slegs 2 plasings. Mercedes Benz 200E, Radio/CD, kragstuur, R23 000 onderhandelbaar, 084 571 1063. ‘09 Silwer Toyota 3L D4D met tralies, 157 000km, R160 000 + BTW, 027 219 1579. Te koop: National dubbelbalie wasmasjien 7.5kg, R300, 083 990 5539. German Shepherd hondjies te koop, 082 553 5369. Te koop: 2 x tweedehandse kinder gholfstelle, 2 x fietse en ‘n Univa stoof, 072 578 5148. Te koop: Acer Data projektor Mod X1130P, soos nuut, R2500, 073 344 3242. Dromstel, TAMA Rockstar volledig, puik klank, R6500, 073 344 3234. Tamron 19-35 landskap lens vir CANON EOS, R2500, 073 344 3242. Te koop: 24 Belangrike items om ‘n skoonheidsalon mee te begin, R8000 ohb, 082 871 4128. 1000 Gholfballe soos nuut, R5 500, 076 407 4780. Embuia jonkmanskas, R5 500, 076 407 4780. 40 Liter vlekvrye staal witblitz ketel, verkoeler, gasbrander kompleet , resepte en alkoholmeter, R6500, 076 407 4780. Langbeen foxterrier, 3 tefies en 3 reuntjies, 078 608 6766. Defy ooghoogte oond, 2 oonde in een, R1000, 084 511 7342. Te koop: Swart LG rekenaarskerm in ‘n goeie toestand, 084 302 5290. 41cm Goldstar kleur TV, R1100, 027 213 1984 / 076 635 8061. Skottergoedwasser vir 2 persone, R1000, 027 213 1984 / 076 635 8061. Te koop: Hitachi tuimeldroër, 027 213 1984 / 076 635 8061. Vredendal-Noord: 2 Slpk huis op groot erf, besig met aanbouings, 082 571 1990. Soek iemand om verskeie blikkies groentesaad saam met my aan te koop, 071 015 0604.

Vir plasing van veilings, bedankings, betrekkings, kennisgewings asook ander advertensies, faks u inligting na 086 541 5852 of E-pos na: info@onskontrei.co.za MATZIKAMA MUNISIPALITEIT

KENNISGEWING Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 19(a) van die Wet op Plaaslike Regering Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000 dat daar 'n spesiale raadsvergadering sal plaasvind op Woensdag, 6 Maart 2013 om 12:00 in die Raadsaal by die Munisipale Kantore, Kerkstraat 37, Vredendal. D G I O'NEILL Munisipale Kantore MUNISIPALE BESTUURDER Posbus 98 VREDENDAL,

Vacancy

seeks an experienced

Branch Manager for Vredendal * Matric required + Diploma in Sales & marketing Management / Financial Management / Retail Management advantageous (some form of tertiary education in any of these disciplines would be great) * Clear Criminal + Credit Records essential * Must have at least 3-4 years solid branch managerial banking sales experience or retail store managerial experience (must have come from a banking / financial services or retail sector environment) * Abillity to drive sales and meet branch targets consistently and manage sales performance of staff assertively * Attention to detail and excellent client relations, ability to develop new business clientele * Valid Driver’s licence and own car. Please send Cv’s to: hsnel@africanbank.co.za Should you not hear from us within 2 weeks of applying, please consider your application unsuccessful.

VAKATURES SWAARVRAGMOTORBESTUURDER Minimum Vereistes:  Geldige Kode 14 (EC) lisensie  Geldige Publieke Vervoerpermit (PDP)  Minimum 3 jaar ondervinding as Swaarvragmotorbestuurder  Ondervinding t.o.v. “links” sal voordelig wees.  Kontakbare verwysings  Applikante moet woonagtig wees in Brand se Baai se omgewing

LAAIGRAAF OPERATEUR Minimum Vereistes:  Laaigraaf operateurs lisensie  Minimum 3 jaar ondervinding as Laaigraaf Operateur  Kontakbare verwysings  Applikante moet woonagtig wees in Brand se Baai se omgewing Faks asseblief u Curriculum Vitae van nie meer as 2 bladsye na 0866141550. Slegs applikante wat aan die minimum vereistes voldoen sal oorweeg word. Beskou asseblief u aansoek as onsuksesvol indien u binne 2 weke na die u aansoek geen terugvoering ontvang het nie.

