Bruljant 2011a

Page 1

Nuw

e

f

Uitgawe 11 Jaargang 6 2011

Lee w e

o

nh

u

b

t n A j L u R


Inhoudsopgawe Redakteursbrief .....................................................................1 Hoofdebrief..............................................................................2 Wenners in Jesus....................................................................3 Nuwe personeel, klokkies en ratels.................................4 Welkom nuwe maats en 2011 Graad 1‘s..........................6 Wappergeleenthede.............................................................10 Klaskameraktiwiteite............................................................11 Viva Vriendedag....................................................................12 Kaskardag................................................................................13 Vat 5..........................................................................................14 Valentyn....................................................................................15 Nuwe lapa en Mediaweek..................................................16 Koorkamp.................................................................................19 Marimba kamp.....................................................................20 Skaak marathon.....................................................................21 Atletiek.....................................................................................23 Netbal.......................................................................................24 Rugby........................................................................................25 Welpie-brokkie......................................................................26 HoĂŤrskoolnuus......................................................................27 Brulborrels en kopkrappers.............................................28


Redakteursbrief

Liewe Welpies en Leeuwenhoffers,

H

et ons nie almal so begin bid, toe ons nog weerloos en klein was nie: “Here Jesus ek is klein, swak onkundig en onrein...” Maar op ‘n manier moet die weerloosheid en onsekerheid oorkom word. Daarom gee Jesus vir ons Ef. 6:13 “Trek die volle wapenrusting van God aan...” Borsharnas: Om jou hart te beskerm Stewige heupgordel: Die waarheid en nie die leuen nie. Praat altyd die waarheid, trek dit aan, hou dit aan en oefen elke dag om dit te gebruik. Die wapenrusting is ‘n wonderlik gawe wat ons van God ontvang het. Skoene: Om die pad te loop op Jesus se weg. Die lewe by Leeuwenhof is ‘n reis. Helm: Om my verstand te beskerm, my gedagtes en denke altyd skoon te hou.

My Wese: Ek weet mos Hy het verlossing gebring ook vir elke Leeuwenhoffer wat dit glo. Skild: In my regterhand, met hom moet ek die ongeloof keer. Swaard: My aanvalswapen, kort, breed, tweesnydend en vlymskerp. Ek is reg vir enige iets met die Here aan my sy. Dit is nou die tyd vir Leeuwenhoffers om tot die belangrike besef te kom: “Ek is ‘n soldaat van en vir Jesus, besig om oorlog te veg. Gelukkig met Jesus se wapenrusting van die sterkste materiaal aanmekaar gesit, onfeilbaar deur die Meester self. My wens is dat elke kind en ouer by Leeuwenhof in 2011 geseën sal word met Jesus se wapenrusting. Groete Mev. L. Barnard 1


Hoofdebrief 2

By Leeuwenhof Akademie geskied alle onderrig- en opvoedingsgebeure vanuit ‘n Christelike perspektief. Ons missie by die skool is hoogstaande kwaliteit opvoeding en onderrig, handhawing van waardes, die ontwikkeling van selfwaarde en die vaslegging van respek en verantwoordelikheid. Ons totale gemeenskap van ouers, opvoeders en leerders is gefokus op ‘n langtermyn doelwit wat die volgende pilare insluit: 1. Belydenis van ons geloof in Jesus Christus, saam met gesonde dissipline. 2. Akademiese uitnemendheid. 3. Voortreflikheid t.o.v. buitemuurse aktiwiteite. 4. Professionaliteit as deel van Leeuwenhof se gemeenskap. Gedurende die eerste helfte van die jaar salueer ons die leerders vir hulle netjiese voorkoms en gedrag sowel as hulle passie en toewyding met hulle deelname aan aktiwiteite. Baie geluk aan ons leerders wat uitstaande uitkomste bereik het op: • Akademiese gebied. • Seniorkoor: ATKV deelname. • Redenaars: ATKV Halfeind en Landsfinaal. • Rugbyspanne: Goue Leeus Semi-Finaal. • Atletiekspan: Interlaer Kampioene. • Netbalspanne: ISASA Kampioene. • Skaakleerders. • Marimbas en viole by bemarkingsaksies. Groete Mnr. J. Bezuidenhout


