WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 14
R8
Friday, April 15, 2022
CERES (023) 312-2144
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 14 April
Vrydag 15 April
Saterdag 16 April
4° 20°
7° 21°
Sondag 17 April
3° 23°
7° 28°
Ceres Koekedouw dam
70%
Twee beseer in ongeluk Lesing: 2022/04/13
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
3
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
REINT Grobler, mede-eienaar van Winterberg Mountain Inn en Oestafel Bistro is ernstig beseer toe hy meer as 10 keer met ‘n skerp voorwerp in die rug, bors, maag, bene en hand gesteek is.
Vrygelaat op waarskuwing
WINTERBERG Mountain Inn en Oestafel Bistro is tussen Ceres en Wolseley geleë.
LOVEMORE Doriyo (18).
Grobler oorleef wrede aanval REINT Grobler, mede-eienaar van Winterberg Mountain Inn en Oestafel Bistro tussen Ceres en Wolseley, is Maandag 11 April in die vroeë oggendure ernstig beseer toe hy meer as 10 keer met ‘n skerp voorwerp in die rug, bors, maag, bene en hand gesteek is. Grobler het net voor middernag gehoor iemand skakel ‘n voertuig aan in hul parkeerarea. Hy is na buite waar hy ‘n jong man agter die stuurwiel van ‘n Chev Utility bakkie aangetref het. Volgens sy vrou, Karien, het Reint die ver-
dagte daarna gevra om uit die bakkie te klim. Hy het egter vir Reint met ‘n skerp voorwerp aangeval en meer as 10 keer gesteek. Grobler het probeer terugbaklei. Eers toe hy om hulp begin skreeu, het die verdagte weggehardloop. Gelukkig het Reint sy foon by hom gehad en kon hy vir Karien en sy seun, Simon, bel. Hulle het hulle na die parkeerterrein gehaas en Reint in ‘n plas bloed aangetref. Karien het daarna onmiddellik vir Mary Kriel, ‘n verpleegsuster wat daar naby woon, gebel asook vir Steven Matthews (voorsitter van Wolseley Plaaswag). Beide asook ander lede
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 14 - 17 APRIL 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL. SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Thur 09:00 - 17:00
CERES SUPERSP AR (023) 316-2226 SUPERSPAR Sirloin or Rump steak matured
129
99 p/kg
DC Ham & Tongue loaf
4999 p/kg
Voortrekker Boerewors bulk
84
Spar Seafood mix 400g
99 p/kg
each
4000
99 each
per 300g meal
8499 750ml
Diemersdal Sauvignon Blanc
Hot Cross Buns
1999 each
Spar Carbonated Soft Drink 99 2L ass.
9
Freshline Onions 2kg
22
3999
Pickled fish SERVING SUGGESTION
each
2 FOR
4000
1L Spar Vanilla Custard
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.
van die plaaswag het onmiddellik gereageer. Plaaswaglede het ‘n soektog na die verdagte begin. Hulle is later na die buurplaas Whitebridge waar hulle die verdagte aangetref het waar hy by plaaswerkerhuisies in een van die werkers se bakkie lê en slaap het. Hy is na die Wolseley polisiestasie geneem waar hy aangekla is van poging tot moord en motordiefstal. Kriel het intussen vir Reint op die toneel gestabiliseer en later saam met hom na die Ceres provinsiale hospitaal gejaag. Hy is 5 ure later na Worcester Mediclinic oorgeplaas waar hy onmiddellik teater toe
gehaas en geopereer is. Reaksie Volgens Karien Grobler is hulle net dankbaar die aanvaller is gou gevang. Uit op waarskuwing Tot almal se skok is die verdagte, die 18jarige Lovemore Doriyo, wat onwettig in die land is, Dinsdagoggend deur landdros Naik op waarskuwing vrygelaat nadat sy die saak vir verdere ondersoek uitgestel het. Die verdagte moes by ‘n vriend gaan bly op ‘n naburige plaas maar niemand weet waar hy hom nou bevind. Doriyo moet weer op 15 Mei in die landdroshof verskyn.
2
WITZENBERG HERALD
nuusbrokkies PAAS-SATERDAG 16 April vanaf 08:00 vier die V.G.K. in S.A Gemeente Ceres, hul jaarlikse Dankfeesbasaar by die Ceres Welsynsentrum. Daar sal verskillende stalletjies wees waar vrugte, groente, gemmerbier, poeding, vleis-, hoender en steak braaiborde, potjiekos, afvalpot, roosterbrood rolletjies, worsrolletjies en allerlei produkte en lekkernye te koop aangebied sal word. Bestellings vir braaiborde en potjiekos kan vooraf by die kerkkantoor geplaas word. Vir navrae skakel Menisia Persens (023) 312-1855 of Girly de Bruyn (023) 312-2861. VGK Bella Vista nooi inwoners uit na hul gemeentebasaar 16 April om 10:00. Verskillende basaar lekkernye sal te koop aangebied word. Kom geniet die dag saam met ons. KINGS sosiale krieketspan het verlede Sondag hulle veldtog voortgesit met vriendskaplike wedstryd teen Tigers. Kings wen die loot en besluit om eerste te kolf. Hulle kon nie op dreef kom nie en teken net 113 lopies aan in 20 boulbeurte. Tigers het die lopies gou aangeteken en die wedstryd gewen. Komende Sondag 17 April speel Tigers teen Royal Stars en Kings speel teen Punjabs.
