21 Lewenslesse

Page 1

Trou met die regte persoon. Hierdie enkele besluit sal 90% van jou geluk of ellende bepaal


Doen werk wat jy geniet en wat jou tyd en talente waardig is


Gee vir mense meer as wat hulle verwag en doen dit met ‘n glimlag


Word die mees positiewe en entoesiastiese mens wat jy ken


Wees vergewensgesind teenoor jouself en ander


Wees vrygewig


Leef met ‘n dankbare hart


Volhard, volhard, volhard


Dissiplineer jouself om geld te spaar, al verdien jy hoe min


Behandel almal wat jy ontmoet soos jy graag behandel wil word


Verbind jouself om voortdurend te verbeter


Verbind jouself tot gehalte


Verstaan dat geluk nie op besittings, mag en prestige gegrond is nie, maar op jou verhoudings met mense wat jy liefhet en respekteer


Wees lojaal


Wees eerlik


Wees selfgemotiveerd


Wees beslis, al beteken dit jy gaan soms verkeerd wees


Hou op om ander te blameer. Neem verantwoordelikheid vir elke aspek van jou lewe


Wees dapper en moedig. As jy terugkyk op jou lewe gaan jy jammerder wees oor die dinge wat jy nie gedoen het as die dinge wat jy gedoen het


Wees goed vir mense vir wie jy lief is


Moet niks doen wat jou ma nie sal trots maak nie


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.