‘n jaar lank ‘n Familiegroepe is nou al 7 74 s on Ja, !!! es! eli mekaar kom. Totsiens Bo groepe as ‘n familie by in s on ar wa of nh we en instelling by Leeu kom almal oor die weg tot die groot graad 7’s 1’s ad Dit gra rd. in wo kle r rke die n Va groei en ste nde in die families bly ba Die ar. de ka rio pe me e vir rdi gee om en in hie ons skool te elimineer in es eli bo die AL om is ons doel elie te hanteer. doen en hoe om ‘n bo leer ons hoe om dit te

7 ad 6 en t ‘n Gra e h p b e n o a y Elke gr iding ga le p o ir v t leier wa ffrou id en ju r g In ie tann gebruik ie leiers Anlie. D m die kennis o daardie saam periode Juffrou met die oof ’ ‘familieh r as so lekke k vir moontli ilie die fam te maak deur s, speletjie ate e, plakk t opdrag er. m vele e maak en

Dis s o die s lekker om kool ook te ‘n prob leme hê wat jo familie by of as u kan jy ne help regti t wil g ho gese met e dit of jy l ‘n ‘br voel, jy v s, en dit is other oel w moth a from er ’ h anot arlik et. her

sus e J n i Wenners

Elke w eek lekkerd word net er kan nie en ons wag o m ons fa milie elke w eek te sien nie. 2 011 gaan ‘n ongelo oflike lekker jaar wees v ir ons fa milie - vol p ret, plesier en vriend skap!

So, gaan ons vriende maak en Boelies UITSORTEER? Lank lewe FAMILIEGROEPE!!! 3


OORD B AN A OM K L WE

Ek wil Frans praat en in Italië gaan vakansie hou. Mmmm... Pizza! Kyk graag Grey’s anatomy en was in 1995 in KZN in graad 1. Leeuwenhof kinders is oulik en personeel is vriendelik, hier GEBEUR dinge! My ma is my Mmmm... rolmodel - sy doen alles met liefde en werk hard. pasta en sushi. Vir my is respek en eerlikheid belangrik, my leuse is: Kyk graag CSi en Carpe Diem, gryp die dag! Kyknet en was in 1989 in Gr. 1 by Hoekom Leeuwenhof? Laerskool President Steyn. Dit is ‘n uitstekende skool en ek Wil vakansiehou alleen op ‘n eiland.... wou graag deel wees daarvan! Hoekom Leeuwenhof? Puik dissipline, mense wat omgee en vriendelikheid van leerders. Ek het geen rolmodel nie want ek glo Jesus het elkeen uniek geskape om Sy plan op aarde uit te voer. As almal net hulself is sal die lewe baie meer interessant wees. Bly by wat jy glo Quiero en hou by God se riglyne. Gee om vir aprender espanol! Je mekaar. veuw apprendre le franҫais! Wǒ xiǎng xué zhōngwén! Daar is niks soos ‘n STEAK nie!! Ek was in 1991 in gr. 1 in Nabeep Hoërskool in Namakwaland, ja, ek was in gr. 1 al in ‘n hoërskool... Ek droom van vakansie in Amerika, Australië, Nieu Seeland, China, Indië, Alaska en my eie 4x4 in Serengetti om die migrasie te sien….daarna sal ek ophou!!! Wat is spesiaal van Leeuwenhof? Die KINDERS!!!! Elkeen van hulle het SOOO diep in my hart ingekruip… en dit is nou eers die begin!!!

4


Ons wou almal graag by juffrou de Swardt se troue gewees het. Haar troue het plaasgevind op Saterdag 19 Maart by ‘De Hoek Country Lodge’ in Heidelberg. Juffrou se wittebrood was ‘n geheim, maar blykbaar het sy Mauritius baie ardt w geniet! Baie sterkte S e d Woo rou d met die nuwe lewe Juff ou Mev. n d r o Juf. Wood, die w vraag is net…. “Wie het die ruiker gevang?

se troue? Watter kleure is juffrou on Ro os pienk en maro

Watter blomme gebruik juffrou? Veldblomme

Watter soort rok het juffrou?