CERES SEKONDÊRE SKOOL beskik oor die volgende aanstelling:
ALGEMENE ASSISTENT VERKIESLIK ‘N MANSPERSOON WKOD KONTRAK AANSTELLING
‘n Kort aansoekbrief en CV kan by Ceres Sekondêre Skoolkantoor ingehandig word of per e-pos gestuur word aan: ceressec@mweb.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 April 2022 om 12:00
Heuningkwas of .....HARDEKWAS Francois Snyman
Die minderheid kan nie die meerderheid verontrief nie ‘n DRONKNES saam met ‘n spul morsjorse. Dit is al hoe drie naweke gelede se onwettige bymekaarkoms tussen die Ceres tennisbane en die Ceres krieketveld beskryf kan word. Sondag 27 Maart het die plek besaai gelê met leë Riekie Louw en Swart en Wit bottels, Laat Oes en Overmeer wynsakke, papiere en blikke. Maandag daarna moes munisipale werkers en EWP-werkers die gemors gaan skoonmaak. Vier swart sakke is later opgetel. Hoekom moet jong mense (waarvan talle seker geen finansiële bydrae tot die dorp of streek lewer) so in openbare plekke mors? Drink jy by jou huis en bemors jy die plek dan klap jou ma of jou ouma jou ore seker witwarm? As jy te bang of te sleg is om by jou eie huis so te mors en te kere gaan, bly dan ook sommer weg van openbare plekke soos die tennisbane, krieketveld of buite nagklubs. Almal is egter welkom om in openbare plekke te kuier saam met vriende indien hulle die plek skoonhou deur die drankbottels in ‘n asblik te gooi of dit saam te neem en dit in jou eie asblik gooi. Dit is hoogtyd dat wetstoepassers, plaaslike verkeerslui en die polisie saamwerk. As julle sulke saamtrekke sien, sper beide toegangsroetes af en tree op teen die skuldiges. Daardeur verhoed wetstoepassers dat diegene onder die invloed enigsins op die paaie ry en onskuldige padgebruikers se lewens in gevaar stel. Laat hulle ook eers self skoonmaak voordat hulle huistoe gaan. Diegene wat hulle teësit kan ‘n aand in die polisieselle slaap totdat hulle nugter is. Dit is hoogtyd dat die meerderheid nie verontrief word deur ‘n baie klein minderheid. Dit is ons almal se dorp.
Starting 1st May 2022 or as soon as possible thereafter Steenbok Park is a privately owned nature reserve situated in Bainskloof, Western Cape. The company that owns it seeks to employ a Park Manager on a fixed term contract to conserve and maintain Steenbok Park’s natural ecology, roads, paths and bridges, and to protect the property against human and natural threats. The Park Manager must demonstrate knowledge of, and commitment to, the conservation of the plant, animal, and bird life of the Western Cape mountains. For more information and full job description, please e-mail: bastiaanskloof@gmail.com
WITZENBERG SUB-DISTRICT NORSA COMMUNITY CARE, an NGO based in Wellington, have 2 positions available for dynamic and energetic individuals with the following skills and personality traits: • Degree in Social Work with 5 - 10 years’ work experience in the field (social worker position) • Diploma in Social Auxiliary Work with 2 - 3 years’ work experience in the field (social auxiliary worker position) • Fluent in Afr. and Eng. and preferably Xhosa • Valid driver’s license and OWN TRANSPORT needed • Comfortable driving different vehicles, a Code 10 and PDP permit will be to the candidate’s advantage • Good knowledge of Mental Health, Teenage Mental Health, Trauma Counselling, HIV, TB, STI, Substance Abuse and Sexual Reproductive field with relevant experience within the mental health or NGO field • Strong networking and communication skills • Able to deal with conflict constructively, handle yourself in stressful situations and good problem-solving abilities • Must be fully computer literate • Strong organizational, administrative & managerial skills (keep to deadlines) The successful candidates will be responsible for the coordination and implementation of a Community Psycho-Social Support Programme within the Witzenberg Sub-District and report to the Programme Manager. It will be expected of the successful candidates to attend meetings, arrange and coordinate support groups, awareness events and outreaches with specific focus on community orientated approach. Position based in Ceres but you will be required to travel daily between different sites within the Witzenberg Sub-District. If you think you have what it takes, please submit an updated CV and motivation letter to Petra Nel at: norsa.projects@gmail.com by THURSDAY, 21 APRIL 2022.
JARELANGE inwoners van Ceres sal jou altyd vertel die winter reënweer begin amptelik op Paasnaweek. Maar vanjaar se eerste goeie reënval het vanaf 4-6 April op die dorp begin uitsak toe 20.5 mm gemeet is. Die meeste hiervan het verlede Dinsdag 5 April geval met 10.7mm wat op Ceres gemeet is. Lika Goosen (3) van Caledon het by haar grootouers, Pierre en Surine de Jager, gekuier toe sy besluit het om ‘n sambreel te vat en in die reënweer te speel. *Reënvalsyfers verskaf deur Hortec en Ileaf Ceres.
STEENBOK PARK SEEKS A PARK MANAGER
The position of Park Manager is a part-time position.
