WianĂŠlle
Familieboek
Opgedra aan my liefste Ma
WianĂŠlle
Familieboek
Hierdie fotobiografie het my opnuut laat besef dat verandering en transformasie `n onafwendbare deel vorm van die siklus van die lewe. Van geboorte tot dood. Op die pad ervaar ons hartseer en konflik. Niemand spring dit vry nie. Netso is dit wonderlik dat ons kan lag, liefde ervaar en geluk kan vind. Die fotos in hierdie boek beeld baie gelukkige oomblikke uit, maar nie pertinent hartseer en swaarkry nie... tog herhinner van die beelde my aan sulke tye.
4
Ma en Pa (Johan en Wilma van Heerden) - 1963
5
Ma met my geboorte in Marifont - April 1963
6
Baba WianĂŠlle
7
Ma en ek
8
Ouma, ek, Ma en Oupa in Tzaneen
9
Kamp saam met Ma, Ouma, Oupa, Alfred en Pa (hy het die foto geneem) - 1964
10
Oupie Chum gee vir my my gunsteling teddie - 1965
11
Ek en my maatjie in Tzaneen
12
Pa, ek Ma en Boeboe kuier by Oupa en Ouma in Tzaneen - 1966
13
‘n Sussie is deel van jou siel en herhinneringe.
14
Ek en Boeboe - 1966
15
Malelane 1966 - Ons eerste huis
16
My eerste skooldag saam met Strydom Kunneke - Malelane 1968
17
Op die Selati Koppie in Malelane – Anton is agtien maande oud
18
Ek, Ma, Anton, Boeboe en Toepie ons hond op die Shere Plot - 1971
19
Desember vakansie 1972 Amanzimtoti
20
Anton, ek en Boeboe voor skool 1980 – Boeboe is nie ‘n oggend mens nie
21
‘n Nuwe hoofstuk begin in 1981
22
Marthinus en ek is verlief - 1982
23
Ons troudag 28 Januarie 1984
24
“Honeymoon Beetle”
25
Francois se doop - 1984
26
Francois en Boelie - 1985
27
Francois en Leon op sy eerste verjaarsdag - 1985
28
Oumie en Liani - 1987
29
Boeties is baie spesiaal - hulle is lief vir ons en sal ons altyd beskerm.
30
Liani en Francois speel op ‘n kombers in Oumie se tuin
31
Liani vryf haar lappie en suig haar duimpie
32
Fran, vier jaar oud met sy motorfiets - 1988
33
Min het ons op hierdie gelukkige dag geweet wat die toekoms inhou
34
Boeboe trou 6 Januarie 1990 Pa, Ma, Boeboe Anton en ek
35
Steffi – uitgevang! 1990 36
Die Briers familie - 1991 Marthinus, Steffi, Francois en Liani
37
Skaam Liaans by Steffan se doop - 1991
38
Steffi, Steffan en Grethe op Grethe se doop - 1998
39
Konsert by Ingersol. Francois 2de van links - 1989
Liani se “graduation” by Ingersol - 1992
40
Steffi se “graduation” by Ingersol - 1995
Konsert by Ingersol. Liani heel regs - 1992
Konsert by Ingersol. Sammy, Steffi and Christi - 1994 41
Francois in Lynwood Ridge Primary - 1994
Liani en Francois oppad skool toe - 1995
42
Steffi is ‘n “ladybird” Ingersol - 1995
43
Steffi en Pappa - 1994
44
Sneeu in die Karoo - 1995
45
Steffi en die skapie wat amper so groot is soos sy 46
Steffi en Rose die hamster
47
Liani en Steffi met nuwe “costumes” - 1995 48
Liani by ‘n piekniek - 1996 49
Liani en Antonia op haar negende verjaarsdag - 1995
50
Al die nefies en niggies - 1998 Liani, Grethe, James, Francois, Steffan, Stephen en Steffi
51
Liani en Steffi is “Oumie en Ouma Teppie”
52
Ek en Wilna doen hare vir haar troue - 25 April 1998
53
Vir die buitewêreld lyk dit of ons almal oud word, maar nie vir broers en susters nie. Hulle ken mekaar soos wat hulle altyd was – onaangeraak deur tyd. Hulle deel familie grappe, onthou familie twis, geheime, hartseer en vreugde.
54
Ek en Anton op sy troudag - 25 April 1998
55
Anton en Wilna trou 25 April 1998
56
Liani, Grethe en Steffi - die pragtige blommemeisies
Die dag was net te lank Marthinus en Grethe vas aan die slaap
Stef droom van haar troue
57
Steffan, Francois en Marthinus vang vis op Isla Mujeres - 1999
58
Fran, Oumie en Steffan - 2003
59
Liani, Steffi en Grethe speel met Emil en Etienne - 2003
60
Etienne en Jana - April 2005
Jana, drie jaar oud - 2008
61
Steffi, Oumie en Liani in Summerstrand - 2001
62
Liani voor die Kersboom - 2003
63
Francois en Justin in ‘n S1 (Marthinus se “creation”), Summerstrand - 2003
64
Francois en Stef op haar graad 7 afskeid - 2003
65
Emil en Francois by Grootbrak - Desember 2005
66
Ditte, Liani, Steffi en Grethe - George Desember 2005
67
Ek, Boeboe, Ma en Pa op Boeboe se 40ste - 2006
68
Dikbek Liani en Steffi saam met Oumie by Fancourt - 2006
69
Ma neem afskeid - ‘n hartseer tyd vir almal
70
Francois en Oumie... die laaste foto van Ma - Januarie 2008
71
Liani in Mauritius Nasionale Park - Januarie 2008
72
Liani in Mauritius - 2008
73
Steffi by Liani en David se verlowings partytjie - Desember 2008
74
Tamryn, Liani en Steffi by David se verjaarsdag - Desember 2007 75
Kamp in Kgalagadi met David en Liani - 2008
76
Marthinus vroegoggend in Kgalagadi
77
Liani en David trou - 11 October 2008
Liani met haar niggies en nefies Stepen, Etienne, Jana, Emil, Grethe, Steffan en James 78
Liani, Pappa en Steffi oppad kerk toe
Die Briers familie met David en Liani (nou Mawby)
79
wwEk en Pa op sy verjaarsdag de Rust November 2010
Ek en Boeboe kan so lekker lag - de Rust 2010 80
Steffi en Pappa - de Rust 2010
81
Boeboe en haar liefste hond Jack - 2011
Steffi bad vir Sandy - 2011 82
Liani in Beer - 2010
Liani versorg vir Simba op sy oudag
83
Robbie en sy meisie, James, Marthinus en Stephen Endlovana - Desember 2010
84
Lui in Jeffrey’s op my verjaarsdag - 2011
Steffi en Boeboe gesels land en sand - Jeffrey’s
85
Ek met ‘n lekker koppie tee op my versjaarsdag in Jeffrey’s - 2011 86
Marthinus ontspan in Jeffrey’s
87
Francois en Steffi met Rasta en Sandy - 2011
88
Steffi en Ditte - 2011 89
Steffan - 2011
Grethe - 2011 90
Lunch by Boeboe - 2011
Vriendelike Frannie - 2011
91
Ironman 2011 - Simon, Marthinus en Francois
92
Marthinus op sy pos met Indiana wat “oor sy skouer loer” - 2011 93
Liani en David in NorweĂŤ - 2011
94
Liani en Pappa kyk foto’s in Noorweë - 2011
95
Ek hoop my familieboek bring nuwe waardering vir die lewe. Ons moet elke oomblik koester. Dit gaan vinnig verby.
96
Wianélle en Marthinus in Tromsø, Norweë - 2011 97