‘n Wit rok natuurlik en hoe hy lyk, is ‘n ’s! geheim. Julle sal moet wag vir die foto

Daar is groot opgewondenheid in juffrou de Klerk se familie. Ek is seker julle het almal al gesien, of gehoor dat juffrou de Klerk swanger is met haar dogtertjie Juffrou de Klerk word Miané, wat op Mamma 14 April haar verskyning gemaak het. Juffrou de Klerk is baie opgewonde oor die woelige bondeltjie vreugde wat haar op haar tone gaan hou. Ons Leeuwenhoffers sê baie geluk en ons hoop juffrou kom wys ons juffrou se groot liefde sommer eersdaags!

Is die babakamer reg en watter kleur

is dit?

JA! Die mure is roomkleur en die beddeg oed is pienk… die tema is HELLO KITTY

Wat verwag juffrou van die nuwe uitdaging?

‘n Woelige bondeltjie vreugde wat my op my tone hou en min slaap. My dae van op die bank lê en tv kyk is getel!

Wat se juffrou se familie van die

verras

sing? Almal is vre eslik opgewonde en sien baie uit. Ek dink sy gaan baie bederf word. Ver al deur haar oupas!! 5


Aan al die nuwe maats wat deur die jaar by ons aangesluit het...

l kom e W

by

Leeuwenhof 6


7


WELKOM AAN ONS GRAAD 1 MAATJIES 8


9


Klokseremonie

Dit is uiteindelik die begin van die gr 1’s en nuwe maats se Leeuwenhof skoolloopbaan. Die klokseremonie het plaasgevind op 31 Januarie 2011 by die kloktoring voor die saal. Elke maatjie het ‘n beurt gekry om die klok te lui soos Leeuwenhof tradisie dit vereis. Die ouers was ook daar en kan saam getuig. Jy is nou ‘n ware Leeuwenhoffer. Baie, baie geluk!

Wapper die vlag

Ons ‘wapper die vlag’ tradisie het volwaardig vlam gevat in 2011. Die vlae is gewapper om al die nuwe graad 1’s en nuwe maats te verwelkom. Ons het die vlae ook laat wapper om ons atlete sterkte toe te wens vir die atletiek en goeie sportmanskap.

Op 17 Februarie het elke Leeuwenhoffer ‘n Suid-Afrikaanse vlaggie gekry en het ons op maat van ‘When I get older, I will be stronger’ die vlae laat wapper by die Interlaer by Goudrif Hoërskool. Ons is seker dat dit ons atlete aangespoor het met hulle pragtige prestasies en die heerlike gees op die 10


Klasaktiwiteite

ar klank was. in ‘n outydse fliek is voor da Partymaal voel dit asof jy ar jy kan net nie meer Juffrou praat en praat, ma by die ander gaan by die een oor in en konsentreer nie. Die inligting n Akademie, is die van Zyil, ons Adjunkhoof va lie An v. me ns lge Vo uit. r oo r nie. Hoe meer ale plek om kinders te lee klaskamer nie altyd die ide hoe langer en ter sal hulle konsentreer en sintuie hulle gebruik, hoe be en prentjies is leer het. Beweging, stories beter onthou wat hulle ge Daar t onderwysers kan gebruik. belangrike hulpmiddels wa t ed wat ons doen. Ek het me is ‘n wye verskeidenheid go ngu praat en hier is van hulle ‘n paar van die maats ge r: jaa e rdi hie n va g no pies steling aktiwiteite en uitstap Gr 1: Gr 2.