1 x SOCIAL WORKER 1 x SOCIAL AUXILIARY WORKER
Friday, April 15, 2022
JUNIOR ACCOUNTANT (CERES) Requirements: • Accounting/Tertiary qualification with a minimum of 3 years accounting experience • Accurate, professional and hard working. Responsibilities - Managing all accounting duties such as: • Financial reporting to management/head office • Full debtors and creditors functions • All accounting duties up to trial balance • Management of fixed asset register • Petty cash and bank reconciliations • Cash flow management Application closing date: 22 April 2022 Please e-mail your CV with references to: personeel@jmgrp.co.za
Bykans 800 meisies van die streek word teen servikale kanker beskerm HOOP op ‘n beter toekoms is die motivering wat sr. Cirene Williams aanvuur om gesondheidsdienste aan soveel as moontlik kinders te bring. Onder haar leiding kon Wes-Kaap gesondheid in die Witzenbergstreek bykans 800 meisies gratis inent teen die virus wat lei tot servikale kanker. Dié diens word twee keer ‘n jaar gratis na skole gebring. Die Witzenbergspan kon hierdie rondte 88% van meisies wie kwalifiseer vir inenting, bereik. “Dit verg baie intensiewe voorbereidings,” verduidelik sr. Williams. Met behulp van personeel by die skool is registers reeds voltooi waarin daar aangedui word wie se ouers toestemming gegee het vir die toediening van die entstof teen die Menslike Papiloom Virus (MPV). Sy het dan geskakel met ouers wie nié toestemming gegee het nie, om seker te maak dat hulle verstaan dat die entstof lewens red. Servikale kanker is een van die kankers wat die meeste lewens eis onder vroue tussen 35 en 44 jaar. “Ek wil graag sien dat daar ‘n drastiese afname is in die hoeveelheid vroue wie sterf weens servikale kanker. Dit is absoluut al die voorbereidings werd,” sê sy. Iemand na aan haar het servikale kanker asook borskanker en sy sê die impak van die siekte en die behandeling op die vrou se seun, is hartverskeurend. Sy is reeds sedert 2014 betrokke by die MPV-program en sien uit daarna om in die jare wat kom, te kan sien wat die impak van die program is. Maar vir nou is dit genoeg vir haar om te weet dat hul span hul doelwit vir hierdie rondte bereik het. In die Kaapse Wynland is ‘n totaal van 6 568 MPV-inentings gedoen. Die Witzenberg het uitgeblink met die inenting van 88% van immunisering van meisies wie kwalifiseer en wie se ouers toestemming gegee het, gevolg deur Drakenstein (75%), Stellenbosch (73%), en Breedevallei en Langeberg (69%). Wes-Kaap gesondheid bedank skole as vennote in die proses, ouers wie toestemming gegee het dat hul graad 5-dogters wie 9 jaar en ouer is, die inenting kan kry, en personeel soos sr. Williams wat die diens moontlik maak.
WITZENBERG HERALD
3
Friday, April 15, 2022
Twee beseer in botsing buite Ceres ‘n KETTINGBOTSING tussen drie vragmotors en ‘n Mercedes motor het Maandag vir ‘n groot verkeersopeenhoping tussen Ceres en PA. Hamlet gesorg. Die ongeluk het omstreeks 10:15 tussen die Skoonvlei-ingang en die plaas Vreeland plaasgevind. Al die voertuie was in Ceres se rigting onderweg ten tye van die ongeluk. Sover vasgestel kan word het een vragmotor blykbaar vinnig gestop om by Vreeland-plaas in te draai. ‘n Mercedes motor van Barnito Klaasen, 'n raadslid van Ceres, was agter die betrokke vragmotor met die Sterkwater vragmotor agter hom. ‘n Vragmotor van GJ du Plessis vervoer, ‘n vrugtekontrakteur van Dutoit groep wat appels vervoer het, het eers die Sterkwater sleewa getref, teen die vragmotor verbygeskuur voordat dit die silwerkleurige Mercedes getref en oor die breedte van die pad tot stilstand gekom het. Beide die passasier en bestuurder van die GJ du Plessis MAN vragmotor is beseer en was hulle ‘n tyd lank in die kajuit vasgekeer terwyl EMS-personeel probeer het om hulle uit die wrak te bevry. Die passasier en agterryer het sy been en enkel gebreek en is later na die Tygerberg hospitaal geneem vir behandeling. Die verkeer is kort na die ongeluk met ‘n ompad herlei terwyl nooddienste-personeel, polisie, brandweer en die verkeer op die ongelukstoneel werksaam was.
VANDALE het verlede Dinsdag 5 April die Vredebes substasie gevandaliseer en skade van ongeveer R1.5 miljoen aangerig. Die vandale het baie min koper gesteel. Dié vandalisering was eerder ‘n poging om skade vir die munisipaliteit te veroorsaak.’n Saak van kwaadwillige saakbeskadiging is ook by die Ceres polisie aangemeld. *Indien inwoners weet wie die skade veroorsaak het, kan hulle die polisie skakel by (023) 316-8500 of die munisipaliteit by (023) 316-1854.
