Gerhard & Elzanne van der Walt 18 September 2010 Hazyview, Casa do Sol
GE
GERHARD EN ELZANNE VAN DER WALT
Een in liefde. Een van hart.
Saam met God stap ons die pad. Oor die produksie van hierdie boek: Ontwerp / Uitleg / Redigering / Produksie - Charmane Kirkland E-pos: charmane@storylinestudio.co.za www.storylinestudio.co.za
Storyline Studio
Druk en bindwerk: Remata , Johannesburg Een in Liefde. Een in Hart © Gerhard en Elzanne van der Walt 2011 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, gestoor in 'n stelsel of versend word in enige vorm of op enige manier elektronies, meganies, deur fotokopiëring, plaat of bandopname, sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die outeur. Eerste druk in 2011 deur Storyline Studio (Posbus 1557, North Riding, Johannesburg, 2162) Gedruk en gebind in Suid-Afrika. Fotos: MLM Photography
This day I will marry my friend; the one I laugh with, live for, dream with, love.
Bo: Gerhard (bruidegom), Hector, Barend, Charles en Ruaan
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Ma & Dogter Ma & Dogter Ma & Dogter M
Dogter Ma & Dogter Ma & Dogter Ma & D
ankie Dankie Dankie Dankie Dankie Dankie
Liewe Jesus Dankie vir ons vriende en familie wat ons spesiale dag met ons kon deel. Dankie vir hul liefde, omgee en "geskenkies". SeĂŤn en bewaar elkeen van hulle omdat hulle vir ons kosbaar is. Amen
Twee dinge het my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.
Die Liefde is lankmoedig en vriendelik, is nie jaloers nie, praat nie groot nie. Liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, vedra alles. Korintiers 13
Liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles
Ons bou ons huisie op die rots van liefde.