Gr 3:

Gr 4: Gr 5: Gr 6: Gr 7:

Het tandeborsels skool toe gevat vir tandedag Hulle het die klanke van letters geleer deur elke dag ‘n nuwe letter te kry bv. S vir Springmielies. Ons het hare gewas en gesonde kos by die Leeupark swembad gaan eet om te leer hoe om skoon en gesond te leef. Ons het ‘n resep vir heerlike kaasbroodjies gelees en gevolg. Daarna is ons tafelmaniere getoets, ai tog! Ons het probeer om ‘n spaghetti pak te weef soos mense gedoen het in hulle leesboeke, maar het uitgevind dat dit onmoontlik is om dit te doen. Party kinders eet spaghetti vir die eerste keer met tamatiesous, waar is die vleis?? Ons het ‘n Coke bottel swart geverf in Wetenskap, ‘n gaatjie daarin gemaak en gekyk hoe ‘n plant na die son toe groei! Ons het miniatuur skole gebou in groepe met mannetjies, geboue en sportgronde. Ons het ‘n rou eier in Wetenskap ondersoek Ons het ook boontjies geplant en’n fyn bestudering gemaak van hoe vinnig hulle groei. Ons het die spysverteringskanaal van die mens uit klei gebou en daarna rympies gemaak van al die bene in die menslike liggaam!! Ons dissekteer die rot, vis, duif ens. Ons vat paddas en slakke huis toe…nog iets vir ma om op te pas! (my padda leef nog!)

11


! g a d e d n Viva Vrie

Ons is almal baie trots daarop om Leeuwenhoffers te wees. Daarom kan ons nie wag om vir ons vriende ons fantastiese skool te wys nie. Vriendedag gee ons hierdie geleentheid. Eers moet jy besluit wie om te nooi en dan begin pret. Die dag met die meeste opgewondenheid moet definitief Vriendedag wees.

Redenaars

1 April 2011 Baie geluk aan die leerders wat deelgeneem het aan die halfeindrondte van die ATKV redenaars. ‘n Spesiale geluk aan Charlize Herman wat aan die landsfinale gaan deelneem in Stellenbosch!

Visser Naam: Wiaan Oosterkruin ol o Sko ol: Laersk Graad: 4 kuier? Le euwenhof ge by er kk le jy et H om die my baie lekker r vi as w t di , Ja sal graag ol te kuier. Ek o sk e di by g da ! f wil sko olgaan by Le euwenho Naam: Celen e Janse van Re nsburg Sko ol: Laersko ol Witfield Graad 7 Wat dink jy va n Le euwenhof? Le eupark is so gro ot en intere ssant. Ek dink dit is slim om al sportvelde saam die te sit en die sw embad is mo oi blou. Ek o orw e eg dit om na en die sko ol toe te want hier is pe kom, rdry en swem ‘n sport. Busry o ok ‘n belewen was is! In die e en dag wat ek hier was , het ek gesien dat Le euwenho ffers stre ef na hulle doelwitte. kinders is baie Die vriendelik, hulle het sagte hart aanvaar jou da e en delik as ‘n vrie nd.

Halfeindrondte Finaliste: Hanno Nel, Piero du Toit, Inge Botha, Luandri van Vuuren, Charlize Herman

12


ems diep et almal hul as h 1 1 0 2 ie ar dag Op 19 Febru van ons kaskar ag d ie d it d rs se opgehou toe Leeuwenhoffe s n o n ko n ĂŤ iteit sous! Die re t al ons positiw e m n e ie n p lpies gees nie dem eek! Al die we st e g it u p ko elik , het die son sy gees was duid ie D t! o o st in en leeus beg etrek , ste gestoot, g e b l u h p o t e oratorium! want almal h wetenskaplab ie d r vi k lu p e geruk en g

K a ska r 13


5

14

12 11 10

6

Raai watter hand behoort aan watter onderwyser...

5 4

9 8 7

VAT 3 2 1


ValentyN ! Amouer, gra, afetto, dragoste, dashuri beteken alles dieselfde…..LIEFDE! 14 Februarie, - Valentynsdag! Die dag waaarop elkeen vir daardie spesiale persoon of maat iets gee om hulle te herinner aan hulle vriendskap. Die gr. 7’s het besluit om wonderlike, klein persentjies te verkoop bv. hout hartjies, uitveërs, ‘stickers’ en baie meer.

‘n Lekker ‘Spin and Win’ kompetisie het ons definitief besig gehou met verrassings. Die lekkerste was waar jy vir iemand ‘n liedjie kon laat speel met ‘n keuse van oor ‘n 1000 liedjies! Valentynsbriefies het ook bygedra tot die opwinding van die dag. Wat ‘n ‘bruljante’ dag vol liefde!!!