2022 Easter Message Witzenberg Munisipaliteit wens sy inwoners ‘n geseënde Paasfees toe. Mag hierdie tyd ons band met ons Heilige Vader hernu en ons geloof in Sy wysheid en groot genade versterk. Witzenberg Municipality wishes our residents a blessed Easter. May this Holy season renew your bond with our Heavenly Father and strengthen your faith in His wisdom and mercy. Umasipala waseWitzenberg unqwenela abahlali iPasika enamathamsangqa. Yanga eli xesha lingcwele lingavuselela ubudlelwane bakho noBawo wethu wasezulwini kwaye lomeleze ukholo lwakho kubulumko nenceba yakhe.
OPENBARE KENNISGEWING VAN ‘n VERGADERING VAN DIE WITZENBERG PLAASLIKE MUNISIPALE RAAD: 14 APRIL 2022 Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) van die volgende geskeduleerde Raadsvergadering van die Witzenberg Plaaslike Munisipale Raad: Datum
Tyd
Plek
Besonderhede
Donderdag, 14 April 2022
09:00
Stadsaal, Voortrekkerstraat, Ceres
Spesiale Raadsvergadering
PUBLIC NOTICE OF A MEETING OF THE WITZENBERG LOCAL MUNICIPAL COUNCIL: 14 APRIL 2022
Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) of the following scheduled Council meeting of the Witzenberg Local Municipal Council: Date
Time
Venue
Particulars
Thursday, 14 April 2022
09:00
Town Hall, Voortrekker Street, Ceres
Special Council meeting
D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres Verw/Ref.: 03/1/2/3
Alderman Hennie Smit Uitvoerende Burgemeester Executive Mayor Usodolophu
4
WITZENBERG HERALD
LAERSKOOL Gericke het onlangs hulle hoofleiers vir 2022 gekies. VLNR: Joshua Selders (onderhoofseun), Caleb Seroot (hoofseun), Marie Wium (hoofmeisie) en Rochelle Pienaar (onderhoofmeisie).
ACVV HUIS MAUDIE KRIEL TEHUIS VIR BEJAARDES IN CERES
VOEDSELDIENSBESTUURDER
Aansoeke van gemotiveerde persone met positiewe lewensingesteldheid teenoor Ouer Persone en werk, word vir hierdie betrekking ingewag. Sleutelprestasie-areas behels onder meer: • Bestel en ontvang van voorraad en skenkings • Bestuur en beheer van kombuispersoneel • Beplanning van spyskaarte van inwoners, funksies en fondsinsamelings • Optimale funksionering van kombuis rakende smaaklike etes ens. • Werk volgens begroting/ kostebepaling van etes/porsies. Posvereistes: • Kennis en ervaring van Ouer Persone • Goeie menseverhoudings • Vermoë om inisiatief te neem, span te lei en te motiveer • Probleme te identifiseer en dadelik op te los • Kennis en uitvoering van toepaslike wette, Arbeidswetgewing, Beroepsgesondheid en Veiligheid • Rekenaarvaardig in Excell en Word • Bestuurderslisensie • Matriek of gelykwaardige kwalifikasie • Ondervinding in hierdie bedryf sal in die aansoeker se guns tel. Salaris: Onderhandelbaar Sluitingsdatum van aansoeke: 14 April 2022 Stuur u CV aan die volgende kontakpersone: Ilze Visser by ilzevisser3@gmail.com Ria Prins by bestuurder.maudie@lando.co.za (Die bestuur is nie verplig om ‘n aanstelling te maak nie) Indien u nie teen 25 April 2022 enige antwoord ontvang het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol
Plaasbestuurder - Koue Bokkeveld Ceres Fonteintjie Boerdery beskik tans oor ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n plaasbestuurder op die plaas Heldersig in die Koue Bokkeveld. Die pos behels die bestuur van alle produksiefasette van die plaas as produksie-eenheid, wat kern- en steenvrugte, uie, sowel as ‘n veevertakking insluit. Dis ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk. Die kandidaat rapporteer aan die eienaar en is die direkte hoof van die plaas se bestuurspan. Die ideale kandidaat vir hierdie pos is ‘n selfgedrewe, energieke en dinamiese persoon wat ‘n langtermyn loopbaangeleentheid verlang. Toepaslike opleiding en/of ondervinding sal u aansoek versterk. Kandidate moet oor goeie analitiese beplannings-, bestuurs- en kommunikasievaardighede beskik. Kennis van besproeiing, plaagbeheer, herlewingslandbou praktyke sowel as relevante Produksie standaarde (GGAP, SIZA, ens.) sal in u guns tel. ‘n Markverwante vergoedingspakket - in ooreenstemming met u kennis en ondervinding - wat behuising insluit, word aangebied. Aansoeke en CV’s sal vertroulik ontvang word deur: Gerrit van der Merwe by admin@fonteintjie.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 28 April 2022 Diensaanvaarding: Verkieslik Junie/Julie 2022 Telefoniese navrae word ontvang by: 079-728-2442 Indien u nie binne 6 weke na sluitingsdatum van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol. Ons hou egter u inligting op rekord vir toekomstige verwysing.