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK/STREEK VAN CLANWILLIAM Saaknr.: 540/2012

GEHOU TE CLANWILLIAM In die saak tussen: DRS BURGER, VAN ZYL & VAN ZYL en WILLEM GELDENHUYS

Eiser Verweerder

KENNIS VAN EKSEKUSIE VEILING TER UITVOERING van Vonnis aangeteken en ‘n Lasbrief uitgereik in bogemelde Agbare Hof, sal die ondergemelde goedere om 10:00 op 12 Maart 2013 te Balju kantoor, Voortrekkerstraat 19 Clanwilliam aan die hoogste bieër verkoop word. 1 x kis vrieskas; 1 x kleur televisie; 1 x sitkamerstel Die terme sal wees kontant by toeslag aan die hoogste bieër. GEDATEER te CITRUSDAL op hierdie 18de dag van Februarie 2013. DIE BALJU - CLANWILLIAM PJS SLABBER BURGER EN MARAIS per: GE BURGER/cg/02B511 Voortrekkerstraat 83 CITRUSDAL 7340

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT TENDER: VEILING-AFSLAER: STRANDFONTEIN KAFEE” IN SKULPIESWEG OP ERF 351, LOUIS ROOD Strandfontein is 'n vakansie-oord aan die Weskus met lang, ongerepte strande, wat naby die Olifantsriviermond geleë is en verskeie aktiwiteite soos kajaking, staproetes, walvis uitkykpunte en ook wilde veldblomme in seisoen bied. Die Munisipaliteit is van voorneme om ingevolge tersaaklike wetgewing Erf 351, Louis Rood te Strandfontein op 'n veiling te verkoop. Erf 351 (±703m²) is langs die see geleë, as Sakesone II gesoneer en tans die enigste sakegebou in Strandfontein . Sonering

Sakesone ll

Primêre gebruik Winkel

Definiesie van ‘n winkel ooreenkomstig betrokke skemaregulasies Winkel beteken ‘n perseel of gebou of struktuur wat aangewend word vir die bedryf van ‘n kleinhandelsaak en omvat ‘n kwekery, restaurant, kleinwassery, kleindroogskoonmakery of ‘n kleinhandelsaak waar goedere wat in sodanige saak verkoop word, vervaardig of herstel word; met dien verstande dat die vloerruimte wat verband hou met sodanige vervaardiging of herstel, hoogstens een derde van die vloerruimte van die winkel is; “winkel” omvat nie ‘n nywerheid, openbare garage, diensstasie, drankwinkel of supermark nie.

Die voorgeskrewe tendervorm is gedurende kantoorure by me A van der Westhuizen by telefoonnommer 027-2013323 of op www.matzikamamun.co.za//kennisgewings, verkrygbaar. Alle voltooide tendersvorms, bylae's en gemotiveerde besware teen die Raad se voorneme moet in 'n verseëlde koevert agterop gemerk “TENDER: VEILING-AFSLAER : ERF 351, LOUIS ROOD” in die tenderbus by die ingang na die munisipale kantoor op die hoek van Kerk- en Van Riebeecklaan geplaas word (vir aandag van me A van der Westhuizen) of binne-in 'n verseëlde koevert gepos word aan ondergemelde adres om die kantoor voor of op Vrydag, 8 Maart 2013 om 12.00 te bereik, waarna dit in die openbaar oopgemaak sal word. Geen laat, gefakste of e-pos tenders sal aanvaar word nie. Die Bodkomitees van die Raad sal die evaluering van die tender om as afslaer op te tree ingevolge die betrokke wetgewing doen. Die komitee is nie gebonde om enige tender te aanvaar nie en behou die reg voor om enige tendervoorstel na die sluitingsdatum verder te laat kwalifiseer en op grond van faktore wat die komitee wesenlik ag, met sekere van die tenderaars verder te onderhandel. Gunswerwing by Raads- en Komiteelede is 'n etiese oortreding en sal meebring dat tenders outomaties gediskwalifiseer word. Indien 'n tenderaar teen 22 Maart 2013 nog geen terugvoering ontvang het nie, kan aangeneem word dat die tender onsuksesvol was. Slegs volledige tenders sal geëvalueer word. This notice is available in English on request. Esi saziso siyafumaneka ngesiXhosa xa kuceliwe DGI O'NEILL MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing No: T3/2013

Munisipale Kantore Kerkstraat 37 Posbus 98 Vredendal, 8160 Tel: 027 - 201 3300






Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.