15


Lapa! Leeuwenhof kan spog met ‘n nuwe lapa! Die amptelike inwyding op 24 Maart moes ongelukkig weens die reën uitgestel word na 4 April tydens saalopening. Die lapa met sy ingeboude braaiers, onthaalgeriewe en musiektoerusting beloof om ‘n lekker kuierplek vir baie funksies te wees.

16


Mediaweek

Leeuwenhof Laerskool se mediasentrum het vanjaar heerlik fees gevier gedurende Nasionale Biblioteekweek vanaf 19-21 Maart.

Op 23 Maart het skryfster en Graad 11-leerder by Garsfontein Hoërskool, Saskia Kuschke, kom kuier. Saskia het die boek , “Sonja Serfontein en die Groot Kaas” geskryf. Sy het die leerders vermaak met ‘n pittige praatjie en wenke oor hoe om te skryf. Daar was ook 2 kompetisies. ‘n Tekenkompetisie is gehou vir Graad 1-3 waar leerders hulle hul gunsteling storieboekkarakter moes teken. Die prente was asemrowend en dit het baie kopkrap geverg om die 12 wenners te kies met soveel aspirantkunstenaars in die skool. Vir Graad 4-7 is daar ‘n Blokraaisel-skattejag in die mediasentrum gehou. Daar is vrae gevra oor boekkarakters, skrywers en feite. Daar was 8 gelukkige wenners.

17


Kultuur 18


Koorkamp

Op Vrydag 11 Maart, wag almal angstig vir die klok om te lui vir die tweede pouse, maar die keer het die kinders ‘n spesiale opwinding in hul arte oor vrydag en saterdag se koorkamp. Die kamp het begin met ‘n lekker vrolike lied om ons energie net ‘n klein bietjie meer te maak. Die oomblik waarvoor ons almal gewag het…die Pizza, was natuurlik ‘n hoogtepunt en ons het lekker gesmul daaraan. Die Pizza opsy geskuif, het ons weer hard geoefen om op Leeuwenhof se standaard te bly. Saterdag oggend was ons almal weer by die skool van 9-12 om verder te oefen. Saterdag is ons geheue verfris en ons was baie wakker so vroeg in die oggend. Baie dankie aan almal wat die kamp gereel en moontlik gemaak het, ons waardeer dit baie! Ons sal julle nie teleur stel nie!!!


Marimba kamp

20


SKAAK

marathon

Saterdag, 5 Februarie 2011, vanaf 9:0012:00, is ‘n rookwolk bokant Leeuwenhof se skoolsaal opgemerk. By nadere ondersoek, is gevind dat die breinkrag van 3 spanne by die skaakmarathon die oorsaak was van hierdie buitengewone verskynsel. Die Pionne (Gr 1-3), Jordar Fourie, Piero du Toit, Stefan van Niekerk, die Ruiters (Gr 4-5), Michael Jonker, Stefan van Schoor, Andrea Senekal en die Biskoppe (Gr 6-7), Ernest van Rensburg, Freddie Page het van die geesdrif en genot gekook! Die uitslae? Ongelooflik goed!!!

it het akspel oo a k s te s g Die lan ur! Dit ute gedu in m 5 1 n 20 ure e Goran ikolic en N n a v I n e was tuss 9 skuiwe 89. Na 26 9 1 in ic v Arso indig. lykop geĂŤ e g l e p s het die

21


Sport

22


van by ee slae t i U

Atlete he to

r? vaa ge

Atletiek

i

n Ons sal baie hard moet werk indien ons dieselfde resultate as in 2011 wil bereik. Ek glo met harde werk en volharding kan ons dit meer doen.