WESTERN Cape Minister of Agriculture Dr. Ivan Meyer has welcomed the news that the Flemish biscuit company, Lotus, has started constructing its third factory in Wolseley in the Western Cape. “The agro-processing subsector is vital in creating jobs in our rural communities. I, therefore, welcome the investment by Lotus SA as it will positively impact the economy and jobs within Wolseley and the greater Witzenberg region”. Lotus’ best-known product is Speculoos, a spiced shortcrust biscuit marketed abroad as Biscoff. However, at its factory at Wolseley, Lotus produces healthy snacks in the shape of fruit rolls sold under Bear’s brand name. They opened their first plant in 2019, the second in 2021 and by August 2023, they will open the third plant. FLTR: Jan Boome, HE Jan Jambon (Minister-President of Flanders), Isabelle Maes, Donald Matheson (Managing Director of Lotus Manufacturing South Africa) and Witzenberg Mayor, Hennie Smit.
Friday, April 15, 2022
Minister welcomes Lotus manufacturings R170 million investment in Wolseley
Wees veilig en maak die regte keuses die Paasfees WEES veilig en maak die regte keuses die Paasfees. Dit is die boodskap van die Wes-Kaap gesondheids departement aan inwoners. Inwoners is gevra om steeds veiligheidsbewus te wees soos die voorafgaande twee jaar met die CV-19 virus. Noodsentrums in die provinsie sal weer tydens die langnaweek besig wees.Tendense wys dat die noodsentrums weens ekstra trauma-gevalle, bendegeweld en ongelukke baie besiger raak as gewone naweke. Inwoners moet versigtig en veiligheidsbewus wees om sodoende hospitale vir noodgevalle oop te hou. Plaaslike statistieke Sedert die begin van die pandemie is 9274 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld waarvan 88 50 herstel het. Die afgelope week was daar 12 aktiewe
gevalle nadat dit van 4 na 12 gestyg het. Statistieke wys dat Ceres steeds die meeste positiewe gevalle aangemeld het nl: 2177 gevolg deur Bella Vista met 1382, Wolseley met 1202, P.A. Hamlet met 1253, Tulbagh met 1132, Nduli met 614 en Koue Bokkeveld plase met 741. Vier honderd en twaalf (412) mense het die afgelope twee jaar sedert 1 Maart 2020 gesterf. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 21 903 (12 April). Daar is al 673 698 positiewe gevalle aangemeld en 647 671 het al herstel. Amper 34,2 miljoen landsburgers is al teen CV-19 ingeënt en meer as 3.621 miljoen mense het al herstel van die virus.Die dodetal is tans 1000 098. Slegs 2 mense is die afgelope 24 uur in die land dood aan CV-19.
Tannie Marie (100) vier besonderse mylpaal ‘n INWONER van Ceres Tuiste het Dinsdag 12 April ‘n besonderse mylpaal gevier toe sy 100 jaar oud geword het. Marie van der Merwe is op 12 April 1922 as oudste dogter van ‘n gesin van 12 kinders in Porterville gebore. Haar pa, Andries van der Merwe, het in die Duitse oorlog in Suidwes-Afrika geveg en kry as vergoeding ‘n plaas naby Gibeon waarheen die hele familie later verhuis. Haar pa sterf vroeg en Marie moes haar studies opgee om te help huishou. Terwyl sy in die bank op Swakopmund werk ontmoet sy vir Ernst Viljoen, ‘n Wiskunde en Skeinat onderwyser uit die destydse Transvaal. Hulle trou later waarna die egpaar in Windhoek, Usakos, Grootfontein en Keetmanshoop woon. Ernst sterf in 1981 waarna Marie eers op P.A. Hamlet gaan woon en later op Ceres. ‘n Gerigtheid op ander mense loop soos ‘n goue draad deur haar hele lewe. Buiten vir gereelde persoonlike kontak met haar familie en wye vriendekring is sy ook betrokke by vele kerklike aktiwiteite, die Kankervereniging en dien sy ook lank op die Hospitaalraad. Marie is steeds gesond, op hoogte met die daaglikse nuusgebeurtenisse en streef na onafhanklikheid sover moontlik. Sy is ‘n diep gelowige vrou en sê haar goeie liggaamlike en geestelike toestand is te danke aan die Here se genade, sorg en beskerming. Marie het vier kinders, 10 kleinkinders en 7 agterkleinkinders en is tans woonagtig in Ceres Tuiste.
MARIE Viljoen van Ceres Tuiste het Dinsdag 12 April, 100 jaar oud geword.
LOGISTIEKE K OÖRDINEERDER / KOÖRDINEERDER KOELKAMERBESTUURDER SLEUTELPRESTASIE-AREAS: • Voorraadbestuur, -uitlaaie, -ontvangs en palette • Bestuur van koelkamerspasie en temperature • Bestuur van personeel • Vorm deel van tegniese- en verkoelingsspan VEREISTES: • Detail georiënteerd • Moet onafhanklik kan werk, opdragte kan uitvoer en pro-aktief wees • Moet bereid wees om oortyd en naweke te werk • Uitstekende kommunikasievaardighede • Moet akkuraat en goed onder druk kan werk • Moet goed in ‘n span funksioneer • Kode 8 lisensie • Basiese meganiese/elektriese, tegniese vaardighede en belangstelling Aansoeke (insluitende CV’s en salarisverwagtings) kan gestuur word na: info@thehrdepartment.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 29 April 2022
Ons kliënt, CERES KOELKAMERS, het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke en hardwerkende Logistieke Koördineerder / Koelkamerbestuurder om by hul span aan te sluit.
SLEGS KORTLYS KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD.
Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013
WITZENBERG HERALD
5
Friday, April 15, 2022
2022 GREEN DROP CHAMPIONS
The Department of Water & Sanitation prides itself on putting their best foot forward and, in turn encouraging municipalities to do the same. So, in a bid to enhance municipal wastewater management the Green Drop Certification was reinstated by the National Department of Water & Sanitation to emphasise the importance of clean water. The Ceremony took place on 1 April 2022 in the area who took the top spot in the country, Witzenberg. The event lead by the Minister of Water & Sanitation, Mr Senzo Mchunu, was a great success and Witzenberg managed to secure three National awards and they are as follows: Top three Best Performing Wastewater System, Top three Best Performing Municipality, and they also received a Green Drop certification since three out of four of their wastewater treatment plants are fully functional.
To name but a few, other winners include: Inkomazi Local Municipality and Stellenbosch winning best progress category, this was an acknowledgement for improvement in wastewater systems performance since 2013. The Green Drop Certification programme went to the following recipients, City of Cape Town, City of Ekurhuleni, Drakenstein Local Municipality, iLembe District Municipality, Mossel Bay Local Municipality, Lesedi Local Municipality, Saldanha Bay Municipality, uMgungundlovu Municipality, and Witzenberg Local Municipality. The respective towns of Ceres, Op-Die-Berg and Tulbagh were given acknowledgement for their excellent wastewater management quality with Ceres at 100%, Op-Die-Berg at 98% and Tulbagh at 97%. The Municipal Manager: David Nasson, is immensely proud of his Technical Department managed by Director Technical: Joseph Barnard and his team.
The Minister has stated that these certifications/awards are to take place every year. Not only will this benefit the communities the respective municipalities serve, but it will also encourage all municipalities to work and strive for better. Israel, a process controller at the plant in Ceres had the following to say - “This award means a lot to me, it confirms that I am doing good work. I’ve worked at the municipality for 22 years now and I’ve been doing this work since 2008. It means a lot.” Another employer Faizel, a worker based in Tulbagh, stated that “It is something major and it is what we have been working towards for us on the ground. I’ve been working at the municipality for 18 years and I am thankful and proud to have this job, it means a lot to me”. Lastly, Andre’, a worker based in Op-Die-Berg has stated that “I am proud of the award, it means a lot and is a huge honour, I am proud to be part of Witzenberg Municipality”. Congratulations once again to Witzenberg, especially their department Water & Sanitation. A win worth celebrating and a National achievement worth being proud of.
The following organisations, teams, and individuals are acknowledged for outstanding performance or best progress in the following categories:
Representative of each award winning town, each town from Witzenberg’s Department: Water & Sanitation holding up the awarded certification with pride. From left to right: A. Nel and C. Joseph (ODB WWTW); E. Thompson and F. Jumath (TULBAGH WWTW); S. Mbula and I. Manyashe (CERES WWTW)
Witzenberg Municipality’s entire Department: Water & Sanitation workers alongside the Director Techincal Services: Joseph Barnard.
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
Deon Benjamin Krotz
1991/06/09 - 2022/04/07 Privaat begrafnis: Sat. 16 April 2022
Huis: 09:00, Geelhoutstraat 35, Bella Vista Kerk: 10:00, Suiderlandse Gemeente, Bella Vista Graf: Bella Vista
Luan Saunders
Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814
Automotive Engineering • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more
André du PPreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422
CENTRAL CERES MOTORS
crazypistonsct@gmail.com
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker Street, Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
16 April 2018
Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres
Bring eie wyn - glase sal voorsien word
classifieds
Friday, April 15, 2022
Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor (023) 313-3694 of skakel Alma Goosen 083-443-0881
WITZENBERG HERALD
21 April 2022 - 18:30 vir 19:00 Kaartjies: R180 p/p Sluit ligte ete in
6
PLANT AND TOOL HIRE
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
AND FRAMES SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS
Baie geluk met jou 4de verjaarsdag Luan, mag daar nog vele wees. Ons is baie lief vir jou!
SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN 083-227-6476
Van Mammie, Pa, Jade, Liam en Tyler
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Joh. 6:64 “Maar daar is party van julle wat nie in My glo nie. Jesus het immers van die begin af geweet wie dit is wat nie glo nie, en wie dit is wat Hom sou verraai.”
16 April
VGK BELLA VISTA
GEMEENTE BASAAR
Verskillende lekkernye te koop. Kom geniet die dag saam met ons.
V.G.K. in S.A Gemeente Ceres se jaarlikse
Dankfees Basaar te Ceres Welsynsentrum op Paas Saterdag 16 April vanaf 08:00
Daar sal verskillende stalletjies wees waar vrugte, groente, gemmerbier, poeding, vleis-, hoender- en steak braaiborde, potjiekos, afvalpot, roosterbrood rolletjies, worsrolletjies en allerlei produkte en lekkernye te koop aangebied sal word.