11 20

Die atlete, veral die velditems het besonder goed presteer. Elke atleet het met al die byeenkomste hard vir hul plekke geveg en vrugte daarvan op die Interlaer gepluk!

het baie goed op al die byeenkomste gevaar. Leeuwenhof wen die Interlaer met 191 punte.

letiek die ja ar

n

s

t ie a

m s te nko Ons

erra sv

Hoe

h 2011 se atletiekseisoen was die beste seisoen wat Leeuwenhof nog beleef het. Die atlete het uitstekend gevaar op al die byeenkomste. Daar was 44 atlete wat aan die D17 kampioenskappe deelgeneem het en 7 was Gauteng toe.

d et

Atletiek

Baie geluk aan al die atlete wat so goed presteer het by Gauteng. Volgens Leeuwenhofgeskiedenis was hierdie jaar se atletiekseisoen die beste wat die skool nog ooit gevaar het. Volgende jaar gaan al die atlete net so hard moet werk soos die atletiekseisoen wat nou verby is om dieselfde resultate te bereik. Elke atleet het met al die byeenkomste hard vir hulle plekke geveg en die vrugte daarvan op die Interlaer gepluk. Die afdeling wat volgens mnr. Boshoff, die afdelingshoof van sport, die meeste verbeter het, was die velditems. Al wat ons nou moet doen is hard werk en glo dat ons, ons eie doelwit kan bereik!

23


l a b net

n e f e O

as hulle ! Hulle sal dalk kan netbal spe el nie op dlo har bal ‘n t me nie g Seuns verstaan dit nie: Jy ma om van Leeupark tot by dan sal hulle bereid moet we es ar ma ou, byh kan ls’ ‘gir of enh p by Klein-Kariba by die Leeuw eek van 4-6 Maart ‘n oefenkam naw die het e ann psp oo Die Klein-Kariba te oefen! hede. Die ander skole kon heid, vinnige voete en balvaardig fiks van eek naw ‘n s wa Dit n. die wedstryde. bygewoo en ons het koning gekraai tydens nie hou vas s ker s isie me of enh a gegroet, nie by Leeuw . 19 moeë dogters het Klein-Karib sier ple en t pre u, nbo spa vir arie en Juffrou Tania, Daar was gelukkig ook tyd . ‘n Gro ot dankie aan Juffrou Esm pak te aan oen seis bal net die gereed om

e d e h g i d r

dit was onvergeetlik!

fiksheid

Die 0/9 tot o/12 spanne het dieselfde naweek ‘n oefenkamp by Leeupark bygewoon. Daar is gesweet, geswoeg, gespring, gegooi en gehardloop. Spelpatrone het deel van die dogters se slaappatrone geword en Hop, hop spinnekop, die bal het in die gat gehop het in ons ore gemaal!

a a v l a b

Baie dankie vir almal se harde werk. Ons glo Leeuwenhof se netbal sal in 2011 die vrugte pluk. Onthou seuns, as julle wil byhou, moet julle bereid wees om te oefen!

Spa nbou

24


Rugby afgeskop by die Konka Die rugby het hierdie jaar goed verloop. Ons ondervind Kamp en het sommer seepglad en afrigters van Leeuwenhof! toewyding by die seuns, ouers te gegee al het dit In tye van nood het ons ons bes rugbyspanne het hope pret bloedsweet geverg! Ek dink die Die Eerste span het hul gehad en ondervinding opgedoen. o Mentz ontvang tydens spesiale Eerstespanpette van Hen Evans vir al die reëlings. ‘n spogaand. Dankie mnr. Disney aand vir al die sportleiers Meneer Jacobs het ‘n spesiale se “kreet” bespreek is! gehou waartydens die Kaptein Rugby sal en moet in Dankie vir die moeite. 2011 se kom! mnr. Bezuidenhout se spogboekie

instelling Konka kampe is nou al ‘n jaarlikse d daar wor r Hie by Leeuwenhof se rugby. jaar se die vir ei ber te kliphard geoefen om voor eite iwit akt er and ook rugbywedstryde. Daar is s. mar nag en ruip soos swem, lanternbek Hierdie kamp is kliphard!!!!