Bestellings vir braaiborde en potjiekos kan vooraf by die kerkkantoor geplaas word. Evangelis Jacobs
10:00
Navrae: Menisia Persens (023) 312-1855 of Girly de Bruyn (023) 312-2861
WITZENBERG HERALD
7
Friday, April 15, 2022
AFTER an exciting day of the Witzenberg Local Football Association’s annual Promotional League fixtures, each and every supporter are enthusiastically looking forward to the new season. Fourteen (14) teams will be battling it out for honors as the 2022 WLFA Promotional League Champion. These teams are hailing from almost every area in the Witzenberg and this season promises to be a special one. One such game came last weekend in the form of the classic Tulbagh derby between Tulbagh United (green and white) and King Stars FC (black and red). The game ended 2-2 with the goal scorers Lonwabo Mafuywane (2) - King Stars FC and Asakhe “Rito” Kambi and Liyolo Hinana for TUFC. * For more info on the fixtures and or WLFA news contact Jason Gordon on (023) 316-1166 or Masiwakhe Tshambu on 065-195-9640.
VERDUN se netbalspan het Saterdag 2 April tweede geëindig in ‘n netbaltoernooi. Hulle klop @source 14-1 en Hamlet 5-4. *Verdun netbalklub is in 2017 gestig met 14 lede. Vanjaar het die klub 30 lede.
DRIE netbalspelers van Mooi Uitsig primêr is ingesluit in die Ceres-sone netbalspan. VLNR: Kelly Ann Evans (o/11), Lucreacia Visser (o/13) en Jay-Lee du Toit (o/12).
Pakhuisbestuurder: Wes-Kaap Loch Lynne (Edms.) Bpk. is deel van die ZZ2 groep van maatskappye en het ’n vakature beskikbaar vir ‘n Pakhuisbestuurder in die Wes-Kaap, wat verantwoordelik sal wees vir die bestuur van die pakhuis en verkoelingsfasiliteite wat geleë is in die Ceres omgewing. Die verpakkingsaanleg fokus op die verpakking van groente. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om al die funksies en prosesse as bestuurder van die pakhuis te hanteer en die integrasie van al die betrokke prosesse met die groter sisteem te verseker.
ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za. Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. Rig navrae aan: Johané van der Merwe by 066 023 1612, gedurende k/u SLUITINGSDATUM: 29 April 2022
VERANTWOORDELIKHEDE: • Implementering van die strategiese proses van die verpakkings omsetter • Integrasie, innovasie en sitematisering van die pakhuis bestuurstelsel met projek en funksionele groepe • Hantering van alle personeel aangeleenthede in samewerking met die menslike hulpbron span • Die integrasie en optimale aanwending van alle hulpbronne in die fasiliteit • Die instandhouding en onderhoud van die fasiliteit en verkoelingstelsels • Kwaliteitsbeheer van produkte en die nakoming van na-oes hanteringsvereistes • Verspreiding van produkte na Nasionale Varsprodukte Markte en ander bemarkingskanale • Gedurende pakhuisrustye sal die persoon aangewend word in die produksie afdeling as produksiebestuurder
KWALIFISERENDE VEREISTES: • Die kandidaat moet oor ‘n detail ingesteldheid beskik en fokus op die suksesvolle uitvoering van die operasionele funksies en prosesse in die bestuur van die pakhuis • Kandidate met tersiêre kwalifikasies en/ of gerigte opleiding met vorige toepaslike ondervinding sal voorkeur geniet • Uitgebreide ervaring in die hantering, verpakking en verkoeling van vars produkte • Rekenaarvaardigheid in die gebruik van Microsoft Office, asook G-Suite pakket. • ‘n Geldige ryybewys dien as ‘n voorvereiste
Normat Farms bedryf ‘n gemengde boerdery met produksie-eenhede in die Ceres omgewing. Die dienste van ‘n dinamiese en betroubare persoon word benodig vir die volledige hantering van die besigheid se boekhoustelsel en administrasie by die kantoor op Ceres.
BOEKHOUER Die aangewese persoon moet ‘n tersiêre kwalifikasie en/of drie jaar praktiese ondervinding in die betrokke veld hê. Die persoon moet ten volle rekenaarvaardig wees met kennis van Pastel ‘n voorvereiste. Die pligte sal onder andere behels: Boekhouding tot en met proefbalans, debiteure, krediteure, rekonsiliasies, statutêre opgawes, sekretariële pligte en alle administratiewe funksies wat met die pos verband hou. ‘n Markverwante vergoedingspakket en aangename werksomgewing word aangebied. Marianne Rousseau ontvang alle aansoeke tot Vrydag, 29 April 2022 by mwnti@iafrica.com Telefoniese navrae word hanteer by (021) 910-2413
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, Africa’s biggest producer and marketer of apple and pear concentrate, as well as a range of other concentrates and purees, have the following part time (±4 hrs) employment opportunity at their factory in the beautiful town of Ceres, Western Cape
REGISTERED NURSE
Responsibilities will include the following key performance areas: • Rendering a service in terms of occupational health as well as primary health care • Compliance to the prerequisites according to the HACCP, NOSA and other systems • Handling of all Injuries on Duties, as well as all the relevant documentation associated with it • Handling of all entry-/ exit- and annual medical assessments • Handling records with regards to medical assessments and ensuring it is signed off by an Occupational Health Medical Practitioner • Managing of all chronic medication of employees on site • Arranging and managing all eye-, hearing- and lung function tests, as well as any other assessments as required • Attending various forums as required • Monitoring and reporting any health risks in the workplace The ideal candidate will have: • Qualification as Registered Nurse with experience in primary health care as well as occupational health • A medical dispensing license is essential • A driver’s license is essential • Good computer skills • Strong interpersonal skills • A strong ability to work under pressure CV’s can be forwarded to: The Manager: People and Performance Systems Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd P.O. Box 366, CERES, 6835 E-mail: dlintnaar@cfp.co.za Closing date: 26 April 2022
8
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gere-produseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Friday, April 15, 2022
Witzenberg Herald
Munga Grit - Jacques en Cordré vaar uitstekend Deur Pierre de Jager
TWEE fietsryers van Ceres, Jacques Steyn (bo) en Cordré Smith (heel regs), het die naweek aan die Munga Grit Tankwa oor 500km deelgeneem.