25


Water-en waatlemoenfees open die verrigtinge by die voorskool, die jaar! Ons gly in die water, speel met jellierige, grillerige mengsels, dra water in emmertjies, spring op waterspringkastele, eet waatlemoen dat die pitte spat! Na so ‘n natterige, prettige saamspelery, voel ons nuwe maatjies ook sommer tuis. Ons dagprogram hou die kleuters se aandag geboei! Van temabesprekings oor interessante onderwerpe, kunsaktiwiteite, wetenskapeksperimente, persepsielesse, musiek, beweging en versies, fantasiespel, opvoedkundige speelgoed, buitespel tot een van die hoogtepunte van die dag – storietyd- werskaf ons met ywer en entoesiasme. So word klein maatjies gestimuleer en aangespoor om tot volwaardige landsburgers te ontwikkel. 26


Ons gaa

n

!

bo u

Ons is skerp! • Atletiek - Juan du Toit, Melissa Brits in Gauteng Skole Atletiekspan, Melissa Brits: 3de plek by SA’s. • Swem - Jesse Nielson - Gauteng Provinsiaal. • Rugby - Ligawenners: O/15, O/16 en 1ste’s; Alle spanne in ¼-finaal vir kleinskole Beeld Trofee • Netbal - O/14. O/16, O/17 en 1ste’s speel ISASA uitspele vir privaatskole • Karate - Wenette Jordaan WSKF SA kleure. 12, 13Aug. neem sy deel aan Wêreldkampioenskappe in Tokio. • Hokkie - 1ste Dogterspan 2de in liga

Ons is baie opgewonde oor die Hoërskool se bouprojek wat tydens die algemene Jaarvergadering goedgekeur is! Ons hoop om binnekort te begin, maar droom solank groot drome oor beter fasiliteite, ons eie skoolsaal en ‘n produk wat van uitmuntendheid getuig! Die voorlopige kunstenaarsvoorstelling in die agtergrond laat reeds ons tone krul!.


ie ba

n

Wat i

r

l nt

ulêr? .... is p o m p o k n Hoek cula so o in die ne Dra s ‘n pyn t hy i he t Wan ei ong k -

.. g e s oe k.

Watter stem sing ‘n boom in die koor? Bas !

in

28

Kelner, kelner, wat soek hierdie leeu in my sop? Hy soek seker sy brul, meneer?

ik net ‘n

ki n g

e ut m e t v

se

sn e

ko

ue

es?

o ‘nK

ko

h ar i g e

Wat sê die een seekat vir die ander seekat? Kom ons druk bietjie arm, arm, arm, arm, arm, arm, arm, arm...

ho

s

Pasiënt: Dokter, dokter ek voel soos ‘n wiel. Dokter: Drink hierdie pil en kom maak môre weer ‘n draai!


Sudoku

Soek die

9 verskille

Generated by http://www.opensky.ca/~jdhildeb/software/sudokugen/ on Sun Jul 3 20:31:22 2011 GMT. Enjoy!

Puzzle 1 (Medium, difficulty rating 0.47)

2

1 5

8

5

1

9

3

9

7

4

5

6

1

2

8

5

9

7

2

3

5 8 3 9 1 6 4

7 1 4 6 9 5 8

8 9 7 3 4 2 6

4 5 2 8 7 3 1

5 7 6 2 8 4 3 1 9

9 4 2 3 1 5 6 8 7

3 8 1 6 9 7 2 4 5

Puzzle 1 (Medium, difficulty rating 0.47)

2. Mnr. Uys 3. Mnr. Jacobs 4. Juf. Byleveldt 6. Juf. Hood 7. Juf. v.d. Bergh 8. Juf. Uys 10. Juf. v. Rooyen 11. Mnr. Evans 12. Juf. Gey v Pittius

9

1. Juf. Marais 5. Juf. Laguage 9. Pretorius

6

VAT 5 antwoorde

Sudoku antwoord

Generated by http://www.opensky.ca/~jdhildeb/software/sudokugen/ on Sun Jul 3 20:31:22 2011 GMT. Enjoy!

5

2

7

1

4

9

3

3

4

2

1

8

2

2

5

9

7

1

9

6

6

3

3

4

9

4

4

1

9

3

8

6

7

28


BRUL-Flitse Skool open - 6 September Individuele fotos – 9 September Geslagsvoorligting oueraand – 15 September Gr. 1 Opedag – 17 September Leeufees - 15 Oktober

H/v Geldenhuis & Antonstraat Bedfordview Posbus 2573 Bedfordview 2008

Tel: (011) 622 1806 Faks: (011) 622 1679

www.leeuwenhof.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.