TWEE fietsryers van Ceres het die naweek aan die Munga Grit Tankwa oor 500km deelgeneem wat by Kaleo in die Koue Bokkeveld begin en geëindig het. Jacques Steyn (27) van Kaapstad en oudleerder van Gericke en Charlies, het die naweek die moordende Munga Grit Tankwa gerieflik binne die toegelate 50 uur voltooi. Muis soos Jacques onder sy vriende bekend is, het sy eerste ultra bergfietsren met lof geslaag en in die algehele sesde plek klaargemaak in ‘n tyd van 28 uur en 7 minute. Cordré Smith van Erfdeel-plaas buite Ceres, het in 47 uur en 38 minute die uitdaging voltooi.
BELLA Vista rugbyklub het verlede Saterdag ‘n spanbousessie op De Keur landgoed gehou. Hul tuisklub, Lovedale, is ook by die spanbousessie betrek en afrigters en spelers het kennis met mekaar gedeel. FOTO: JDA photography
VYF jong rugbyspelers van Bella Vista, P.A.Hamlet en Young Westleys is in die Boland o/20 span opgeneem. VLNR: Elrin Mcleod, Shaan Langeveldt, Glenlyne Tromp, Gaby Kaalmeyer (Ceres RVK o/20 spanbestuurder), Ethan Flucks en Jo-Neil Baron.
Cordré, wat eers op 50-jarige ouderdom begin fietsry het, het vriend en vyand verras met sy deursettingsvermoë en uithouvermoë. Cordré was ook einde verlede jaar deel van die 61 Meg Veterane Vereniging se aflosspan wat derde geëindig het in die volle Munga oor 1172km vanaf Bloemfontein na Wellington. Die wenner van die Munga Grit Tankwa was Drikus Coetzee in 22 uur 43 minute. Daar het 83 fietsryers weggespring en 52 het die afstand binne die toegelate tyd voltooi. Die Munga Grit Tankwa het weereens fietsryers tot die uiterste beproef. Die sterk wind, koue van Sutherland-distrik, die klim oor Oubergpas en Skitterypas na Kaleo en die sinkplaatpaaie van die Tankwa Karoo het elke deelnemer behoorlik laat sweet.
NETBALSPELERS van Laerskool F.D. Conradie het onlangs deelgeneem aan die Ceressone netbalproewe. Hierdie groep meisies het deurgedring na die Witzenberg proewe wat op 19 April plaasvind. AGTER: Mia de Bod, Ann-Rose Kleinhans, Tanya Conradie, Elizabeth Goosen, Gracie Adams en Jayvian Kruger. MIDDEL: Kirsten Goosen, Romy Jakobs, Jamey-Ruth Swartz, Schirley Pass en Keishe-Cole Snyders. VOOR: Jo-Anzil Hufke en Savanna Hendrikse.
DIE groep stappers van Ceres, Kaapstad, Worcester en Moorreesburg is almal vriende en gaan stap gereeld verskillende roetes. Die naweek van 26-30 Maart het die groep in Tsitsikamma gaan stap. VLNR: Marco Horn, Brian Cookson, Anneline Davids,Willem Mitchell, Allister Boer, Hennie Matthews en Jonathan Witness. *Die groep bedank graag twee borge: Jonathan Alexander (vervoer) en Abdul Hendriks (etes). Valid ONLY Thursday 14 April 2022 and Saturday 16 April 2022
16999
13990
17990 J&B Whiskey 750ml
14990
KWV 5 year Brandy 750ml
Olof Bergh Brandy 750ml
24990 Bain’s Whiskey 750ml
4990
Smirnoff Infusions Vodka assorted each 750ml
23990 7990
Tanqueray Gin 750ml
Windhoek Draught NRB* or Cans 6 x 440ml each
Esprit Assorted NRB* 275ml 6-pack
☎ (023) 312-1094 RETIEF STREET, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES LIQUORMARK
NORMAL BUSINESS HOURS: MONDAY - FRIDAY 09:00 - 17:00 SATURDAY 09:00 - 13:00
HEKGELD: Volwassenes - R20, Kinders - R10 en Motors - R10
5500 12990 Du Toitskloof Sauvignon and Amarula Cream Chenin Blanc 750ml 750ml each
6600
Amstel Radler NRB* 330ml per 6-pack
• All prices include VAT • Offers valid while stocks last • Selected items may not be available at certain stores • No traders • We reserve the right to limit quantities • E & OE. Not for sale to persons under the age of 18. Drink responlibly.